Lys van Pretoria se voorstede
Wikimedia lysartikel
Pretoria se voorstede is die areas waarin die stad Pretoria in Suid-Afrika opgedeel is. Pretoria bestaan uit 5 streke,[1] naamlik die Oostelike, Noord-oostelike, Noord-westelike, Sentraal-westelike en Suidelike voorstede.
Pretoria-Oos
wysig- Alphen Park
- Arcadia
- Ashlea Gardens
- Bailey's Muckleneuk
- Brooklyn, Pretoria
- Brummeria
- Colbyn
- Constantiapark
- Die Wilgers
- Eastwood
- Elarduspark
- Equestria
- Erasmuskloof
- Erasmusrand
- Faerie Glen
- Garsfontein
- Groenkloof
- Hatfield
- Hazelwood
- Hillcrest
- La Montagne
- Lukasrand
- Lydiana
- Lynnwood
- Lynnwood Glen
- Lynnwood Manor
- Lynnwood Park
- Lynnwoodrif
- Menlopark
- Menlyn
- Meyerspark
- Monument Park
- Mooikloof
- Moreletapark
- Muckleneuk
- Murrayfield
- Newlands
- Olympus
- Rietondale
- Rietvalleirand
- Riviera
- Shere
- Silver Lakes
- Six Fountains
- Sterrewag
- Sunnyside
- Trevenna
- Val de Grace
- Wapadrand
- Waterkloof
- Waterkloof Glen
- Waterkloofhoogte
- Waterkloofpark
- Waterkloofrif
- Willow Acres Landgoed
- Willow Glen
- Willow Park Manor
- Wingate Park
- Woodhill
- Woodlands
- Zwavelpoort
Noordoos-Pretoria
wysigGeleë noord van die Magaliesberg
wysig- Annlin
- Doornpoort
- Kameeldrift
- Magalieskruin
- Montanapark
- Roodeplaatdam
- Sinoville
- Zambezi Country Estate
Geleë suid van die Magaliesberg
wysigHierdie area is ook bekend as Die Moot.
Noordwes-Pretoria
wysig- Akasia
- Amandasig
- Chantelle
- Karenpark
- Pretoria-Noord
- Phillip Nel Park
- Rosslyn
- Orchards
- Theresapark
- Wolmer
Sentraal-Wes-Pretoria
wysigPretoria-Suid
wysig- Centurion
- (sien hoofartikel Centurion vir voorstede onder die vorige bedeling, streng gesproke in Centurion)
- Amberfield (verskeie uitbreidings)
- Blue Valley Gholflandgoed
- Bronberrick
- Brookelands Lewenstyllandgoed
- Centurion Gholflandgoed
- Claudius
- Clubview
- Cornwall Hill
- Die Hoewes
- Doringkloof
- Eco-Park Estate
- Eldo Glen, Eldo Park, Eldo View, Eldo Meadows
- Eldoraigne
- Erasmia
- Hennopspark
- Heuweloord
- Heuwelsig Landgoed
- Highveld
- Irene
- Kloofsig
- Laudium
- Lyttelton
- Lyttelton Manor
- Olievenhoutbosch
- Pierre van Ryneveldpark
- Raslouw
- Rooihuiskraal
- Southdowns Irene Country Farm
- Sunderlandrif
- Thatchfield
- The Reeds
- Valhalla
- Verwoerdburgstad (in onbruik)
- Wierdapark
- Zwartkop
Verwysings
wysig- ↑ "Tshwane, GIS en Kaarte" (in Engels). www.tshwane.gov.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2010. Besoek op 21 Oktober 2010.
Eksterne skakels
wysig- Tshwane, GIS en kaarte Geargiveer 7 Mei 2010 op Wayback Machine