Swartvalstaaibos
Die Swartvals- of Swartbastertaaibos (Allophylus africanus) is 'n klein boom in die Sapindaceae familie.[2]
Swartvalstaaibos | |
---|---|
loof van 'n saailing | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Sapindaceae |
Genus: | Allophylus |
Spesie: | A. africanus
|
Binomiale naam | |
Allophylus africanus P.Beauv., (1818)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding en habitat
wysigDit groei in bosveld, dikwels op miershope en in rivieroewerbos. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Die boom kom voor vanaf Oos-Londen noordwaarts tot by die Lebomboberge. Buite Suid-Afrika is die boom inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://apiv3.iucnredlist.org/api/v3/taxonredirect/146217756
- ↑ Trees of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad 2008, ISBN 978-1-77007-759-1
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartvalstaaibos.