Gewone wildevy

Die gewone wildevy (Ficus thonningii; ook bekend as Ficus burkei) is 'n boom wat klein tot middelslag grootte bereik. Dit kom voor in die noordelike dele van Suid-Afrika en langs die kus vanaf Oos-Londen. Die boom is 'n wurgvy: dit groei op 'n gasheerboom en wurg dié stadig dood. Die vye is ongeveer 10 mm in deursnit en ligrooi wanneer ryp. Die vrugte word alleen of in pare in die blaaroksels gedra. Die boom se nasionale nommer is 48.[1]

Gewone wildevy
Mulemba.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. thonningii
Binomiale naam
Ficus thonningii
Sinonieme
  • Ficus burkei
  • Ficus microcarpa Vahl.

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

BronWysig

Eksterne skakelsWysig