Marmer-papegaaivis
Die Marmer-papegaaivis (Leptoscarus vaigiensis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Seagrass parrotfish.
Marmer-papegaaivis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | (Rafinesque, 1810)
|
Genus: | |
Spesie: | L. vaigiensis
|
Binomiale naam | |
Leptoscarus vaigiensis | |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Leptoscarus vaigiensis. |
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7