Lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde
Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde vanaf Uniewording tot vandag.
Monarge (1910–1961)
wysig# | Naam (Geboorte–Dood) |
Portret | Ampstermyn | Dinastie | Eerste Minister | |
---|---|---|---|---|---|---|
Ampsaanvaarding | Amp verlaat | |||||
1 | Koning George V (1865–1936) |
31 Mei 1910 | 20 Januarie 1936 | Windsor | Botha Smuts Hertzog | |
2 | Koning Edward VIII (1894–1972) |
20 Januarie 1936 | 11 Desember 1936 (bedank) |
Windsor | Hertzog | |
3 | Koning George VI (1895–1952) |
11 Desember 1936 | 6 Februarie 1952 | Windsor | Hertzog Smuts Malan | |
4 | Koningin Elizabeth II (1926–2022) |
6 Februarie 1952 | 31 Mei 1961 | Windsor | Malan Strijdom Verwoerd |
Goewerneur-generaal
wysigDie Britse koning(in) was die staatshoof van die Unie van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1961. Hy/sy is deur 'n goewerneur-generaal verteenwoordig. Aanvanklik is die goewerneur-generaal deur die Britse regering gekies, maar vanaf 1937 is hy deur die Suid-Afrikaanse regering benoem. Hy was 'n seremoniële staatshoof: die regeringshoof was die eerste minister.
- Status
Dui Hoofregter aan as beampte wat die regering bestuur
# | Naam (Geboorte–Dood) |
Portret | Ampstermyn | Monarg | Eerste Minister | |
---|---|---|---|---|---|---|
Ampsaanvaarding | Amp verlaat | |||||
1 | Herbert John Gladstone (1854–1930) |
31 Mei 1910 | 8 September 1914 | George V | Botha | |
2 | Sydney Charles Buxton (1853–1934) |
8 September 1914 | 17 November 1920 | George V | Botha Smuts | |
3 | Arthur van Connaught (1883–1938) |
17 November 1920 | 21 Januarie 1924 | George V | Smuts | |
4 | Alexander Cambridge (1874–1957) |
21 Januarie 1924 | 26 Januarie 1931 | George V | Smuts Hertzog | |
5 | George Villiers (1877–1955) |
26 Januarie 1931 | 5 April 1937 | George V Edward VIII George VI |
Hertzog | |
6 | Patrick Duncan (1870–1943) |
5 April 1937 | 17 Julie 1943 (oorlede in amp) |
George VI | Hertzog Smuts | |
– | Nicolaas de Wet (1873–1960) |
17 Julie 1943 | 1 Januarie 1946 | George VI | Smuts | |
7 | Gideon Brand van Zyl (1873–1956) |
1 Januarie 1946 | 1 Januarie 1951 | George VI | Smuts Malan | |
8 | E.G. Jansen (1881–1959) |
1 Januarie 1951 | 25 November 1959 (oorlede in amp) |
George VI Elizabeth II |
Malan Strijdom Verwoerd | |
– | Lucas Cornelius Steyn (1903–1976) |
25 November 1959 | 11 Desember 1959 | Elizabeth II | Verwoerd | |
9 | Charles Robberts Swart (1894–1982) |
11 Desember 1959 | 30 April 1961 (bedank) |
Elizabeth II | Verwoerd | |
– | Lucas Cornelius Steyn (1903–1976) |
30 April 1961 | 31 Mei 1961 | Elizabeth II | Verwoerd |
Seremoniële staatspresident (1961–1984)
wysigToe Suid-Afrika in 1961 'n republiek geword het, is die koningin en die goewerneur-generaal deur 'n seremoniële staatspresident vervang. Hy is deur die parlement verkies, vir 'n ampstermyn van sewe jaar, en in die praktyk was die regerende party se kandidaat altyd verkies. Met die afskaffing van die amp van eerste minister in 1984 het die staatspresident ook regeringshoof geword, en sy ampstermyn was daarna dieselfde as dié van die parlement wat hom verkies het ('n maksimum van vyf jaar). In die praktyk was hy die leier van die regerende party.
- Status
Dui die president van die senaat aan wat as staatspresident optree
# | Naam (Geboorte–Dood) |
Portret | Ampsaanvaarding | Gekies | Party | Eerste Minister | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Ampsaanvaarding | Amp verlaat | |||||||
1 | Charles Robberts Swart (1894–1982) |
31 Mei 1961 | 1 Junie 1967 (bedank) |
– | Nasionale Party | Verwoerd Vorster | ||
– | Theophilus Ebenhaezer Dönges (1898–1968) |
Verkies, maar het die amp nie oorneem nie weens siekte | Nasionale Party | |||||
– | Tom Naudé (1889–1969) |
1 Junie 1967 | 10 April 1968 | – | Nasionale Party | Vorster | ||
2 | Jim Fouché (1898–1980) |
10 April 1968 | 9 April 1975 | – | Nasionale Party | Vorster | ||
– | Jan de Klerk (1903–1979) |
9 April 1975 | 19 April 1975 | – | Nasionale Party | Vorster | ||
3 | Nicolaas Johannes Diederichs (1903–1978) |
19 April 1975 | 21 Augustus 1978 (oorlede in amp) |
– | Nasionale Party | Vorster | ||
– | Marais Viljoen (1915–2007) |
21 Augustus 1978 | 10 Oktober 1978 | – | Nasionale Party | Vorster Botha | ||
4 | John Vorster (1915–1983) |
10 Oktober 1978 | 4 Junie 1979 (bedank) |
– | Nasionale Party | Botha | ||
5 | Marais Viljoen (1915–2007) |
4 Junie 1979 | 19 Junie 1979 | – | Nasionale Party | Botha | ||
19 Junie 1979 | 3 September 1984 |
Uitvoerende staatspresident (1984–1994)
wysig- Status
Dui waarnemende staatspresident aan
# | Naam (Geboorte–Dood) |
Portret | Ampstermyn | Gekies | Party | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Ampsaanvaarding | Amp verlaat | ||||||
1[1] | Pieter Willem Botha (1916–2006) |
3 September 1984 | 14 September 1984 | 1987 | Nasionale Party | ||
14 September 1984 | 15 Augustus 1989 (bedank) | ||||||
2 | Frederik Willem de Klerk (1936–2021) |
15 Augustus 1989 | 20 September 1989 | 1989 | Nasionale Party | ||
20 September 1989 | 10 Mei 1994 |
Vanaf 1981 tot 1984 was daar 'n adjunkstaatspresident, wat voorsitter was van die destydse Presidentsraad:
- 1981–1984: Alwyn Schlebusch (1917–2008)
President (1994–)
wysigDie staatspresident is in 1994 met 'n president vervang. Soos sy voorganger is hy beide staatshoof en regeringshoof, en hy word deur die parlement verkies vir 'n ampstermyn wat saamval met dié van die parlement self. In die praktyk is hy die leier van die party met die meerderheid van die setels in die parlement.
Dui waarnemende president aan
# | Naam (Geboorte–Dood) |
Portret | Ampstermyn | Gekies | Party | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Ampsaanvaarding | Amp verlaat | ||||||
1 | Nelson Mandela (1918–2013) |
10 Mei 1994 | 16 Junie 1999 | 1994 | African National Congress | ||
2 | Thabo Mbeki (1942–) |
16 Junie 1999 | 24 September 2008 (bedank) |
1999 2004 |
African National Congress | ||
– [2] | Ivy Matsepe-Casaburri (1937–2009) |
24 September 2008[3] | 25 September 2008 | – | African National Congress | ||
3 | Kgalema Motlanthe (1949–) |
25 September 2008 | 9 Mei 2009 | 2008 | African National Congress | ||
4 | Jacob Zuma (1942–) |
9 Mei 2009 | 14 Februarie 2018[4] (bedank) |
2009 2014 |
African National Congress | ||
5 | Cyril Ramaphosa (1952–) |
15 Februarie 2018[5] | Ampsbekleër | 2018 | African National Congress |
Die president word bygestaan deur 'n adjunkpresident. Van 1994 tot 1996 was daar twee: een benoem deur die meerderheidsparty en een deur die grootste minderheidsparty. Sedert 1996 is daar slegs een, wat deur die president aangestel word.
- 1994–1999: Thabo Mvuyelwa Mbeki (geb 1942) – ANC
- 1994–1996: Frederik 'FW' de Klerk (geb 1936) – NP
- 1999–Jun 2005: Jacob Gedleyihlekisa Zuma (geb 1942) – ANC
- Jun 2005–Sep 2008: Me Phumzile Mlambo-Ngcuka (geb 1955) – ANC
- Sep 2008–Mei 2009: Baleka Mbete (geb 1949) – ANC
- Mei 2009–Mei 2014: Petrus Kgalema Motlanthe geb 1949) – ANC
- Mei 2014–Feb 2018: Matamela Cyril Ramaphosa (geb 1952) – ANC
Afkortings vir politieke partye:
- ANC: African National Congress
- NP: Nasionale Party
Vlae
wysig-
Die Goewerneur-generaal se vlag (1910–1931)
-
Die Goewerneur-generaal se vlag (1931–1952)
-
Die Goewerneur-generaal se vlag (1952–1961)
-
Die Staatspresidentiële vlag (1961–1984)
-
Die Staatspresidentiële vlag (1984–1994)
Lewende voormalige staatshoofde
wysigDaar is vier lewende voormalige Suid-Afrikaanse staatshoofde:
Thabo Mbeki | 1999–2008 | President van Suid-Afrika | 18 Junie 1942 | |
Kgalema Motlanthe | 2008–2009 | President van Suid-Afrika | 19 Julie 1949 | |
Jacob Zuma | 2009–2018 | President van Suid-Afrika | 12 April 1942 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Chris Heunis was waarnemende staatspresident vanaf 19 Januarie tot 15 Maart 1989
- ↑ Matsepe-Casaburri was Minister van Kommunikasie, nie adjunkpresident nie
- ↑ (en) Chikane, Frank (28 April 2012). "Emotional farewell as Mbeki holds last cabinet meeting". Daily Nation. Besoek op 26 Augustus 2016.
- ↑ "South Africa's President Jacob Zuma resigns". BBC (in Engels). 14 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2020. Besoek op 14 Februarie 2018.
- ↑ "Parliament elects Cyril Ramaphosa as president" (in Engels). Nuus24. 15 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2020. Besoek op 16 Februarie 2018.