Mandela Uitdaagplaat

Die Mandela Uitdaagplaat is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Australië en Suid-Afrika as deel van die Rugbykampioenskapreeks beslis word. Dit is na Nelson Mandela, die eerste president van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika, genoem. Die huidige kampioen is Suid-Afrika, nadat hulle die beslissende wedstryde tydens die 2024-Rugbykampioenskapreeks gewen het.

Mandela Uitdaagplaat
2024-Rugbykampioenskapreeks
Sportsoort Rugby
Gestig 2000
Eienaar ARU en SARU
Inwydingseisoen 2000
Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aantal spanne 2
Mees onlangse kampioen Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (2024)
Verwante kompetisies Die Rugbykampioenskap

Wedstryde

wysig
Details Gespeel Gewen deur Australië Gewen deur Suid-Afrika Gelyk Australiese punte Suid-Afrikaanse punte
In Australië 23 17 5 1 564 455
In Suid-Afrika 18 3 14 1 328 534
Algeheel 41 20 19 2 890 989

Bron:[1]

Wenners

wysig
Jaar Wenner Wedstryde gewen
(eerste wenspan)
2024 Suid-Afrika 2–0
2023 Suid-Afrika 1–0
2022 Australië 1–1
2021 Australië 2–0
2019 Suid-Afrika 1–0
2018 Australië 1–1
2017 Australië 0–0
2016 Australië 1–1
2015 Australië 1–0
2014 Australië 1–1
2013 Suid-Afrika 0–2
2012 Australië 1–1
2011 Australië 2–0
2010 Australië 2–1
2009 Suid-Afrika 2–1
2008 Australië 2–1
2007 Australië 1–1
2006 Australië 2–1
2005 Suid-Afrika 1–1
2002 Suid-Afrika 1–0
2000 Australië 1–0

Uitslae

wysig
Jaar Datum Plek Tuisspan Telling Besoeker Wedstrydwenner Kampioen
2024 17 Augustus Perth-stadion, Perth Australië   12–30   Suid-Afrika   Suid-Afrika  
10 Augustus Suncorpstadion, Brisbane Australië   7–33   Suid-Afrika   Suid-Afrika
2023 8 Julie Loftus Versfeld, Pretoria Suid-Afrika   43–12   Australië   Suid-Afrika  
2022 3 September Sydney Voetbalstadion, Sydney Australië   8–24   Suid-Afrika   Suid-Afrika  
27 Augustus Adelaide-ovaal, Adelaide Australië   25–17   Suid-Afrika   Australië
2021 18 September Langpark, Brisbane Australië   30–17   Suid-Afrika   Australië  
12 September Robina-stadion, Robina, Queensland Australië   28–26   Suid-Afrika   Australië
2019 20 Julie Ellispark, Johannesburg Suid-Afrika   35–17   Australië   Suid-Afrika  
2018 29 September Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth Suid-Afrika   23–12   Australië   Suid-Afrika  
8 September Langpark, Brisbane Australië   23–18   Suid-Afrika   Australië
2017 30 September Vrystaatstadion, Bloemfontein Suid-Afrika   27–27   Australië gelykop  
9 September Perth Ovaal, Perth Australië   23–23   Suid-Afrika gelykop
2016 1 Oktober Loftus Versfeld, Pretoria Suid-Afrika   18–10   Australië   Suid-Afrika  
10 September Suncorpstadion, Brisbane Australië   23–17   Suid-Afrika   Australië
2015 18 Julie Suncorpstadion, Brisbane Australië   24–20   Suid-Afrika   Australië  
2014 27 September Nuwelandstadion, Kaapstad Suid-Afrika   28–10   Australië   Suid-Afrika  
6 September Subiaco Ovaal, Perth Australië   24–23   Suid-Afrika   Australië
2013 28 September Nuwelandstadion, Kaapstad Suid-Afrika   28–8   Australië   Suid-Afrika  
7 September Suncorpstadion, Brisbane Australië   12–38   Suid-Afrika   Suid-Afrika
2012 29 September Loftus Versfeld, Pretoria Suid-Afrika   31–8   Australië   Suid-Afrika  
8 September Subiaco Ovaal, Perth Australië   26–19   Suid-Afrika   Australië
2011 13 Augustus Kings Park-stadion, Durban Suid-Afrika   9–14   Australië   Australië  
23 Julie ANZ-stadion, Sydney Australië   39–10   Suid-Afrika   Australië
2010 4 September Vrystaatstadion, Bloemfontein Suid-Afrika   39–41   Australië   Australië  
28 Augustus Loftus Versfeld, Pretoria Suid-Afrika   44–31   Australië   Suid-Afrika
24 Julie Suncorpstadion, Brisbane Australië   30–13   Suid-Afrika   Australië
2009 5 September Suncorpstadion, Brisbane Australië   21–6   Suid-Afrika   Australië  
29 Augustus Subiaco Ovaal, Perth Australië   25–32   Suid-Afrika   Suid-Afrika
8 Augustus Nuwelandstadion, Kaapstad Suid-Afrika   29–17   Australië   Suid-Afrika
2008 30 Augustus Ellispark-stadion, Johannesburg Suid-Afrika   53–8   Australië   Suid-Afrika  
23 Augustus Kings Park-stadion, Durban Suid-Afrika   15–27   Australië   Australië
19 Julie Subiaco Ovaal, Perth Australië   16–9   Suid-Afrika   Australië
2007 7 Julie ANZ-stadion, Sydney Australië   20–18   Suid-Afrika   Australië  
16 Junie Nuwelandstadion, Kaapstad Suid-Afrika   22–19   Australië   Suid-Afrika
2006 9 September Ellispark-stadion, Johannesburg Suid-Afrika   24–16   Australië   Suid-Afrika  
5 Augustus ANZ-stadion, Sydney Australië   20–18   Suid-Afrika   Australië
15 Julie Suncorpstadion, Brisbane Australië   49–0   Suid-Afrika   Australië
2005 23 Julie Ellispark-stadion, Johannesburg Suid-Afrika   33–20   Australië   Suid-Afrika  
9 Julie ANZ-stadion, Sydney Australië   30–12   Suid-Afrika   Australië
2002 17 Augustus Ellispark-stadion, Johannesburg Suid-Afrika   33–31   Australië   Suid-Afrika  
2000 8 Julie Docklands-stadion, Melbourne Australië   44–23   Suid-Afrika   Australië  

Algeheel

wysig

Meeste titels gewen:

  1. Australië – 13
  2. Suid-Afrika – 8

Langste tyd gehou deur Australië: 4 jaar (2015–2018, 4 titels)

Langste tyd gehou deur Suid-Afrika: 4 jaar (2002–2005, 2 titels)

Sien ook

wysig

Soortgelyke rugbykompetisies tydens die Rugbykampioenskap:

Verwysings

wysig
  1. (en) Pick and Go rugby archive Geargiveer 21 Julie 2011 op Wayback Machine – kies Wallabies en Boks, Mandela Plate.