2016 Curriebekerkwalifisering
Die 2016 Curriebekerkwalifiseringstoernooi is ’n rugbykompetisie wat in 2016 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis word om te bepaal welke spanne in die 2016 Curriebeker sal speel. Die toernooi word tussen vyftien spanne gespeel tussen April en Julie. Nege van hierdie spanne sal aan die Premierafdeling deelneem terwyl die oorblywende ses om die Eerste Divisie-titel sal meeding.
2016 Curriebekerkwalifisering | |
---|---|
Die Absa Curriebeker se logo. | |
Wedstryde gespeel | 98 |
Drieë gedruk | 782 (gemiddeld 7.98 per wedstryd) |
Meeste punte | 159 George Whitehead |
Meeste drieë | 15 Selvyn Davids |
Kompetisiereëls
wysigElke span in die kompetisie sal een wedstryd teen elk van die ander spanne speel in of ’n tuis- of ’n wegwedstryd. Spanne kry vier punte vir ’n oorwinning en twee punte vir ’n gelykopuitslag. Bonuspunte word toegeken indien ’n span vier of meer drieë in ’n wedstryd druk en ook vir die span indien die marge sewe of minder punte is. Spanne sal op ’n punteleër georden word volgens ligapunte en dan punteverskil.
Die ses hoofspanne wat by Superrugbykonsessies betrokke is – Blou Bulle, OP Kings, Vrystaat XV, Leeus XV, Haaie XV en Westelike Provinsie – sal outomaties vir die Premierafdeling kwalifiseer, saam met die drie spanne wat hoogste op die punteleer lê wat nie aan ’n konsessie verbonde is nie. Die oorblywende ses spanne sal in die Curriebeker Eerste Divisie speel.[1] Punte sal nie van die kwalifiseringsfase na die ander toernooie oorgedra word nie.
Spanne
wysigDie volgende spanne neem deel:[1]
Tabel
wysig
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Tabelpunte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Westelike Provinsie | 13 | 12 | 0 | 1 | 477 | 296 | +181 | 8 | 56 | |||
2 | Griekwas | 13 | 11 | 0 | 2 | 468 | 296 | +172 | 12 | 56 | |||
3 | Boland Kavaliers | 13 | 10 | 0 | 3 | 474 | 266 | +208 | 9 | 49 | |||
4 | Leeus XV | 13 | 8 | 1 | 4 | 570 | 325 | +245 | 12 | 46 | |||
5 | Pumas | 13 | 9 | 0 | 4 | 357 | 244 | +113 | 10 | 46 | |||
6 | Vrystaat XV | 13 | 7 | 0 | 6 | 350 | 319 | +31 | 12 | 40 | |||
7 | Blou Bulle | 14 | 7 | 0 | 7 | 459 | 376 | +83 | 10 | 38 | |||
8 | Griffons | 13 | 7 | 0 | 6 | 502 | 438 | +64 | 8 | 36 | |||
9 | Luiperds | 13 | 5 | 0 | 8 | 411 | 433 | –22 | 12 | 32 | |||
10 | SWD Arende | 13 | 5 | 0 | 8 | 385 | 336 | +49 | 8 | 28 | |||
11 | Haaie XV | 13 | 5 | 0 | 8 | 309 | 375 | –66 | 8 | 28 | |||
12 | Grens Bulldogs | 13 | 5 | 0 | 8 | 346 | 402 | –56 | 5 | 25 | |||
13 | Valke | 13 | 4 | 0 | 9 | 348 | 447 | –99 | 9 | 25 | |||
14 | OP Kings | 13 | 2 | 1 | 10 | 252 | 454 | –202 | 2 | 12 | |||
15 | Welwitschias | 13 | 0 | 0 | 13 | 164 | 865 | –701 | 1 | 1 | |||
Opgedateer op 18 Julie 2016 |
Tabelnotas
wysig- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Wedstryddatums
wysigDatum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 7-9 April | Week 10 | 10-11 Junie |
Week 2 | 15–16 April | Week 11 | 16-18 Junie |
Week 3 | 22-23 April | Week 12 | 24-25 Junie |
Week 4 | 27-30 April | Week 13 | 1-2 Julie |
Week 5 | 6-7 Mei | Week 14 | 7-9 Julie |
Week 6 | 13-14 Mei | Week 15 | 15-16 Julie |
Week 7 | 20-21 Mei | Week 16 | 22-23 Julie |
Week 8 | 27-28 Mei | ||
Week 9 | 3-4 Junie |
- Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
wysig7 April 2016 | Griekwas | 34 – 14 | Griffons | Griekwapark, Kimberley | |
18:45 | Drieë: Mzwanele Zito, Jonathan Francke, AJ Coertzen, Clinton Swart Doelskop: Clinton Swart Strafdoele: Clinton Swart (4) |
Verslag | Drieë: Martin Sithole, Selvyn Davids Doelskoppe: George Whitehead (2) |
Bywoning: 200 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
8 April 2016 | Leeus XV | 23 – 27 | Grens Bulhonde | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
14:00 | Drieë: Ricky Schroeder, Lourens Erasmus Doelskoppe: Marnitz Boshoff (2) Strafdoele: Marnitz Boshoff (3) |
Verslag | Drieë: Sethu Tom, Makazole Mapimpi, Wandile Putuma Doelskoppe: Oliver Zono, Masixole Banda, Logan Basson Strafdoele: Oliver Zono (2) |
Bywoning: 120 Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
8 April 2016 | Westelike Provinsie | 30 – 16 | Blou Bulle | DHL Nuweland, Kaapstad | |
16:15 | Drieë: Daniël du Plessis, Tim Whitehead, Meyer Swanepoel Doelskoppe: Brandon Thomson (3) Strafdoele: Brandon Thomson (3) |
Verslag | Drie: Mox Mxoli Doelskop: Tony Jantjies Strafdoele: Tony Jantjies (3) Kaarte: Le Roux Roets 60' tot 70' |
Bywoning: 350 Skeidsregter: AJ Jacobs | |
8 April 2016 | Pumas | 9 – 12 | Valke | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:00 | Strafdoele: Justin van Staden (3) | Verslag | Drieë: Dean Muir, Andrew van Wyk Doelskop: Karlo Aspeling |
Bywoning: 1 680 Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
8 April 2016 | Haaie XV | 25 – 37 | Boland Kavaliers | Sugar Ray Xulu-stadion, Clermont | |
19:00 | Drieë: Sibusiso Sithole, Khaya Majola, Wandile Mjekevu Doelskoppe: Innocent Radebe (2) Strafdoele: Innocent Radebe (2) |
Verslag | Drieë: Shaun Adendorff, Shaun McDonald, Ryan Nell, Danwel Demas, Adriaan Carelse Doelskoppe: Nico Scheepers (3) Strafdoele: Nico Scheepers (2) |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
9 April 2016 | Vrystaat XV | 32 – 17 | Welwitschias | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
14:30 | Drieë: Reniel Hugo, Reinhardt Erwee (2), Oupa Mohoje, Joseph Dweba, Elandré Huggett Doelskop: Ruan van Rensburg |
Verslag | Drieë: Malcolm Moore, Johann Tromp Doelskoppe: Shaun Kaizemi (2) Strafdoel: Johann Tromp |
Bywoning: 300 Skeidsregter: Quinton Immelman | |
9 April 2016 | OP Kings | 14 – 37 | SWD Arende | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:30 | Drieë: Strafdrie, Jeremy Ward Doelskoppe: Michael Brink (2) |
Verslag | Drieë: Daniel Roberts, Martin du Toit, Riaan Arends, Leighton Eksteen Doelskoppe: Hansie Graaff (3), Jacquin Jansen Strafdoele: Hansie Graaff (3) Kaarte: Mzo Dyantyi 2' tot 12', Peet van der Walt 90' tot 90' |
Bywoning: 1 346 Skeidsregter: Craig Joubert | |
Loslootjie: Luiperds |
Week 2
wysig15 April 2016 | Valke | 29 – 56 | Griekwas | Barnardstadion, Kempton Park | |
05:00 | Drieë: Etienne Taljaard (3), Andries Truter, Thabo Mamojele Doelskoppe: Christo Coetzee (2) |
Verslag | Drieë: AJ Coertzen, Clinton Swart, Jason-Collin Fraser (2), Rudi van Rooyen (2), Alshaun Bock, Ederies Arendse Doelskoppe: Clinton Swart (7), Gouws Prinsloo |
Skeidsregter: Stephan Geldenhuys | |
15 April 2016 | SWD Arende | 25 – 21 | Pumas | NMMU Saasveld, George | |
16:00 | Drieë: Martin du Toit, Mark Pretorius (2), Christo du Plessis Doelskop: Hansie Graaff Strafdoel: Hansie Graaff |
Verslag | Drieë: Marnus Schoeman, Marcello Sampson Doelskop: Justin van Staden Strafdoele: Justin van Staden (3) |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
15 April 2016 | Grens Bulhonde | 37 – 32 | Haaie XV | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
19:00 | Drieë: Makazole Mapimpi (4), Oliver Zono (2) Doelskoppe: Masixole Banda (2) Strafdoel: Masixole Banda Kaarte: Siya Mdaka 68' tot 78' |
Verslag | Drieë: Tjiuee Uanivi, Ruan Kramer, Wian Vosloo, Khaya Majola Doelskoppe: Innocent Radebe, Tristan Tedder (2) Strafdoele: Innocent Radebe, Tristan Tedder |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
16 April 2016 | Blou Bulle | 20 – 17 | Vrystaat XV | Loftus Versfeld, Pretoria | |
14:15 | Drieë: Tapiwa Tsomondo, Manie Libbok, Callie Visagie Doelskop: Joshua Stander Strafdoel: Manie Libbok |
Verslag | Drieë: Ox Nche, Ntokozo Vidima Doelskoppe: Pieter-Steyn de Wet (2) Strafdoel: Pieter-Steyn de Wet |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
16 April 2016 | Griffons | 76 – 26 | Luiperds | HT Pelatona Projects-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Selvyn Davids (3), George Whitehead (3), De Wet Kruger, Norman Nelson, Tertius Maarman, Vuyo Mbotho (2) Doelskoppe: George Whitehead (9) Strafdoel: George Whitehead Kaarte: Samora Fihlani 75' tot 80' |
Verslag | Drieë: Tiaan Liebenberg, Roan Grobbelaar, Leon du Plessis, Adrian Vermeulen Doelskoppe: Rhyno Smith (3) |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
16 April 2016 | Boland Kavaliers | 37 – 18 | OP Kings | Bolandstadion, Wellington | |
16:00 | Drieë: Ockert van Zyl, Chadley Wenn, Zandre Jordaan, Danwel Demas Doelskoppe: Nico Scheepers (3) Strafdoele: Nico Scheepers (2) |
Verslag | Drieë: Somila Jho, Courtney Winnaar Doelskop: Simon Bolze Strafdoele: Courtney Winnaar (2) Kaarte: Mthetheleli Fuzani 16' tot 26', Sintu Manjezi 51' tot 61' |
Skeidsregter: Francois Pretorius | |
16 April 2016 | Welwitschias | 12 – 66 | Leeus XV | Hage Geingob-stadion, Windhoek | |
16:00 | Drieë: Riaan van Zyl, Darryl de la Harpe Doelskop: Shaun Kaizemi |
Verslag | Drieë: Luvuyiso Lusaseni, Selom Gavor (3), Ramone Samuels, Koch Marx, JW Bell (2), Bobby de Wee (2) Doelskoppe: Marnitz Boshoff (6), Shaun Reynolds (2) |
Skeidsregter: Archie Sehlako | |
Loslootjie: Westelike Provinsie |
Week 3
wysig22 April 2016 | Vrystaat XV | 31 – 36 | Westelike Provinsie | SUT-stadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Joseph Dweba, Mosolwa Mafuma (2), JP Smith, Tiaan Liebenberg Doelskoppe: Sias Ebersohn (3) |
Verslag | Drieë: Jurie van Vuuren, Daniël du Plessis (2), Justin Phillips, Luke Stringer Doelskoppe: Scott van Breda (4) Strafdoel: Scott van Breda |
Bywoning: 300 Skeidsregter: Ben Crouse | |
22 April 2016 | Pumas | 12 – 10 | Boland Kavaliers | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:00 | Strafdoele: Justin van Staden | Verslag | Drie: Nico Scheepers Doelskop: Nico Scheepers Strafdoel: Nico Scheepers |
Skeidsregter: Stephan Geldenhuys | |
22 April 2016 | Luiperds | 26 – 24 | Valke | Profert Olënpark, Potchefstroom | |
19:00 | Drieë: Walt Steenkamp, Rhyno Smith Doelskoppe: Rhyno Smith (2) Strafdoele: Rhyno Smith (4) |
Verslag | Drieë: Kyle Hendricks (2), Sinovuyo Nyoka Doelskoppe: Karlo Aspeling (3) Strafdoel: Karlo Aspeling |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
23 April 2016 | OP Kings | 14 – 28 | Grens Bulhonde | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
14:00 | Drieë: Simon Bolze, Courtney Winnaar Doelskoppe: Simon Bolze, Courtney Winnaar Kaarte: Franswa Ueckermann 43' tot 53' |
Verslag | Drieë: Michael Makase, Siyamthanda Ngande, Ludwe Booi, Oliver Zono Doelskoppe: Oliver Zono (4) |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
23 April 2016 | Griekwas | 27 – 17 | SWD Arende | Griekwapark, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Clinton Swart, AJ Coertzen, Jonathan Francke, Alshaun Bock Doelskoppe: Clinton Swart, Eric Zana Strafdoel: Clinton Swart |
Verslag | Drieë: Mark Pretorius, Kurt Haupt Doelskoppe: Hansie Graaff (2) Strafdoel: Hansie Graaff Kaarte: Grant le Roux 78' tot 80' |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
23 April 2016 | Haaie XV | 48 – 18 | Welwitschias | Koning Zwelethini-stadion, Umlazi | |
15:00 | Drieë: Marius Louw (3), Tristan Tedder, Wian Vosloo, Curwin Bosch Doelskoppe: Tristan Tedder (6) Strafdoele: Tristan Tedder (2) |
Verslag | Drieë: Riaan van Zyl, Russell van Wyk, Rohan Kitshoff Strafdoel: Shaun Kaizemi Kaarte: Rohan Kitshoff 59' tot 69' |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
23 April 2016 | Leeus XV | 38 – 17 | Blou Bulle | Alberton Rugbyklub, Alberton | |
15:00 | Drieë: Anthony Volmink, Jacques Nel, Arnout Malherbe, Stokkies Hanekom, Ruaan Lerm Doelskoppe: Shaun Reynolds (4), Ashlon Davids Strafdoel: Shaun Reynolds Kaarte: Ricky Schroeder 67' tot 77' |
Verslag | Drieë: Tapiwa Tsomondo, Corniel Els Doelskoppe: Joshua Stander (2) Strafdoel: Joshua Stander Kaarte: Nico Janse van Rensburg 24' tot 34' |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
Loslootjie: Griffons |
Week 4
wysig27 April 2016 | Valke | 26 – 49 | Griffons | Barnardstadion, Kempton Park | |
15:00 | Drieë: Shane Kirkwood, Reg Muller, Etienne Taljaard, Grant Janke Doelskoppe: Karlo Aspeling (2), Damian Engledoe |
Verslag | Drieë: Selvyn Davids, Warren Williams (3), Daniël Pretorius, De Wet Kruger, Tertius Maarman Doelskoppe: George Whitehead (4) Strafdoele: George Whitehead (2) |
Bywoning: 700 Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
27 April 2016 | SWD Arende | 26 – 21 | Luiperds | Outeniekwapark, George | |
17:05 | Drieë: Carlo Radebe, Johan Steyn Doelskoppe: Hansie Graaff (2) Strafdoele: Hansie Graaff (4) Kaarte: Juandre Digue 33' tot 43' |
Verslag | Drieë: Wilmad Arnoldi, Adrian Vermeulen Doelskop: Rhyno Smith Strafdoele: Rhyno Smith (3) Kaarte: Wilmar Arnoldi 55' tot 65', Roan Grobbelaar 74' tot 80' |
Bywoning: 400 Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
29 April 2016 | Boland Kavaliers | 14 – 30 | Griekwas | Bolandstadion, Wellington | |
14:30 | Drieë: Christopher Bosch, William van Wyk Doelskoppe: Adriaan Carelse (2) |
Verslag | Drieë: Jason-Collin Fraser, AJ Coertzen, Alshaun Bock, Marius Fourie Doelskoppe: Clinton Swart, Ntabeni Dukisa Strafdoele: Clinton Swart (2) Kaarte: Rudi van Rooyen 0' tot 0' |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
30 April 2016 | Grens Bulhonde | 3 – 28 | Pumas | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
15:00 | Strafdoel: Oliver Zono Kaarte: Sonwabiso Mqalo 71' tot 80' |
Verslag | Drieë: Marcello Sampson, Tyler Fisher, Hennie Skorbinski Doelskoppe: Justin van Staden (2) Strafdoele Justin van Staden (3) |
Skeidsregter: Christie du Preez | |
30 April 2016 | Welwitschias | 18 – 31 | OP Kings | Hage Geingob-stadion, Windhoek | |
15:00 | Verslag | Skeidsregter: Pro Legoete | |||
30 April 2016 | Westelike Provinsie | 27 – 24 | Leeus XV | DHL Nuweland, Kaapstad | |
16:15 | Drieë: Sibahle Maxwane, Michael Willemse (2), Khanyo Ngcukana Doelskoppe: Grant Hermanus (2) Strafdoel: Grant Hermanus Kaarte: Grant Hermanus 54' tot 64' |
Verslag | Drieë: Sylvian Mahuza (2), Shaun Reynolds Doelskoppe: Marnitz Boshoff, Shaun Reynolds (2) Strafdoel: Marnitz Boshoff Kaarte: Ricky Schroeder 41' tot 51' |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
Loslootjie: Blou Bulle, Haaie XV, Vrystaat XV |
Week 5
wysig6 Mei 2016 | Griffons | 30 – 14 | SWD Arende | HT Pelatona Projects-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Selvyn Davids (2), Daniel Pretorius Doelskoppe: George Whitehead (3) Strafdoele: George Whitehead (3) |
Verslag | Drieë: Mark Pretorius, Daniel Roberts Doelskoppe: Hansie Graaff (2) |
Skeidsregter: Stephan Geldenhuys | |
7 Mei 2016 | OP Kings | 19 – 14 | Blou Bulle | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
14:15 | Drie: Liam Hendricks Doelskop: Garrick Mattheus Strafdoele: Garrick Mattheus (4) |
Verslag | Drieë: Joshua Stander, Dean Greyling Doelskoppe: Joshua Stander (2) Kaarte: Mox Mxoli 49' tot 59' |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
7 Mei 2016 | Luiperds | 31 – 43 | Boland Kavaliers | Johann du Randt-stadion, Potchefstroom | |
14:30 | Drieë: Jeandré Rudolph (2), Johan Deysel (2), Gene Willemse Doelskoppe: Schalk Hugo, Benhard Janse van Rensburg (2) |
Verslag | Drieë: Theuns Kotzé, Sergio Torrens (2), Ryan Nell, Christopher Bosch, Edwin Sass Doelskoppe: Theuns Kotzé (5) Strafdoel: Theuns Kotzé |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
7 Mei 2016 | Griekwas | 21 – 12 | Grens Bulhonde | Griekwapark, Kimberley | |
15:00 | Drieë: AJ le Roux, Jonathan Francke, Rudi van Rooyen Doelskoppe: Clinton Swart (2), Ntabeni Dukisa |
Verslag | Drieë: Wandile Putuma, Masixole Banda Doelskop: Masixole Banda |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
7 Mei 2016 | Pumas | 47 – 7 | Welwitschias | Hoërskool Ermelo, Ermelo | |
15:00 | Drieë: Francois du Toit (3), Nardus van der Walt (2), DJ Terblanche, Hennie Skorbinski Doelskoppe: Justin van Staden (5), Marlou van Niekerk Kaarte: Marnus Schoeman 72' tot 80' |
Verslag | Drie: Russell van Wyk Doelskop: Justin Nel |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
7 Mei 2016 | Leeus XV | 15 – 29 | Vrystaat XV | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Ashlon Davids, Koch Marx Doelskop: Shaun Reynolds Strafdoel: Shaun Reynolds Kaarte: Ruaan Lerm 48' tot 58', Derick Minnie 52' tot 62' |
Verslag | Drieë: Maphutha Dolo, Sias Ebersohn, Joseph Dweba, Jasper Wiese Doelskoppe: Sias Ebersohn (3) Strafdoel: Sias Ebersohn |
Skeidsregter: Francois Pretorius | |
7 Mei 2016 | Haaie XV | 24 – 16 | Westelike Provinsie | Growthpoint Kings Park, Durban | |
17:30 | Drieë: Marius Louw, Tristan Tedder, Alrin Eksteen Doelskoppe: Tristan Tedder (3) Strafdoel: Tristan Tedder Kaarte: Mzamo Majola 58' tot 68' |
Verslag | Drieë: Godlen Masimla, Khanyo Ngcukana Strafdoele: Grant Hermanus (2) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
Loslootjie: Valke |
Week 6
wysig13 Mei 2016 | Blou Bulle | 13 – 25 | Pumas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
15:00 | Drie: Marquit September Doelskop: Joshua Stander Strafdoele: Joshua Stander (2) |
Verslag | Drieë: Frankie Herne, Reynier van Rooyen, Marcello Sampson, Hoffman Maritz Doelskop: Justin van Staden Strafdoel: Justin van Staden |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
13 Mei 2016 | Boland Kavaliers | 56 – 17 | Griffons | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Ryan Nell, Zandré Jordaan, Danwel Demas, Nico Scheepers, Marnus Hugo, Edwin Sass, JC Genade Doelskoppe: Theuns Kotzé (3), Adriaan Carelse (3) Strafdoele: Theuns Kotzé (3) |
Verslag | Drieë: Selvyn Davids, Heinrich Roelfse Doelskoppe: George Whitehead (2) Strafdoel: George Whitehead Kaarte: Khwezi Mkhafu 30' tot 40' |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
13 Mei 2016 | Grens Bulhonde | 22 – 34 | Luiperds | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
19:00 | Drieë: Johannes Jonker, Nkosi Nofuma, Makazole Mapimpi Doelskoppe: Masixole Banda (2) Strafdoel: Masixole Banda Kaarte: Siya Mdaka 21' tot 31' |
Verslag | Drieë: Wilmar Arnoldi, Johan Deysel, Loftus Morrison, Rhyno Smith Doelskoppe: Rhyno Smith (4) Strafdoel: Rhyno Smith Skepdoel: Rhyno Smith Kaarte: Marno Redelinghuys 63' tot 73' |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
13 Mei 2016 | SWD Arende | 30 – 32 | Valke | Outeniekwapark, George | |
19:00 | Drieë: Hentzwill Pedro (2), Daniel Roberts Doelskoppe: Thomas Kean (3) Strafdoele: Thomas Kean (3) Kaarte: Clinton Wagman 52' tot 62' |
Verslag | Drieë: Dean Muir, Kyle Hendricks, Shane Kirkwood Doelskop: Karlo Aspeling Strafdoele: Karlo Aspeling (5) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
14 Mei 2016 | Vrystaat XV | 19 – 13 | Haaie XV | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
14:15 | Drieë: Maphutha Dolo, Jean-Pierre Coetzee (2) Doelskoppe: Sias Ebersohn (2) |
Verslag | Drieë: Nkululeko Marwana, Sandile Kubeka Strafdoel: Tristan Tedder Kaarte: Nkululeko Marwana 43' tot 53', Johan du Toit 58' tot 68' |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
14 Mei 2016 | Welwitschias | 25 – 55 | Griekwas | Hage Geingob-stadion, Windhoek | |
15:00 | Drieë: Phillip Nashikaku, Francois Wiese, Justin Nel, JC Winkler Doelskop: Justin Nel Strafdoel: Heinrich Smit |
Verslag | Drieë: AJ Coertzen (2), Tiaan Dorfling (2), André Swarts, JW Jonker, Stephan Kotzé, Thabo Mabuza Doelskoppe: Gouws Prinsloo (6) Strafdoel: Gouws Prinsloo |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
14 Mei 2016 | Westelike Provinsie | 50 – 10 | OP Kings | DHL Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Frans van Wyk, Devon Williams, Justin Phillips, Daniël du Plessis, Scott van Breda (2), Michael Willemse, Luke Stringer Doelskoppe: Grant Hermanus, Scott van Breda (4) Kaarte: Meyer Swanepoel 49' tot 59' |
Verslag | Drie: Andile Jho Doelskop: Garrick Mattheus Strafdoel: Garrick Mattheus Kaarte: Martin Bezuidenhout 49' tot 59' |
Skeidsregter: Stephan Geldenhuys | |
Loslootjie: Leeus XV |
Week 7
wysig20 Mei 2016 | Valke | 22 – 24 | Boland Kavaliers | Barnardstadion, Kempton Park | |
15:00 | Drieë: Shane Kirkwood, Anrich Richter, Etienne Taljaard Doelskoppe: Karlo Aspeling Strafdoel: Karlo Aspeling |
Verslag | Drieë: Ryan Nell, Adriaan Carelse, Zandré Jordaan Doelskoppe: Nico Scheepers (2), Theuns Kotzé Strafdoel: Nico Scheepers |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
20 Mei 2016 | OP Kings | 15 – 35 | Vrystaat XV | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
17:00 | Drieë: Athi Mayinje, Somila Jho Doelskop: Michael Brink Strafdoel: Michael Brink Kaarte: Mzu Sofisa 67' tot 77' |
Verslag | Drieë: Joseph Dweba (2), Ruan van Rensburg, Elandré Huggett, BG Uys Doelskoppe: Sias Ebersohn (5) |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
20 Mei 2016 | Haaie XV | 16 – 53 | Leeus XV | Prinses Magogo-stadion, KwaMashu | |
19:00 | Drie: Heimar Williams Doelskop: Tristan Tedder Strafdoele: Tristan Tedder |
Verslag | Drieë: Ramone Samuels, Ruaan Lerm, JW Bell, Stokkies Hanekom, Jarryd Sage, Derick Minnie, Shaun Reynolds, Koch Marx Doelskoppe: Marnitz Boshoff (2), Shaun Reynolds (3) Strafdoel: Marnitz Boshoff |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
20 Mei 2016 | Pumas | 20 – 27 | Westelike Provinsie | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:00 | Drieë: Marcello Sampson, Carel Greeff Doelskoppe: Justin van Staden (2) Strafdoele: Justin van Staden (2) Kaarte: DJ Terblanche 22' tot 32' |
Verslag | Drieë: JP Lewis (2) Doelskop: Scott van Breda Strafdoele: Scott van Breda (5) |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
20 Mei 2016 | Luiperds | 42 – 17 | Welwitschias | Profert Olënpark, Potchefstroom | |
19:00 | Drieë: Rowayne Beukman (2), Bruce Muller, Rhyno Smith, Bradley Moolman, Henko Marais Doelskoppe: Rhyno Smith (6) |
Verslag | Drieë: Munio Kasiringua, Francois Wiese Doelskoppe: Shaun Kaizemi (2) Strafdoel: Shaun Kaizemi |
Skeidsregter: Sindile Ngcese | |
21 Mei 2016 | Griffons | 34 – 23 | Grens Bulhonde | HT Pelatona Projects-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Duan Pretorius, Boela Venter, Heinrich Roelfse, Selvyn Davids Doelskoppe: George Whitehead (4) Strafdoele: George Whitehead |
Verslag | Drieë: Siya Mdaka, Nkosi Nofuma Doelskoppe: Masixole Banda (2) Strafdoele: Masixole Banda (3) |
Skeidsregter: Jaco Kotzé | |
21 Mei 2016 | Griekwas | 39 – 38 | Blou Bulle | Griekwapark, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Jonathan Francke (2), Ederies Arendse, Clinton Swart, AJ Coertzen Strafdoele: Gouws Prinsloo, André Swarts (2), Clinton Swart Doelskoppe: André Swarts (2) |
Verslag | Drieë: Roelof Smit (3), Renaldo Bothma, Duncan Matthews Doelskoppe: Joshua Stander (5) Strafdoel: Joshua Stander |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
Loslootjie: SWD Arende |
Week 8
wysig27 Mei 2016 | Boland Kavaliers | 32 – 16 | SWD Arende | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Ryan Nell (2), Shaun Adendorff, Christopher Bosch Doelskoppe: Theuns Kotzé (3) Strafdoele: Theuns Kotzé (2) |
Verslag | Drieë: Leighton Eksteen (2) Strafdoele: Thomas Kean, Leighton Eksteen |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
27 Mei 2016 | Vrystaat XV | 26 – 29 | Pumas | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Aranos Coetzee, Tertius Kruger, Lorenzo Gordon, Joseph Dweba Doelskoppe: Sias Ebersohn (3) Kaarte: Tienie Burger 36' tot 46' |
Verslag | Drieë: Hoffman Maritz, Jannie Stander, Brian Shabangu, Tyler Fisher Doelskoppe: Justin van Staden (3) Strafdoel: Justin van Staden |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
27 Mei 2016 | Grens Bulhonde | 29 – 24 | Valke | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
19:00 | Drieë: Lunga Dumezweni, Masixole Banda (2), Makazole Mapimpi Doelskoppe: Masixole Banda (2), Logan Basson Strafdoel: Masixole Banda |
Verslag | Drieë: Henri Boshoff, Shane Kirkwood, Dwight Pansegrouw Doelskoppe: Karlo Aspeling (2), Warren Potgieter Strafdoel: Karlo Aspeling |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
28 Mei 2016 | Westelike Provinsie | 24 – 23 | Griekwas | DHL Nuweland, Kaapstad | |
12:15 | Drieë: Janco Venter, Chad Solomon, Khanyo Ngcukana Doelskoppe: Scott van Breda (3) Strafdoel: Scott van Breda |
Verslag | Drieë: Jono Janse van Rensburg, Tiaan Dorfling Doelskoppe: André Swarts (2) Strafdoele: André Swarts (3) Kaarte: Wendal Wehr 43' tot 53', Sias Koen 77' tot 80' |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
28 Mei 2016 | Blou Bulle | 26 – 51 | Luiperds | Loftus Versfeld, Pretoria | |
14:15 | Drieë: Hanro Liebenberg, Joshua Stander, Renaldo Bothma, Kurt Webster Doelskoppe: Joshua Stander (3) Kaarte: Hanro Liebenberg 66' tot 76' |
Verslag | Drieë: Henko Marais (2), Jeandré Rudolph, Marno Redelinghuys, Johan Deysel, Dane van der Westhuyzen Doelskoppe: Rhyno Smith (6) Strafdoele: Rhyno Smith (3) |
Skeidsregter: Archie Sehlako | |
28 Mei 2016 | Leeus XV | 35 – 35 | OP Kings | Pirates Rugbyklub, Greenside | |
15:00 | Drieë: Bobby de Wee, Ruaan Lerm, Ramone Samuels, Ricky Schroeder Doelskoppe: Shaun Reynolds (3) Strafdoele: Shaun Reynolds (3) Kaarte: Bobby de Wee 51' tot 61' |
Verslag | Drieë: Somila Jho, Strafdrie, Gregory Jackson, Juan Jonck Doelskoppe: Garrick Mattheus (3) Strafdoele: Garrick Mattheus (3) Kaarte: Siphu Msutwana 71' tot 80' |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
28 Mei 2016 | Welwitschias | 0 – 101 | Griffons | Hage Geingob-stadion, Windhoek | |
15:00 | Verslag | Drieë: Selvyn Davids (2), Dirk Grobbelaar (2), Warren Williams (3), Tertius Maarman (2), Neil Rautenbach, Daniel van der Merwe, Lohan Lubbe, De Wet Kruger, Boela Venter (2) Doelskoppe: George Whitehead (13) |
Skeidsregter: Pro Legoete | ||
Loslootjie: Haaie XV |
Week 9
wysig3 Junie 2016 | OP Kings | 26 – 34 | Haaie XV | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:00 | Drieë: Garrick Mattheus, Franswa Ueckermann Doelskoppe: Garrick Mattheus (2) Strafdoele: Garrick Mattheus (4) Kaarte: Martin Bezuidenhout 39' tot 49' |
Verslag | Drieë: Khaya Majola, Ruan Botha, Heimar Williams, Alrin Eksteen, Wandile Mjekevu Doelskoppe: Marcel Coetzee (3) Strafdoel: Marcel Coetzee |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
4 Junie 2016 | Pumas | 35 – 24 | Leeus XV | KaNyamazane | |
15:00 | Drieë: Reynier van Rooyen, Bernardo Botha, Frankie Herne, Heinrich Steyl Doelskoppe: Heinrich Steyl (3) Strafdoele: Heinrich Steyl (3) |
Verslag | Drieë: Anthony Volmink, Ruaan Lerm, Fabian Booysen, Shaun Reynolds Doelskoppe: Ashlon Davids (2) |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
4 Junie 2016 | Griffons | 28 – 57 | Blou Bulle | HT Pelatona Projects-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Siward Mavundla, Heinrich Roelfse, Daniel van der Merwe (2) Doelskoppe: George Whitehead (4) Kaarte: Vincent Maruping 74' tot 80' |
Verslag | Drieë: Cornlei Els, Alcino Izaacs, Roelof Smit (2), Kefentse Mahlo (2), Marquit September, Theo Maree Doelskoppe: Joshua Stander, Divan Rossouw, Kurt Webster (5) Strafdoel: Kurt Webster |
Skeidsregter: Ben Crouse | |
4 Junie 2016 | Griekwas | 44 – 31 | Vrystaat XV | Griekwapark, Kimberley | |
17:05 | Drieë: Strafdrie, Tiaan Dorfling, Ederies Arendse, Devon Martinus, AJ Coertzen Doelskoppe: André Swarts (3), Clinton Swart (2) Strafdoele: André Swarts (3) |
Verslag | Drieë: Tertius Kruger, Carl Wegner, Reniel Hugo, Reinhardt Erwee Doelskoppe: Niel Marais (4) Strafdoel: Niel Marais |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
4 Junie 2016 | Luiperds | 34 – 43 | Westelike Provinsie | Profert Olënpark, Potchefstroom | |
19:00 | Drieë: Rhyno Smith (2), Marno Redelinghuys, Jaco Hayward Doelskoppe: Rhyno Smith (4) Strafdoel: Rhyno Smith Skepdoel: Rhyno Smith Kaarte: Henko Marais 11' tot 21' |
Verslag | Drieë: Beyers de Villiers, Khanyo Ngcukana, Grant Hermanus (2), Freddie Muller, Jean Kleyn Doelskoppe: Scott van Breda (5) Strafdoel: Scott van Breda |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
Loslootjie: Boland Kavaliers, Grens Bulhonde, SWD Arende, Valke, Welwitschias |
Week 10
wysig10 Junie 2016 | Blou Bulle | 22 – 18 | Haaie XV | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:00 | Drieë: Marquit September (2), Kefentse Mahlo (2) Doelskop: Kurt Webster Kaarte: Marvin Orie 82' tot 82' |
Verslag | Drieë: Morné Joubert, Sibusiso Sithole Doelskop: Duncan Campbell Strafdoele: Marcel Coetzee (2) Kaarte: Christiaan de Bruyn 61' tot 71' |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
10 Junie 2016 | SWD Arende | 39 – 22 | Grens Bulhonde | Outeniekwapark, George | |
19:00 | Drieë: Janneman Stander, Peet van der Walt, Mark Pretorius, Christo du Plessis, Daniel Roberts Doelskoppe: Thomas Kean (4) Strafdoele: Thomas Kean (2) Kaarte: Lodewyk Uys 15' tot 25', Lenes Nomdo 64' tot 74' |
Drieë: Masixole Banda, Logan Basson, Mihlali Mpafi, Michael Makase Doelskop: Logan Basson Kaarte: Lindokuhle Welemu 39' tot 49' |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | ||
11 Junie 2016 | Valke | 66 – 5 | Welwitschias | Barnardstadion, Kempton Park | |
14:10 | Drieë: Reg Muller (3), Etienne Taljaard, Kyle Hendricks, Andries Truter (2), Andrew van Wyk, Marlyn Williams, Karlo Aspeling Doelskoppe: Karlo Aspeling (7), Andries Truter |
Verslag | Drie: Lesley Klim | Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
11 Junie 2016 | Leeus XV | 52 – 37 | Griekwas | Johannesburg Polisierugbyklub, Emmarentia | |
15:00 | Drieë: Stokkies Hanekom (3), Shaun Reynolds, Marnitz Boshoff, JW Bell (2) Doelskoppe: Marnitz Boshoff (7) Doelskop: Marnitz Boshoff |
Verslag | Drieë: Alshaun Bock (2), AJ Coertzen, Stephan Kotzé Doelskoppe: André Swarts (4) Strafdoele: André Swarts (3) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
Loslootjie: Boland Kavaliers, Griffons, Luiperds, OP Kings, Pumas, Vrystaat XV, Westelike Provinsie |
Week 11
wysig16 Junie 2016 | Grens Bulhonde | 17 – 38 | Boland Kavaliers | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
15:00 | Drieë: Billy Dutton, Strafdrie, Makazole Mapimpi Doelskop: Logan Basson |
Verslag | Drieë: Shaun Adendorff, Ryan Nell, Chadley Wenn (2), Francois Hanekom Doelskoppe: Nico Scheepers (5) Strafdoel: Nico Scheepers |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
17 Junie 2016 | Blou Bulle | 42 – 15 | Valke | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:00 | Drieë: Tony Jantjies (2), Dan Kriel, André Warner, Mox Mxoli, Ivan van Zyl Doelskoppe: Tony Jantjies (6) Kaarte: Marquit September 64' tot 74', Ruan Steenkamp 66' tot 76' |
Verslag | Drieë: Coert Cronjé, Andrew van Wyk Doelskop: Karlo Aspeling Strafdoel: Karlo Aspeling |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
17 Junie 2016 | Vrystaat XV | 23 – 14 | Luiperds | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Refuoe Rampeta, Reniel Hugo Doelskoppe: Niel Marais (2) Strafdoele: Niel Marais (2), JP Smith |
Verslag | Drie: Jaco Hayward Strafdoele: Rhyno Smith (3) |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
18 Junie 2016 | Westelike Provinsie | 43 – 26 | Griffons | City Park-stadion, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Jaco Taute (2), Chad Solomon, Eital Bredenkamp, EW Viljoen (2), Justin Phillips Doelskoppe: Robert du Preez (4) Kaarte: Grant Hermanus 78' tot 80' |
Verslag | Drieë: De Wet Kruger, Gerard Baard Doelskoppe: George Whitehead (2) Strafdoele: George Whitehead (3) Skepdoel: George Whitehead |
Skeidsregter: Sindile Ngcese | |
18 Junie 2016 | Welwitschias | 5 – 96 | SWD Arende | Hage Geingob-stadion, Windhoek | |
15:00 | Drie: Lesley Klim Kaarte: Hauta Veii 28' tot 38' |
Verslag | Drieë: Thor Halvorsen, Lodewyk Uys, Daniel Roberts (2), Martin du Toit (3), Kurt Haupt, Janneman Stander, Jacquin Jansen, Wilneth Engelbrecht, Christo du Plessis, Layle Delo, Andisa Ntsila Doelskoppe: Jacquin Jansen (7), Hansie Graaff (2), Thomas Kean (4) Kaarte: Andisa Ntsila 51' tot 61', Janneman Stander 53' tot 63' |
Skeidsregter: Francois Pretorius | |
18 Junie 2016 | Haaie XV | 13 – 35 | Pumas | Arborparkstadion, Newcastle | |
10:00 | Drie: Nkululeko Marwana Doelskop: Tristan Tedder Strafdoele: Tristan Tedder (2) |
Verslag | Drieë: Hoffman Maritz, Carel Greeff (2), Lambert Groenewald, Jacques Kotzé Doelskoppe: Justin van Staden (5) |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
Loslootjie: Griekwas, Leeus XV, OP Kings |
Week 12
wysig24 Junie 2016 | Valke | 31 – 59 | Westelike Provinsie | Barnardstadion, Kempton Park | |
15:00 | Drieë: Shane Kirkwood, Grant Janke, Andries Truter, Marlyn Williams Doelskoppe: Karlo Aspeling (2), JP du Plessis, Christo Coetzee |
Verslag | Drieë: Khanyo Ngcukana, JP Lewis (3), Chad Solomon, Robert du Preez, Eital Bredenkamp, Devon Williams, Cullen Collopy Doelskoppe: Robert du Preez (7) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
24 Junie 2016 | Luiperds | 28 – 64 | Leeus XV | Profert Olënpark, Potchefstroom | |
15:00 | Drieë: Bradley Moolman, Malherbe Swart, Jaco Hayward, Wilmar Arnoldi Doelskoppe: Rhyno Smith (4) Kaarte: Wilmar Arnoldi 32' tot 42' |
Verslag | Drieë: Jacques van Rooyen, Jarryd Sage, Ramone Samuels, Cyle Brink, Sylvian Mahuza, Ruan Ackerman, Lourens Erasmus (2), Rohan Janse van Rensburg, Anthony Volmink Doelskoppe: Marnitz Boshoff (7) Kaarte: Sylvian Mahuza 68' tot 78' |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
24 Junie 2016 | Pumas | 53 – 20 | OP Kings | Mbombelastadion, Nelspruit | |
17:00 | Drieë: Frankie Herne (2), DJ Terblanche, Lambert Groenewald (3), Reuben Johannes, Deon Helberg Doelskoppe: Justin van Staden (5) Strafdoel: Justin van Staden Kaarte: Reynier van Rooyen 41' tot 51' |
Verslag | Drieë: Yaw Penxe, Somila Jho, Courtney Winnaar Doelskop: Michael Brink Strafdoel: Michael Brink Kaarte: Warrick Venter 23' tot 33', Courtney Winnaar 36' tot 46' |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
24 Junie 2016 | SWD Arende | 23 – 28 | Blou Bulle | Outeniekwapark, George | |
19:00 | Drieë: Layle Delo, Lyndon Hartnick, Kurt Haupt Doelskop: Jacquin Jansen Strafdoele: Jacquin Jansen, Thomas Kean |
Verslag | Drieë: Ruben van Heerden, Divan Rossouw, Alandré van Rooyen Doelskoppe: Tony Jantjies, Tinus de Beer Strafdoele: Tony Jantjies (3) |
Skeidsregter: Sindile Ngcese | |
25 Junie 2016 | Griffons | 49 – 33 | Vrystaat XV | HT Pelatona Projects-stadion, Welkom | |
14:10 | Drieë: Warren Williams (2), Strafdrie, Japie Nel (6), Vuyo Mbotho Doelskoppe: George Whitehead (5) Strafdoele: George Whitehead (2) Skepdoel: George Whitehead |
Verslag | Drieë: Tertius Kruger, Refuoe Rampeta, Reinhardt Erwee (2), Jacques du Toit Doelskoppe: Sias Ebersohn (3), Darren Baron Kaarte: Maphutha Dolo 20' tot 30' |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
25 Junie 2016 | Boland Kavaliers | 110 –10 | Welwitschias | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Nico Scheepers (3), Ryan Nell (4), Hanno Kitshoff, Kenan Cronjé, Christopher Bosch (4), Sergio Torrens (2), William van Wyk Doelskoppe: Nico Scheepers (15) |
Verslag | Drieë: Phillip Nashikaku, Malcolm Moore | Skeidsregter: AJ Jacobs | |
25 Junie 2016 | Griekwas | 36 – 14 | Haaie XV | Mxolisi Dicky Jacobs-stadion, Upington | |
15:00 | Drieë: Ntabeni Dukisa, AJ le Roux, Ederies Arendse, Sias Koen, JW Jonker Doelskoppe: Clinton Swart (4) Strafdoel: Clinton Swart |
Verslag | Drieë: Khaya Majola, Marius Louw Doelskoppe: Tristan Tedder, Marius Louw |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
Loslootjie: Grens Bulhonde |
Week 13
wysig1 Julie 2016 | Haaie XV | 26 – 23 | Luiperds | Crusaders Rugbyklub, Durban | |
18:00 | Drieë: Neil Maritz, Nkululeko Marwana, David McDuling, Innocent Radebe Doelskoppe: Innocent Radebe (3) Kaarte: Nkululeko Marwana 46' tot 56' |
Verslag | Drieë: Jaco Jordaan, Rowayne Beukman, Benhard Janse van Rensburg Doelskop: Benhard Janse van Rensburg Strafdoele: Benhard Janse van Rensburg |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
1 Julie 2016 | Blou Bulle | 26 – 35 | Boland Kavaliers | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:00 | Drieë: Hanro Liebenberg (2), Divan Rossouw, André Warner Doelskoppe: Jozhua Stander (2), Tony Jantjies |
Verslag | Drieë: Danwel Demas, Sergio Torrens (2), Basil Short Doelskoppe: Nico Scheepers (3) Strafdoele: Nico Scheepers (3) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
2 Julie 2016 | Vrystaat XV | 33 – 27 | Valke | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
12:15 | Drieë: Tertius Kruger, Jean-Pierre Coetzee, Reinhardt Erwee, Ntokozo Vidima, Ali Mgijima Doelskoppe: Sias Ebersohn (4) |
Verslag | Drieë: Grant Janke, Dwight Pansegrouw, Etienne Taljaard Doelskoppe: Warren Potgieter (3) Strafdoele: Warren Potgieter (2) |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
2 Julie 2016 | Leeus XV | 66 – 19 | Griffons | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
14:10 | Drieë: Jacques Nel, Stokkies Hanekom (2), Clinton Theron, Ruaan Lerm (2), Stephan de Wit, Koch Marx, Jarryd Sage, JW Bell Doelskoppe: Marnitz Boshoff (4), Ashlon Davids (4) |
Verslag | Drieë: Warren Williams, Selvyn Davids (2) Doelskoppe: Colin Herbert (2) Kaarte: Khwezi Mkhafu 11' tot 21' |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
2 Julie 2016 | Welwitschias | 18 – 76 | Grens Bulhonde | Hage Geingob-stadion, Windhoek | |
15:00 | Drieë: Mahco Prinsloo, Phillip Nashikaku Doelskop: Riaan van Zyl Strafdoele: Riaan van Zyl (2) Kaarte: Russell van Wyk 65' tot 75' |
Verslag | Drieë: Makazole Mapimpi (4), Johannes Jonker, Logan Basson, Sonwabiso Mqalo (2), Athenkosi Khethani (2), Michael Makase, Nkululeko Ndlovu Doelskoppe: Logan Basson (7), Masixole Banda |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
2 Julie 2016 | OP Kings | 12 – 29 | Griekwas | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:00 | Drieë: Lusanda Badiyana, Jean-Pierre Jamieson Doelskop: Garrick Mattheus Kaarte: Cornell Hess 18' tot 28' |
Verslag | Drieë: Ntabeni Dukisa (2), Alshaun Bock, André Swarts Doelskoppe: André Swarts (3) Strafdoel: André Swarts |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
2 Julie 2016 | Westelike Provinsie | 45 – 17 | SWD Arende | DHL Nuweland, Kaapstad | |
16:00 | Drieë: Johnny Kotzé, Chad Solomon, Sibahle Maxwane, Tim Whitehead, Luke Stringer, Chris van Zyl Doelskoppe: Robert du Preez (6) Strafdoel: Robert du Preez |
Verslag | Drieë: Daniel Roberts, Kurt Haupt Doelskoppe: Jacquin Jansen (2) Strafdoel: Jacquin Jansen |
Skeidsregter: Ben Crouse | |
Loslootjie: Pumas |
Week 14
wysig7 Julie 2016 | Griekwas | 37 – 14 | Pumas | Griekwapark, Kimberley | |
19:00 | Drieë: Christiaan Meyer, AJ Coertzen (2), Ntabeni Dukisa, Mzwanele Zito Doelskoppe: Clinton Swart (3) Strafdoele: Clinton Swart (2) Kaarte: Christiaan Meyer 28' tot 38', Jonathan Adendorf 68' tot 78' |
Verslag | Drieë: Carel Greeff, Heinrich Steyl Doelskoppe: Justin van Staden (2) Kaarte: Khwezi Mona 38' tot 48', Nardus van der Walt 50' tot 60' |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
8 Julie 2016 | Luiperds | 54 – 14 | OP Kings | Profert Olënpark, Potchefstroom | |
15:00 | Drieë: Jaco Hayward (2), Rowayne Beukman, Gene Willemse, Benhard Janse van Rensburg, Juan Language (2), Ryno Wepener Doelskoppe: Benhard Janse van Rensburg (5), Schalk Hugo (2) |
Verslag | Drieë: Mthetheleli Fuzani, Juan Jonck Doelskoppe: Garrick Mattheus (2) Kaarte: Wihan Coetzer 67' tot 77' |
Skeidsregter: Juan Sylvestre | |
8 Julie 2016 | SWD Arende | 16 – 24 | Vrystaat XV | Outeniekwapark, George | |
19:00 | Drie: Johan Steyn Doelskop: Hansie Graaff Strafdoele: Hansie Graaff Kaarte: Johan Steyn 36' tot 46' |
Verslag | Drieë: Tienie Burger, Mosolwa Mafuma Doelskop: Sias Ebersohn Strafdoele: Sias Ebersohn (4) Kaarte: Justin Basson 48' tot 58' |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
9 Julie 2016 | Valke | 14 – 75 | Leeus XV | Barnardstadion, Kempton Park | |
15:00 | Drieë: Christian Rust, Barend Steyn Doelskoppe: Warren Potgieter, Christo Coetzee Kaarte: JP du Plessis 69' tot 79' |
Verslag | Drieë: Selom Gavor (2), Anthony Volmink (3), JW Bell, Shaun Reynolds, Arnout Malherbe, Jacques Nel, Luvuyiso Lusaseni, Pieter Jansen Doelskoppe: Jaco van der Walt (4), Shaun Reynolds (6) |
Skeidsregter: Ben Crouse | |
9 Julie 2016 | Griffons | 27 – 36 | Haaie XV | HT Pelatona Projects-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Japie Nel (2), Warren Williams, Gavin Annandale Doelskoppe: Duan Pretorius (2) Strafdoel: Duan Pretorius |
Verslag | Drieë: Neil Maritz, Stephan Coetzee, Morné Joubert, Malcolm Cele (2) Doelskoppe: Innocent Radebe (4) Strafdoel: Duncan Campbell |
||
9 Julie 2016 | Boland Kavaliers | 14 – 25 | Westelike Provinsie | Piketberg | |
16:00 | Drieë: Christopher Bosch, Danwel Demas Doelskoppe: Nico Scheepers (2) |
Verslag | Drieë: Robert du Preez, Chad Solomon, EW Viljoen Doelskoppe: Robert du Preez (2) Strafdoele: Robert du Preez (2) Kaarte: Godlen Masimla 18' tot 28' |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
9 Julie 2016 | Grens Bulhonde | 26 – 45 | Blou Bulle | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
17:00 | Drieë: Sipho Nofemele, Michael Makase Doelskoppe: Logan Basson (2) Strafdoele: Logan Basson (4) Kaarte: Makazole Mapimpi 68' tot 78' |
Verslag | Drieë: Marquit September (2), Jade Stighling, Tapiwa Tsomondo (2), Franco Naudé, Kefentse Mahlo Doelskoppe: Joshua Stander (5) |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
Loslootjie: Welwitschias |
Week 15
wysig15 Julie 2016 | OP Kings | 24 – 32 | Griffons | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
15:00 | Drieë: Strafdrie, Lindelwe Zungu, Garrick Mattheus Doelskoppe: Simon Bolze (2), Garrick Mattheus Strafdoel: Simon Bolze |
Verslag | Drieë: Selvyn Davids (2), Warren Williams, Japie Nel Doelskoppe: Duan Pretorius (3) Strafdoele: Duan Pretorius (2) Kaarte: Selvyn Davids 39' tot 49' |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
15 Julie 2016 | Haaie XV | 10 – 26 | Valke | Growthpoint Kings Park, Durban | |
16:15 | Drie: Stephan Coetzee Doelskop: Innocent Radebe Strafdoel: Innocent Radebe Kaarte: David McDuling 40' tot 50' |
Verslag | Drieë: Christian Rust (2), Dean Muir, Thabo Mamojele Doelskoppe: Warren Potgieter (3) |
Skeidsregter: Juan Sylvestre | |
16 Julie 2016 | Blou Bulle | 95 – 12 | Welwitschias | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:00 | Drieë: Jade Stighling (4), Alcino Izaacs (2), André Warner, Tapiwa Tsomondo, Divan Rossouw, Abongile Nonkontwana (2), Tony Jantjies, Marquit September (2), Joshua Stander Doelskoppe: Tony Jantjies (7), Joshua Stander (3) |
Verslag | Drieë: Johann Wohler, Riaan van Zyl Doelskop: Shaun Kaizemi Kaarte: Malcolm Moore 51' tot 61' |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
15 Julie 2016 | Pumas | 29 – 27 | Luiperds | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:00 | Drieë: DJ Terblanche, Carel Greeff (2), Tyler Fisher, Francois du Toit Doelskoppe: Devon Williams, Justin van Staden |
Verslag | Drieë: Loftus Morrison (2), Jaco Hayward (2) Doelskoppe: Schalk Hugo, Malherbe Swart Strafdoel: Schalk Hugo Kaarte: Nhlanhla Ngcamu 34' tot 44' |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
16 Julie 2016 | Westelike Provinsie | 52 – 26 | Grens Bulhonde | DHL Nuweland, Kaapstad | |
14:15 | Drieë: Tim Whitehead, Chad Solomon, Godlen Masimla, Edwill van der Merwe (2), Cullen Collopy, Grant Hermanus, Justin Phillips Doelskoppe: Grant Hermanus (5), Dennis Cox |
Verslag | Drieë: Lunga Dumwzweni, Sonwabiso Mqalo Doelskoppe: Masixole Banda (2) Strafdoele: Masixole Banda (4) Kaarte: Lindokuhle Welemu 59' tot 69', Siya Mdaka 74' tot 80' |
Skeidsregter: Pierre Brousset | |
16 Julie 2016 | Leeus XV | 35 – 29 | SWD Arende | Roodepoort Rugbyklub, Roodepoort | |
15:00 | Drieë: Jo-Hanco de Villiers, Marco Jansen van Vuren, JW Bell, Godfrey Ramaboea Doelskoppe: Siya Masuku (3) Strafdoele: Siya Masuku (3) |
Verslag | Drieë: Kurt Haupt, Lenes Nomdo, Buran Parks, Marco Kruger Doelskoppe: Hansie Graaff (3) Strafdoel: Hansie Graaff |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
16 Julie 2016 | Vrystaat XV | 17 – 24 | Boland Kavaliers | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
16:15 | Drieë: Carel-Jan Coetzee, Lorenzo Gordon Doelskoppe: Sias Ebersohn (2) Strafdoel: Sias Ebersohn |
Verslag | Drieë: Christopher Bosch (2), Danwel Demas Doelskoppe: Nico Scheepers (3) Strafdoel: Nico Scheepers |
Bywoning: 200 Skeidsregter: AJ Jacobs | |
Loslootjie: Griekwas |
Week 16
wysig22 Julie 2016 | SWD Arende | – | Haaie XV | Outeniekwapark, George | |
19:00 | |||||
23 Julie 2016 | Griffons | – | Pumas | HT Pelatona Projects-stadion, Welkom | |
00:00 | |||||
23 Julie 2016 | Valke | – | OP Kings | Barnardstadion, Kempton Park | |
15:00 | |||||
23 Julie 2016 | Welwitschias | – | Westelike Provinsie | Hage Geingob-stadion, Windhoek | |
15:00 | |||||
23 Julie 2016 | Luiperds | – | Griekwas | Profert Olënpark, Potchefstroom | |
15:30 | |||||
23 Julie 2016 | Boland Kavaliers | – | Leeus XV | Bolandstadion, Wellington | |
16:00 | |||||
23 Julie 2016 | Grens Bulhonde | – | Vrystaat XV | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
17:00 | |||||
Loslootjie: Blou Bulle |
Voorste puntemakers
wysigVoorste 10 puntemakers (Statistiek) | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Pos | Naam | Punte | Gespeel | Span | ||||
1 | George Whitehead | 159 (3 Drieë, 48 Doel, 14 Straf, 2 Skep) | – | Griffons | ||||
2 | Rhyno Smith | 136 (5 Drieë, 30 Doel, 15 Straf, 2 Skep) | – | Luiperds | ||||
3 | Nico Scheepers | 132 (5 Drieë, 37 Doel, 11 Straf) | – | Boland | ||||
4 | Justin van Staden | 108 (27 Doel, 18 Straf) | – | Pumas | ||||
5 | Clinton Swart | 94 (4 Drieë, 22 Doel, 10 Straf) | – | Griekwas | ||||
6 | Shaun Reynolds | 82 (5 Drieë, 21 Doel, 5 Straf) | – | Leeus XV | ||||
7 | Marnitz Boshoff | 81 (1 Drie, 29 Doel, 6 Straf) | – | Leeus XV | ||||
8 | Masixole Banda | 78 (4 Drieë, 14 Doel, 10 Straf) | – | Grens | ||||
9 | Joshua Stander | 77 (3 Drie, 25 Doel, 4 Straf) | – | Blou Bulle | ||||
9 | Karlo Aspeling | 77 (1 Drie, 21 Doel, 10 Straf) | – | Valke |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) Suid-Afrikaanse Rugbyunie (11 Desember 2015). "Wêreld se oudste provinsiale rugbykompetisie kry nuwe baadjie". Persberig. Archived from the original on 12 Januarie 2016. https://web.archive.org/web/20160112232048/http://sarugby.net/news/24535?view=news. Besoek op 11 Desember 2015.