2002 Super 12-seisoen
Die 2002 Super 12-seisoen het in Februarie 2002 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 25 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
2002 Super 12 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Crusaders (4de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 438 (gem. 6.348 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 182 Andrew Mehrtens (Crusaders) |
Meeste drieë gedruk | 12 Roger Randle (Chiefs) |
Tabel
wysig
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Crusaders | 11 | 11 | 0 | 0 | 469 | 264 | +205 | 7 | 51 | |||
2 | Waratahs | 11 | 8 | 0 | 3 | 337 | 284 | +53 | 7 | 39 | |||
3 | Brumbies | 11 | 7 | 0 | 4 | 374 | 230 | +144 | 10 | 38 | |||
4 | Highlanders | 11 | 8 | 0 | 3 | 329 | 207 | +122 | 6 | 38 | |||
5 | Reds | 11 | 7 | 0 | 4 | 336 | 287 | +49 | 6 | 34 | |||
6 | Blues | 11 | 6 | 0 | 5 | 313 | 249 | +64 | 5 | 29 | |||
7 | Stormers | 11 | 5 | 0 | 6 | 310 | 317 | −7 | 7 | 27 | |||
8 | Chiefs | 11 | 4 | 0 | 7 | 323 | 341 | −18 | 8 | 24 | |||
9 | Hurricanes | 11 | 5 | 0 | 6 | 232 | 317 | −85 | 1 | 23 | |||
10 | Sharks | 11 | 4 | 0 | 7 | 183 | 308 | −125 | 3 | 19 | |||
11 | Cats | 11 | 1 | 0 | 10 | 217 | 370 | −153 | 2 | 6 | |||
12 | Bulls | 11 | 0 | 0 | 11 | 232 | 500 | −268 | 1 | 1 | |||
Opgedateer op 3 Mei 2010 |
Tabel notas
wysig- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
wysigDatum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 22–23 Februarie | Week 8 | 12-14 April |
Week 2 | 1-2 Maart | Week 9 | 19–20 April |
Week 3 | 8-9 Maart | Week 10 | 26-27 April |
Week 4 | 15–17 Maart | Week 11 | 3-5 Mei |
Week 5 | 22–23 Maart | Week 12 | 10–11 Mei |
Week 6 | 29–31 Maart | Halfeindronde | 18 Mei |
Week 7 | 5-6 April | Eindronde | 25 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 2001 Super 12 |
Super 12 2002 |
Opgevolg deur 2003 Super 12 |
Week 1
wysig22 Februarie 2002 | Hurricanes | 7 – 60 | Blues | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drie: Jason Spice Doelskop: Daryl Lilley Kaarte: Campbell Feather ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Rupeni Caucaunibuka (2), Troy Flavell, Mark Mayerhofler, Doug Howlett (4) Doelskoppe: Carlos Spencer (6), James Arlidge Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
22 Februarie 2002 | Sharks | 18 – 25 | Stormers | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Stefan Terblanche (2) Doelskop: Gaffie du Toit Strafdoele: Gaffie du Toit (2) |
Verslag | Drieë: Marius Goosen, Percy Montgomery, Pieter Rossouw Doelskoppe: Marius Goosen (2) Strafdoel: Marius Goosen Skepdoel: Bolla Conradie Kaarte: Faan Rautenbach ?' tot ?' |
Skeidsregter: André Watson (RSA) | |
23 Februarie 2002 | Chiefs | 25 – 42 | Waratahs | Rotorua Internasionale Stadion, Rotorua | |
17:35 | Drieë: Roger Randle (2), Mark Weedon Doelskoppe: David Hill (2) Strafdoele: Glen Jackson (2) |
Verslag | Drieë: Duncan McRae, Jone Tawake, Scott Staniforth (3), Nathan Grey Doelskoppe: Matt Burke (6) |
Skeidsregter: Andy Turner (SA) | |
23 Februarie 2002 | Crusaders | 30 – 28 | Highlanders | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Joe Maddock, Andrew Mehrtens Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens |
Verslag | Drieë: Jeff Wilson, Willie Walker, Ryan Nicholas Doelskoppe: Tony Brown (2) Strafdoele: Tony Brown (3) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
23 Februarie 2002 | Brumbies | 29 – 19 | Reds | Canberrastadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Greame Bond, Tim Atkinson, Jeremy Paul Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (2), Andrew Walker Skepdoel: Stephen Larkham |
Verslag | Drie: Chris Latham Doelskop: Elton Flatley Strafdoele: Elton Flatley (4) Kaarte: Nick Stiles ?' tot ?' |
Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
23 Februarie 2002 | Bulls | 31 – 44 | Cats | Minolta Loftus, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Adrian Jacobs, Frikkie Welsh, Piet Joubert Doelskoppe: Boeta Wessels (2) Strafdoele: Boeta Wessels (4) |
Verslag | Drieë: Gcobani Bobo (3), John Daniels Doelskoppe: Louis Koen (3) Strafdoele: Louis Koen (6) |
Bywoning: 24 000 Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
Week 2
wysig- Geen dagligbesparing in Brisbane
1 Maart 2002 | Chiefs | 27 – 34 | Crusaders | Rugby Park-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Todd Miller, Roger Randle, Mark Ranby Doelskoppe: David Hill (3) Strafdoele: David Hill (2) |
Verslag | Drieë: Joe Maddock, Aaron Mauger, Daryl Gibson Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) Skepdoel: Aaron Mauger |
Bywoning: 27 000 Skeidsregter: Kelvin Deaker (NS) | |
2 Maart 2002 | Highlanders | 45 – 5 | Sharks | Carisbrook, Dunedin | |
19:05 | Drieë: Romi Ropati, Anton Oliver, Jeff WIlson, Joe McDonnell, Craig Newby Doelskoppe: Tony Brown (4) Strafdoele: Tony Brown (4) |
Verslag | Drie: Nicky van der Walt | Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
2 Maart 2002 | Brumbies | 64 – 16 | Cats | Canberrastadion, Canberra | |
19:05 | Drieë: Tim Atkinson, George Smith, Pat Howard, Bill Young, Owen Finegan (2), Stephen Larkham, Jeremy Paul, Mark Bartholomeusz, Stirling Mortlock Doelskoppe: Stirling Mortlock (4) Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Verslag | Drie: Gcobani Bobo Doelskop: Louis Koen Strafdoele: Louis Koen (3) Kaarte: Willem Stoltz ?' tot ?', Willie Meyer ?' |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
2 Maart 2002 | Reds | 34 – 23 | Blues | Ballymorestadion, Brisbane | |
21:05 | Drieë: Toutai Kefu, Steve Kefu, Daniel Herbert, John Roe Doelskoppe: Elton Flatley (4) Strafdoele: Elton Flatley (2) |
Verslag | Drieë: Xavier Rush, Slade McFarland Doelskoppe: Carlos Spencer (2) Strafdoele: Carlos Spencer (3) Kaarte: Xavier Rush ?' tot ?' |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
2 Maart 2002 | Stormers | 25 – 26 | Waratahs | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Gus Theron, Bolla Conradie Strafdoele: Marius Goosen (4) Skepdoel: Marius Goosen |
Verslag | Drieë: Nathan Grey, Matt Burke Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoele: Matt Burke (3) Skepdoel: Nathan Grey |
Bywoning: 40 086 Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
2 Maart 2002 | Bulls | 13 – 37 | Hurricanes | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Hakkies Husselman, Adrian Jacobs Doelskop: Boeta Wessels Strafdoele: Boeta Wessels Kaarte: Jaco van der Westhuyzen ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Dion Waller, Christian Cullen, Daryl Lilley, Tana Umaga Doelskoppe: David Holwell (3), Daryl Lilley Strafdoele: David Holwell (2), Daryl Lilley |
Bywoning: 18 000 Skeidsregter: George Ayoub (AUS) | |
Week 3
wysig- Geen dagligbesparing in Brisbane
8 Maart 2002 | Highlanders | 40 – 8 | Cats | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Byron Kelleher, Jeff WIlson, Aisea Tuilevu, Ryan Nicholas, Willie Walker, Carl Hayman Doelskoppe: Tony Brown (2) Strafdoele: Tony Brown (2) |
Verslag | Drie: John Daniels Strafdoel: Louis Koen |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
8 Maart 2002 | Brumbies | 38 – 8 | Sharks | Canberrastadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Dan Vickerman, Graeme Bond (3) Doelskoppe: Stirling Mortlock (3) Strafdoele: Stirling Mortlock (3) Skepdoel: Stephen Larkham Kaarte: Peter Ryan ?' tot ?' |
Verslag | Drie: Stefan Terblanche Strafdoel: Herkie Kruger Kaarte: Albert van den Berg ?' tot ?' |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (NS) | |
8 Maart 2002 | Stormers | 40 – 13 | Hurricanes | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Pieter Rossouw (2), Daan Human, De Wet Barry Doelskoppe: Percy Montgomery (4) Strafdoele: Percy Montgomery (4) |
Verslag | Drie: Pita Alatini Doelskop: David Holwell Strafdoele: David Holwell (2) Kaarte: Campbell Feather ?' tot ?', Dion Waller ?' tot ?' |
Bywoning: 43 756 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
9 Maart 2002 | Crusaders | 30 – 11 | Blues | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Brad Mika, Aaron Mauger Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (6) |
Verslag | Drie: Glenn Taylor Strafdoele: Carlos Spencer (2) Kaarte: Ron Cribb ?' tot ?' |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
9 Maart 2002 | Reds | 27 – 13 | Chiefs | Ballymorestadion, Brisbane | |
20:35 | Drieë: Ben Tune (2), Steve Kefu Strafdoele: Elton Flatley (4) Kaarte: Wendell Sailor ?' tot ?' |
Verslag | Drie: Glen Jackson Doelskop: Glen Jackson Strafdoele: David Hill (2) Kaarte: Keith Robinson ?' tot ?' |
Skeidsregter: Greg Hinton (AUS) | |
9 Maart 2002 | Bulls | 19 – 51 | Waratahs | Minolta Loftus, Pretoria | |
17:05 | Drie: Wylie Human Doelskop: Coenraad Fourie Strafdoele: Coenraad Foerie (4) |
Verslag | Drieë: Scott Staniforth, Van Humphries, Marc Stcherbina (2), Mat Rogers, Matt Burke (2) Doelskoppe: Matt Burke (4) Strafdoel: Matt Burke |
Bywoning: 15 500 Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
Week 4
wysig- Geen dagligbesparing in Brisbane
15 Maart 2002 | Hurricanes | 40 – 17 | Sharks | Westpacstadion, Nieu-Seeland | |
19:35 | Drieë: Christian Cullen, Pita Alatini, Jason Spice, Kupu Vanisi Doelskoppe: David Holwell (3), Riki Flutey Strafdoele: David Holwell (4) Kaarte: Paul Tito ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Craig Davidson, Philip Smit Doelskoppe: Herkie Kruger, Gaffie du Toit Strafdoel: Herkie Kruger |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
16 Maart 2002 | Waratahs | 44 – 21 | Cats | Aussiestadion, Sydney | |
17:35 | Drieë: Mat Rogers (2), David Lyons, Nathan Grey, Scott Staniforth, Simon Kasprowicz, Phil Waugh Doelskoppe: Matt Burke (3) Strafdoel: Matt Burke |
Verslag | Drieë: Russell Winter, Rudolf Coetzee Doelskop: André Pretorius Strafdoele: André Pretorius (3) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
16 Maart 2002 | Bulls | 35 – 45 | Brumbies | Minolta Loftus, Pretoria | |
15:05 | Drieë: Adrian Jacobs, Hakkies Husselman, Giscard Pieters, Johan Wasserman, Boeta Wessels Doelskop: Jaco van der Westhuyzen Strafdoel: Franco Smith |
Verslag | Drieë: Jeremy Paul, Mark Bartholomeusz, George Smith, Stirling Mortlock (3), Graeme Bond Doelskoppe: Stephen Larkham, Stirling Mortlock |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
16 Maart 2002 | Stormers | 20 – 21 | Highlanders | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drie: Werner Greeff Strafdoele: Percy Montgomery (5) |
Verslag | Strafdoele: Tony Brown (6) Skepdoel: Tony Brown |
Bywoning: 44 956 Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
17 Maart 2002 | Reds | 27 – 34 | Crusaders | Ballymorestadion, Brisbane | |
15:05 | Drieë: Matt Cockbain, Toutai Kefu Doelskop: Elton Flatley Strafdoele: Elton Flatley (5) |
Verslag | Drieë: Chris Jack, Caleb Ralph (2), Leon MacDonald Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
Loslootjie: Blues, Chiefs |
Week 5
wysig22 Maart 2002 | Hurricanes | 30 – 21 | Cats | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Christian Cullen (2), Tana Umaga Doelskoppe: David Holwell (3) Strafdoele: Daryl Lilley (2), David Holwell |
Verslag | Drieë: Leon Boshoff, Rudolf Coetzee, Jannes Labuschagne Doelskoppe: André Pretorius (3) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
22 Maart 2002 | Bulls | 17 – 54 | Highlanders | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Chris le Roux, James Dalton, Wylie Human Doelskop: Franco Smith |
Verslag | Drieë: Willie Walker, Paul Steinmetz (2), Ryan Nicholas (3), Aisea Tuilevu, Jeff Wilson Doelskoppe: Tony Brown (4) Strafdoele: Tony Brown (2) |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
23 Maart 2002 | Blues | 37 – 30 | Chiefs | Edenpark, Auckland | |
19:05 | Drieë: Doug Howlett (2), Mark Robinson, Rico Gear Doelskop: James Arlidge Strafdoele: James Arlidge (5) |
Verslag | Drieë: Roger Randle, Keven Mealamu, Bruce Reihana, Keith Lowen Doelskoppe: David Hill, Glen Jackson Strafdoele: David Hill (2) |
Skeidsregter: Lyndon Bray (NS) | |
23 Maart 2002 | Waratahs | 42 – 8 | Sharks | Aussiestadion, Sydney | |
19:05 | Drieë: Scott Staniforth, Marc Stcherbina (2), Mat Rogers, Nathan Grey Doelskoppe: Matt Burke (4) Strafdoele: Matt Burke (3) Kaarte: Brendan Cannon ' tot ?' |
Verslag | Drie: Lukas van Biljon Strafdoele: Gaffie du Toit |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
23 Maart 2002 | Stormers | 15 – 36 | Brumbies | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Pieter Rossouw, Strafdrie Doelskop: Percy Montgomery Strafdoel: Percy Montgomery Kaarte: Werner Greeff ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Stirling Mortlock, Owen Finegan, George Gregan, Andrew Walker Doelskoppe: Stirling Mortlock, Andrew Walker Strafdoele: Stirling Mortlock (3), Andrew Walker |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (NS) | |
Loslootjie: Crusaders, Reds |
Week 6
wysig- Paasnaweek
- Sondag 31 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
29 Maart 2002 | Blues | 22 – 20 | Waratahs | North Harbour-stadion, North Shore City | |
19:35 | Drieë: Doug Howlett, Kees Meeuws, Rico Gear Doelskoppe: James Arlidge (2) Strafdoel: James Arlidge |
Verslag | Drieë: Duncan McRae, Scott Staniforth Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoele: Matt Burke (2) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
30 Maart 2002 | Hurricanes | 22 – 18 | Reds | Palmerston-Noord Skougronde, Palmerston-Noord | |
17:35 | Drie: Rodney So’oialo Doelskop: David Holwell Strafdoele: David Holwell (5) |
Verslag | Drieë: Ben Tune, Daniel Herbert Doelskop: Elton Flatley Strafdoele: Elton Flatley (2) |
Skeidsregter: Eugene Daniels (SA) | |
30 Maart 2002 | Highlanders | 24 – 29 | Chiefs | Homesteadstadion, Invercargill | |
19:35 | Drieë: Tony Brown, Paul Steinmetz, Ryan Nicholas Doelskoppe: Tony Brown (3) Strafdoel: Tony Brown |
Verslag | Drieë: Bruce Reihana, Roger Randle (2), Jono Gibbes Doelskoppe: Glen Jackson (3) Strafdoel: Glen Jackson Kaarte: Scott Couch ?' tot ?' |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
31 Maart 2002 | Crusaders | 33 – 32 | Brumbies | Jade-stadion, Christchurch | |
14:35 | Drieë: Caleb Ralph, Joe Maddock Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (5) Skepdoele: Andrew Mehrtens, Aaron Mauger |
Verslag | Drieë: Stephen Larkham, Stirling Mortlock, Tim Atkinson, Jeremy Paul Doelskoppe: Stirling Mortlock, Andrew Walker (2) Strafdoele: Stirling Mortlock, Andrew Walker |
Bywoning: 34 000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
Loslootjie: Bulls, Cats, Sharks, Stormers |
Week 7
wysig5 April 2002 | Highlanders | 19 – 10 | Hurricanes | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Jeff Wilson, Romi Ropati Strafdoele: Tony Brown (2), Willie Walker |
Verslag | Drie: Jonah Lomu Doelskop: David Holwell Strafdoel: David Holwell |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (NS) | |
6 April 2002 | Crusaders | 49 – 15 | Bulls | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Scott Robertson, Leon MacDonald (3), Marika Vunibaka (3), Richie McCaw Doelskoppe: Leon MacDonald (3) Strafdoel: Leon MacDonald |
Verslag | Drieë: Wessel Roux, Hakkies Husselman Doelskop: Leon van den Heever Strafdoel: Leon van den Heever |
Bywoning: 19 000 Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
6 April 2002 | Reds | 49 – 46 | Stormers | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Elton Flatley, Nick Stiles, Nathan Sharpe, Daniel Herbert, Chris Latham, Jacob Rauluni Doelskoppe: Elton Flatley (5) Strafdoele: Elton Flatley (3) |
Verslag | Drieë: Pieter Rossouw (2), Marius Joubert (2), Wernern Greeff Doelskoppe: Percy Montgomery (3) Strafdoele: Percy Montgomery (5) Kaarte: De Wat Barry ?' tot ?' |
Bywoning: 15 500 Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
6 April 2002 | Sharks | 20 – 13 | Blues | ABSA-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: Brad McLeod-Henderson, Thinus Delport, Stefan Terblanche Doelskop: Herkie Kruger Strafdoel: Herkie Kruger |
Verslag | Drie: Doug Howlett Doelskop: James Arlidge Strafdoele: James Arlidge (2) |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
6 April 2002 | Cats | 25 – 36 | Chiefs | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: Dean Hall, Jorrie Muller, André Pretorius Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius (2) |
Verslag | Drieë: Roger Randle (2), Karl Te Nana Doelskoppe: Glen Jackson (3) Strafdoele: Glen Jackson (4), David Hill |
Skeidsregter: George Ayoub (AUS) | |
Loslootjie: Brumbies, Waratahs |
Week 8
wysig12 April 2002 | Crusaders | 41 – 21 | Stormers | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Caleb Ralph, Scott Robertson, Mark Hammett, Dave Hewett Doelskoppe: Ben Blair, Leon MacDonald (2) Strafdoele: Ben Blair (2), Leon MacDonald (3) |
Verslag | Drieë: Pierre Uys, Pieter Rossouw, Piet-Louis Ferreira Doelskoppe: Percy Montgomery (3) Kaarte: Piet-Louis Ferreira ?' tot ?' |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
12 April 2002 | Reds | 48 – 12 | Bulls | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Ben Tune (2), Wendell Sailor (2), Chris Latham (2), Steve Kefu Doelskoppe: Elton Flatley (4), Andrew Scotney Strafdoel: Elton Flatley |
Verslag | Drieë: Leon van den Heever, Ettienne Botha Doelskop: Leon van den Heever Kaarte: Johan Wasserman ?' tot ?', Franco Smith ?' tot ?' |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
12 April 2002 | Cats | 12 – 24 | Blues | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Strafdoele: André Pretorius (4) | Verslag | Drieë: Blair Ulrich, Vula Maimuri Doelskop: Carlos Spencer Strafdoele: Carlos Spencer (3), James Arlidge |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
13 April 2002 | Waratahs | 31 – 13 | Highlanders | Aussiestadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Duncan McRae, Patricio Noriega, Scott Staniforth, Marc Stcherbina Doelskoppe: Matt Burke (4) Strafdoel: Matt Burke Kaarte: Des Tuiavii ?' tot ?' |
Verslag | Drie: Paul Steinmetz Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Tony Brown (2) |
Bywoning: 35 000 Skeidsregter: Andy Turner (SA) | |
13 April 2002 | Sharks | 21 – 18 | Chiefs | ABSA-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: Craig Davidson, Strafdrie Doelskop: Gaffie du Toit Strafdoele: Gaffie du Toit (3) |
Verslag | Drieë: Karl Te Nana, Roger Randle Doelskop: David Hill Strafdoele: David Hill (2) Kaarte: Keith Lowen ?' tot ?' |
Skeidsregter: George Ayoub (AUS) | |
14 April 2002 | Brumbies | 13 – 20 | Hurricanes | Canberrastadion, Canberra | |
14:35 | Drie: Pat Howard Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Verslag | Drieë: Pita Alatini, Shannon Paku Doelskoppe: David Holwell (2) Strafdoele: David Holwell, Shannon Paku Kaarte: David Holwell ?' tot ?' |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
Week 9
wysig19 April 2002 | Blues | 65 – 24 | Bulls | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Mils Muliaina (4), Doug Howlett, Troy Flevell, Justin Collins, Xavier Rush, Rico Gear Doelskoppe: Carlos Spencer (7) Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Verslag | Drieë: Wylie Human (2), Adrian Jacobs, Norman Jordaan Doelskoppe: Leon van den Heever (2) Kaarte: Victor Matfield ?' tot ?' |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
20 April 2002 | Chiefs | 33 – 45 | Stormers | Rugbypark, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Bruce Reihana, Roger Randle, Glen Jackson, Danny Lee Doelskoppe: Glen Jackson (2) Strafdoele: Glen Jackson (3) |
Verslag | Drieë: Pieter Rossouw (3), Hendrik Gerber, Corné Krige, Werner Greeff Doelskoppe: Percy Montgomery (3) Strafdoele: Percy Montgomery (3) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
20 April 2002 | Waratahs | 19 – 11 | Brumbies | Aussiestadion, Sydney | |
19:35 | Drie: Duncan McRae Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (4) Kaarte: Mat Rogers ?' tot ?', Matt Dunning ?' tot ?' |
Verslag | Drie: Mark Bartholomeusz Strafdoele: Andrew Walker (2) |
Bywoning: 41,645 Skeidsregter: Andy Turner (SA) | |
20 April 2002 | Cats | 15 – 27 | Reds | Ellispark, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: André Pretorius, Delarey du Preez Doelskop: André Pretorius Strafdoel: André Pretorius |
Verslag | Drieë: Chris Latham, Junior Pelesasa, Jacob Rauluni, Toutai Kefu Doelskoppe: Elton Flatley (2) Strafdoel: Elton Flatley |
Skeidsregter: Lyndon Bray (NS) | |
20 April 2002 | Sharks | 34 – 37 | Crusaders | ABSA-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: Brad McLeod-Henderson, Philip Smit, AJ Venter Doelskoppe: Gaffie du Toit (2) Strafdoele: Gaffie du Toit (5) |
Verslag | Drieë: Daryl Gibson, Justin Marshall, Ben Blair (2), Strafdrie<brbr>Doelskoppe: Ben Blair (3) Strafdoele: Ben Blair, Andrew Mehrtens |
Bywoning: 30,058 Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
Loslootjie: Highlanders, Hurricanes |
Week 10
wysig26 April 2002 | Blues | 25 – 6 | Stormers | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Blair Ulrich, Carlos Spencer, Jason Shoemark Doelskoppe: Carlos Spencer (2) Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Verslag | Strafdoele: Percy Montgomery (2) | Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
26 April 2002 | Brumbies | 18 – 25 | Highlanders | Canberrastadion, Canberra | |
19:35 | Strafdoele: Julian Huxley (6) | Verslag | Drie: Byron Kelleher Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Tony Brown (6) |
Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
26 April 2002 | Cats | 30 – 37 | Crusaders | Ellispark, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: André Pretorius (2), John Daniels Doelskoppe: André Pretorius (3) Strafdoele: André Pretorius (3) |
Verslag | Drieë: Marika Vunibaka, Ben Hurst, Corey Flynn, Leon MacDonald Doelskoppe: Andrew Mehrtens (4) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
27 April 2002 | Chiefs | 53 – 24 | Bulls | Rugbypark, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Kristian Ormsby, Danny Lee, Glen Jackson, David Hill, Nick Collins, Roger Randle, Bruce Reihana Doelskoppe: David Hill (6) Strafdoele: David Hill (2) |
Verslag | Drieë: Leon van den Heever, Adrian Jacobs, Ettienne Botha Doelskoppe: Jaco van der Westhuyzen (3) Strafdoel: Jaco van der Westhuyzen |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
27 April 2002 | Waratahs | 19 – 13 | Hurricanes | Aussiestadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Tony Coughlan, Paul Tito Strafdoel: David Holwell |
Verslag | Drie: David Lyons Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (3) Skepdoel: Duncan McRae |
Skeidsregter: Eugene Daniels (SA) | |
27 April 2002 | Sharks | 29 – 30 | Reds | ABSA-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: Charl van Rensburg, Stefan Terblanche, AJ Venter Doelskoppe: Herkie Kruger Strafdoele: Herkie Kruger (3) Skepdoel: Herkie Kruger |
Verslag | Drieë: Chris Latham (2) Doelskop: Andrew Scotney Strafdoele: Andrew Scotney (3), Elton Flatley (3) |
Bywoning: 27,505 Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
Week 11
wysig3 Mei 2002 | Blues | 13 – 20 | Highlanders | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drie: Kees Meeuws Doelskop: Carlos Spencer Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Verslag | Drie: Willie Walker Strafdoele: Tony Brown (5) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
4 Mei 2002 | Hurricanes | 20 – 48 | Crusaders | Westpacstadion, Wellington | |
17:35 | Drieë: Pita Alatini, Riki Flutey Doelskoppe: Riki Flutey, David Holwell Strafdoele: David Holwell (2) |
Verslag | Drieë: Marika Vunibaka (2), Aaron Mauger, Justin Marshall, Leon MacDonald, Brad Mika, Nathan Mauger Doelskoppe: Ben Blair (2), Andrew Mehrtens (3) Strafdoel: Andrew Mehrtens |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (Nieu-Seeland) | |
4 Mei 2002 | Chiefs | 15 – 42 | Brumbies | Rotorua Internasionale Stadion, Rotorua | |
19:35 | Drieë: Danny Lee, Glen Jackson Doelskop: David Hill Strafdoel: David Hill |
Verslag | Drieë: Mark Bartholomeusz (2), Stephen Larkham (2), Stirling Mortlock Doelskoppe: Andrew Walker (2), Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
4 Mei 2002 | Cats | 25 – 36 | Stormers | Ellispark, Johannesburg | |
14:00 | Drieë: John Daniels, Jimmy Powell, Conrad Jantjes Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius (2) |
Verslag | Drieë: Marius Joubert, Bolla Conradie, Adri Badenhorst (2), Werner Greeff Doelskoppe: Percy Montgomery (4) Strafdoel: Percy Montgomery |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
4 Mei 2002 | Bulls | 10 – 23 | Sharks | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:10 | Drie: Giscard Pieters Doelskop: Jaco van der Westhuyzen Strafdoel: Jaco van der Westhuyzen |
Verslag | Drieë: Stefan Terblanche, Rudi Keil Doelskoppe: Gaffie du Toit (2) Strafdoele: Gaffie du Toit (3) |
Skeidsregter: Matt Goddard (AUS) | |
5 Mei 2002 | Reds | 31 – 24 | Waratahs | Ballymorestadion, Brisbane | |
14:35 | Drieë: Chris Latham, John Roe, Junior Pelesasa Doelskoppe: Elton Flatley (2) Strafdoele: Elton Flatley (4) |
Verslag | Drieë: Sam Harris (2) Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (4) |
Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
Week 12
wysig10 Mei 2002 | Chiefs | 44 – 20 | Hurricanes | Rugbypark, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Nick Collins (3), Bruce Reihana (2), Roger Randle Doelskoppe: David Hill (3), Glen Jackson Strafdoele: David Hill (2) |
Verslag | Drieë: Bryce Robins, Tony Coughlan, Shannon Paku Doelskop: Riki Flutey Strafdoel: David Holwell |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (NS) | |
10 Mei 2002 | Brumbies | 46 – 25 | Blues | Canberrastadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Stirling Mortlock, Andrew Walker, Graeme Bond (2), Stephen Larkham Doelskoppe: Andrew Walker (3) Strafdoele: Stirling Mortlock (2), Andrew Walker (3) |
Verslag | Drieë: Samiu Vahafolau, Doug Howlett, Rico Gear Doelskoppe: Carlos Spencer (2) Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Bywoning: 23,600 Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
11 Mei 2002 | Highlanders | 40 – 26 | Reds | Carisbrook, Dunedin | |
17:35 | Drieë: Taine Randell, Paul Steinmetz, Craig Newby, Ryan Nicholas Doelskop: Willie Walker Strafdoele: Willie Walker (6) |
Verslag | Drieë: Chris Latham (2) Doelskoppe: Elton Flatley (2) Strafdoele: Elton Flatley (4) |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
11 Mei 2002 | Crusaders | 96 – 19 | Waratahs | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Caleb Ralph (4), Justin Marshall, Scott Robertson (2), Leon MacDonald (2), Daryl Gibson, Marika Vunibaka (2), Greg Feek, Aaron Mauger Doelskoppe: Andrew Mehrtens (13) |
Verslag | Drieë: Francis Cullimore, Marc Stcherbina, Des Tuivalii Doelskoppe: Matt Burke (2) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
11 Mei 2002 | Stormers | 31 – 27 | Bulls | Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Pieter Rossouw, Marius Joubert (2) Doelskoppe: Percy Montgomery (2) Strafdoele: Percy Montgomery (4) |
Verslag | Drieë: Johan Roets, Victor Matfield, Wylie Human, Giscard Pieters Doelskoppe: Franco Smith (2) Strafdoel: Franco Smith |
Bywoning: 34,658 Skeidsregter: Michael Katzenellenbogen (SA) | |
11 Mei 2002 | Sharks | 38 – 11 | Cats | ABSA-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: Stefan Terblanche, Ricardo Loubscher, Warren Britz, Wayne van Heerden Doelskoppe: Gaffie du Toit (2) Strafdoele: Gaffie du Toit (3) |
Verslag | Drie: Conrad Jantjes Strafdoele: André Pretorius (2) |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Eugene Daniels (SA) | |
Uitspeelwedstryde
wysigHalfeindronde | Eindronde | |||||
18 Mei 2002 – Jade-stadion, Christchurch | ||||||
Crusaders | 34 | |||||
Highlanders | 23 | 25 Mei 2002 – Jade-stadion, Christchurch | ||||
Crusaders | 31 | |||||
18 Mei 2002 – Aussiestadion, Sydney | Brumbies | 13 | ||||
Waratahs | 10 | |||||
Brumbies | 51 |
Halfeindronde
wysig18 Mei 2002 | Crusaders | 34 – 23 | Highlanders | Jade-stadion, Christchurch | |
19:30 | Drieë: Mark Robinson (2), Richie McCaw Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoele: Andrew Mehrtens, Aaron Mauger |
Verslag | Drieë: Jeff Wilson, Willie Walker Doelskoppe: Willie Walker (2) Strafdoele: Willie Walker (3) |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
18 Mei 2002 | Waratahs | 10 – 51 | Brumbies | Aussiestadion, Sydney | |
19:30 | Drie: Scott Staniforth Doelskop: Matt Burke Strafdoel: Matt Burke |
Verslag | Drieë: Graeme Bond (2), Pat Howard, Jeremy Paul, Owen Finegan, Justin Harrison Doelskoppe: Julian Huxley (5), Andrew Walker Strafdoele: Julian Huxley (2), Andrew Walker |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
Eindronde
wysig25 Mei 2002 | Crusasders | 31 – 13 | Brumbies | Jade-stadion, Christchurch | |
19:25 | Drieë: Caleb Ralph (2), Marika Vunibaka Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Verslag | Drie: Andrew Walker Doelskop: Andrew Walker Strafdoele: Andrew Walker (2) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
Spelerstatistieke
wysig
Voorste driedrukkerswysig
|
Voorste puntemakerswysig
|