Gebruikerbespreking:Rooiratel/argief2020

Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Erica
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Bronne en verwysings

Hou asseblief op om Bronne na bo Verwysings te skuif. Verwysings kom eerste, dan bronne en dan eksterne skakels. Kyk gerus op die Engelse Wikipedia hoe dit gedoen word. ~ Burgert (kontak) 11:55, 14 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord

@Burgert Behr: dit is my ervaring dat meeste artikels wat bronne en verwysings het, (op die Engels en Afrikaans wikis) dat mense die bronne bo die verwysings sit. So dit is hoekom ek dit ook so gedoen het. Maar ek het so bietjie rondgekyk en toe vind ek hierdie bladsy: https://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Citing_sources#General_references (wat hulle general references noem, is wat ons bronne noem). En dit sê daar dat jy die bronne onder die verwysings moet sit. Dit maak vir my nie saak watter een ons gebruik nie, en ek sal tevrede wees as ons dit afwiki se beleid maak om altyd bronne onder verwysings te sit. Solank ons 'n konsekwente styl het. Groete. - Rooiratel (kontak) 04:43, 15 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord
Dankie! ~ Burgert (kontak) 08:47, 15 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord

Webaanhaling

Hallo! Jy is welkom om 'n skrip wat ek vinnig aaneengeflans het, te gebruik om webaanhalings te genereer:

javascript: (function () { function titelkas(str) { str = str.toLowerCase().split(' '); for (var i = 0; i < str.length; i++) { str[i] = str[i].charAt(0).toUpperCase() + str[i].slice(1); } return str.join(' '); } function datumVanafTydstip(datum) { datum = datum.substring(8, 10) + ' ' + maande[Number(datum.substring(5, 7) - 1)] + ' ' + datum.substring(0, 4); if (datum[0] === '0') { datum = datum.substring(1, datum.legnth); } return datum; } function datumVanafJJJJMMDD(datum) { datum = datum.substring(6, 8) + ' ' + maande[Number(datum.substring(4, 6) - 1)] + ' ' + datum.substring(0, 4); if (datum[0] === '0') { datum = datum.substring(1, datum.legnth); } return datum; } var maande = ['Januarie', 'Februarie', 'Maart', 'April', 'Mei', 'Junie', 'Julie', 'Augustus', 'September', 'Oktober', 'November', 'Desember']; var maandeAfkortingsYouTube = ['Jan.', 'Feb.', 'Mrt.', 'Apr.', 'Mei', 'Jun.', 'Jul.', 'Aug.', 'Sep.', 'Okt.', 'Nov.', 'Des.']; var maandeAfkortingsYouTubeEn = ['Jan', 'Feb', 'Mar', 'Apr', 'May', 'Jun', 'Jul', 'Aug', 'Sep', 'Oct', 'Nov', 'Dec']; var vandag = new Date(); var dd = vandag.getDate(); var mm = vandag.getMonth(); var jjjj = vandag.getFullYear(); maand = maande[mm]; vandag = dd + ' ' + maand + ' ' + jjjj; const url = window.location.href; var webaanhaling = '{{Webaanhaling|url=' + url; if (window.location.href.substring(0, 'https://maroelamedia.co.za/'.length) === 'https://maroelamedia.co.za/') { const titel = document.getElementsByClassName("entry-title single-title")[0].innerText; const m = document.getElementsByTagName("meta"); var datum; var stuff = document.getElementsByClassName('byline vcard'); if (stuff) { var name = stuff[0].innerHTML.match(/&nbsp;\n<a .*>.*<\/a>/, ''); if (name) { var naam = name[0].replace(/&nbsp;\n<a [^>]*>/, '').replace('</a>', ''); } } for (let i = 0; i < m.length; i++) { if (m[i].getAttribute("property") === "article:published_time") { datum = m[i].getAttribute("content").substring(0, 10); } } datum = datumVanafTydstip(datum); webaanhaling += '|titel=' + titel + '|werk=[[Maroela Media]]' + '|outeur=' + (naam || '') + '|datum=' + datum + '|toegangsdatum=' + vandag + '}}'; } else if (window.location.href.substring(0, 'https://www.youtube.com/'.length) === 'https://www.youtube.com/') { const titel = document.evaluate('//*[@id="container"]/h1/yt-formatted-string', document, null, XPathResult.FIRST_ORDERED_NODE_TYPE, null).singleNodeValue.innerHTML; const outeur = document.evaluate('//*[@id="owner-name"]/a', document, null, XPathResult.FIRST_ORDERED_NODE_TYPE, null).singleNodeValue.innerHTML; var datum = document.evaluate('//*[@id="upload-info"]/span', document, null, XPathResult.FIRST_ORDERED_NODE_TYPE, null).singleNodeValue.innerHTML; if (datum.substring(0, 'Gepubliseer op '.length) === 'Gepubliseer op ') { datum = datum.replace('Gepubliseer op ', ''); if (datum[0] === '0') { datum = datum.substring(1, datum.legnth); } maandeAfkortingsYouTube.forEach(function (afkorting, index) { datum = datum.replace(afkorting, maande[index]); }); } else if (datum.substring(0, 'Published on '.length) === 'Published on ') { datum = datum.replace('Published on ', ''); var maand = datum.substring(0, 3); datum = datum.replace(maand, ''); maandeAfkortingsYouTubeEn.forEach(function (afkorting, index) { maand = maand.replace(afkorting, maande[index]); }); if (datum.substring(0, 1) === '.') { datum = datum.substring(1, datum.length); } datum = datum.substring(1, datum.length); var dag = datum.substring(0, datum.indexOf(',')); var jaar = datum.substring(datum.length-4, datum.length); datum = dag + ' ' + maand + ' ' + jaar; } webaanhaling += '|titel=' + titel + '|werk=[[YouTube]]' + '|outeur=' + outeur + '|datum=' + datum + '|toegangsdatum=' + vandag + '}}'; } else { var outeur; var outeurs = []; var titel; var werk; var datum; var name; var property; var itemprop; var content; Array.from(document.getElementsByTagName('meta')).forEach(function (elem) { name = elem.getAttribute('name'); property = elem.getAttribute('property'); content = elem.getAttribute('content'); itemprop = elem.getAttribute('itemProp'); if (name === 'author') { outeur = content; } else if (!outeur && name === 'parsely-author') { outeur = content; } else if (!outeur && name == 'byl') { outeur = content; if (outeur.substring(0, 3) === 'By ') { outeur = outeur.substring(3, outeur.length); } } else if (property === "article:author") { outeurs.push(content); } else if (property === 'og:title') { titel = content; } else if (property === 'og:site_name') { werk = titelkas(content); } else if (!werk && itemprop == 'name') { werk = content; } else if (property === 'article:published_time' || property === 'article:published') { datum = content; datum = datumVanafTydstip(datum); } else if (!datum && name === 'pubdate') { datum = content; datum = datumVanafJJJJMMDD(datum); } else if (!datum && name === 'parsely-pub-date') { datum = content; datum = datumVanafTydstip(datum); } }); if (!outeur) { outeur = outeurs.join(' en '); } if (!titel) { titel = document.title; } webaanhaling += '|titel=' + titel + '|toegangsdatum=' + vandag; if (werk) { webaanhaling += '|werk=[[' + werk + ']]'; } if (outeur) { webaanhaling += '|outeur=' + outeur; } if (datum) { webaanhaling += '|datum=' + datum; } webaanhaling += '}}'; } alert(webaanhaling); })();

Dit werk op bv. Maroela Media en Rooi Rose. Jy moet self die outeur se naam en van invul, want kon nog nie aan 'n manier dink om daardie inligting uit 'n webblad te ekstraheer nie. – K175 (skil 'n appeltjie) 07:19, 23 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord

Bg. is die minified weergawe van [1]. – K175 (skil 'n appeltjie) 07:20, 23 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord
Dankie, ek sal dit gebruik. - Rooiratel (kontak) 07:27, 23 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord

Haut 41.200.13.123 14:26, 27 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord

Proteas

Gebruiker:Rooiratel, ek gaan oor die volgende maand of twee al die proteaspesies skep. Ek sal dit waardeer indien jy kan help met die Wikidata-kant. Groete! Oesjaar (kontak) 13:26, 29 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord

Ek sal jou nuwe artikels dophou en aan wikidata skakel. Ek het al 'n klompie gedoen. - Rooiratel (kontak) 07:47, 30 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord

Een of twee woorde | met of sonder koppelteken

Hallo Rooiratel. Ek stem saam dat jy Darcy–Weisbach na Darcy–Weisbach-vergelyking geskuif het. Ek wou dit eintlik ook doen sodat dit meer met die Engels ooreenstem. Die rede hoekom ek dit nog nie gedoen het nie, is omdat ek onseker is oor die spelling: is dit "Darcy–Weisbach vergelyking", "Darcy–Weisbach-vergelyking" of "Darcy–Weisbachvergelyking"? Ek is redelik seker dat Colebrookvergelyking reg is: een woord, sonder 'n koppelteken. In Colebrookvergelyking word "Swamee–Jainvergelyking" geskryf. Dit is presies dieselfde situasie. My gevoel is dat "Swamee–Jainvergelyking" reg is en daarom moet die spelling wees: "Darcy–Weisbachvergelyking". Ek hou van die idee dat 'n mens nie 'n koppelteken onnodig gebruik nie. Het jy 'n idee waar 'n mens hierdie sal kan bevestig? Het ons 'n taalkundige bydraer onder ons? Groete, Daniellouw (kontak) 12:20, 9 Maart 2020 (UTC)Beantwoord

@Daniellouw: ek is ongelukkig nie 'n taalkundige nie. Ek het maar net die titel verander om soortgelyk aan die Nederlandse titel te wees. Vra maar sulke vra op die bladsy se besprekingsblad, of op die Geselshoekie. Ons het gebruiker GeeBee100 wat op die Afrikaanse Taalkommissie is. - Rooiratel (kontak) 12:33, 9 Maart 2020 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel en Daniellouw: Gebruiker:Burgert_Behr is 'n taalkundige wat dalk meer gereeld hier inloer as Gebruiker:Geebee100. Ek is oortuig daarvan dat hy sal weet hoe om hierdie situasie te hanteer. – K175 (skil 'n appeltjie) 17:32, 9 Maart 2020 (UTC)Beantwoord
Darcy-Weisbachvergelyking en Darcy-Weisbach-vergelyking sal albei reg wees, maar die eerste een sal ontslae raak van 'n onnodige koppelteken. Ek persoonlik hou van koppeltekens ná eiename, maar dis maar ek. Let net daarop dat albei koppeltekens in Afrikaans kort moet wees, anders is dit 'n aandagstreep, wat Engels om die een of rede in sulke gevalle gebruik. Maar nie Afrikaans nie. ~ Burgert (kontak) 17:43, 9 Maart 2020 (UTC)Beantwoord
Baie dankie vir hierdie raad. Ek het (1) die probleem met die aandagstrepe uitgesorteer, (2) Darcy-Weisbachvergelyking herlei nou na Darcy-Weisbach-vergelyking en ek het die volgende bygevoeg: Koppelteken#Samestellings_van_eiename :-) Daniellouw (kontak) 06:30, 10 Maart 2020 (UTC)Beantwoord
Burgert, hoe sal jy "Van der Waalsvergelyking" skryf? Ek neem aan beide "Van der Waalsvergelyking" en "Van der Waals-vergelyking" is korrek Daniellouw (kontak) 06:49, 10 Maart 2020 (UTC)Beantwoord
Ja, albei is korrek. ~ Burgert (kontak) 09:26, 10 Maart 2020 (UTC)Beantwoord
Jammer ek pla so baie. Moet "donker materie" en "donker energie" nie een woord wees nie? Daniellouw (kontak) 06:53, 10 Maart 2020 (UTC)Beantwoord
Dit is nogal debatteerbaar. Iets is net een woord as daar 'n verskil sou wees tussen die spelling met een woord en die spelling met twee woorde. soos suurlemoen en suur lemoen. By donker materie kan 'n mens reken daar is 'n verskil, want materie kan donkerkleurig wees, maar donker energie kan net twee woorde wees. Ek het dit daarom albei twee woorde gelos sodat 'n mens nie met verskillende spellings sit nie. 'n Mens sal in elk geval selde of nooit van donker materie praat met die betekenis van donkerkleurige materie. ~ Burgert (kontak) 09:26, 10 Maart 2020 (UTC)Beantwoord
Interessant. Jy sêː "Iets is net een woord as daar 'n verskil sou wees tussen die spelling [seker betekenis] met een woord en die spelling [betekenis] met twee woorde." Eerste keer dat ek dit hoor. Soos ek dit hetː "Woorde wat een begrip is, word in Afrikaans (anders as bv. in Engels) vas geskryf". Maar in elkgeval. Baie dankieǃ Daniellouw (kontak) 06:08, 11 Maart 2020 (UTC)Beantwoord

Ek dink 'n mens moet versigtig wees om Gebruiker:Burgert_Behr se stelling (oor een vs. twee woorde) nie verkeerd te interpreteer nie. Hy het volkome gelyk wanneer dit gaan oor kombinasies van 'n byvoeglike naamwoord (byvoorbeeld "suur") en selfstandige naamwoord (byvoorbeeld "lemoen"). Dieselfde beginsel geld in die onderskeid tussen 'n "donker kamer" (waarvan die gordyne toe is) en 'n "donkerkamer" (waar foto's eertyds ontwikkel is); "geel wortel" (vertaal as 'yellow root') en 'n "geelwortel" (vertaal as 'carrot'). In komplekser gevalle is daar 'n onderskeid tussen "hoë hakskoene" (m.a.w. hakskoene wat bv. hoë sole het, al is die hakke nie noodwendig hoog nie), teenoor "hoëhakskoene" (skoene met hoë hakke); "ou skoenwinkel" (skoenwinkel is oud) vs. "ouskoenwinkel" (winkel wat ou skoene verkoop). Hierdie beginsel moenie gebruik word vir soortnaamwoord+soortnaamwoord-samestellings soos koffie+beker of rekenaar+skerm nie – sulke gevalle word in ~90% van die gevalle vas geskryf. Hoop dit help! Geebee100 (kontak) 05:24, 28 April 2020 (UTC)Beantwoord

Ja, ek het spesifiek gepraat oor donker materie vs. donkermaterie, dus kombinasies van 'n byvoeglike naamwoord en selfstandige naamwoord. ~ Burgert (kontak) 09:20, 28 April 2020 (UTC)Beantwoord

Geboortedatums ens

Stephan, ek sien jy werk op die politici, help asb om hulle name in die dagtalle en jaartalle te plaas... Groete! Oesjaar (kontak) 13:08, 27 Maart 2020 (UTC)Beantwoord

Ek sal so doen. Groete. - Rooiratel (kontak) 13:10, 27 Maart 2020 (UTC)Beantwoord

Erica

@Rooiratel:, bogenoemde genus het amper 800 spesies. Ek het onlangs twee geskep: Belletjieheide en Bessieheide. Taksonomiese inligting kan verkry word by http://redlist.sanbi.org/genus.php?genus=1820. Dit bevat die taksomiese naam, wie die naam geskep het: |binomial_authority = asook die |status = EN Ek sal nie op hierdie stadium te veel bekommer oor die foto's nie, kan dit later opvang. Die infoboks verskil net met die drie velde: |species = E. regia |binomial = Erica regia |binomial_authority = Bartl.

Ek vertrou dit maak sin. Hoe gaan die Wikidata gedeelte gehanteer word? Groete! Oesjaar (kontak) 06:40, 1 Junie 2020 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: soos bespreek, ek sal 'n program skryf om die artikels te skep (en aan wikidata te koppel). Dankie vir die skakels en voorbeelde, ek het alles wat ek nodig het. - Rooiratel (kontak) 06:46, 1 Junie 2020 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel: Sterkte! Oesjaar (kontak) 06:53, 1 Junie 2020 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel: Op die Engelse Wiki is die volgende beskikbaar: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_Erica_species Groete! Oesjaar (kontak) 07:00, 1 Junie 2020 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel: Op http://pza.sanbi.org/plants/search/advanced?name=Erica is 'n aantal maar nie in 'n lys nie. Anders skep dit in taksonomise lys en ek sal oorgooi met tyd. Groete! Oesjaar (kontak) 07:04, 1 Junie 2020 (UTC)Beantwoord
@Oesjaar: ek dink ek is nou reg om die Erica bladsye op 'n groter skaal te skep. Ek het nou al die probleme met my kode uitgewerk, en getoets, en sover lyk dit goed. Laat weet of jy tevrede is met die laaste 7 wat ek geskep het, en hoeveel ek nou op 'n slag moet doen. Groete. Rooiratel (kontak) 10:53, 28 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord

Heide

Ek het iewers 'n fout gemaak met die Heide artikels, twee totaal opgedonner! Sal regmaak! Groete! Oesjaar (kontak) 06:53, 13 Julie 2020 (UTC)Beantwoord

Growwe twa

Hallo, ek het growwe twa se beeld vervang met een wat ek vandag geneem het. Ek dink my foto pas beter, maar ek sal glad nie aanstoot neem as jy dit vervang nie. Dankie Dumbassman (kontak) 19:22, 21 Julie 2020 (UTC)Beantwoord

@Dumbassman: dankie vir jou foto! Ek wou net 'n foto byvoeg omdat daar net 'n diagram was. Daar is niks fout met jou foto. - Rooiratel (kontak) 08:18, 22 Julie 2020 (UTC)Beantwoord

@Rooiratel: Ek het vandag probeer suurgras (Schmidtia kalahariensis) afneem, maar dit is damn moeilik om mooi foto van gras te neem! Geniet Dumbassman (kontak) 16:09, 22 Julie 2020 (UTC)Beantwoord

Lodovikus en Paul Louw

@Rooiratel:, dit is versmelt. Maak asb net die Wikidata dinge reg met die twee artikels. Groete! Oesjaar (kontak) 12:25, 17 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: baie dankie! Die wikidata items is nou ook versmelt. Groete. - Rooiratel (kontak) 13:16, 17 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

Pascal Lissouba

@Rooiratel:, help asb ook met sy geboorte en sterfte datums Groete! Oesjaar (kontak) 12:11, 25 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: wat is fout met die geboorte en sterf datums? Groete. - Rooiratel (kontak) 12:35, 25 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel: daar is niks fout met die datums nie maar dit moet in die dag- en jaartalle aangebring word! Oesjaar (kontak) 13:58, 25 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

  Uitgevoer --  Aliwal2012 17:58, 25 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

Dankie Aliwal. Ek was besig met werk tot laat gisteraand, en het nie kans gekry nie. - Rooiratel (kontak) 11:29, 26 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

Barberton-grasaalwyn

@Rooiratel:, kan jy asb help met Wikidata en moontlike foto's van iewers... Groete! Oesjaar (kontak) 18:25, 28 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

  Uitgevoer ek het dit aan wikidata gekoppel, maar ongelukkig kon ek geen foto's met 'n gepaste lisensie vind nie. - Rooiratel (kontak) 20:35, 30 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord
Dankie! Oesjaar (kontak) 20:41, 30 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

Foto oplaai op commons

Hallo Rooiratel, kan jy vir my asb 'n foto oplaai op commons? Dis klaar goedgekeur met 'n lisensie op Engels. en:File:OM615941.JPG (Mercedes-enjin).

Baie dankie --  Aliwal2012 11:32, 31 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord

@Aliwal2012: ja geen probleem. Ek sal dit skuif na Commons. Ek sal jou laat weet wanner ek klaar is. - Rooiratel (kontak) 12:09, 31 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord
Dankie, dis maar 'n gesukkel hier in Aliwal-Noord! As die krag nie daagliks 3 ure af is nie is dit die water. Intussen wil my laptop of modem "crash". Groete, --  Aliwal2012 12:33, 31 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord
  Uitgevoer ek het maar gesukkel met my rekenaar. Dit is nou op Commons met dieselfde naam. - Rooiratel (kontak) 13:23, 31 Augustus 2020 (UTC)Beantwoord
Dankbaar! A

Help hiermee asb...

@Rooiratel:, Help hiermee asb [2] Groete! Oesjaar (kontak) 13:33, 18 September 2020 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: jou skakel verwys na 'n Kategorie wat nie bestaan nie. Wil jy hê ek moet dit skep? - Rooiratel (kontak) 10:47, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel en Oesjaar: 'n Geldige LNB (Letse Nasionale Biblioteek) -identifiseerder is nege syfers lank (regulêre uitdrukking: \d{9}). Hierdie kategorie word gewoonlik by 'n bladsy gevoeg wanneer die LNB-identifiseerder op Wikidata nie aan hierdie regulêre uitdrukking voldoen nie. Ek het nou die identifiseerder vir Brooklyn-brug reggemaak en die kategorie sodoende uit daardie artikel verwyder (gaan na Meer > Wis kas om dit te sien). Ek glo die meeste ander artikels in Kategorie:Wikipedia articles with faulty LNB identifiers is as gevolg van 'n soortgelyke probleem. Laat ek eers die kategorie in die Module:Normdata vertaal alvorens ons dit skep. – K175 (skil 'n appeltjie) 10:58, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord
Sien Kategorie:Artikels met foutiewelike LNB-identifiseerders. – K175 (skil 'n appeltjie) 11:08, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel en K175:, almal reggemaak. Oesjaar (kontak) 11:36, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord
Dankie! – K175 (skil 'n appeltjie) 11:38, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel en K175:, kan julle ook hier raadgee: Kategorie:Artikels met DAAO-identifiseerders Groete! Oesjaar (kontak) 11:43, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord
@K175 en Oesjaar: Jammer ek was vandag nie baie aktief op wikipedia nie. Baie dankie K175 vir al jou hulp! - Rooiratel (kontak) 17:53, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord
@Oesjaar: ek het die kategorie versteek. – K175 (skil 'n appeltjie) 11:58, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord

Twee aalwyne in Wikidata?

@Rooiratel:, Kandelaaraalwyn (Aloe candelabrum) en Bitteraalwyn (Aloe ferox) is nou twee verskillend, erkende spesies. Is dit so op Wikidata? Groete! Oesjaar (kontak) 15:06, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: ja hulle is twee verskillende spesies. Ek kyk gewoonlik eerste op inaturalist vir spesie inligting. Sien https://www.inaturalist.org/taxa/124412-Aloe-ferox en https://www.inaturalist.org/taxa/579597-Aloe-candelabrum. Ek het seker gemaak Kandelaaraalwyn en Bitteraalwyn is aan die regte wikidata items gekoppel, en dat die wikidata items aan die regte inaturalist skakels gekoppel is. - Rooiratel (kontak) 17:57, 20 September 2020 (UTC)Beantwoord

Kategorie:Artikels met FNZA-identifiseerders

@Rooiratel:, ek vermoed die probleem met bogenoemde is in Wikidata. Sien [3] Kan jy daar loer asb? Groete! Oesjaar (kontak) 05:43, 21 September 2020 (UTC)Beantwoord

We sent you an e-mail

Hello Rooiratel/argief2020,

Really sorry for the inconvenience. This is a gentle note to request that you check your email. We sent you a message titled "The Community Insights survey is coming!". If you have questions, email surveys@wikimedia.org.

You can see my explanation here.

MediaWiki message delivery (kontak) 18:45, 25 September 2020 (UTC)Beantwoord

Van Wyk-se-aalwyn

@Rooiratel:, unieke spesie, nog nie op Wikidata nie. Help asb! Groete! Oesjaar (kontak) 12:03, 7 Oktober 2020 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: hy was al op wikidata onder Aloe braamvanwykii, maar af-wiki is die enigste Wikipedia met 'n artikel. Ek het dit nou aan wikidata gekoppel. Groete. - Rooiratel (kontak) 13:12, 7 Oktober 2020 (UTC)Beantwoord

Rooi kategorieë

@Rooiratel:, sien item 3 op die lys: Spesiaal:GesoekteKategorieë Kan jy dalk help hier? Ek het gister oor 'n 100 rooi foute herstel. Groete! Oesjaar (kontak) 06:48, 12 Oktober 2020 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: ek is nie baie goed met koördinate nie. Ek ken nie 'n goeie plek(bron) om dit te kry, en ek sukkel gewoonlik met die wat ek vind. Ek dink Aliwal2012 is beter daarmee. Maar in elk geval, daar is bots wat sulke dinge byvoeg op wikidata, so die items sal oor tyd vanself af regkom. Ek dink nie dis die moeite werd om op te fokus nie. - Rooiratel (kontak) 06:06, 14 Oktober 2020 (UTC)Beantwoord
Ek werk daaraan --  Aliwal2012 18:29, 28 November 2020 (UTC)Beantwoord
@Aliwal2012: baie dankie Aliwal, ek waardeer dit! - Groete. Rooiratel (kontak) 10:57, 29 November 2020 (UTC)Beantwoord

Kategorie:Pages with maps

Hi, kan jy sien watter sjabloon of module Kategorie:Pages with maps bygevoeg? Sien byvoorbeeld Frauenkappelen. – K175 (skil 'n appeltjie) 14:04, 15 November 2020 (UTC)Beantwoord

@K175: ek kan dit nerens vind nie. Volgens hierdie soegtog bestaan daar nie 'n bladsy/sjabloon/modulus met "Kategorie:Pages with maps" in die bronteks nie. Maar ek sien goed soos {{#invoke:Location map|main}} op Sjabloon:Location_map en ek verstaan glad nie wat dit doen nie. Jammer. - Rooiratel (kontak) 09:59, 16 November 2020 (UTC)Beantwoord
Terug na die gebruikerblad van "Rooiratel/argief2020".