Maak hoofkeuseskerm oop

Abchasië (Abchasies: Аҧсны́, Apsny, [apʰsˈnɨ]; Georgies: აფხაზეთი, Apkhazeti, [ɑpʰxɑzɛtʰi]; Russies: Абха́зия, Abkhа́ziya, [ɐpˈxazʲɪjə]), amptelik die Republiek Abchasië (Abchasies: Аҧсны Аҳәынҭқарра, Aphsny Axwynthkharra; Russies: Респу́блика Абха́зия, Respublika Abkhaziya), is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm de facto 'n onafhanklike[9][10][11][12] republiek,[13][14] sonder algemene internasionale erkenning.

Аҧсны Аҳәынҭқарра
Aphsny Axwynthkharra (Abchasies)
აფხაზეთი
Apkhazeti (Georgies)
Респу́блика Абха́зия
Respublika Abkhaziya (Russies)
Republiek Abchasië
Vlag van Abchasië Embleem van Abchasië
Vlag Embleem
Volkslied: Аиааира
(tr.: Aiaaira)
(Abchasies vir: "Oorwinning")
Ligging van Abchasië
Hoofstad Soechoemi

43°00′N 40°59′O / 43.000°N 40.983°O / 43.000; 40.983

Grootste stad Soechoemi
Amptelike tale Abchasies en Russiesa
Regering Unitêre semi-presidensiële
republiek
Raul Khajimba
Waleri Bganba
Onafhanklikheid
Gedeeltelik erkende staat
• Georgiese nietigverklaring
van alle Sowjetse
wette en verdrae
• Verklaring van soewereiniteitb
• Georgiese
onafhanklikheidsverklaring
• Ontbinding van
die Sowjetunie
• Abchasiese
onafhanklikheidsverklaring
• Huidige grondwet
• Grondwetlike referendum
• Onafhanklikheidswetc
• Eerste internasionale
erkenningd

van Georgië[1][2][3]


20 Junie 1990
25 Augustus 1990

9 April 1991

26 Desember 1991

23 Julie 1992
26 November 1994
3 Oktober 1999
12 Oktober 1999

26 Augustus 2008
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
8 660[4] km2  
3 340 myl2
Bevolking
 - 2015-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
243 206[5] ()
240 705[5]
28 / km2
72,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita

$500 miljoen[6]

Geldeenheid Apsar
Russiese roebele (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
GET (UTC+4)
nie toegepas nie (UTC+4)
Internet-TLD
Skakelkode +7 840 / 940 en +995 44[7][8]
a. Die Russiese taal word erken as staatstaal en ander instellings (Artikel 6 van die Grondwet) en word wyd gebruik.
b. Nietig verklaar deur Georgië onmiddellik daarna.
c. Te stig, met terugwerkende krag, de jure onafhanklikheid sedert die oorlog van 1992–1993.
d. Deur Rusland. Sedertdien het 'n bykomende vier VN-lidlande Abchasië se onafhanklikheid erken.
e. De facto geldeenheid. Verskeie Abchasiese apsar-herdenkingsmunte is uitgereik. Die apsar het 'n vaste wisselkoers, gekoppel aan die Russiese roebel (1 roebel = 0,10 apsar).
Nasa-Satellietbeeld van Abchasië
’n Kaart van Georgië wat die gebiede Abchasië (groen) en Suid-Ossetië (pers) aandui, wat albei de facto onafhanklik is
Die Kaukasusberge, soos gesien vanaf die Pitsoenda-kaap in Abchasië

Alhoewel Georgië nie beheer oor Abchasië uitoefen nie, beskou die Georgiese regering, die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wêreld se regerings Abchasië as deel van Georgië, wie se grondwet na dié gebied as die Outonome Republiek Abchasië verwys.

Abchasië is in die Suid-Kaukasus langs die Swartseekus geleë. Die hoofstad en grootste stad is Soechoemi. Abchasië beslaan 'n oppervlakte van 8 660 km² en het 'n bevolking van 243 206 in 2015 gehad. Abchasië grens in die noorde aan die Russiese deelgebiede Karatsjai-Tsjerkessië en Krasnodar-krai.

Soms word na Abchasië, Suid-Ossetië, Transnistrië en Artsach as post-Sowjetse "bevrore konfliksones" verwys.[15][16] Almal is lidlande van die Gemeenskap vir Demokrasie en Regte van Nasies.

PolitiekWysig

Internasionale erkenningWysig

 
Internasionale erkenning van Abchasië en Suid-Ossetië:

   Abchasië en Suid-Ossetië

   Lande wat Abchasië en Suid-Ossetië se onafhanklikheid erken

   Lande wat die onafhanklikheid van Abchasië en Suid-Ossetië nie erken nie

VN-lidlande
Gedeeltelik erkende en nie-erkende gebiede
Voormalige erkenning
  •   Vanuatu erken Abchasië op 23 Mei 2011,[24] maar neem die erkenning op 20 Mei 2013 terug.[25][26]
  •   Tuvalu erken Abchasië op 18 September 2011,[27] maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug.[28]

Etniese samestellingWysig

 
Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Abchasiërs vorm met 124 115 inwoners 'n stewige meerderheid van die bevolking (51,0 persent).[29]

Etniese samestelling van Abchasië (2015)[29]
Etniese groep Aantal %
Abchasiërs 124 115 51,0
Georgiërs 43 496 17,9
Armeniërs 41 925 17,2
Russe 22 301 9,2
Mingreliërs 3 244 1,3
Oekraïners 1 758 0,7
Grieke 1 350 0,6
Turke 723 0,3
Ossetiërs 596 0,2
Tartare 355 0,1
Estlanders 354 0,1
Roma 276 0,1
Wit-Russe 265 0,1
Ander 2 448 1,0
Totaal 243 206 100

VerwysingsWysig

  1. (ru) Site programming: Denis Merkushev. "Акт о государственной независимости Республики Абхазия". Abkhaziagov.org. Besoek op 9 Mei 2015. 
  2. (ru) "Апсныпресс – государственное информационное агенство Республики Абхазия". Apsnypress.info. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2010. Besoek op 14 Mei 2018. 
  3. (en) "Abkhazia: Review of Events for the Year 1996". UNPO. 31 Januarie 1997. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2010. Besoek op 16 Augustus 2016. 
  4. (en) "Abkhazia". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 September 2019. 
  5. 5,0 5,1 (ru) "Численность наличного населения (на начало года)". Abkhazian State Statistics Office. Besoek op 14 Mei 2018. 
  6. (en) "Abkhazia calculated GDP – News". GeorgiaTimes.info. 7 Julie 2010. Besoek op 14 Mei 2018. 
  7. (en) "Abkhazia remains available by Georgian phone codes". today.az. 6 Januarie 2010. Besoek op 14 Mei 2018. 
  8. (en) 2011 – national renumbering for Georgia
  9. (en) Olga Oliker, Thomas S. Szayna. Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus: Implications for the U.S. Army. Rand Corporation, 2003, ISBN 0-8330-3260-7
  10. (en) Abkhazia: ten years on. By Rachel Clogg, Conciliation Resources, 2001
  11. (en) Medianews.ge. Training of military operations underway in Abkhazia, 21 Augustus 2007
  12. (en) Emmanuel Karagiannis. Energy and Security in the Caucasus. Routledge, 2002. ISBN 0-7007-1481-2
  13. (en) GuardianUnlimited. Georgia up in arms over Olympic cash
  14. (en) International Relations and Security Network. Kosovo wishes in Caucasus. By Simon Saradzhyan
  15. (en) "OSCE: De Gucht Discusses Montenegro Referendum, Frozen Conflicts". Besoek op 23 September 2018. 
  16. (en) "Frozen Conflicts in the Black Sea-South Caucasus Region". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2013. Besoek op 26 Maart 2014. , IASPS Policy Briefings, 1 Maart 2004
  17. (en) "Russia welcomes Nicaragua's recognition of South Ossetia, Abkhazia". China Daily. 6 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2010. Besoek op 9 Mei 2015. 
  18. (es) Ortega, Daniel; Manuel Coronel Kautz (3 September 2009). "DECRETO No. 47-2008" (PDF). Gobierno de Reconciliación y Unidad Nacional. Besoek op 9 Mei 2015. 
  19. (ru) "Венесуэла признает независимость Абхазии и Южной Осетии"
  20. (en) "Pacific island recognizes Abkhazia's independence". RIA Novosti. Besoek op 9 Mei 2015. 
  21. (en) "Georgia Severs Relations With Syria For Recognizing Abkhazia, South Ossetia". rferl.org. 29 Mei 2018. Besoek op 23 September 2018. 
  22. 22,0 22,1 (ru) "Абхазия, Южная Осетия и Приднестровье признали независимость друг друга и призвали всех к этому же". Newsru. 17 November 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2011. Besoek op 14 Mei 2018. 
  23. (ru) "Cтраны , признавшие независимость Республики Абхазия | ПОСОЛЬСТВО РЕСПУБЛИКИ АБХАЗИЯ В БОЛИВАРИАНСКОЙ РЕСПУБЛИКЕ ВЕНЕСУЭЛА". Abjasia.org. Besoek op 9 Mei 2015. 
  24. (en) "Vanuatu's recognition to the Republic of Abkhazia". Government of Vanuatu. 2011-10-07. Besoek op 9 Mei 2015. 
  25. (en) "Vanuatu scraps recognition of Georgia breakaway region". 2013-05-20. Besoek op 9 Mei 2015. 
  26. (en) "Georgia Says Vanuatu Has Withdrawn Recognition of Abkhazia". Bloomberg. 2013-05-20. 
  27. (en) "Tuvalu becomes sixth state to recognize Abkhazia". RIAN. Besoek op 14 Mei 2018. 
  28. (en) mfa.gov.ge: Statement of the Georgian Foreign Ministry regarding the establishment of diplomatic and consular relations
  29. 29,0 29,1 (en) Ethnic composition of Abkhazia 2015

Eksterne skakelsWysig