Protea madiensis
plantspesie
Protea madiensis is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is een van die min proteaspesies wat nie in Suid-Afrika voorkom nie. Die spesie is inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda en Zambië.
(en) Tall woodland sugarbush | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. madiensis
|
Binomiale naam | |
Protea madiensis Oliv., 1875
| |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Tall woodland sugarbush bekend. Dit het tans nie 'n Afrikaanse naam nie.
Daar is ook een subpspesie: Protea madiensis subsp. occidentalis (Beard) Chisumpa & Brummitt
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- https://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea_madiensis.htm Geargiveer 25 Mei 2020 op Wayback Machine
- Mosambiek Flora
- Plants of the World Online
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Protea madiensis.