Roh Tae-woo (Koreaans: 노태우; Hanja: 盧泰愚; Koreaanse uitspraak: [no.tʰɛ̝.u]; 4 Desember 193226 Oktober 2021) was 'n Suid-Koreaanse politikus en voormalige generaal van die leër van die Republiek van Korea wat van 1988 tot 1993 as president van Suid-Korea gedien het.

Roh Tae-woo
노태우
Roh Tae-woo
Roh Tae-woo in 1989

6de President van Suid-Korea
Ampstermyn
25 Februarie 1998 – 24 Februarie 1993
Eerste minister Lee Hyun Jae
Kang Young-hoon
Ro Jai-bong
Chung Won-shik
Hyun Soong-jong
Voorafgegaan deur Chun Doo-hwan
Opgevolg deur Kim Young-sam

President van die Demokratiese Liberale Party
Ampstermyn
9 Mei 1990 – 28 Augustus 1992
Voorafgegaan deur Amp gestig
Opgevolg deur Kim Young-sam

President van die Demokratiese Geregtigheidsparty
Ampstermyn
5 Augustus 1987 – 2 Februarie 1990
Voorafgegaan deur Chun Doo-hwan
Opgevolg deur Amp afgeskaf

President van die Seoel Olimpiese reëlingskomitee
Ampstermyn
12 Augustus 1984 – 7 Mei 1986
President Juan Antonio Samaranch (IOK)
Voorafgegaan deur Peter Ueberroth
Opgevolg deur Park Seh-jik

Voorsitter van die Seoel Olimpiese reëlingskomitee
Ampstermyn
11 Julie 1983 – 7 Mei 1986
Voorafgegaan deur Kim Yong-shik
Opgevolg deur Park Seh-jik

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
28 April 1982 – 6 Julie 1983
President Chun Doo-hwan
Voorafgegaan deur Suh Jong-hwa
Opgevolg deur Chu Yong-bok

Minister van Sport
Ampstermyn
20 Maart 1982 – 28 April 1982
President Chun Doo-hwan
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Lee Won-kyong

Persoonlike besonderhede
Gebore (1932-12-04)4 Desember 1932
Tatsujō-gun, Taikyū, Keishōhoku-dō, Korea, Japannese Keiserryk (nou Suid-Korea)
Sterf 26 Oktober 2021 (op 88)
Seoel, Suid-Korea
Politieke party Demokratiese Geregtigheidsparty (1980–1990)
Demokratiese Liberale Party (1990–1992)
Eggenoot/-note Kim Ok-suk (huwelik in 1959)
Kind(ers) Roh Soh-yeong (dogter)
Roh Jae-heon (seun)
Alma mater Koreaanse Militêre Akademie
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Diens/Tak Republiek van Korea weermag
Jare in diens 1950–1981
Rang Generaal
Eenheid 9de Infanterie-afdeling
Hoofstadsverdediging
Verdedigingsveiligheid
Oorloë/Veldslae Korea-oorlog
Viëtnamoorlog

Eksterne skakels

wysig