Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2017
Sperdatum: |
---|
28 Februarie 2017 |
- Ondersteun – Hierdie artikel verdien voorbladstatus! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:54, 31 Januarie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2017 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:36, 26 Februarie 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
3 Mei 2017 |
- Ondersteun – Ek werk nog aan die rooi skakels (ek dink darem nie die artikel is te gewaagd nie). – Winston (kontak) 19:27, 3 April 2017 (UTC)
- Ondersteun – Baie interessante artikel, dankie! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:54, 7 April 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 19 2017 -- SpesBona 19:35, 7 Mei 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
20 Junie 2017 |
Ek stel die artikel voor vir die voorblad. Oesjaar (Oesjaar) 20:49, 20 Mei 2017 (UTC)
- Ondersteun Christiaan Human (kontak) 20:51, 20 Mei 2017 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 21:54, 20 Mei 2017 (UTC)
- Ondersteun --Voyageur (kontak) 19:49, 28 Mei 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2017 -- SpesBona 19:35, 18 Junie 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
19 Julie 2017 |
- Ondersteun Lekker artikel. - Winston (kontak) 19:36, 19 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Beslis, maar kan die inleiding nog 'n bietje uitgebrei word? Groete. -- SpesBona 13:54, 22 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 07:14, 26 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 21:52, 17 Julie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2017 -- SpesBona 19:35, 16 Julie 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
19 Julie 2017 |
- Ondersteun Interessante artikel oor 'n belangrike onderwerp. - Winston (kontak) 19:39, 19 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 13:54, 22 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 07:08, 26 Junie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 30 2017 -- SpesBona 19:35, 23 Julie 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
22 Julie 2017 |
- Ondersteun – Dis nou amptelik goed genoeg vir ons voorblad. Moontlike byvoegings kan soos by ander voorbladartikels tydens voorbladstatus gebeur. Groete. -- SpesBona 13:54, 22 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Winston (kontak) 17:19, 22 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 06:58, 26 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 21:52, 17 Julie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2017 -- SpesBona 19:35, 30 Julie 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
10 Augustus 2017 |
- Ondersteun – Naas Antieke Egipte 'n verdere puik artikel deur Winstonza oor 'n antieke beskawing. Groete. -- SpesBona 15:54, 10 Julie 2017 (UTC)
- Ondersteun - Jcwf (kontak) 22:03, 17 Julie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2017 -- SpesBona 19:35, 13 Augustus 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
29 Augustus 2017 |
- Ondersteun – Al is dit net vir James Meek se lieflike aanhaling aan die einde van die artikel. :) - Winston (kontak) 19:31, 29 Julie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Lekker en heerlike artikel! :) Groete. SpesBona 12:20, 7 Augustus 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2017 -- SpesBona 19:35, 3 September 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
23 November 2017 |
- Ondersteun -- Ek stel hierdie artikel van Gebruiker:Morne weer voor. Die argument van Gebruiker:Israel hou nie steek nie en is nie 'n rede hoekom die artikel nie 'n voorbladartikel kan wees nie. - Winston (kontak) 20:35, 23 Oktober 2017 (UTC)
- Ondersteun – Morne (kontak) 11:24, 27 Oktober 2017 (UTC)
- Kommentaar – Hierdie artikel kort meer inleiding. Groete. -- SpesBona 19:40, 21 November 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2017 -- SpesBona 20:35, 3 Desember 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
23 November 2017 |
- Ondersteun -- Ek stel hierdie artikel van Gebruiker:Morne weer voor. Die argument van Gebruiker:Israel hou nie steek nie en is nie 'n rede hoekom die artikel nie 'n voorbladartikel kan wees nie. - Winston (kontak) 20:35, 23 Oktober 2017 (UTC)
- Kommentaar -- Net 'n klein voorstel. Enkele formulerings moet myns insiens aangepas word vir publikasie in 'n nie-kerklike ensiklopedie. Die betrokke kerkbronne mag wél verwys na iets soos 'n "geseënde verblyf", maar ons standpunt-riglyne vereis 'n neutrale bewoording. Voyageur (kontak) 23:24, 23 Oktober 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2017 -- SpesBona 20:35, 26 November 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
23 November 2017 |
- Ondersteun -- Ek stel hierdie artikel van Gebruiker:Morne weer voor. Die argument van Gebruiker:Israel hou nie steek nie en is nie 'n rede hoekom die artikel nie 'n voorbladartikel kan wees nie. - Winston (kontak) 20:35, 23 Oktober 2017 (UTC)
- Ondersteun – Al moet ek dit nou self sê, steun ek die voorstel, want dis 'n uithaler-kerkartikel. Morne (kontak) 11:23, 27 Oktober 2017 (UTC)
- Ondersteun - Groete! Oesjaar (kontak) 04:49, 13 November 2017 (UTC)
- Kommentaar – Hierdie artikel kort 'n inligtingskas. Groete. -- SpesBona 19:40, 21 November 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2017 -- SpesBona 20:35, 19 November 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
13 Desember 2017 |
- Ondersteun -- 'n Nodige, goeie artikel! Goed gedoen Morne! Groete! Oesjaar (kontak) 04:48, 13 November 2017 (UTC)
- Kommentaar – Dankie! Ek moet nog net 'n stuk byvoeg oor Jode in die nuwe SA, en dan 'n lys vooraanstaande Jode. Morne (kontak) 08:36, 13 November 2017 (UTC)
- Ondersteun – Baie interessante artikel, dankie! Miskien kan die inleiding nog uitgebrei word? Groete. -- SpesBona 19:40, 21 November 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2017 -- SpesBona 20:35, 10 Desember 2017 (UTC)