Kruger
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kruger is 'n Afrikaanse en Duitse van en kan na die volgende persone verwys:
- Abraham Kruger (1880-?), Suid-Afrikaanse politikus
- Ben Kruger (1957-2021), Suid-Afrikaanse akteur
- Blackie Kruger (1929-2008), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Christina Kruger, Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Daleen Kruger, Afrikaanse dramaturg
- Diane Kruger (gebore 1976), Duitse aktrise en model
- Elsie Eloff-Kruger (1853-1924), Suid-Afrikaanse filantroop
- Gerrit Kruger (1923-2013), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Gert Kruger (1871-?), Suid-Afrikaanse politikus
- Gert Hendrik Jacobus Kruger (1874-1957), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Gezina Kruger (1831-1901), eerste dame van die Zuid-Afrikaansche Republiek
- Hein Kruger (1925-2004), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Henro Kruger, Suid-Afrikaanse politikus
- Herculaas Kruger (?-1975), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Herkie Kruger (gebore 1979), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Jan Hendrik Kruger (1878-1963), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Jannie Kruger (1908-1976), Suid-Afrikaanse joernalis
- Jimmy Kruger (1917-1987), Suid-Afrikaanse politikus
- Joan Kruger, Suid-Afrikaanse joernalis
- Johanna Kruger (1847-1903), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Johannes Hendrik Kruger (1827-1904), Kaapse religieuse leier
- Juandré Kruger (gebore 1985), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Leon Kruger, Afrikaanse akteur en dramaturg
- Louis Kruger (1922-2006), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Paul Kruger (1825-1904), president van die Zuid-Afrikaansche Republiek
- Stef Kruger, Afrikaanse liedjieskrywer
- Susan Kruger, Afrikaanse skryfster, vrou van adv. Jimmy Kruger
- Teunis Kruger (1868-?), Zuid-Afrikaansche militaris
- Werner Kruger (gebore 1985), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Sien ook
wysigHierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Kruger. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |