Waterpeer
Die waterpeer (Syzygium guineense) is 'n boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en veral in KwaZulu-Natal. Dit kom ook in Mpumalanga en Limpopo voor. Buite Suid-Afrika is die plant inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Cabinda, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Waterpeer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Myrtaceae |
Genus: | Syzygium |
Spesie: | S. guineense
|
Binomiale naam | |
Syzygium guineense (Wall.)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom lyk baie soos die waterbessieboom.
Dit het 'n geoksiele subspesie Syzygium guineense (Willd.) DC. subsp. huillense (Hiern) F.White. Die boom se FSA-nommer is 557.[1][2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 183. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online