Hofmeyr (van)
van
Hofmeyr is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
- Adriaan Hofmeyr (1854–1937), Kaapse religieuse leier
- Andrew Hofmeyr (1866–1936), Kaapse religieuse leier
- Annie Hofmeyr (1899–1995), Afrikaanse skryfster
- Arend Hofmeyr (1837–1903), Kaapse religieuse leier
- Attie Hofmeyr (1873–1919), Kaapse religieuse leier
- Charles Murray Hofmeyr (1876–1930), Kaapse religieuse leier
- Charlie Hofmeyr (1888–1954), Suid-Afrikaanse staatsamptenaar
- Georg Hofmeyr (1882–1969), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Gray Hofmeyr (gebore 1949), Suid-Afrikaamse rolprent- en televisieregisseur
- Gys Hofmeyr (1871–1943), Suid-Afrikaanse politikus
- Harry Hofmeyr (1898–1977), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Helena Barry-Hofmeyr (1887–1954), Suid-Afrikaanse politikus
- Hendrik Hofmeyr (gebore 1957), Suid-Afrikaanse komponis
- Jan Hofmeyr (1856–1924), Kaapse religieuse leier
- Jan Hofmeyr (1882–1914), Kaapse religieuse leier
- Jan Hendrik Hofmeyr (1835–1908), Kaapse religieuse leier
- Jan Hendrik Hofmeyr (1845–1909), Kaapse politikus
- Jannie Hofmeyr (1894–1948), Suid-Afrikaanse politikus
- John Hofmeyr (1871–1943), Kaapse religieuse leier
- Lou Hofmeyr (1878–1936), Kaapse religieuse leier
- Nico Hofmeyr (1860–1932), Kaapse religieuse leier
- Nicolaas Hofmeyr (1827–1909), Kaapse religieuse leier
- Servaas Hofmeyr (1830–1888), Kaapse religieuse leier
- Stephanus Hofmeyr (1839–1905), Kaapse en Transvaalse religieuse leier
- Steve Hofmeyr (gebore 1964), Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, outeur, akteur en aktivis
- William Angus Hofmeyr (1869–1953), Afrikaanse kultuurleier en sakeman
As naam
wysig- Jan Hendrik Hofmeyr de Waal (1871–1937), Suid-Afrikaanse politikus
Ander gebruike
wysig- Hofmeyr, dorp in Oos-Kaap, Suid-Afrika
- Gereformeerde kerk Hofmeyr, kerk in Hofmeyr
- Hofmeyr-skedel, 37 000 jaar-oue menslike skedel wat digby Hofmeyr gevind is
- NG gemeente Hofmeyr, kerk in Hofmeyr
- Hofmeyer, voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika
- Murray-Hofmeyr-gedenkteken, standbeeld van John Murray (1826–1882) en Nicolaas Hofmeyr (1827–1909)
- Onze Jan Hofmeyr-standbeeld, standbeeld van Jan Hendrik Hofmeyr (1845–1909)
- W.A. Hofmeyr-prys, letterkundeprys vernoem na William Angus Hofmeyr (1869–1953)
Sien ook
wysigHierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Hofmeyr. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |