Langstraal-plooibek
(Aangestuur vanaf Gerres macracanthus)
Die Langstraal-plooibek (Gerres macracanthus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Longspine pursemouth.
Langstraal-plooibek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Superfilum: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. macracanthus
|
Binomiale naam | |
Gerres macracanthus | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie lyf is silwer en soms is daar 6 - 10 dowwe vertikale strepe oor die lyf. Die vis word tot 20 cm lank.
Habitat
wysigDie vis leef in riviermondings, hawens en die oop see.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ IUNB
- ↑ Quoy J. R. C. & Gaimard J. P., 1824-1825. Description des Poissons. Chapter IX. A: Freycinet, L. de, Voyage autour du Monde...exécuté sur les corvettes de L. M. "L'Uranie" et "La Physicienne," pendant les années 1817, 1818, 1819 et 1820. París. Voyage Uranie, Zool. . 192-401.
- ↑ uBio (en)
- ↑ Bleeker, P., 1854. Speciés piscium bataviensium novae vel minus cognitae. Natuurkundig Tijdschrift voor Nederlandsch Indië v. 6: 191-202.
- ↑ Catalogue of Life Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine (en)