Tweede Wêreldoorlog
|
Kloksgewys van bo: Troepe van die Gemenebes in die woestyn; Chinese burgers word lewendig begrawe deur Japannese soldate; Die stadsentrum van Stalingrad ná die bevryding; Japannese vliegtuie maak gereed vir opstyging; Sowjetse troepe veg in Berlyn; 'n Duitse duikboot word aangeval.
|
|
Strydende partye
|
Geallieerdes
Sowjetunie (1941–1945)
Verenigde State (1941–1945)
Verenigde Koninkryk
China (1937–1945)
Frankryk
Pole
Kanada
Australië
Griekeland (1940–1945)
Nederland (1940–1945)
België (1940–1945)
Joego-Slawië (1941–1945)
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
Noorweë (1940–1945)
Tsjeggo-Slowakye
Ethiopië (1942–1945)
Brasilië (1942–1945)
Denemarke (1940–1945)
Luxemburg (1940–1945)
Meksiko (1942–1945)
Satellietstate:
Filippyne (1941–1945)
Indië
Mongolië (1945)
Newfoundland
|
Spilmoondhede
Nazi-Duitsland
Japan (1937–1945)
Italië (1940–1943)
Hongarye (1940–1945)
Roemenië (1941–1944)
Bulgarye (1941–1944)
Co-oorlogvoering:
Finland (1941–1944)
Thailand (1942–1945)
Irak (1941)
Satellietstate:
Kroasië (1941–1945)
Slowakye
Albanië (1939–1944)
Montenegro (1941–1944)
Serwië (1941–1944)
Satellietstate van Japan se Groot Oos-Asiese welstandsfeer:
Mantsjoekwo
China-Nanjing (1940–1945)
Mengjiang
Filippyne (1944–1945)
Burma (1943–1945)
Azad Hind (1943–1945)
|
Aanvoerders
|
Geallieerdes
Josef Stalin (1941–1945)
Franklin Roosevelt (1941–1945)
Harry Truman (1945)
George VI
Neville Chamberlain (1939–1940)
Winston Churchill (1940–1945)
Tsjiang Kai-sjek
Mao Zedong
Charles de Gaulle
Władysław Raczkiewicz
Mackenzie King
John Curtin
George II
Wilhelmina
Leopold III
Pieter II
Jan Smuts
Pieter Fraser
Haakon VII
Edvard Beneš
Haile Selassie (1942–1945)
Getúlio Vargas
Christiaan X
Charlotte
Manuel Ávila Camacho
Satellietstate:
Manuel Quezon (1941–1944)
Sergio Osmeña (1944–1945)
Victor Hope (1939–1943)
Archibald Wavell (1943–1945)
Gonchigiin Bumtsend
Humphrey Walwyn
|
Spilmoondhede
Adolf Hitler (†)
Hirohito
Benito Mussolini (†)
Victor Emanuel III
Miklós Horthy (1941–1944)
Ferenc Szálasi (1944–1945)
Michael I
Boris III (1941–1943)
Simeon II (1943–1944)
Co-oorlogvoering:
Risto Ryti (1940–1944)
Gustaf Mannerheim (1944–1945)
Ananda Mahidol
Plaek Phibunsongkhram
Faisal II (1941)
Satellietstate:
Shefqet Vërlaci (1939–1941)
Mustafa Merlika-Kruja (1941–1943)
Mehdi Frashëri (1943–1944)
Tomislaf II
Josef Tiso
Michael
Milan Nedić
Satellietstate van Japan se Groot Oos-Asiese welstandsfeer:
Puyi
Wang Jingwei
Demchugdongrub
José P. Laurel (1944–1945)
Ba Maw (1943–1945)
Subhas Chandra Bose (1943–1945)
|
Ongevalle en verliese
|
Militêre sterfgetal: Meer as 16 000 000
Burgerlike sterfgetal: Meer as 45 000 000
Totaal: Meer as 61 000 000
|
Militêre sterfgetal: Meer as 8 000 000
Burgerlike sterfgetal: Meer as 4 000 000
Totaal: Meer as 12 000 000
|