Order of Merit
Die Order of Merit (OM) is 'n Britse orde van meriete om voortreflike diens in die weermag, wetenskap, kuns, literatuur, of vir die bevordering van kultuur te erken. Dit is deur die monarg Edward VII geskep en is tot 24 lewende lede plus 'n aantal buitelandse benoemdes beperk.[1] Lede van die Order of Merit mag die letters "OM" na hul name gebruik.
Onderskeidings
wysig- onvolledige lys
- 1902: Horatio Kitchener
- 1902: William Edward Hartpole Lecky
- 1906: Heihachiro Togo – erelid
- 1907: Florence Nightingale
- 1910: Thomas Hardy
- 1911: Edward Elgar
- 1916: Henry James
- 1927: Charles Algernon Parsons
- 1937: Robert Baden-Powell
- 1945: Sir Winston Leonard Spencer Churchill
- 1949: Bertrand Russell
- 1965: Dorothy Crowfoot Hodgkin
- 1968: Hertog van Edinburgh
- 1981: Laurence Olivier
- 1983: Andrew Huxley
- 1986: Graham Greene
- 1995: Nelson Mandela
- 1990: Margaret Thatcher
- 1996: John Gielgud
- 1997: Norman Foster
- 2002: Prins Charles
- 2005: David Attenborough
- 2005: Betty Boothroyd
- 2005: Michael Howard
- 2007: Robin Eames
- 2007: Tim Berners-Lee
- 2007: Martin Rees
- 2009: Jean Chrétien
- 2010: Neil MacGregor
- 2012: David Hockney
- 2012: John Howard
- 2014: Simon Rattle
- 2014: Martin Litchfield West
- 2014: Magdi Yacoub
Verwysings
wysig- ↑ "Titles" (in Engels). Die Prins of Wallis en die Hertogin van Cornwall. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2017. Besoek op 12 Desember 2016.