Sydney Voetbalstadion
(Aangestuur vanaf Aussie Stadium)
Die Sydney Voetbalstadion (ook bekend as die Allianz-stadion weens borgskapredes) was ’n stadion in Sydney, Australië, wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend is.
Sydney Voetbalsdation | ||
Buiteaansig van die Sydney Voetbalsdation in 2007
| ||
Bynaam | Allianz-stadion | |
---|---|---|
Ligging | Sydney, Australië | |
Koördinate | 33°53′21″S 151°13′31″O / 33.88917°S 151.22528°O | |
Eienaar | Sydney Krieketveldtrust | |
Operateur | Sydney Krieketveldtrust | |
Kapasiteit | 45 500 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1986 | |
Geopen | 24 Januarie 1988 | |
Gesluit | 2018 | |
Gesloop | 5 Oktober 2018 | |
Boukoste | A$68 miljoen | |
Argitek | Philip Cox, Richardson en Taylor | |
Huurders | ||
Sydney Roosters (NRL) (1988–huidig) Suid-Sydney Rabbitohs (NRL) (1988–1999, 2002–2005) Waratahs (Superrugby) (1996–huidig) Sydney FC (A-liga) (2005–huidig) Wests Tigers (NRL) (2009–huidig) |
Wedstryde
wysigRugbyliga-toetswedstryde
wysigDatum | Teenstaander | Telling | Toeskouers | Deel van |
---|---|---|---|---|
11 Junie 1988 | Groot-Brittanje | 17–6 | 24 480 | 100ste toetswedstryd tussen Australië en Groot-Britanjie/Engeland Gespeel as deel van die 1988 As-reeks |
9 Julie 1988 | 12–26 | 15 944 | 1985–1988 Wêreldbeker en 1988 As-reeks | |
24 Julie 1991 | Nieu-Seeland | 44–0 | 34 911 | 1991 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
12 Junie 1992 | Groot-Brittanje | 22–6 | 40 141 | 1992 As-reeks |
7 Julie 1995 | Nieu-Seeland | 20–10 | 27 568 | 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
12 Julie 2002 | Groot-Brittanje | 64–10 | 31 844 | |
25 Julie 2003 | Nieu-Seeland | 48–6 | 30 605 | |
4 November 2006 | Groot-Brittanje | 12–23 | 24 953 | 2006 Drienasies |
25 November 2006 | Nieu-Seeland | 16–12 | 27 325 | 2006 Drienasies-eindwedstryd |
26 Oktober 2008 | 30–6 | 34 157 | 2008 Wêreldbeker | |
16 November 2008 | Fidji | 52–0 | 15 855 | 2008 Wêreldbeker |
2 Mei 2014 | Nieu-Seeland | 30–18 | 25 459 | 2014 Anzac-toets |
11 November 2017 | Libanon | 34-0 | 21 127 | Rugbyligawêreldbeker 2017 Groep A |
Rugbyunie-toetswedstryde
wysigDatum | Teenstaander | Telling | Toeskouers |
---|---|---|---|
1 Julie 1989 | Britse en Ierse Leeus | 30–12 | 39 433 |
15 Julie 1989 | 18–19 | 39 401 | |
9 Junie 1990 | Frankryk | 21–9 | 34 572 |
30 Julie 1990 | 19–28 | 34 776 | |
27 Julie 1991 | Engeland | 40–15 | 39 681 |
10 Augustus 1991 | Nieu-Seeland | 21–12 | 41 565 |
13 Junie 1992 | Skotland | 27–12 | 35 535 |
4 Julie 1992 | Nieu-Seeland | 16–15 | 39 870 |
25 Julie 1992 | 23–26 | 40 438 | |
31 Julie 1993 | Springbokke | 20–28 | 41 190 |
21 Augustus 1993 | 19–12 | 41 877 | |
11 Junie 1994 | Ierland | 32–18 | 37 239 |
6 Augustus 1994 | Samoa | 73–3 | 30 167 |
17 Augustus 1994 | Nieu-Seeland | 20–16 | 41 917 |
6 Mei 1995 | Argentinië | 30–13 | 27 829 |
29 Julie 1995 | Nieu-Seeland | 23–34 | 39 327 |
22 Junie 1996 | Wallis | 42–3 | 35 784 |
13 Julie 1996 | Suid-Afrika | 21–16 | 41 850 |
21 Junie 1997 | Frankryk | 29–15 | 31 572 |
12 Julie 1997 | Engeland | 25–6 | 40 132 |
13 Junie 1998 | Skotland | 45–3 | 36 263 |
29 Augustus 1998 | Nieu-Seeland | 19–14 | 40 501 |
23 Junie 2012 | Wallis | 20–19 | 42 889 |
21 Junie 2014 | Frankryk | 39–13 | 43 188 |
25 Junie 2016 | Engeland | 40–44 | 44 063 |
23 Junie 2018 | Ierland | 16–20 | 44 085 |
Olimpiese Somerspele 2000
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Olimpiese Somerspele 2000.
Manstoernooi
wysigDatum | Tyd (AEST) | Span #1 | Telling | Span #2 | Rondte | Bywoning |
---|---|---|---|---|---|---|
16 September 2000 | 20:00 | Australië | 2–3 | Nigerië | Groep A | 38 080 |
19 September 2000 | 20:00 | Australië | 1–2 | Honduras | Groep A | 37 788 |
23 September 2000 | 20:00 | Italië | 0–1 | Spanje | Kwarteindstryd 3 | 38 134 |
26 September 2000 | 20:00 | Spanje | 3–1 | Verenigde State | Halfeindstryd 1 | 39 800 |
29 September 2000 | 20:00 | Verenigde State | 0–2 | Chili | Klein finale | 26 381 |
Vrouetoernooi
wysigDatum | Tyd (AEST) | Span #1 | Telling | Span #2 | Rondte | Bywoning |
---|---|---|---|---|---|---|
16 September 2000 | 17:00 | Australië | 1–1 | Swede | Groep E | 33 600 |
19 September 2000 | 17:00 | Australië | 1–2 | Brasilië | Groep E | 29 400 |
24 September 2000 | 17:30 | Duitsland | 0–1 | Noorweë | Halfeindstryd 1 | 16 710 |
28 September 2000 | 17:00 | Duitsland | 2–0 | Brasilië | Klein finale | 11 200 |
28 September 2000 | 20:00 | Noorweë | 3–2 (e.t.) | Verenigde State | Finale | 22 848 |
Rugbywêreldbeker 2003
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 2003.
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
19 Oktober 2003 | Ierland | 64–7 | Namibië | Groep A | 35 382 |
22 Oktober 2003 | Argentinië | 50–3 | Roemenië | Groep A | 33 673 |
24 Oktober 2003 | Suid-Afrika | 46–19 | Georgië | Groep C | 34 308 |
28 Oktober 2003 | Georgië | 12–24 | Uruguay | Groep C | 28 576 |
1 November 2003 | Skotland | 22–20 | Fidji | Groep B | 37 137 |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sydney Voetbalstadion.