Maak hoofkeuseskerm oop
Die Suid-Afrikaners Len Tau (links) en Jan Mashiani tydens die Olimpiese Somerspele 1904 in St. Louis
Die Suid-Afrikaanse Rudolph Lewis tydens die Olimpiese Somerspele 1912 in Stockholm
Die Suid-Afrikaanse Esther Brand tydens die Olimpiese Somerspele 1952, Helsinki
Die Suid-Afrikaanse vlag tydens die Olimpiese Winterspele 1994 in Lillehammer
Die Suid-Afrikaanse hokkiespan tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing
Die Suid-Afrikaanse span tydens die openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2010 in Toronto
Wayde van Niekerk as Suid-Afrika se vlagdraer tydens die Olimpiese Somerspele 2016 in Rio de Janeiro

Suid-Afrika is een van die lande wat aan die Olimpiese Spele deelneem. Suid-Afrika stuur vir die eerste keer 'n span na die Somerspele van 1904. 56 jaar later, in 1960, stuur hulle hulle eerste span na die Winterspele.

In 2016 neem Suid-Afrika vir die 19de keer aan die Somerspele deel, terwyl hulle nog net aan 7 Winterspele deelgeneem het. Hulle het nog nooit 'n medalje op 'n Winterspele gewen nie. In totaal het Suid-Afrika al 86 medaljes verower, waarvan die meeste in atletiek, boks en swem.

Medaljes by die SomerspeleWysig

 Plek  Land    Goud   Silwer   Brons Totaal
St. Louis 1904   Suid-Afrika 0 0 0 0
Londen 1908   Suid-Afrika 1 1 0 2
Stockholm 1912   Suid-Afrika 4 2 0 6
Antwerpen 1920   Suid-Afrika 3 4 3 10
Parys 1924   Suid-Afrika 1 1 1 3
Amsterdam 1928   Suid-Afrika 1 0 2 3
Los Angeles 1932   Suid-Afrika 2 0 3 5
Berlyn 1936   Suid-Afrika 0 1 0 1
Londen 1948   Suid-Afrika 2 1 1 4
Helsinki 1952   Suid-Afrika 2 4 4 10
Melbourne 1956   Suid-Afrika 0 0 4 4
Rome 1960   Suid-Afrika 0 1 2 3
Tokio 1964 nie deelgeneem nie, opgeskort weens Apartheid
Meksikostad 1968 nie deelgeneem nie, opgeskort weens Apartheid
München 1972 nie deelgeneem nie, opgeskort weens Apartheid
Montreal 1976 nie deelgeneem nie, opgeskort weens Apartheid
Moskou 1980 nie deelgeneem nie, opgeskort weens Apartheid
Los Angeles 1984 nie deelgeneem nie, opgeskort weens Apartheid
Seoul 1988 nie deelgeneem nie, opgeskort weens Apartheid
Barcelona 1992   Suid-Afrika 0 2 0 2
Atlanta 1996   Suid-Afrika 3 1 1 5
Sydney 2000   Suid-Afrika 0 2 3 5
Athene 2004   Suid-Afrika 1 3 2 6
Beijing 2008   Suid-Afrika 0 1 0 1
Londen 2012   Suid-Afrika 4 1 1 6
Rio de Janeiro 2016   Suid-Afrika 2 6 2 10
Tokio 2020   Suid-Afrika toekomstige gebeurtenis
Parys 2024   Suid-Afrika toekomstige gebeurtenis
Los Angeles 2028   Suid-Afrika toekomstige gebeurtenis
Totaal 26 31 29 86

Medaljes volgens sportWysig

 Plek  Land    Goud   Silwer   Brons Totaal
Atletiek   Suid-Afrika 9 13 7 29
Swem   Suid-Afrika 6 6 6 18
Boks   Suid-Afrika 6 4 9 19
Tennis   Suid-Afrika 3 2 1 6
Fietsry   Suid-Afrika 1 4 3 8
Roei   Suid-Afrika 1 1 1 3
Skyfskiet   Suid-Afrika 0 1 0 1
Kanovaart   Suid-Afrika 0 0 1 1
Rugby   Suid-Afrika 0 0 1 1
Driekamp   Suid-Afrika 0 0 1 1
Totaal 26 31 29 86

Eksterne skakelsWysig