2017-Rugbykampioenskapreeks
Die 2017-Rugbykampioenskapsreeks was die sesde jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR, ’n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies. Die spanne is onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks.
Kenteken van die Rugbykampioenskap | |
Datums | 19 Augustus - 7 Oktober |
---|---|
Kampioen | Nieu-Seeland (15 titels) |
Wedstryde gespeel | 12 |
Drieë gedruk | 87 (7.25 per wedstryd) |
Bywoning | 367 318 (30 610 per wedstryd) |
Meeste punte | Bernard Foley (80) |
Meeste drieë | Israel Folau Rieko Ioane (5 elk) |
← 2016 2018 → | |
Die toernooi het op 19 Augustus afgeskop met Australië teen Nieu-Seeland en Suid-Afrika teen Argentinië. Die toernooi het agt weke geduur, met twee weke se loslootjies, en afgesluit op 7 Oktober toe Nieu-Seeland teen Suid-Afrika, en Australië teen Argentinië gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi vir die 15de keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Australië met die Mandela Uitdaagplaat en die Poematrofee weggestap het.
Formaat
wysigDie formaat vir die 2017-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste drie drieë meer as die teenstander in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.[1]
Telkaart
wysigNasie | Wedstryde | Punte | Bonuspunte | Ligapunte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Speel | Wen | Gelyk | Verloor | Vir | Teen | Verskil | ||||
1 | Nieu-Seeland | 6 | 6 | 0 | 0 | 246 | 119 | +127 | 4 | 28 |
2 | Australië | 6 | 2 | 2 | 2 | 195 | 179 | +16 | 3 | 15 |
3 | Suid-Afrika | 6 | 2 | 2 | 2 | 152 | 170 | −18 | 2 | 14 |
4 | Argentinië | 6 | 0 | 0 | 6 | 110 | 233 | −123 | 0 | 0 |
Wedstryddatums
wysigDatum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 19 Augustus | Week 4 | 16 September |
Week 2 | 26 Augustus | Week 5 | 30 September |
Week 3 | 9 September | Week 6 | 7 Oktober |
Week 1
wysig19 Augustus 2017 | Australië | 34–54 | Nieu-Seeland | ANZ-stadion, Sydney, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: Curtis Rona, Tevita Kuridrani, Kurtley Beale, Israel Folau Doelskoppe: Bernard Foley (4) Strafdoel: Bernard Foley (2) |
Verslag | Drieë: Liam Squire, Rieko Ioane (2), Ryan Crotty (2), Sonny Bill Williams, Damian McKenzie, Ben Smith Doelskoppe: Beauden Barrett (7) |
Bywoning: 54 846 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) Speler van die wedstryd: Ryan Crotty (NZL) | |
|
19 Augustus 2017 | Suid-Afrika | 37–15 | Argentinië | Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth, Suid-Afrika | |
17:05 (SAST) | Drieë: Courtnall Skosan, Raymond Rhule, Siya Kolisi, Pieter-Steph du Toit Doelskoppe: Elton Jantjies (4) Strafdoele: Elton Jantjies (3) |
Verslag | Drieë: Martín Landajo, Emiliano Boffelli Doelskop: Juan Martín Hernández Strafdoel: Nicolás Sánchez |
Bywoning: 42 513 Skeidsregter: Romain Poite (FRA) Speler van die wedstryd: Coenie Oosthuizen (RSA) | |
|
Week 2
wysig26 Augustus 2017 | Nieu-Seeland | 35–29 | Australië | Forsyth Barr, Dunedin, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Rieko Ioane, Aaron Smith, Beauden Barrett (2), Ben Smith Doelskoppe: Beauden Barrett (5) |
Verslag | Drieë: Israel Folau, Michael Hooper, Bernard Foley, Will Genia, Kurtley Beale Doelskoppe: Bernard Foley (2) |
Bywoning: 27 085 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) Speler van die wedstryd: Rieko Ioane (NZL) | |
|
26 Augustus 2017 | Argentinië | 23–41 | Suid-Afrika | Estadio Padre Ernesto Martearena, Salta, Argentinië | |
16:30 (AST) | Drieë: Matías Moroni, Ramiro Moyano Doelskoppe: Juan Martín Hernández, Nicolás Sánchez Strafdoele: Emiliano Boffelli (2), Juan Martín Hernández Kaarte: Juan Manuel Leguizamón 37' tot 47', Tomás Lavanini 56', 77' |
Verslag | Drieë: Siya Kolisi, Elton Jantjies, Strafdrie, Jean-Luc du Preez (2) Doelskoppe: Elton Jantjies (4) Strafdoele: Elton Jantjies (2) Kaart: Andries Coetzee 59' tot 69' |
Bywoning: 17 435 Skeidsregter: Pascal Gaüzère (FRA) Speler van die wedstryd: Siya Kolisi (RSA) | |
|
Week 3
wysig9 September 2017 | Nieu-Seeland | 39–22 | Argentinië | Yarrowstadion, Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Nehe Milner-Skudder, Anton Lienert-Brown, Israel Dagg, Vaea Fifita, Charlie Faumuina, Damian McKenzie, Beauden Barrett Doelskoppe: Lima Sopoaga (3) Strafdoel: Lima Sopoaga Kaart: Beauden Barrett 49' tot 59' |
Verslag | Drie: Nicolás Sánchez Doelskop: Nicolás Sánchez Strafdoele: Nicolás Sánchez (2), Emiliano Boffelli (2) Skepdoel: Nicolás Sánchez |
Bywoning: 22 118 Skeidsregter: Angus Gardner (AUS) Speler van die wedstryd: Vaea Fifita (NZL) | |
9 September 2017 | Australië | 23–23 | Suid-Afrika | Perth Ovaal, Perth, Australië | |
18:00 (AWST) | Drieë: Kurtley Beale, Tatafu Polota-Nau Doelskoppe: Bernard Foley (2) Strafdoele: Bernard Foley (3) |
Verslag | Drieë: Jesse Kriel, Malcolm Marx Doelskoppe: Elton Jantjies (2) Strafdoele: Elton Jantjies (3) |
Bywoning: 17 528 Skeidsregter: Glen Jackson (NZL) Speler van die wedstryd: Kurtley Beale (AUS) | |
|
Week 4
wysig16 September 2017 | Nieu-Seeland | 57–0 | Suid-Afrika | North Harbour-stadion, Albany, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Rieko Ioane, Nehe Milner-Skudder (2), Scott Barrett, Brodie Retallick, Ofa Tu’ungafasi, Lima Sopoaga, Codie Taylor Doelskoppe: Beauden Barrett (7) Strafdoel: Beauden Barrett |
Verslag | Bywoning: 30 021 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) Speler van die wedstryd: Nehe Milner-Skudder (NZL) | ||
|
16 September 2017 | Australië | 45–20 | Argentinië | Canberrastadion, Canberra, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: Israel Folau (2), Sekope Kepu, Will Genia, Nick Phipps, Jordan Uelese Doelskoppe: Bernard Foley (6) Strafdoel: Bernard Foley |
Verslag | Drieë: Martín Landajo, Matías Moroni Doelskoppe: Nicolás Sánchez (2) Strafdoele: Nicolás Sánchez (2) Kaart: Enrique Pieretto 72' tot 80' |
Bywoning: 14 229 Skeidsregter: John Lacey (IRL) Speler van die wedstryd: Bernard Foley (AUS) | |
|
Week 5
wysig30 September 2017 | Suid-Afrika | 27–27 | Australië | Vrystaatstadion, Bloemfontein, Suid-Afrika | |
17:05 (SAST) | Drieë: Ruan Dreyer, Jan Serfontein, Courtnall Skosan Doelskoppe: Elton Jantjies (3) Strafdoele: Elton Jantjies (2) |
Verslag | Drieë: Israel Folau, Marika Koroibete (2) Doelskoppe: Bernard Foley (3) Strafdoele: Bernard Foley (2) |
Bywoning: 33 805 Skeidsregter: Ben O’Keeffe (NZL) Speler van die wedstryd: Kurtley Beale (AUS) | |
|
30 September 2017 | Argentinië | 10–36 | Nieu-Seeland | José Amalfitani-stadion, Buenos Aires, Argentinië | |
19:30 (AST) | Drie: Juan Manuel Leguizamón Doelskop: Nicolás Sánchez Strafdoel: Nicolás Sánchez Kaarte: Tomás Lavanini 21' tot 31', Ramiro Herrera 66' tot 76' |
Verslag | Drieë: Kieran Read (2), Damian McKenzie, Waisake Naholo, David Havili Doelskoppe: Beauden Barrett (4) Strafdoel: Beauden Barrett Kaarte: Matt Todd 37' tot 47', Kieran Read 50' tot 60' |
Bywoning: 30 140 Skeidsregter: Jaco Peyper (RSA) Speler van die wedstryd: Damian McKenzie (NZL) | |
|
Week 6
wysig7 Oktober 2017 | Suid-Afrika | 24–25 | Nieu-Seeland | Nuweland, Kaapstad, Suid-Afrika | |
17:05 (SAST) | Drieë: Ross Cronjé, Jean-Luc du Preez, Malcolm Marx Doelskoppe: Elton Jantjies (2), Handré Pollard Strafdoel: Elton Jantjies Kaart: Damian de Allende 75' |
Verslag | Drieë: Ryan Crotty, Rieko Ioane, Damian McKenzie Doelskoppe: Lima Sopoaga (2) Strafdoele: Beauden Barrett, Lima Sopoaga |
Bywoning: 47 342 Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA) Speler van die wedstryd: Damian McKenzie (NZL) | |
|
7 Oktober 2017 | Argentinië | 20–37 | Australië | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza, Argentinië | |
19:30 (AST) | Drieë: Matías Alemanno, Santiago González Iglesias Doelskoppe: Nicolás Sánchez (2) Strafdoele: Nicolás Sánchez (2) Kaart: Marcos Kremer 69' tot 79' |
Verslag | Drieë: Marika Koroibete, Reece Hodge (2), Bernard Foley, Will Genia Doelskoppe: Bernard Foley (3) Strafdoele: Bernard Foley (2) |
Bywoning: 30 256 Skeidsregter: Mathieu Raynal (FRA) Speler van die wedstryd: Reece Hodge (AUS) | |
|
Rugbykampioenskapreekskampioen 2017 |
---|
Nieu-Seeland |
Statistiek
wysigMeeste punte en drieë
wysigMeeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "SANZAR – About The Rugby Championship". www.sanzarrugby.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 14 September 2017.
- ↑ (en) "All Blacks make Wallabies look like rugby minnows". ESPNscrum. 20 Augustus 2017. Besoek op 18 Augustus 2022.
- ↑ (en) "South Africa 37 Argentina 15". ESPNscrum. 19 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2017. Besoek op 19 Augustus 2022.
- ↑ (en) "Rugby Championship: New Zealand edge to 35–29 win over Australia". BBC. 26 Augustus 2017. Besoek op 18 Augustus 2023.
- ↑ (en) "Argentina 23 South Africa 41". ESPNscrum. 26 Augustus 2017. Besoek op 18 Augustus 2022.
- ↑ (en) James Standley (23 November 2002). "England rout sorry Springboks". BBC. Besoek op 18 Augustus 2022.
- ↑ (en) "New Zealand 57 South Africa 0: All Blacks hit Springboks with record thrashing". The Telegraph. 16 September 2017. Besoek op 18 Augustus 2022.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2017-Rugbykampioenskapreeks.
- (en) 2017-Rugbykampioenskapreeks op ESPNscrum