30 Augustus
datum
(Aangestuur vanaf 08-30)
<< | Augustus 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 |
Al die dae |
30 Augustus is die 242ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (243ste in skrikkeljare). Daar volg nog 123 dae in die res van die jaar.
Gebeure
wysig- 257 – Pous Sixtus II volg Pous Stefanus I op.
- 1464 – Pous Paulus II (Pietro Barbo) volg Pous Pius II op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 1600 – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI) word biskop van Albano.
- 1626 – Pous Urbanus VIII stel agt nuwe kardinale aan, waaronder Giambattista Pamphili (later Pous Innocentius X).
- 1862 – Amerikaanse Burgeroorlog: Die tweede Slag van Bull Run vind plaas.
- 1919 – Die pasgestigte NG gemeente Lusaka besluit op sy eerste kerkraadsvergadering die gemeente sal hulpbehoewend wees.
- 1939 – Tweede Wêreldoorlog: Henri Guisan word tot generaal en sodoende tot bevelvoerder van die Switserse Weermag bevorder. Switserland kies slegs tydens oorlogstyd 'n generaal om die weermag te lei.
- 1991 – Azerbaidjan word van die Sowjetunie onafhanklik.
- 1992 – Michael Schumacher wen sy eerste Formule Een-wedren by die Belgiese Grand Prix.
Geboortes
wysig- 1716 – Lancelot Brown, bekend as Capability Brown, was 'n Engelse landskapsargitek († 1783).
- 1852 – Jacobus Henricus van 't Hoff, Nederlandse fisiese chemikus († 1911).
- 1862 – Siener van Rensburg, Boereprofeet en toekomsvoorspeller († 1926).
- 1871 – Ernest Rutherford, Nieu-Seelands-gebore Britse fisikus en Nobelpryswenner († 1937).
- 1910 – Roger Bushell, meesterbrein agter die ontsnapping uit Stalag Luft III († 1944).
- 1931 – Derek Keys, Suid-Afrikaanse sakeleier en kabinetsminister. († 2018).
- 1943 – John Kani, Suid-Afrikaanse akteur.
- 1951 – Dirk Winterbach, Afrikaanse digter en beeldhouer.
- 1954 – Aleksandr Loekasjenko, Belarus president.
- 1960 – Ely Pouget, Amerikaanse aktrise.
- 1962 – Nataniël (le Roux), Suid-Afrikaanse kabaretkunstenaar en TV-kok.
- 1971 – Malusi Gigaba, voormalige Suid-Afrikaanse kabinetsminister.
Sterftes
wysig- 1181 – Pous Alexander III, 170ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1105).
- 1961 – Charles Coburn, Amerikaanse akteur (* 1877).
- 1970 – Del Moore, Amerikaanse komediant en akteur (* 1916).
- 1971 – T.J. Haarhoff, Suid-Afrikaanse skrywer (* 1892).
- 1979 – Jean Seberg, Amerikaanse aktrise (* 1938).
- 1981 – Vera-Ellen, Amerikaanse aktrise en danser (* 1921),
- 2001 – Govan Mbeki, Suid-Afrikaanse politikus en vader van Thabo Mbeki (* 1910).
- 2003 – Charles Bronson, Amerikaanse rolprentster (* 1921).
- 2006 – Glenn Ford, Kanadese akteur (* 1916).
- 2006 – Naguib Mahfouz, Egiptiese joernalis en outeur, Nobelpryswenner (* 1911).
- 2015 – Oliver Sacks, Britse neuroloog en skrywer (* 1933).
- 2017 – Marjorie Boulton, Britse skrywer en digter (* 1924).
- 2019 – Valerie Harper, Amerikaanse aktrise en skryfster (* 1939).
- 2022 – Michail Gorbatsjof, Russiese politikus en invloedryke Sowjetleier (* 1931).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 30 Augustus. |