Palmyra-atol
(Aangestuur vanaf Vlag van die Palmyra-atol)
| |||
Ligging van die Palmyra-atol in die Stille Oseaan | |||
Kaart van die Palmyra-atol | |||
Amptelike taal | Engels | ||
Hoofstad | Geen | ||
Grootste stad | Geen | ||
Oppervlakte - Totaal |
3,9 km2 | ||
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid |
0 0/km2 | ||
Geldeenheid | US-Dollar ($) (VSD) | ||
Tydsone | UTC: UTC -11 |
Palmyra-atol (Engels: Palmyra Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die atol het 'n oppervlakte van 3,9 km². Die Palmyra-atol lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die naaste eiland is die onbewoonde Kingman-rif in die noordweste.
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|