2016 Curriebeker Premierafdeling
Die 2016 Curriebeker Premierafdeling is ’n top rugbykompetisie, die tweede been van die 2016 Curriebeker wat van 5 Augustus – 22 Oktober 2016 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 78ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is. Voor die begin van die reeks is ’n afsonderlike kwalifiseringstoernooi gehou om te bepaal welke spanne saam met die ses sg. groot unies (Blou Bulle, Goue Leeus, Natalse Haaie, Vrystaat Cheetahs, OP Kings en Westelike Provinsie) om die beker sou meeding.
2016 | |
---|---|
Verdedigende kampioene | Goue Leeus (11de titel) |
Kampioene | Vrystaat Cheetahs (5de titel) |
Totaal wedstryde | 39 |
Wedstryde gespeel | 39 |
Drieë gedruk | 321 (gemiddeld 8.231 per wedstryd) |
Meeste punte | 146 Tian Schoeman |
Meeste drieë | 7 Jamba Ulengo, Huw Jones Kwagga Smith, Frankie Herne Howard Mnisi |
Daar het nege spanne deelgeneem aan die Curriebeker Premierafdeling 2016.
Kwalifisering
wysigDie ses superfranchise-spanne het outomaties gekwalifiseer om in die 2016 Curriebeker Premierafdeling te speel, plus die drie hoogsgeplaasde nie-franchise-spanne uit die 2016 Curriebekerkwalifiseringstadium. Punte sal nie na die Premierafdeling oorgedra kan word nie.
Gewone seisoen en uitspeelrondes
wysigDie nege spanne wat gekwalifiseer het vir die Premierafdeling het teen mekaar meegeding in die loop van die kompetisie, óf tuis of weg. Spanne het vier punte vir 'n wen en twee punte vir 'n gelykopuitslag ontvang. Bonuspunte is toegeken aan spanne wat 4 of meer drieë in 'n wedstryd gedruk, asook spanne wat 'n wedstryd met 7 punte of minder verloor het.
Die vier topspanne het kwalifiseer vir die halfeindronde, wat gevolg is deur 'n eindstryd [1]
Spanne
wysig2016 Curriebeker Premierafdelingspanne | |||||||
Span | Stadion | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Blou Bulle | Loftus Versfeld | ||||||
Boland Kavaliers | Bolandstadion, Wellington | ||||||
OP Kings | Nelson Mandelabaai-stadion | ||||||
Goue Leeus | Emirates Airlines Park | ||||||
Westelike Provinsie | DHL Nuweland | ||||||
Vrystaat Cheetahs | Vrystaatstadion | ||||||
Natalse Haaie | Growthpoint Kings Park | ||||||
Pumas | Mbombelastadion | ||||||
Griekwas | Griekwapark |
Tabel
wysig
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Tabelpunte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Cheetahs | 8 | 8 | 0 | 0 | 366 | 181 | +185 | 7 | 39 | |||
2 | Blou Bulle | 8 | 6 | 0 | 2 | 310 | 207 | +103 | 6 | 30 | |||
3 | Westelike Provinsie | 8 | 5 | 0 | 3 | 266 | 250 | +16 | 7 | 27 | |||
4 | Leeus | 8 | 5 | 0 | 3 | 355 | 191 | +164 | 6 | 26 | |||
5 | Natalse Haaie | 8 | 5 | 0 | 3 | 272 | 173 | +99 | 5 | 25 | |||
6 | Griekwas | 8 | 4 | 0 | 4 | 265 | 323 | –58 | 5 | 21 | |||
7 | Boland Kavaliers | 8 | 2 | 0 | 6 | 177 | 301 | –124 | 4 | 12 | |||
8 | Pumas | 8 | 1 | 0 | 7 | 178 | 321 | –143 | 6 | 10 | |||
9 | OP Kings | 8 | 0 | 0 | 8 | 137 | 379 | –242 | 1 | 1 | |||
Opgedateer op 2 Oktober 2016 |
Tabelnotas
wysig- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Voorafgegaan deur 2015 Curriebeker |
Curriebeker 2016 |
Opgevolg deur 2017 Curriebeker |
Wedstryddatums
wysig- Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak[2]
Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 5-6 Augustus | Week 6 | 8-10 September |
Week 2 | 12–13 Augustus | Week 7 | 15-17 September |
Week 3 | 19-20 Augustus | Week 8 | 23-24 September |
Week 4 | 26-27 Augustus | Week 9 | 30 Sept-2 Oktober |
Week 5 | 2-3 September | Halfeindronde | 7-8 Oktober |
Eindstryd | 15 Oktober |
Week 1
wysig5 Augustus 2016 | Blou Bulle | 45 – 26 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:10 | Drieë: Pieter van Zyl, Jason Jenkins, Marvin Orie, Jade Stighling, Jamba Ulengo, Bjorn Basson Doelskoppe: Tian Schoeman (6) Strafdoel: Tian Schoeman |
Verslag | Drieë: Johnny Kotzé, Leolin Zas, Huw Jones, Scott van Breda Doelskop: Brandon Thomson |
Bywoning: 3 498 Skeidsregter: Stuart Berry | |
5 Augustus 2016 | Pumas | 10 – 33 | Natalse Haaie | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:20 | Drie: Frank Herne Doelskop: Francois Brummer Strafdoel: Francois Brummer |
Verslag | Drieë: Franco Marais, Odwa Ndungane, S'bura Sithole, Ruan Botha, André Esterhuizen Doelskoppe: Curwin Bosch (4) |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
6 Augustus 2016 | Boland Kavaliers | 16 – 44 | Vrystaat Cheetahs | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drie: Danwel Demas Doelskop: Nico Scheepers Strafdoele: Nico Scheepers (3) |
Verslag | Drieë: Sergeal Petersen, Raymond Rhule, William Small-Smith, Shaun Venter, Francois Venter Doelskoppe: Fred Zeilinga (5) Strafdoele: Fred Zeilinga (3) |
Bywoning: 1 250 Skeidsregter: Rodney Boneparte | |
Loslootjie: Goue Leeus, Griekwas, Oostelike Provinsie |
Week 2
wysig12 Augustus 2016 | OP Kings | 10 – 28 | Boland Kavaliers | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
17:00 | Drie: Johann Tromp Doelskop: Lungelo Gosa Strafdoel: Kobus Marais Kaarte: Mthetheleli Fuzani 18' tot 28', Alcino Izaacs 59' tot 69' |
Verslag | Drieë: Sergio Torrens, Zandré Jordaan, Christopher Bosch, Kenan Cronjé Doelskoppe: Nico Scheepers (4) |
Bywoning: 464 Skeidsregter: Rodney Boneparte | |
12 Augustus 2016 | Natalse Haaie | 46 – 24 | Griekwas | Growthpoint Kings Park, Durban | |
19:10 | Drieë: Etienne Oosthuizen, Sibusiso Sitole, André Esterhuizen, Stefan Ungerer, Tera Mtembu, Jean Deysel Doelskoppe: Curwin Bosch (5) Strafdoele: Curwin Bosch (2) |
Verslag | Drieë: Rudi van Rooyen, JW Jonker, Alshaun Bock Doelskoppe: Clinton Swart (3) Strafdoel: Clinton Swart (2) Kaarte: AJ le Roux 39' tot 49' |
Bywoning: 9 659 Skeidsregter: Jaco Van Heerden | |
13 Augustus 2016 | Goue Leeus | 68 – 26 | Pumas | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Lourens Erasmus, Jaco van der Walt, Anthony Volmink (2), Cyle Brink, Sylvian Mahuza, Akker van der Merwe, Howard Mnisi, Koch Marx, Marnitz Boshoff Doelskoppe: Jaco van der Walt (6), Marnitz Boshoff (3) |
Verslag | Drieë: Marlou van Niekerk, Khwezi Mona, Justin van Staden, Devon Williams Doelskoppe: Francois Brummer (3) |
Bywoning: 2 730 Skeidsregter: Stuart Berry | |
13 Augustus 2016 | Vrystaat Cheetahs | 43 – 20 | Blou Bulle | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
17:10 | Drieë: Francois Venter, Clayton Blommetjies, Ox Nche, Uzair Cassiem, William Small-Smith, Rayno Benjamin Doelskoppe: Fred Zeilinga (4), Niel Marais Strafdoel: Fred Zeilinga |
Verslag | Drieë: Jannes Kirsten, Ruan Steenkamp Doelskoppe: Tian Schoeman, Joshua Stander Strafdoele: Tian Schoeman (2) |
Bywoning: 14 251 Skeidsregter: Pro Legoete | |
Loslootjie: Westelike Provinsie |
Week 3
wysig19 Augustus 2016 | Boland Kavaliers | 20 – 41 | Natalse Haaie | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Danwel Demas, Sergio Torrens, Ryan Nell Doelskop: Theuns Kotzé Strafdoel: Nico Scheepers Kaarte: Marnus Hugo 9' tot 19' |
Verslag | Drieë: Odwa Ndungane, Innocent Radebe, André Esterhuizen, Chiliboy Ralepelle, Hanco Venter, Franco Marais Doelskoppe: Curwin Bosch (3), Garth April Strafdoel: Curwin Bosch |
Bywoning: 1 000 Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
19 Augustus 2016 | Westelike Provinsie | 25 – 32 | Vrystaat Cheetahs | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
17:10 | Drieë: Huw Jones, Kobus van Wyk, Leolin Zas Doelskoppe: Brandon Thomson, Robert du Preez Strafdoele: Brandon Thomson (2) |
Verslag | Drieë: Nico Lee, Tian Meyer Doelskoppe: Fred Zeilinga (2) Strafdoele: Fred Zeilinga (6) |
Bywoning: 6 533 Skeidsregter: Craig Joubert | |
19 Augustus 2016 | Blou Bulle | 49 – 35 | OP Kings | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:20 | Drieë: Tian Schoeman, Jamba Ulengo (2), Jannes Kirsten, Bjorn Basson, Burger Odendaal, Joshua Stander Doelskoppe: Tian Schoeman (7) Kaarte: RG Snyman 32' tot 42' |
Verslag | Drieë: Michael Willemse, Berton Klaasen, Johann Tromp, Siviwe Soyizwapi, Martin Bezuidenhout Doelskoppe: Kobus Marais (2) Strafdoele: Kobus Marais (2) |
Bywoning: 2 800 Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
20 Augustus 2016 | Griekwas | 30 – 24 | Goue Leeus | Griekwapark, Kimberley | |
14:10 | Drieë: AJ Coertzen, Stephan Kotzé, Rudi van Rooyen Doelskoppe: Clinton Swart (3) Strafdoele: Clinton Swart (2), André Swarts |
Verslag | Drieë: Akker van der Merwe, Howard Mnisi, Cyle Brink, Corné Fourie Doelskoppe: Jaco van der Walt, Marnitz Boshoff Kaarte: Jaco van der Walt 38' tot 48' |
Bywoning: 2 000 Skeidsregter: Quinton Immelman | |
Loslootjie: Pumas |
Week 4
wysig26 Augustus 2016 | Goue Leeus | 60 – 12 | Boland Kavaliers | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
17:00 | Drieë: Selom Gavor (2), Anthony Volmink, Dillon Smit, Jacques Nel, Victor Sekeketse, Howard Mnisi, JW Bell, Dylan Smith Doelskoppe: Marnitz Boshoff (6) Strafdoel: Marnitz Boshoff Kaarte: Bobby de Wee 71' tot 80' |
Verslag | Drieë: Joubert Horn, Wayne Wilschut Doelskop: Theuns Kotzé Kaarte: Clemen Lewis 72' tot 80' |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
26 Augustus 2016 | Pumas | 35 – 41 | Griekwas | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:10 | Drieë: JP Lewis, Jannie Stander, Marnus Schoeman, Frank Herne Doelskoppe: Francois Brummer (3) Strafdoele: Francois Brummer (3) Kaarte: Frank Herne 28' tot 38' |
Verslag | Drieë: Rudi van Rooyen (2), Alshaun Bock, Wendal Wehr Doelskoppe: Clinton Swart (3) Strafdoele: Clinton Swart (5) |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
27 Augustus 2016 | OP Kings | 6 – 36 | Westelike Provinsie | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:00 | Strafdoele: Kobus Marais (2) Kaarte: Christiaan de Bruin 23' tot 33', Etienne Oosthuizen 39' tot 49' |
Verslag | Drieë: Leolin Zas, Huw Jones (3), Sikhumbuszo Notshe, Jano Vermaak Doelskoppe: Brandon Thomson (3) |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
27 Augustus 2015 | Natalse Haaie | 26 – 19 | Blou Bulle | Growthpoint Kings Park, Durban | |
18:10 | Drieë: Ruan Botha, Curwin Bosch Doelskoppe: Curwin Bosch (2) Strafdoele: Curwin Bosch (3) Skepdoel: Curwin Bosch |
Verslag | Drie: Jamba Ulengo Doelskop: Tian Schoeman Strafdoele: Tian Schoeman (4) Kaarte: Ruan Steenkamp 33' tot 43' |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Loslootjie: Vrystaat Cheetahs |
Week 5
wysig31 Augustus 2016 | Griekwas | 47 – 24 | OP Kings | Griekwapark, Kimberley | |
17:00 | Drieë: Wandile Putuma, Jono Janse van Rensburg, Ederies Arendse, Alshaun Bock, AJ Coertzen (2), Eric Zana Doelskoppe: Clinton Swart (5), André Swarts |
Verslag | Drieë: Alcino Izaacs (2), Cullen Collopy Doelskoppe: Lungelo Gosa (2), Pieter-Steyn de Wet Strafdoel: Lungelo Gosa Kaarte: Siphu Msutwana 73' tot 80' |
Bywoning: 1 200 Skeidsregter: AJ Jacobs | |
2 September 2016 | Boland Kavaliers | 25 – 22 | Pumas | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Adriaan Carelse, Shaun Adendorff, Robert Louw Doelskoppe: Theuns Kotzé (2) Strafdoel: Theuns Kotzé Skepdoel: Theuns Kotzé Kaarte: Shaun Adendorff 17' tot 27' |
Verslag | Drieë: Frankie Herne, Renaldo Bothma, Leighton-Ray van Wyk, Kevin Luiters Doelskop: Francois Brummer Kaarte: Tyler Fisher 27' |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
2 September 2016 | Blou Bulle | 31 – 17 | Goue Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:00 | Drieë: Travis Ismaiel, Marvin Orie, Joshua Stander Doelskoppe: Tian Schoeman (2) Strafdoele: Tian Schoeman (4) |
Verslag | Drieë: Howard Mnisi, Kwagga Smith Doelskoppe: Marnitz Boshoff (2) Strafdoel: Marnitz Boshoff |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
3 September 2016 | Vrystaat Cheetahs | 57 – 25 | OP Kings | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Nico Lee (2), Tom Botha, Tier Schoeman (2), Charles Marais (2), Niel Marais, Ox Nche Doelskoppe: Fred Zeilinga, Niel Marais (2) Strafdoele: Niel Marais (2) |
Verslag | Drieë: JC Greyling, Berton Klaasen, Vincent Jobo Doelskoppe: Pieter-Steyn de Wet, Kobus Marais Strafdoel: Pieter-Steyn de Wet Skepdoel: Pieter-Steyn de Wet |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
3 September 2016 | Westelike Provinsie | 34 – 27 | Natalse Haaie | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
17:10 | Drieë: Jean-Luc du Preez, Rhyno Smith Doelskop: Curwin Bosch Strafdoele: Curwin Bosch (5) Kaarte: Jean-Luc du Preez 46' tot 56' |
Verslag | Drieë: Johnny Kotzé, Werner Kok, EW Viljoen (2), Kobus van Dyk Doelskoppe: Robert du Preez (3) Strafdoel: Robert du Preez |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
Week 6
wysig8 September 2016 | Griekwas | 46 – 22 | Boland Kavaliers | Griekwapark, Kimberley | |
19:00 | Drieë: AJ Coertzen, Ederies Arendse, Elgar Watts (2), Clinton Swart, Wendal Wehr Doelskoppe: Clinton Swart (5) Strafdoele: Clinton Swart (2) |
Verslag | Drieë: Clemen Lewis, Craig Pheiffer, Adriaan Carelse Doelskoppe: Theuns Kotzé, Adriaan Carelse Strafdoel: Theuns Kotzé Kaarte: Shaun Adendorff 29' tot 39' |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
9 September 2016 | Goue Leeus | 58 – 32 | Westelike Provinsie | Emirates Airline Park | |
19:00 | Drieë: Jacques Nel, Robbie Coetzee, Andries Coetzee, Jean-Pierre du Preez, Rohan Janse van Rensburg, Anthony Volmink, Kwagga Smith (2) Doelskoppe: Jaco van der Walt (6) Strafdoele: Jaco van der Walt (2) |
Verslag | Drieë: Leolin Zas, Jacques Vermeulen (2), Dewaldt Duvenage Doelskoppe: Robert du Preez (3) Strafdoele: Robert du Preez (2) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
10 September 2016 | Natalse Haaie | 30 – 38 | Vrystaat Cheetahs | Growthpoint Kings Park, Durban | |
17:00 | Drieë: Francois Kleinhans, Thomas du Toit Doelskop: Curwin Bosch Strafdoele: Curwin Bosch (6) Kaarte: Jean-Luc du Preez 52' tot 62' |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Michael van der Spuy, Tian Meyer, Uzair Cassiem, Shaun Venter Doelskoppe: Fred Zeilinga (5) Strafdoel: Fred Zeilinga |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
10 September 2016 | Pumas | 14 – 41 | Blou Bulle | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:10 | Drie: Ruwellyn Isbell Strafdoele: Francois Brummer (3) Kaarte: Leighton-Ray van Wyk 59' tot 69' |
Verslag | Drieë: Ulrich Beyers, Travis Ismaiel, Nic de Jager, Hanro Liebenberg, Jamba Ulengo (2) Doelskoppe: Tian Schoeman (3), Joshua Stander Strafdoel: Tian Schoeman |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
Loslootjie: OP Kings |
Week 7
wysig15 September 2016 | Vrystaat Cheetahs | 37 – 29 | Goue Leeus | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
19:00 | Drieë: Raymond Rhule, Reniel Hugo, Shaun Venter, Rayno Benjamin, Tian Meyer Doelskoppe: Niel Marais (3) Strafdoele: Niel Marais (2) Kaarte: Clayton Blommetjies 18' tot 28' |
Verslag | Drieë: Rohan Janse van Rensburg, Robbie Coetzee Doelskoppe: Jaco van der Walt (2) Strafdoele: Jaco van der Walt (4), Andries Coetzee Kaarte: Jaco van der Walt 15' tot 25', Fabian Booysen 49' tot 59' |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
16 September 2016 | Blou Bulle | 57 – 20 | Griekwas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:00 | Drieë: Nic de Jager, Jamba Ulengo, RG Snymam, Pieter van Zyl (2), Ulrich Beyers, Strafdrie, Bjorn Basson Doelskoppe: Tian Schoeman (7) Strafdoel: Tian Schoeman Kaarte: RG Snyman 46' tot 56' |
Verslag | Drieë: Alshaun Bock, Wandile Putuma Doelskoppe: Clinton Swart (2) Strafdoele: Clinton Swart (2) Kaarte: Mzwanele Zito 38' tot 48' |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
17 September 2016 | Natalse Haaie | 53 – 0 | OP Kings | Growthpoint Kings Park, Durban | |
19:00 | Drieë: André Esterhuizen, Chiliboy Rapelelle, Jean-Luc du Preez, Innocent Radebe, Michael Claassens, Francois Kleinhans, Etienne Oosthuizen, Wandile Mjekevu, Khaya Majola Doelskoppe: Curwin Bosch (2), Patrick Lambie (2) |
Verslag | Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | ||
17 September 2016 | Westelike Provinsie | 31 – 23 | Pumas | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
17:10 | Drieë: Werner Kok, Huw Jones, Leolin Zas, Jan de Klerk Doelskoppe: Robert du Preez (4) Strafdoel: Robert du Preez Kaarte: Stefan Willemse 51' tot 61' |
Verslag | Drieë: JP Lewis, Tyler Fisher, Renaldo Bothma Doelskop: Devon Williams Strafdoel: Francois Brummer Skepdoel: Francois Brummer Kaarte: DJ Terblanche 48' tot 58' |
Skeidsregter: Alexandre Ruiz | |
Loslootjie: Boland Kavaliers |
Week 8
wysig23 September 2016 | Boland Kavaliers | 26 – 48 | Blou Bulle | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Theuns Kotzé (2), Danwel Demas, Zandré Jordaan Doelskoppe: Theuns Kotzé (3) Kaarte: Francois Hanekom 71' tot 80' |
Verslag | Drieë: Ulrich Beyers, Bjorn Basson, Tian Schoeman, Roelof Smit, Hanro Liebenberg (2), Lizo Gqoboka Doelskoppe: Tian Schoeman (5) Strafdoel: Tian Schoeman |
Skeidsregter: Shuhei Kubo | |
24 September 2016 | Pumas | 10 – 52 | Vrystaat Cheetahs | Mbombelastadion, Nelspruit | |
18:40 | Drie: Frankie Herne Doelskop: Heinrich Steyl Strafdoel: Francois Brummer |
Verslag | Drieë: Rayno Benjamin (3), Uzair Cassiem, Tier Schoeman (2), Francois Venter, Elandré Huggett Doelskoppe: Niel Marais (5), Fred Zeilinga |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
23 September 2016 | Griekwas | 31 – 52 | Westelike Provinsie | Griekwapark, Kimberley | |
19:00 | Drieë: JW Jonker, Rudi van Rooyen, André Swarts, Jonathan Adendorf Doelskoppe: Clinton Swart (2), André Swarts (2) Strafdoel: André Swarts |
Verslag | Drieë: Juan de Jongh, Bongi Mbonambi, Huw Jones, Werner Kok, Nizaam Carr, Leolin Zas Doelskoppe: Robert du Preez (5) Strafdoele: Robert du Preez (4) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
24 September 2016 | OP Kings | 7 – 71 | Goue Leeus | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
17:10 | Drie: Sampie Mastriet Doelskop: Pieter-Steyn de Wet |
Verslag | Drieë: Ruan Ackermann, Howard Mnisi (2), Koch Marx, Kwagga Smith (3), Anthony Volmink, Jacques Nel (2), Sylvian Mahuza Doelskoppe: Jaco van der Walt (5), Andries Coetzee (3) |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
Loslootjie: Natalse Haaie |
Week 9
wysig30 September 2016 | Goue Leeus | 28 – 16 | Natalse Haaie | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Kwagga Smith, Howard Mnisi, Sylvian Mahuza Doelskoppe: Jaco van der Walt, Andries Coetzee Strafdoele: Jaco van der Walt, Andries Coetzee (2) |
Verslag | Drie: Michael Claassens Doelskop: Curwin Bosch Strafdoele: Curwin Bosch (3) Kaarte: Francois Kleinhans 50' tot 60', André Esterhuizen 76' tot 80' |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
30 September 2016 | OP Kings | 30 – 38 | Pumas | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
18:00 | Drieë: Johann Tromp, Henry Brown, Ricky Schroeder Doelskoppe: Pieter-Steyn de Wet (3) Strafdoele: Pieter-Steyn de Wet (3) Kaarte: Henry Brown 38' tot 48', Etienne Oosthuizen 70' tot 80' |
Verslag | Drieë: Brian Shabangu, Frankie Herne (3), Kevin Luiters, JP Lewis Doelskoppe: Heinrich Steyl (2), Devon Williams (2) Kaarte: Carel Greeff 44' tot 54' |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
30 September 2016 | Westelike Provinsie | 30 – 28 | Boland Kavaliers | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Scott van Breda, Kobus van Dyk, David Ribbans Doelskoppe: Robert du Preez (3) Strafdoele: Robert du Preez (3) |
Verslag | Drieë: Shaun Adendorff, Adriaan Carelse, Francois Hanekom, Jacques Engelbrecht Doelskoppe: Theuns Kotzé (4) |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
1 Oktober 2016 | Vrystaat Cheetahs | 63 – 26 | Griekwas | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
14:00 | Drieë: Strafdrie, Uzair Cassiem, Shaun Venter (2), Henco Venter, Niel Marais, Nico Lee, Torsten van Jaarsveld, Raymond Rhule Doelskoppe: Niel Marais (6), Fred Zeilinga (3) |
Verslag | Drieë: Jonathan Francke, Renier Botha, André Swarts, Jason-Collin Fraser Doelskoppe: André Swarts (3) |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
Loslootjie: Blou Bulle |
Uitspeelwedstryde
wysigHalfeindronde | Eindronde | |||||
15 Oktober 2016 - Toyota-stadion, Bloemfontein | ||||||
Vrystaat Cheetahs | 55 | |||||
Goue Leeus | 17 | 23 Oktober 2016 - Toyota-stadion, Bloemfontein | ||||
Vrystaat Cheetahs | 36 | |||||
15 Oktober 2016 - Loftus Versfeld, Pretoria | Blou Bulle | 16 | ||||
Blou Bulle | 36 | |||||
Westelike Provinsie | 30 |
Halfeindronde
wysig15 Oktober 2016 | Vrystaat Cheetahs | 55 – 17 | Goue Leeus | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Sergeal Petersen (3), Niell Jordaan, Rayno Benjamin, Clayton Blommetjies Doelskoppe: Niel Marais (3), Fred Zeilinga (2) Strafdoele: Niel Marais (5) Kaarte: Rayno Benjamin 48' tot 58', Tier Schoeman 61' tot 71' |
Verslag | Drieë: Sylvian Mahuza (2), Ruaan Lerm Doelskop: Andries Coetzee Kaarte: Cyle Brink 26' tot 36' |
Bywoning: 23 192 Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
15 Oktober 2016 | Blou Bulle | 36 – 30 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
18:00 | Drieë: Travis Ismaiel, Jason Jenkins, Ivan van Zyl Doelskoppe: Tian Schoeman (3) Strafdoele: Tian Schoeman (5) |
Verslag | Drieë: Nizaam Carr, Werner Kok, Jan de Klerk Doelskoppe: Robert du Preez (3) Strafdoele: Robert du Preez (3) |
Bywoning: 17 968 Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Eindstryd
wysig22 Oktober 2016 | Vrystaat Cheetahs | 36 – 16 | Blou Bulle | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
16:00 | Drieë: Clayton Blommetjies, Sergeal Petersen Doelskop: Fred Zeilinga Strafdoele: Niel Marais (7), Fred Zeilinga |
Verslag | Drie: Pieter van Zyl Doelskop: Tian Schoeman Strafdoele: Tian Schoeman (3) Kaarte: Jamba Ulengo 8' tot 18' |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
Verwysings
wysig- ↑ "World's oldest provincial rugby competition gets makeover". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 11 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2016. Besoek op 11 Desember 2015.
- ↑ (en) "2016 Curriebeker Premierafdelingdatums". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Besoek op 12 Augustus 2016.