Portaal:Sterrekunde/Sterrebeelde
Agterdek • Akkedis • Altaar • Andromeda • Arend • Beeldhouer • Beker • Berenike se Hare • Boogskutter • Bul • Dolfyn • Draak • Driehoek • Duif • Eenhoring • Eridanus • Feniks • Graveerstif • Groot Beer • Groot Hond • Haas • Hercules • Horlosie • Indiër • Jaghonde • Jagter • Kameelperd • Kameleon • Kassiopeia • Kefeus • Kiel • Klein Beer • Klein Hond • Klein Leeu • Koetsier • Kompas • Kraai • Kraanvoël • Kreef • Net • Leeu • Lier • Lugpomp • Maagd • Mikroskoop • Noordelike Kroon • Noordelike Waterslang • Oktant • Oond • Paradysvoël • Passer • Perseus • Pou • Pyl • Ram • Rooikat • Seile • Sekstant • Sentour • Skerpioen • Skild • Skilder • Slang • Slangdraer • Steenbok • Suidelike Driehoek • Suidelike Kroon • Suidelike Vis • Suidelike Waterslang • Suiderkruis • Swaan • Swaardvis • Tafel • Teleskoop • Toekan • Tweeling • Veewagter • Visse • Vlieënde Perd • Vlieënde Vis • Vlieg • Vos • Vul • Walvis • Waterdraer • Weegskaal • Winkelhaak • Wolf
- Asterismes
Die sterrebeelde hierbo is die 88 amptelik erken sterrebeelde, wat in 1928 en 1930 in Leiden (Nederland) deur die Internasionale Sterrekundige Vereniging vasgelê is. In teenstelling hiermee word ’n asterisme, of sterrepatroon, nie amptelik erken nie. Voorbeelde van laasgenoemde is die Drie Konings of Sewe Susters.