Margaritaria discoidea

Plantspesie

Die poubessie (Margaritaria discoidea) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Phyllanthaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Poubessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Phyllanthaceae
Genus: Margaritaria
Spesie:
M. discoidea
Binomiale naam
Margaritaria discoidea
(Baill.) G.L.Webster, (1967)
Sinonieme
  • Cicca discoidea Baill.
  • Diasperus discoideus (Baill.) Kuntze
  • Phyllanthus discoideus (Baill.) Müll.Arg.

In Namibië kom die plant in die Kaprivistrook en in Suid-Afrika in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.

Galery

wysig

Infraspesies

wysig

Die spesie het vier infraspesies:

Bronne

wysig