-
Die Goue Tempel van Boeddha Sjakjamoeni ( Russies: Зoлотая обитель Будды Шакьямуни) by Elista in die Republiek van Kalmikië. - GEBRUIK]]
-
'n Storm broei oor die Moskouse Kremlin. - GEBRUIK
-
Die Worosjilofski-brug ( Russies: Ворошиловский мост) oor die Don-rivier in Rostof aan die Don, die hoofstad van die Rostof-oblast in Rusland. - GEBRUIK
-
Die Kerk van die Verlosser op Bloed ( Russies: Храм Спаса на Крови, Chram Spasa na Krowi) is een van die belangrikste besienswaardighede in Sint Petersburg. Die naam verwys na die bloed van tsaar Aleksander II wat in 1881 daar gesterf het in ’n sluipmoordaanval. - GEBRUIK
-
Die Moskwa-rivier omring deur ’n winterlandskap. - GEBRUIK
-
Dormition Cathedral in Omsk, Russia.
-
Vyborg (Viipuri), Leningrad Oblast, Russia. Views of the Vyborg Castle.
-
Kuznetsk Alatau, Siberia
-
Sarychev Peak Volcano erupts June 12, 2009, on Matua Island.
-
The panoramic photo of the interior of Saint Isaac's Cathedral, St. Petersburg.
-
Saint Petersburg Mosque. Maiolica of portal, in the form of Muqarnas.
-
Peter & Paul fortress in Saint Petersburg
-
Golden Gates of Catherine Palace, Tsarskoe Selo. Saint Petersburg.
-
Kolomenskoe Museum-Reserve in Moscow. Wooden St. George Church.
-
Moscow, Russia. Tsaritsyno Museum Reserve. Figure Bridge.
-
The Russian military honor guard welcomes U.S. Navy Adm. Mike Mullen, chairman of the Joint Chiefs of Staff, during a wreath-laying ceremony at the Tomb of the Unknown Soldier in Moscow, Russia, June 26, 2009. Mullen is on a three-day trip to the country, meeting with counterparts and touring the Russian military academy.
-
Cathedral of Christ the Saviour, Moscow. View from southeast, across the Moscow River.
-
Night view of the Novospassky Monastery in Moscow, Russia. HDRI of 3 shots with a total exposure time of 51 sec.
-
GUM (Main Universal Store) in Moscow, middle line, view from second floor.
-
View to the Moscow Kremlin and river banks from Bolshoy Moskvoretsky Bridge
-
The development of Moscow International Business Centre (Moscow-City), March 2008
|
Ons waardeer nie wat ons het nie tot dit weg is. Vryheid is so. Dis soos lug. As jy dit het, kom jy dit nie agter nie.
|
|
– Boris Jeltsin
|
Ons het net twee TV-kanale in Rusland gehad. Kanaal 1 was propaganda. Kanaal 2 het bestaan uit ’n KGB-offisier wat jou beveel het: Gaan dadelik terug na Kanaal 1.
|
|
– Yakov Smirnoff Sowjet-komediant wat na die VSA geëmigreer het
|
Ek sou eerder ’n masjien wou uitgevind het wat mense kon gebruik en boere met hul werk gehelp het, soos ’n grassnyer
|
|
– Michail Kalasjnikof Uitvinder van die AK-47
|
Ek sou vir ewig deur die ruimte kon bly vlieg
|
|
– Joeri Gagarin
|
’n Staatsleier moet eerder ’n kop hê.
|
|
– Wladimir Poetin se reaksie op Hillary Clinton se bewering dat hy (Poetin) nie ’n siel het nie.
-
Die Andromeda-sterrestelsel, die naaste spiraalsterrestelsel aan die Melkweg. – GEBRUIK
-
Die stervormende streek 30 Doradus is een van die grootstes na aan die Melkweg. Dit is in die naburige Groot Magellaanse Wolk geleë. – GEBRUIK
-
Venus beweeg voor die Son verby. - GEBRUIK
-
Die Melkweg in 'n panorama van 360º bo die Paranal-sterrewag in Chili. – GEBRUIK
-
The massive, young stellar grouping, called R136
-
IC 405, also Sharpless 229 (Sh2-229), Caldwell 31 and The Flaming Star Nebula, is an emission/reflection nebula and a Caldwell object in the constellation Auriga.
-
’n Kunstenaarsvoorstelling van die Pluto-planeetstelsel vanaf een van die stelsel se kandidaatmane. Pluto is die groot skyf regs in die middel. Charon, die enigste bevestigde maan, is die kleiner skyf net regs van Pluto en die ander kandidaatmaan is die helder kol links op die foto. – GEBRUIK
-
Sunspots
-
A false color image off Cassiopeia
-
Orion Belt
-
Barred spiral galaxy NGC 1300 photographed by Hubble telescope.
-
The Pleiades, an open cluster consisting of approximately 3,000 stars
-
Several million young stars are vying for attention in this NASA Hubble Space Telescope image of a raucous stellar breeding ground in 30 Doradus, located in the heart of the Tarantula Nebula. Early astronomers nicknamed the nebula because its glowing filaments resemble spider legs.
-
The Antennae Galaxies in Collision, Hubble images - GEBRUIK
-
HST Orion nebula image composited with a Spitzer image for something a little different.
-
Resembling looming rain clouds on a stormy day, dark lanes of dust crisscross the giant elliptical galaxy Centaurus A.
-
Original caption from NASA: "S103-E-5037 (21 December 1999)--- Astronauts aboard the Space Shuttle Discovery recorded this rarely seen phenomenon of the full Moon partially obscured by the atmosphere of Earth. The image was recorded with an electronic still camera at 15:15:15 GMT, Dec. 21, 1999.".
-
this image directly benefits from the quality of Paranal’s sky, one of the best on the planet. The image shows the region spanning the sky from the constellation of Sagittarius (the Archer) to Scorpius (the Scorpion).
-
The Heart and Soul nebulae are seen in this infrared mosaic from NASA's Wide-field Infrared Survey Explorer, or WISE.
-
The famous Sombrero galaxy (M104) is a bright nearby spiral galaxy.
-
This image shows the Large Magellanic Cloud galaxy in infrared light as seen by the Herschel Space Observatory
-
Butterfly Emerges from Stellar Demise in Planetary Nebula NGC 6302
-
A composite image of Olympus Mons on Mars, the tallest known volcano and mountain in the Solar System.
-
Eielson Air Force Base, Alaska — The Aurora Borealis, or Northern Lights, shines above Bear Lake
-
In one of the most detailed astronomical images ever produced, NASA/ESA's Hubble Space Telescope captured an unprecedented look at the Orion Nebula. ...
-
"The Blue Marble" is a famous photograph of the Earth taken on December 7, 1972 by the crew of the Apollo 17 spacecraft en route to the Moon at a distance of about 29,000 kilometers (18,000 statute miles). It shows Africa, Antarctica, and the Arabian Peninsula.
-
Galactic Wreckage in Stephan's Quintet
2013
2010
-
Jaguar – GEBRUIK
-
Poema – GEBRUIK
-
Uncia
-
Male Lion (Panthera leo) and Cub eating a Cape Buffalo in Northern Sabi Sand, South Africa.
-
Male lion yawning in the Kgalagadi Transfrontier Park, Botswana/South Africa.
-
Male mackerel tabby cat
-
Lynx in the Nationalpark Bavarian Forest, Germany (Tierfreigehege)
-
Domestic cat, a ten month old female.
-
Photo by Keith Kissel, taken from flick.com, under a creative commons license and created by the submitter
-
A photograph of a cub of an Amur Tigeren (Panthera tigris altaica en ). Photo taken at the Pittsburgh Zoo.
-
A photograph of the right eye of an Amur Tigeren (Panthera tigris altaica en ). Photo taken at the Pittsburgh Zoo.
-
Young leopard charging. Photo taken at Rhino and Lion Park, Gauteng, South Africa.
-
A close-up view of a Cheetah Acinonyx jubatus cub.
-
Gesicht Junglöwe
-
An eurasian lynx at Skåne Zoo (Swedish: Skånes djurpark), near Höör, Scania, southern Sweden.
-
Amur tiger (Panthera tigris altaica) at the Buffalo Zoo. One of the cubs Thyme and Warner, with its mother Sungari. The cubs were born at the zoo to Sungari, and father Toma, on 7 October 2007.
-
Portrait of a male snow leopard (Uncia uncia) of the Rheintal zoo. Colors were corrected and the background was changed to a "winterized" style.
-
The leopard is the smallest of the four "big cats" in the genus Panthera. The image was taken in the Bali Safary Park, Bali (Sukawati, Indonesia).
- Die Afrikaanse woord "kat" kom van Nederlands en stem ooreen met die naam in talle ander Europese tale: cat (Engels), cath (Wallies), gato (Spaans), chat (Frans), κάτια (kátia, Bisantynse Grieks), Katze (Duits), katė (Litaus), kissa (Fins), կատու (katoe, Armeens), kotka (Oud-Slawies), кошка (kosjka, Russies), ens.
- Die vaalboskat (Felis silvestris lybica) is die voorvader van vandag se mak katte. Hulle is ’n subspesie van F. silvestris en dit lyk asof hulle ongeveer 131 000 jaar gelede afgestam het van ’n ander subspesie.
- Die jagluiperd (Acinonyx jubatus) is die vinnigste landsoogdier en kan snelhede van tussen 112 en 120 km/h bereik oor kort afstande van ongeveer 450 meter. Hulle kan van 0-100 km/h versnel binne drie sekondes, wat vinniger is as die meeste supermotors.
- Die Bengaalse kat is ’n relatief nuwe hibridiese huiskatras wat ’n kruising is tussen ’n huiskat en Asiatiese luiperdkat (Prionailurus bengalensis). Hulle het die kleurpatroon en lyf van ’n wilde kat, maar die sagte geaardheid van ’n huiskat, mits hulle minstens drie geslagte verwyder is van die oorspronklike luiperdkat.
-
FischmarktGalata.
-
Cappadocia_March_2006.
-
Aspendos_Basilica_Antalya_Turkey.
-
Sunrise_apollo_side.
-
Göreme_Valley_in_Cappadocia_edit1.
-
Hot_Springs_of_Pamukkale_Turkey.
Istanboel
- Die Aya Sophia (Engels: Hagia Sophia) is ’n eertydse Oosters-Ortodokse basilika, later ’n moskee en nou ’n museum in Istanboel.
- Die Sultan Ahmet-moskee, beter bekend as die Blou Moskee, kry sy bynaam van die blou teëls waarmee dit binne versier is. Sy buitekant is wit.
- Anzac-dag word elke jaar gevier op 25 April, die dag in 1915 toe die Anzacs (troepe van die Australiese en Nieu-Seelandse Leërkorps) in Gallipoli geland het in wat sedert 1985 Anzac-baai genoem word. Dit is veral in Australië en Nieu-Seeland ’n belangrike dag en tot 10 000 mense woon jaarliks die dienste in Anzac-baai by. Gallipoli is in Turks bekend as Gelibolu.
- Konstantinopel is die vorige naam van Istanboel. Dit was eens die hoofstad van die Bisantynse Ryk. Voorheen was dit bekend as Bisantium. Dit is Turkye se belangrikste en grootste stad.
Geskiedenis van die alfabet
- Getyboeke
Dit is ’n Christelike gebedeboek wat gewild was in die Middeleeue. Elke boek met sy sierskrif is uniek in die een of ander opsig, maar die meeste bevat soortgelyke tekste, liturgiese gebede (getye) en psalms. In baie boeke is min sierskrif gebruik, net aan die begin van psalms en gebede, maar dié wat vir die rykes gemaak is, was besonder ryklik versier, met volblad-miniatuurskilderye. (Foto: ’n Getyboek uit omstreeks 1410, Parys.)
- Ogham
Dit is ’n alfabet uit die vroeë Middeleeue wat hoofsaaklik gebruik is om Oud-Iers te skryf. Dit word ook soms die "Keltiese boomalfabet" genoem omdat simbole na bome genoem is.
- Tana of Thaana
Dit is die moderne skryfstelsel wat gebruik word vir Divehi, die amptelike taal van die Maledive. Tana het eienskappe van beide ’n abugida (’n soort lettrgreepskrif) en ’n alfabet (alle klinkers word geskryf). Die konsonante is afgelei van Arabiese syfers en die klinkers van leestekens wat Arabiese klinkers aandui. Die ortografie daarvan is hoofsaaklik fonemies.
- Unicode
Dit is ’n internasionale standaard vir die kodering van binêre kodes na grafiese tekens en simbole, vergelykbaar met die ASCII-standaard. Die standaard word onderhoud deur die Unicode-konsortium.
|