Gebruikerbespreking:Naudefj/argief2020

Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Multituberculata in onderwerp Translation request
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019

Hallo, Naudefj, onthou asb. om onderwerpe te nomineer vir volgende week se skryfweek! Namibië loop tans voor, met Indonesië in die tweede plek! – K175 (gesels met my | my bydraes) 17:01, 22 September 2019 (UTC)Beantwoord

Dankie vir die uitnodiging, maar ek gaan nie die keer deelneem nie. Groete. 165.143.130.30 11:24, 23 September 2019 (UTC)Beantwoord

E-pos adres

Frank, ek vertrou dit gaan goed. Het jou e-pos adres verloor naday ek my skootrekenaar en back-up deel geword het van die Suid-Afrikaanse informele ekonomie! Kan jy help asb? Groete! Oesjaar (kontak) 20:05, 18 Desember 2019 (UTC)Beantwoord

Ek stuur vir jou. Groete. Frank (kontak) 20:21, 18 Desember 2019 (UTC)Beantwoord

Wikiwoordeboek

@Naudefj: Frank, ek hoop dit gaan goed. Sal jy asb. my boodskap op Wikiwoordeboek lees? Dankie. ~ Burgert (kontak) 17:55, 19 April 2020 (UTC)Beantwoord

Daar geantwoord. Groete. Frank (kontak) 18:43, 19 April 2020 (UTC)Beantwoord

Bot request

Hi! I've checked the bot permission request site, but it looks like it hasn't been used in years. I've created an account on af.wiki for my BOT. I've decided that it would be easy to implement mass changes and remove code mistakes with bot permissions than to do that on my own account. I am not proficient in Afrikaans, but I only need a good understanding of English and the basics of Dutch to implement small changes and to fix wikicode. Please let me know how I should proceed. Cheers! Nadzik (kontak) 11:00, 27 Mei 2020 (UTC)Beantwoord

Please start by making a small number of changes for review. Thereafter we can discuss assigning bot-status to your bot. Regards. Frank (kontak) 11:46, 27 Mei 2020 (UTC)Beantwoord
Frank, okay! For now, you can see some of them in the contributions of my own account, but I will also perform some on the bot account. Cheers! Nadzik (kontak) 12:55, 27 Mei 2020 (UTC)Beantwoord
Hi, I foresee a problem by the speedy rate the bot owner runs his edits. It is humanly impossible to supervise or even follow them, to eliminate possible errors/unwanted changes. Please bear this in mind when approving his bot-status, it is in your hands. Regards, --  Aliwal2012 11:55, 27 Mei 2020 (UTC)Beantwoord
Aliwal2012, I understand your concerns, I am aware that there may be some issues when using bots. I try to add a different summary (Opsomming) to every type of change that I make, so it will be easier to reverse the whole batch if there is a problem. I have experience running automatic scripts, both on pl.wiki and Wikidata. I hope that it explains everything, if you have any other questions, please let me know! Nadzik (kontak) 12:55, 27 Mei 2020 (UTC)Beantwoord
Frank, I've done some sample edits. For more, you can check up Spesiaal:Bydraes/Nadzik. Cheers! Nadzik (kontak) 21:10, 27 Mei 2020 (UTC)Beantwoord
Looks good to me. You have my personal approval. I'll submit a bot request for you and grant access if there's no serious objections. Frank (kontak) 15:32, 28 Mei 2020 (UTC)Beantwoord
See Wikipediabespreking:Robot#NadzikBOT. Regards. Frank (kontak) 15:36, 28 Mei 2020 (UTC)Beantwoord
Thanks! Cheers! Nadzik (kontak) 18:23, 28 Mei 2020 (UTC)Beantwoord

Deen

@Naudefj:, Frank, daardie bron van jou op Gesellig is horingoud! G'n wonder jy vra uit oor die naam nie! Groete! Oesjaar (kontak) 14:08, 19 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

My magtig Oesjaar, die bron is nie veel ouer as ek nie :-) Groete. Frank (kontak) 14:14, 19 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord
Bewonderenswaardig van hierdie bron is juis dat hy soveel Nederlandse skrywers bevat. 'n Mens wonder onmiddellik waarom: was dit omdat Afrikaans en Nederlands sinoniem was, was dit miskien om 'n gedeelde Dietse herkoms te versterk, was dit omdat Nederlandse werke nog voorgeskrewe was op universiteit (ek het hordes dik werke wat die Nederlandse letterkunde behandel - swaar, oud en al lelik vergeel). Maar dankie dat julle my aan hierdie bron herinner het. Die ervaring toe ek op De Rust die boek gekoop het teen R150,00 - kom ons sê maar net die Vloek van De Rust woed nog in die 2010's (die dorpenaars het glo 'n Jodin se winkel geboikot op die dorp in die 1940's, en toe sy vertrek het sy 'n vloek oor die dorp uitgespreek: dat die dorp nooit sal ontwikkel nie - alles is toe bergaf daarna en opgeneem in die werke van Sue van Waart. Al was hy ook die "Dorp van die Jaar" by Kwêla was daar 'n bedelkultuur toe ek daar was soos nuwe pophuisies om die dorp opgespring het... Jy kon nie beweeg nie of 'n zombie-apokalips bedelaars sak op jou toe. Nooit weer besoek ek die plek nie, het ek gesê.) Suidpunt (kontak) 07:20, 20 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord
Ek het die dikke boek op BidorBuy vir minder as R100 opgetel. Ook maar net omdat ek dit uit my skooldae onthou, toe ek vir 'n skooltaak inligting in die biblioteek moes opgesoek. Ek het (tot my skaamte) ook die boek misbruik om 'n paar taboe-onderwerpe in op te soek, aangesien inligting daardie dae maak skraps was. Nie dat dit enigsins gehelp het nie, maar gegewe die boek se gewig het die hoop nie beskaam nie. Groete. Frank (kontak) 09:40, 20 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord


Rugbywêreldbeker 2011

  Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Rugbywêreldbeker 2011, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.

Baie dankie vir die goeie artikel en groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:34, 2 Oktober 2011 (UTC)Beantwoord

Dankie, maar dis nou nie nodig om my so hier te ontbloot nie. Beteken anonimiteit dan nou niks hier nie? Groete. Ekke
Sorry, ek het dit nie geweet nie, maar dit was voor my aktiewe tyd hier. Hierdie verwysing maak ek vir elke gebruiker met 'n nuwe voorbladartikel. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:51, 2 Oktober 2011 (UTC)Beantwoord

///////////////////////////////////////////////////////////////////////////////////

2021

Waar is Voyageur?

Hallo Frank! Voorspoedige Nuwejaar!

Het jy dalk enige idee wat van Voyageur geword het? Hy was in Okt 2020 laas aanlyn op ons wikipedia. Groete,   Aliwal2012 16:27, 16 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord

Dankie, selfde vir jou. Ek het ongelukkig geen idee nie. Voyageur is 'n yster en ek hoop van harte dat hy OK is en dat hy net 'n breek vat. Groete. Frank (kontak) 18:06, 16 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord
Ek het deur al die Wikipedia's gesoek. Die Afrikaanse Wikipedia was die laaste wat hy besoek het. Martinvl (kontak) 15:54, 17 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord
Dis nou al meer as drie maande later. Nog niks? Moet ek aan hom 'n brief skryf of iets? Aan die eerste moontlikheid wil ek liewer nie dink nie. Oor die tweede moontlikheid hoop ek van harte hy is besig met sy Italiaanse lesse. Anders... sit hy seker nou saam met Tom Cruise êrens in 'n veilige bunker, of dalk is hy tot priester van die Kerk van Sciëntologie georden en is nou in die lonende voltydse bediening. Anders gooi hy miskien 'n salvo op TikTok. Suidpunt (kontak) 19:20, 20 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord

Goed om jou hier te sien..

Frank, dit is goed om jou bedrywig hier te sien! Ja, ons instandhouding bly agter, die 100,000 artikel doelwit neem baie tyd in beslag. Groete! Oesjaar (kontak) 09:27, 9 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord

Ek loer maar so dan en wan in vir 'n bietjie afwisseling. Bly om te sien jy hou nog die projek aan die gang. Frank (kontak) 09:32, 9 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord
Ek sal dit waardeer indien jy jou bot deur die Taksobokse kan stuur. Groete! Oesjaar (kontak) 09:45, 9 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord
O genade! Ek weet nie of die ding nog sal werk nie. Wat moet gedoen word? Frank (kontak) 09:47, 9 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord
Wat hy altyd gedoen het! Fieks op! En dankie vir jou werk vandag! Groete! Oesjaar (kontak) 09:51, 9 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord

Instandhouding...

@Naudefj:, Frank, ek vertrou dit gaan goed! Kan jy dalk help met instandhouding asb? Sien [1], daar is van die foute wat ek nie kan regmaak nie (party is onsigbaar!), bokant my vuurmaak plek. Loer maar asb so 'n bietjie! Groete! Oesjaar (kontak) 11:13, 5 November 2021 (UTC)Beantwoord

How we will see unregistered users

Hi!

You get this message because you are an admin on a Wikimedia wiki.

When someone edits a Wikimedia wiki without being logged in today, we show their IP address. As you may already know, we will not be able to do this in the future. This is a decision by the Wikimedia Foundation Legal department, because norms and regulations for privacy online have changed.

Instead of the IP we will show a masked identity. You as an admin will still be able to access the IP. There will also be a new user right for those who need to see the full IPs of unregistered users to fight vandalism, harassment and spam without being admins. Patrollers will also see part of the IP even without this user right. We are also working on better tools to help.

If you have not seen it before, you can read more on Meta. If you want to make sure you don’t miss technical changes on the Wikimedia wikis, you can subscribe to the weekly technical newsletter.

We have two suggested ways this identity could work. We would appreciate your feedback on which way you think would work best for you and your wiki, now and in the future. You can let us know on the talk page. You can write in your language. The suggestions were posted in October and we will decide after 17 January.

Thank you. /Johan (WMF)

18:10, 4 Januarie 2022 (UTC)

Have you voted in the UCoC enforcement guidelines ratification?

Hi! @Naudefj:

The ratification voting process for the revised enforcement guidelines of the Universal Code of Conduct (UCoC) is now open! Voting commenced on SecurePoll on 7 March 2022 and will conclude on 21 March 2022. Please read more on the voter information and eligibility details.

Please vote here

Regards, Zuz (WMF) (kontak) 12:48, 11 Maart 2022 (UTC)Beantwoord

Mixed oath

Frank,

Jy het bygedra to die Eufemisme onderwerp en ek hoop ek kan jou inkatrol vir 'n nuwe onderwerp, of dalk 'n nuwe Afrikaanse woord. Ek het hier beland na ek na "minced oath" [1] se Afrikaanse ekwivalent gesoek het. Sou mens in Afrikaans, soos in Duits, van 'n "Skimpwoord" [2] kon praat of is daar 'n goeie bestaande woord?

https://en.wikipedia.org/wiki/Minced_oath
https://en.wiktionary.org/wiki/Schimpfwort#German

E-pos adres...

Bevestig jou e-pos adres asb! Groete! Oesjaar (kontak) 17:21, 8 Junie 2022 (UTC)Beantwoord

Oesjaar, ek wil dit nou nie hier pos nie, maar my e-posadres het nie verander sedert jy laas vir my boodskappe gestuur het nie. Groete. Frank (kontak) 17:31, 8 Junie 2022 (UTC)Beantwoord

Translation request

@Oesjaar was surprised to find some untranslated software yesterday and reported it at phab:T311077#8018105. Would you please look into it, and see if you could translate at least the short/easy ones soon? Here's the link to TranslateWiki.net so you can see the full list. Thank you, Whatamidoing (WMF) 21:12, 21 Junie 2022 (UTC)Beantwoord

Gebruiker:Whatamidoing (WMF), user Gebruiker:Naudefj has gone quiet on this Wikipedia. You need to make another plan to get the translations done. Oesjaar (kontak) 13:32, 27 Junie 2022 (UTC)Beantwoord
I'm still here, at least occasionally, but are currently busy with other translation projects. I may get back to this in a while... Regards. Frank (kontak) 14:39, 27 Junie 2022 (UTC)Beantwoord
Thank you for considering my request. Whatamidoing (WMF) (kontak) 16:24, 29 Junie 2022 (UTC)Beantwoord

Foute...

Ek neem aan jy maak Errors reg, baie dankie. Elke bietjie help. Wil jou nog graag ontmoet oor koppie koffie, ons verhouding is al amper 14 jaar aan die gang! Jy was my mentor in die begin! Ek word nie jonger nie... Groete! Oesjaar (kontak) 09:18, 31 Julie 2022 (UTC)Beantwoord

Ja, meestal sintaksfoute soos aangedui op https://checkwiki.toolforge.org/ Groete. Frank (kontak) 09:20, 31 Julie 2022 (UTC)Beantwoord

Goed om jou hier te sien

Is dit ons Kersfees geskenk? Groete!Oesjaar (kontak) 17:00, 19 Desember 2022 (UTC)Beantwoord

NS- Ek dink altyd aan jou as my mentor!
Ek was dalk voor jou hier, maar jy het die fakkel gevat en verder gehardloop. Op die stadium loer ek maar net so af en toe in om te kyk of julle op die regte pad is. Aangesien dinge so goed verloop, kan ek op ander take fokus. Hou so aan! Groete. Frank (kontak) 20:05, 25 Desember 2022 (UTC)Beantwoord

Adoniran Barbosa

Hi, dearest Naudefj, how are you? Me I'm fine. Here in Italy there isn't too cold, but Winter is really coming.

Please, I ask you some minutes of your time, just to see this new page I've opened now. I'll be pleased to help you in Italian and Portuguese.

Happy New Year!!! Rei Momo (kontak) 10:33, 28 Desember 2022 (UTC)Beantwoord

Looks good to me. Regards. Frank (kontak) 12:36, 28 Desember 2022 (UTC)Beantwoord

Translation request

Hello.

Can you create the article en:Laacher See, which is the third most powerful volcano in Europe after Campi Flegrei and Santorini, in Afrikaans Wikipedia?

Yours sincerely, Multituberculata (kontak) 22:23, 6 Junie 2023 (UTC)Beantwoord

Terug na die gebruikerblad van "Naudefj/argief2020".