Wêreldtaal
taal wat internasionaal gepraat word en dikwels as tweede taal aangeleer word
'n Wêreldtaal is 'n taal wat wyd verspreid deur 'n aansienlike hoeveelheid mense gepraat word, en wat deur baie mense as 'n tweede taal aangeleer word. 'n Wêreldtaal word nie net deur die aantal mense wat dit praat (as eerste of tweede taal) gekarakteriseer nie, maar ook deur sy geografiese verspreiding en die gebruik daarvan deur internasionale organisasies en in diplomatiese betrekkinge.[1] Wêreldtale is oor die algemeen van Europese oorsprong, as gevolg van die periode van Europese Imperialisme.
- Italië, San Marino, Switserland, Vatikaanstad, ook in Somalië en Libië
Nederlands (en Afrikaans)
wysigNederlands:
- Aruba, België, Curaçao, Nederland, Suriname, Sint-Maarten, Frans-Vlaandere en in die Duits-Nederlandse grensgebiede. Voormalig in Indonesië en Suid-Afrika.
Afrikaans:
- Namibië en Suid-Afrika.
Beide tale as immigrante tale in:
- Australië, Botswana, Kanada, Nieu-Seeland, Verenigde Koninkryk, Verenigde State van Amerika, Zambië en Zimbabwe.
Beide tale is in hoë mate onderling verstaanbaar. Die tale word met ongeveer 50 miljoen sprekers as van die kleinste wêreldtale beskou.
- Rusland en voormalige Sowjetunie
Verwysings
wysig- ↑ Baker & Jones Encyclopedia of bilingualism and bilingual education