Shirakiopsis elliptica
Plantspesie
Die springsaadboom (Shirakiopsis elliptica) is 'n boom wat deel is van die Euphorbiaceae familie. Die plant is inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mosambiek, Nigerie, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die boom inheems in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.
Springsaadboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae |
Genus: | Shirakiopsis |
Spesie: | S. elliptica
|
Binomiale naam | |
Shirakiopsis elliptica (Hochst.) Esser, (2000)
| |
Sinonieme | |
Sien teks. |
Die boom se FSA-nommer is 342.[2]
Sinonieme
wysig- Aporosa somalensis Mattei
- Excoecaria abyssinica Müll.Arg.
- Excoecaria manniana Müll.Arg.
- Sapium abyssinicum (Müll.Arg.) Benth.
- Sapium ellipticum (Hochst.) Pax
- Sapium kerstingii Pax
- Sapium mannianum Hiern
- Sapium mannianum (Müll.Arg.) Benth.
- Sclerocroton ellipticus Hochst.
- Shirakia elliptica (Hochst.) Kruijt
- Stillingia elliptica (Hochst.) Baill.
- Tragia elliptica Hochst.