De Villiers
van
De Villiers is 'n Franse en Afrikaanse van.
Die stamvaders van die De Villiers in Suid-Afrika was die drie broers Abraham, Pierre en Jacob de Villiers wat op 6 Mei 1689 as religieuse vlugtelinge in die Kaapkolonie arriveer.[1] Hulle was wynboere van die nabyheid van La Rochelle in Frankryk.[1]
Mense
wysig- Aart de Villiers (1931-1999), Suid-Afrikaanse skrywer
- Abraham Benjamin de Villiers (* 1984), Suid-Afrikaanse krieketspeler
- Albert de Villiers (* ?), Suid-Afrikaanse akteur
- Anna de Villiers (1900-1979), Afrikaanse skrywer en taalkundige
- Annake de Villiers (1975-2012), Suid-Afrikaanse violis
- Bosman de Villiers (1916-2003), Suid-Afrikaanse joernalis
- Bruckner de Villiers (1875-1948), Suid-Afrikaanse politikus
- Christoffel Coetzee de Villiers (1855-1887), Kaapse genealoog
- Coenie de Villiers (* 1956), Suid-Afrikaanse musikant
- Cornelius Gerhardus Stephanus de Villiers (1894-1978), Suid-Afrikaanse skrywer
- David Pieter de Villiers Graaff (1859-1931), Kaapse en Suid-Afrikaanse nyweraar en politikus
- David Pieter de Villiers Graaff (1913-1999), Suid-Afrikaanse politikus
- Dawie de Villiers (* 1940), Suid-Afrikaanse politikus
- Dirk de Villiers (1924-2009), Suid-Afrikaanse akteur en rolprentvervaardiger
- Dirk Izak Catoggio de Villiers (1921-1993), Suid-Afrikaanse komponis
- Frieda de Villiers (1927-2008), Afrikaanse skrywer
- Giniel de Villiers (* 1972), Suid-Afrikaanse motor-tydrenjaer
- Gys de Villiers (* 1960), Suid-Afrikaanse akteur en beeldhouer
- Helene de Villiers (* 1921), Suid-Afrikaanse skrywer
- Henry Oswald de Villiers (* 1945), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Ina de Villiers (1919-2010), Suid-Afrikaanse skrywer
- Izak de Villiers (1936-2009), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Jacob de Villiers (1868-1932), hoofregter van die Unie van Suid-Afrika
- Jacques de Villiers (ook bekend as Joshua na die Reën), Afrikaanse musikant
- Jan de Villiers (1922-2009), Suid-Afrikaanse skrywer en teoloog
- Jean de Villiers (* 1981), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Johan de Villiers (* 1976), Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis
- John de Villiers, 1ste Baron de Villiers (1842-1914), hoofregter van die Kaapkolonie
- Jos de Villiers (1843-1898), Kaapse en Zuid-Afrikaansche politikus
- Leon de Villiers (* 1960), Afrikaanse skrywer
- Louis de Villiers (* ?), Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis
- Louis Scholtz de Villiers (1923-2004), Afrikaanse dramaturg
- Martie de Villiers (1908-?), Suid-Afrikaanse skryfster
- Marthinus Lourens de Villiers (1885-1977), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Mavis de Villiers (1919-2015), Afrikaanse skryfster
- Melius de Villiers (1849-1938), hoofregter van die Oranje-Vrystaat
- Meyer de Villiers (1913-1995), Suid-Afrikaanse skrywer en taalkundige
- Peter de Villiers (* 1957), Suid-Afrikaanse rugbyafrigter
- Pieter de Villiers (1924-2015), Suid-Afrikaanse pianis, orrelis, en komponis
- Rocco de Villiers (* 1970), Suid-Afrikaanse pianis
- Rocco Cartorzina de Villiers (1838-1902), Kaapse komponis
- Suna de Villiers (1916-2007), Afrikaanse skryfster
- Willem Petrus de Villiers (1843-1908), Kaapse religieuse leier
- William Murray (1888-1961), Suid-Afrikaanse skrywer en dramaturg
- Wim de Villiers (* 1959), rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch
As voornaam
wysig- De Villiers Lamprecht (* 1942), Suid-Afrikaanse atleet
Geografie
wysig- Villiers, 'n nedersetting in die Vrystaat
- Villiersdorp, 'n nedersetting in die Wes-Kaap
Sien ook
wysig- Hoërskool De Villiers Graaff, 'n skool in Villiersdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Verwysings
wysigHierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van De Villiers. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |