Die trosvy (Ficus sycomorus) is 'n groot vyeboomspesie wat voorkom van die Tugela-vallei in KwaZulu-Natal, noordwaarts tot aan die rand van die Sahara, en in die suidelike Arabiese Skiereiland. Die boom is inheems in Algerië, Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kaap Verde, Kenia, Libanon, Madagaskar, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Oman, Palestina, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sirië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Trosvy
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie:
F. sycomorus
Binomiale naam
Ficus sycomorus
L., (1753)
Verspreidings-kaart
Sinonieme
  • Ficus chanas Forssk.
  • Ficus cocculifolia Baker
  • Ficus cocculifolia subsp. sakalavarum (Baker) H.Perrier & Leandri
  • Ficus cocculifolia var. sakalavarum (Baker) H.Perrier
  • Ficus comorensis Warb.
  • Ficus damarensis Engl.
  • Ficus gnaphalocarpa (Miq.) Steud. ex Miq.
  • Ficus integrifolia Sim
  • Ficus sakalavarum Baker
  • Ficus scabra Sim
  • Ficus sycomorus subsp. gnaphalocarpa (Miq.) C.C.Berg
  • Ficus trachyphylla (Fenzl ex Miq.) Miq.
  • Sycomorus antiquorum Gasp.
  • Sycomorus gnaphalocarpa Miq.
  • Sycomorus rigida Miq.
  • Sycomorus trachyphyllus Fenzl ex Miq.

Hulle groei natuurlik langs riviere in die laeveld, maar word ook sedert antieke tye in die Midde-Ooste verbou.

Die Ilembe-boom is 'n baie groot trosvy, geleë op die oewer van die Mandlenispruit naby Kranskop, KwaZulu-Natal. Dit is in 2013 as 'n kampioenboom verklaar en word bewaar in terme van die Nasionale Wet op Bosse (84/1998).[1] Die boom se FSA-nommer is 66.[2]

'n Trosvy in Ethiopië
Vrugte

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Geleë te 28°52′50″S 30°58′52″E / 28.88056°S 30.98111°O / -28.88056; 30.98111 (Ilembe-trosvy) Joemat-Pettersson, Tina (13 September 2013). "Declaration of particular groups of trees as "Champion Trees"" (PDF). cer.org.za. Universiteit van Pretoria. Besoek op 7 Desember 2015.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig