Harige rotsvy
Die harige rotsvy of bergvy (Ficus glumosa) is 'n klein tot middelgroot boom wat inheems is in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit groei meestal in die bosveld in die oostelike dele van Suider-Afrika. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Eswatini, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Harige rotsvy | |
---|---|
'n Harige rotsvy in Pretoria, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. glumosa
|
Binomiale naam | |
Ficus glumosa Delile, (1826)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 64.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Ficus glumosa Delile, Synonyms". ThePlantList (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2019. Besoek op 21 Januarie 2013.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harige rotsvy.