1999 Super 12-seisoen
Die 1999 Super 12-seisoen het in Februarie 1999 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 29 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
1999 Super 12 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Crusaders (2de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 342 (gem. 4.957 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 192 Andrew Mehrtens (Canterbury Crusaders) |
Meeste drieë gedruk | 8 Joe Roff (ACT Brumbies) |
Tabel
wysig
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Queensland Reds | 11 | 8 | 1 | 2 | 233 | 170 | +63 | 2 | 36 | |||
2 | Western Stormers | 11 | 8 | 0 | 3 | 290 | 244 | +46 | 4 | 36 | |||
3 | Otago Highlanders | 11 | 8 | 0 | 3 | 280 | 203 | +77 | 3 | 35 | |||
4 | Canterbury Crusaders | 11 | 7 | 1 | 3 | 324 | 262 | +62 | 3 | 33 | |||
5 | ACT Brumbies | 11 | 5 | 0 | 6 | 278 | 195 | +83 | 8 | 28 | |||
6 | Waikato Chiefs | 11 | 5 | 0 | 6 | 248 | 301 | −53 | 6 | 26 | |||
7 | Coastal Sharks | 11 | 5 | 1 | 5 | 241 | 232 | +9 | 3 | 25 | |||
8 | NSW Waratahs | 11 | 4 | 1 | 6 | 246 | 248 | −2 | 6 | 24 | |||
9 | Auckland Blues | 11 | 4 | 1 | 6 | 202 | 201 | +1 | 5 | 23 | |||
10 | Wellington Hurricanes | 11 | 4 | 1 | 6 | 213 | 226 | −13 | 4 | 22 | |||
11 | Golden Cats | 11 | 4 | 0 | 7 | 312 | 341 | −29 | 6 | 22 | |||
12 | Northern Bulls | 11 | 1 | 0 | 10 | 203 | 447 | −244 | 3 | 7 | |||
Opgedateer op 9 September 2013 |
Tabel notas
wysig- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
wysigDatum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 26–27 Februarie | Week 8 | 16-18 April |
Week 2 | 5-7 Maart | Week 9 | 23–25 April |
Week 3 | 12-13 Maart | Week 10 | 30 April-2 Mei |
Week 4 | 19–20 Maart | Week 11 | 6-8 Mei |
Week 5 | 26–27 Maart | Week 12 | 14–15 Mei |
Week 6 | 2-3 April | Halfeindronde | 22 Mei |
Week 7 | 9-10 April | Eindronde | 29 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 1998 Super 12 |
Super 12 1999 |
Opgevolg deur 2000 Super 12 |
Week 1
wysig- Geen dagligbesparing in Brisbane
26 Februarie 1999 | Canterbury Crusaders | 48 – 3 | Waikato Chiefs | Jade-stadion, Christchurch | |
Drieë: Afato So’oalo, Daryl Gibson, James Kerr, Scott Robertson, Steve Lancaster Doelskoppe: Andrew Mehrtens (4) Strafdoele: Andrew Mehrtens (5) |
Verslag | Strafdoel: Blair Feeney | Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | ||
26 Februarie 1999 | Golden Cats | 33 – 22 | ACT Brumbies | Ellispark, Johannesburg | |
Drieë: James Small, André Venter Doelskop: Kobus Engelbrecht Strafdoele: Kobus Engelbrecht (7) |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Mitch Hardy, Stirling Mortlock Doelskoppe: Stirling Mortlock (2) Strafdoel: Stirling Mortlock |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | ||
27 Februarie 1999 | Otago Highlanders | 19 – 13 | Auckland Blues | Carisbrook, Dunedin | |
Drie: Byron Kelleher Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Tony Brown (4) |
Verslag | Drie: Carlos Spencer Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | ||
27 Februarie 1999 | Queensland Reds | 11 – 0 | Wellington Hurricanes | Ballymorestadion, Brisbane | |
Drie: Nathan Williams Strafdoele: Nathan Spooner (2) |
Verslag | Skeidsregter: André Watson (SA) | |||
27 Februarie 1999 | Northern Bulls | 19 – 42 | Western Stormers | Minolta Loftus, Pretoria | |
Drie: Hannes Venter Doelskop: Franco Smith Strafdoele: Franco Smith (4) |
Verslag | Drieë: Pieter Rossouw (2), Robbie Fleck Doelskoppe: Braam van Straaten (3) Strafdoele: Braam van Straaten (7) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | ||
27 Februarie 1999 | Coastal Sharks | 13 – 13 | NSW Waratahs | Absa-stadion, Durban | |
Drie: Wayne Fyvie Doelskop: Jacques Benade Strafdoele: Jacques Benade (2) |
Verslag | Drie: Chris Whitaker, Christian Warner Strafdoel: Christian Warner |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | ||
Week 2
wysig5 Maart 1999 | Auckland Blues | 16 – 22 | Canterbury Crusaders | Edenpark, Auckland | |
Drieë: Joeli Vidiri (2) Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Verslag | Drie: Justin Marshall Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (5) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | ||
5 Maart 1999 | Coastal Sharks | 21 – 16 | ACT Brumbies | Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth | |
Drieë: Stefan Terblanche, Joe Gillingham Doelskop: Henry Honiball Strafdoele: Henry Honiball (3) |
Verslag | Drie: Strafdrie Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (3) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | ||
6 Maart 1999 | Otago Highlanders | 65 – 23 | Northern Bulls | Rugbypark, Invercargill | |
Drieë: Brendon Timmins, Byron Kelleher (2), Isitolo Maka, Jeff Wilson, Jeremy Stanley (2), Kelvin Middleton, Romi Ropati Doelskoppe: Tony Brown (7) Strafdoele: Tony Brown (2) |
Verslag | Drieë: Jan-Harm van Wyk, Pierre Ribbens, Stanley Raubenheimer Strafdoel: Franco Smith |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | ||
6 Maart 1999 | Waikato Chiefs | 17 – 19 | Queensland Reds | Waikatostadion, Hamilton | |
Drie: Rhys Duggan Strafdoele: Matt Cooper (4) |
Verslag | Drieë: Damien Smith, Mark Connors, Warwick Waugh Doelskoppe: Nathan Spooner |
Skeidsregter: Andy Turner (SA) | ||
6 Maart 1999 | Golden Cats | 10 – 39 | NSW Waratahs | Vodacompark, Bloemfontein | |
Drie: André Venter Doelskop: Kobus Engelbrecht Skepdoel: Kobus Engelbrecht |
Verslag | Drieë: Duncan McRae, Jason Jones-Hughes, Matthew Dowling, Nathan Grey, Tom Bowman Doelskoppe: Christian Warner (2), Manny Edmonds (2) Strafdoele: Christian Warner, Manny Edmonds |
Skeidsregter: Paul Macfie (NS) | ||
7 Maart 1999 | Wellington Hurricanes | 22 – 24 | Western Stormers | Westpacstadion, Wellington | |
Drieë: Alex Telea, David Heaps Strafdoele: David Holwell (4) |
Verslag | Drieë: Anton Leonard, Charl Marais, Pieter Rossouw Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | ||
Week 3
wysig12 Maart 1999 | Otago Highlanders | 46 – 14 | Western Stormers | Carisbrook, Dunedin | |
Drieë: Brian Lima, Byron Kelleher, Isitolo Maka, Josh Kronfeld, Kelvin Middleton, Pita Alatini, Romi Ropati (2) Doelskoppe: Tony Brown (3) |
Verslag | Drie: John Daniels Strafdoele: Louis Koen (3) |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | ||
12 Maart 1999 | Queensland Reds | 19 – 18 | ACT Brumbies | Ballymorestadion, Brisbane | |
Drie: Daniel Herbert Doelskop: Nathan Spooner Strafdoele: Nathan Spooner (4) |
Verslag | Drieë: Jim Williams (2) Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | ||
13 Maart 1999 | Wellington Hurricanes | 37 – 18 | Northern Bulls | Palmerston North Skougronde, Palmerston North | |
Drieë: Christian Cullen (2), Ofisa Tonu’u, Tana Umaga Doelskop: David Holwell Strafdoele: David Holwell (5) |
Verslag | Drieë: Grant Esterhuizen, Schutte Bekker Doelskop: Franco Smith Strafdoele: Franco Smith (2) |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | ||
13 Maart 1999 | NSW Waratahs | 36 – 30 | Waikato Chiefs | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
Drieë: Christian Warner, Matthew Dowling, Michael Brial, Phil Kearns, Tiaan Strauss Doelskop: Christian Warner Strafdoele: Christian Warner (3) |
Verslag | Drieë: Glen Marsh, Roger Randle, Walter Little Doelskoppe: Matt Cooper (3) Strafdoele: Matt Cooper (3) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | ||
13 Maart 1999 | Golden Cats | 20 – 36 | Coastal Sharks | Ellispark, Johannesburg | |
Drieë: Lourens Venter, Jannie van der Walt Doelskoppe: Peter O’Neill (2) Strafdoele: Peter O’Neill (2) |
Verslag | Drieë: John Slade, Stephen Brink, Steve Atherton Doelskoppe: Henry Honiball (3) Strafdoele: Henry Honiball (5) |
Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | ||
Loslootjie: Auckland Blues, Canterbury Crusaders |
Week 4
wysig19 Maart 1999 | Canterbury Crusaders | 18 – 18 | Wellington Hurricanes | Jade-stadion, Christchurch | |
Drieë: Caleb Ralph, Daryl Gibson Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens |
Verslag | Drieë: Christian Cullen (2) Doelskop: Mal Arnold Strafdoel: David Holwell Skepdoel: Christian Cullen |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | ||
19 Maart 1999 | ACT Brumbies | 37 – 15 | Western Stormers | Brucestadion, Canberra | |
Drieë: Damien McInally, George Gregan, Joe Roff (3) Doelskoppe: Stirling Mortlock (3) Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Verslag | Drieë: Breyton Paulse, Lodewyk Hatting Doelskop: Percy Montgomery Strafdoel: Braam van Straaten |
Skeidsregter: Glenn Wahlstrom (NS) | ||
20 Maart 1999 | Golden Cats | 28 – 29 | Otago Highlanders | Ellispark, Johannesburg | |
Drieë: Chester Williams, Hendrik Kruger, Naka Drotské Doelskoppe: Pieter O’Neill (2) Strafdoele: Pieter O’Neill (3) |
Verslag | Drieë: Byron Kelleher, Jeff Wilson Doelskoppe: Simon Culhane, Tony Brown Strafdoele: Simon Culhane (4), Tony Brown |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | ||
20 Maart 1999 | Auckland Blues | 12 – 12 | Queensland Reds | North Harbour-stadion, North Shore City | |
Strafdoele: Adrian Cashmore (4) | Verslag | Strafdoele: Nathan Spooner (4) | Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | ||
20 Maart 1999 | NSW Waratahs | 39 – 23 | Northern Bulls | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
Drieë: Matthew Dowling (2), Nathan Grey (2), Scott Staniforth, Tom Bowman Doelskoppe: Manny Edmonds (2) Strafdoel: Manny Edmonds |
Verslag | Drieë: Danie van Schalkwyk, Nicky van der Walt Doelskoppe: Gavin Lawless, Franco Smith Strafdoele: Gavin Lawless (3) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | ||
Loslootjie: Coastal Sharks, Waikato Chiefs |
Week 5
wysig- Sondag 28 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
26 Maart 1999 | Waikato Chiefs | 18 – 29 | Auckland Blues | Waikatostadion, Hamilton | |
Drieë: Dylan Mika, Walter Little Doelskop: Matt Cooper Strafdoele: Matt Cooper (2) |
Verslag | Drieë: Rua Tipoki, Xavier Rush Doelskoppe: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore Skepdoel: Carlos Spencer |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | ||
26 Maart 1999 | NSW Waratahs | 18 – 28 | Western Stormers | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
Drieë: Duncan McRae (2) Doelskop: Manny Edmonds Strafdoele: Manny Edmonds (2) |
Verslag | Drieë: Dan van Zyl, Robbie Fleck Doelskoppe: Braam van Straaten (2) Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | ||
26 Maart 1999 | Coastal Sharks | 32 – 8 | Otago Highlanders | Absa-stadion, Durban | |
Drieë: Joe Gillingham, Mark Andrews, Ollie le Roux, Stefan Terblanche Doelskoppe: Henry Honiball (3) Strafdoele: Henry Honiball (2) |
Verslag | Drie: Brian Lima Strafdoel: Simon Culhane |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | ||
27 Maart 1999 | ACT Brumbies | 73 – 9 | Northern Bulls | Brucestadion, Canberra | |
Drieë: George Gregan (2), Gordon Falcon, Jim Williams, Joe Roff (2), Mark Bartholomeusz, Rod Kafer (2), Stephen Larkham Doelskoppe: Joe Roff (3), Stephen Larkham (4) Strafdoele: Joe Roff (2), Stirling Mortlock |
Verslag | Strafdoele: Franco Smith (3) | Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | ||
27 Maart 1999 | Canterbury Crusaders | 23 – 36 | Queensland Reds | Jade-stadion, Christchurch | |
Drieë: Afato So’oalo, James Kerr, Mark Hammett Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Verslag | Drieë: Chris Latham (2), Damien Smith Doelskoppe: Nathan Spooner (3) Strafdoele: Nathan Spooner (5) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | ||
27 Maart 1999 | Golden Cats | 43 – 27 | Wellington Hurricanes | Vodacompark, Bloemfontein | |
Drieë: Strafdrie, Albert van den Berg, Conrad Stoltz, Dirkie Groenewald, Jannie van der Walt, Naka Drotské Doelskoppe: Pieter O’Neill (5) Strafdoel: Hendrik Kruger |
Verslag | Drieë: David Holwell, Mark Cooksley, Tana Umaga Doelskoppe: David Holwell (3) Strafdoele: David Holwell (2) |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | ||
Week 6
wysig- Paasnaweek
2 April 1999 | ACT Brumbies | 21 – 28 | Canterbury Crusaders | Brucestadion, Canberra | |
Drieë: George Gregan, Joe Roff, Mitch Hardy Strafdoele: Joe Roff (2) |
Verslag | Drie: Afato So’oalo Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (6) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | ||
3 April 1999 | Waikato Chiefs | 16 – 27 | Otago Highlanders | Rotorua Internasionale Stadion, Rotorua | |
Drie: John Akurangi Doelskop: Glen Jackson Strafdoele: Glen Jackson, Matt Cooper (2) |
Verslag | Drieë: Brian Lima, Isitolo Maka, Matt Carrington Doelskoppe: Tony Brown (3) Strafdoele: Tony Brown (2) |
Skeidsregter: Paul Macfie (NS) | ||
3 April 1999 | NSW Waratahs | 20 – 21 | Auckland Blues | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
Drie: Christian Warner Strafdoele: Duncan McRae, Matthew Dowling (4) |
Verslag | Drieë: Joeli Vidiri, Craig Innes Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | ||
3 April 1999 | Golden Cats | 57 – 24 | Northern Bulls | Ellispark, Johannesburg | |
Drieë: André Venter, Chris Kruger (2), Conrad Stoltz, Rassie Erasmus (2), Ricardo Loubscher, Thinus Delport Doelskoppe: Pieter O’Neill (6), Hendrik Kruger Strafdoel: Pieter O’Neill |
Verslag | Drieë: Gavin Lawless, Schutte Bekker Doelskop: Franco Smith Strafdoele: Franco Smith (4) |
Skeidsregter: Andy Turner (SA) | ||
3 April 1999 | Western Stormers | 35 – 14 | Queensland Reds | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
Drieë: Bob Skinstad, Dan van Zyl, Percy Montgomery, Pieter Rossouw Doelskoppe: Braam van Straaten (3) Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Verslag | Drie: Damien Smith Strafdoele: Nathan Spooner (3) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | ||
3 April 1999 | Coastal Sharks | 18 – 34 | Wellington Hurricanes | Waverley Park, Oos-Londen | |
Drieë: Hentie Martens, Stephen Brink Doelskop: Henry Honiball Strafdoele: Henry Honiball (2) |
Verslag | Drieë: Christian Cullen, Inoke Afeaki, Jason O’Halloran, Tana Umaga Doelskoppe: David Holwell (4) Strafdoele: David Holwell (2) |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | ||
Week 7
wysig9 April 1999 | Otago Highlanders | 23 – 6 | Canterbury Crusaders | Carisbrook, Dunedin | |
Drieë: Brian Lima, Romi Ropati Doelskoppe: Tony Brown (2) Strafdoele: Tony Brown (2) Skepdoel: Tony Brown |
Verslag | Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) | Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | ||
9 April 1999 | Northern Bulls | 7 – 17 | Queensland Reds | Bosmanstadion, Brakpan | |
Drie: Deon de Kock Doelskop: Franco Smith |
Verslag | Drie: David Wilson Strafdoele: Nathan Spooner (4) |
Skeidsregter: Glenn Wahlstrom (NS) | ||
10 April 1999 | Auckland Blues | 23 – 7 | Wellington Hurricanes | Edenpark, Auckland | |
Drie: Doug Howlett Strafdoele: Adrian Cashmore (6) |
Verslag | Drie: Mal Arnold Doelskop: Mal Arnold |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | ||
10 April 1999 | ACT Brumbies | 13 – 16 | Waikato Chiefs | Brucestadion, Canberra | |
Drie: Joe Roff Doelskop: Joe Roff Strafdoele: Joe Roff (2) |
Verslag | Drie: Scott McLeod Doelskop: Glen Jackson Strafdoele: Glen Jackson, Matt Cooper (2) |
Skeidsregter: Johann Meuwesen (SA) | ||
10 April 1999 | Western Stormers | 35 – 19 | Coastal Sharks | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
Drieë: Anton Leonard, Breyton Paulse (2), Pieter Rossouw Doelskoppe: Braam van Straaten (3) Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Verslag | Drieë: Charl van Rensburg, Justin Swart Strafdoele: Henry Honiball (3) |
Bywoning: 47 315 Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | ||
Loslootjie: Golden Cats, NSW Waratahs |
Week 8
wysig16 April 1999 | Wellington Hurricanes | 21 – 24 | Waikato Chiefs | Rugby Park, Nieu-Plymouth | |
Drieë: Filo Tiatia, Glen Osborne Doelskop: Mal Arnold Strafdoele: Mal Arnold (3) |
Verslag | Drieë: Dylan Mika, Jonah Lomu Doelskop: Glen Jackson Strafdoele: Glen Jackson (4) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | ||
17 April 1999 | Auckland Blues | 24 – 11 | Golden Cats | Edenpark, Auckland | |
Drieë: Paulk Thomson, Slade McFarland Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (4) |
Verslag | Drie: Japie Mulder Strafdoele: Pieter O’Neill (2) |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | ||
17 April 1999 | ACT Brumbies | 27 – 16 | NSW Waratahs | Brucestadion, Canberra | |
Drieë: Adam Magro, Craig McCullen, Jeremy Paul Doelskoppe: Stuirling Mortlock (3) Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Verslag | Drieë: Matthew Dowling, Scott Staniforth Strafdoele: Matthew Dowling (2) |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | ||
17 April 1999 | Queensland Reds | 19 – 20 | Otago Highlanders | Ballymorestadion, Brisbane | |
Drie: Daniel Herbert Doelskop: Nathan Spooner Strafdoele: Nathan Spooner (4) |
Verslag | Drieë: Brian Lima, Isitolo Maka Doelskoppe: Tony Brown (2) Strafdoel: Tony Brown Skepdoel: Brendan Laney |
Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | ||
17 April 1999 | Coastal Sharks | 29 – 0 | Northern Bulls | Absa-stadion, Durban | |
Drieë: Deon Kayser, Justin Swart, Stefan Terblanche Doelskop: Henry Honiball Strafdoele: Henry Honiball (4) |
Verslag | Skeidsregter: (SA) | |||
18 April 1999 | Western Stormers | 28 – 19 | Canterbury Crusaders | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
Drieë: Braam van Straaten, John Daniels, Pieter Rossouw Doelskoppe: Braam van Straaten (2) Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Verslag | Drie: Norm Berryman Doelskop: Leon MacDonald Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Bywoning: 48 000 Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | ||
Week 9
wysig23 April 1999 | Otago Highlanders | 15 – 23 | NSW Waratahs | Carisbrook, Dunedin | |
Drieë: Isitolo Maka, Romi Ropati Doelskop: Jeff Wilson Strafdoel: Tony Brown |
Verslag | Drieë: Duncan McRae, John Welborn, Willie Ofahengaue Doelskop: Manny Edmonds Strafdoele: Matthew Dowling (2) |
Skeidsregter: Johann Meuwesen (SA) | ||
24 April 1999 | Waikato Chiefs | 44 – 42 | Golden Cats | DB Draught-stadion, Pukekohe | |
Drieë: Bruce Reihana (2), Dylan Mika, Glen Jackson, Ian Jones, Roger Randle (2) Doelskoppe: Glen Jackson (3) Strafdoel: Glen Jackson |
Verslag | Drieë: AJ Venter, Albert van den Berg, Chris Kruger, Conrad Stoltz (2) Doelskoppe: Hendrik Kruger (4) Strafdoele: Hendrik Kruger (2), Basil de Coning |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | ||
24 April 1999 | Auckland Blues | 6 – 12 | Coastal Sharks | Edenpark, Auckland | |
Strafdoele: Adrian Cashmore (2) | Verslag | Strafdoele: Henry Honiball (4) | Skeidsregter: Scott Young (AUS) | ||
24 April 1999 | Northern Bulls | 28 – 30 | Crusaders | Minolta Loftus, Pretoria | |
Drieë: Casper Steyn, Deon de Kock, Frikkie Welsh, Franco Smith Doelskop: Franco Smith Strafdoele: Casper Steyn |
Verslag | Drieë: Afato So’oalo, Caleb Ralph, Clark McLeod Doelskoppe: Daryl Lilley (2), Andrew Mehrtens Strafdoele: Daryl Lilley, Andrew Mehrtens Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | ||
25 April 1999 | Wellington Hurricanes | 13 – 21 | ACT Brumbies | Westpacstadion, Wellington | |
17:10 | Drie: David Holwell Doelskop: David Holwell Strafdoele: David Holwell (2) |
Verslag | Drieë: Brett Robinson, Stirling Mortlock Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (3) |
Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
Loslootjie: Queensland Reds, Western Stormers |
Week 10
wysig30 April 1999 | Waikato Chiefs | 32 – 19 | Coastal Sharks | Waikatostadion, Hamilton | |
Drieë: Glen Marsh, Rhys Duggan, Roger Randle (2) Doelskoppe: Glen Jackson (3) Strafdoele: Glen Jackson (2) |
Verslag | Drieë: Chad Alcock (2), Deon Kayser Doelskop: Henry Honiball Strafdoel: Jacques Benade |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | ||
1 Mei 1999 | Otago Highlanders | 9 – 8 | ACT Brumbies | Carisbrook, Dunedin | |
Strafdoele: Tony Brown (3) | Verslag | Drie: Patricio Noriega Strafdoel: Stirling Mortlock |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | ||
1 Mei 1999 | NSW Waratahs | 13 – 30 | Queensland Reds | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drie: Matthew Dowling Doelskop: Manny Edmonds Strafdoele: Manny Edmonds (2) |
Verslag | Drieë: Damien Smith, Mark Murray Doelskop: Nathan Spooner Strafdoele: Nathan Spooner (6) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
1 Mei 1999 | Western Stormers | 37 – 23 | Auckland Blues | Vodacompark, Bloemfontein | |
Drie: Braam van Straaten, Breyton Paulse, Robbie Fleck, Selborne Boome Doelskoppe: Braam van Straaten (4) Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Verslag | Drieë: Joeli Vidiri, Mark Robinson Doelskoppe: Adrian Cashmore (2) Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Bywoning: 49 000 Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | ||
2 Mei 1999 | Canterbury Crusaders | 58 – 38 | Golden Cats | Trafalgarpark, Nelson | |
Drieë: Afato So’oalo, Caleb Ralph, Greg Feek, Leon MacDonald, Norm Berryman (2), Reuben Thorne Doelskoppe: Andrew Mehrtens (7) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Verslag | Drieë: Conrad Stoltz (3), Danie Vermeulen, Rassie Erasmus Doelskoppe: Pieter O’Neill (4), Boeta Wessels Strafdoel: Pieter O’Neill |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | ||
Loslootjie: Northern Bulls, Wellington Hurricanes |
Week 11
wysig7 Mei 1999 | Wellington Hurricanes | 13 – 7 | NSW Waratahs | McLeanpark, Napier | |
Drieë: Filo Tiatia, Mal Arnold Strafdoel: David Holwell |
Verslag | Drie: Scott Staniforth Doelskop: Manny Edmonds |
Skeidsregter: Andy Turner (SA) | ||
8 Mei 1999 | Queensland Reds | 22 – 12 | Golden Cats | Ballymorestadion, Brisbane | |
Drieë: Ben Tune, Chris Latham, Daniel Herbert Doelskoppe: Nathan Spooner (2) Strafdoel: Nathan Spooner |
Verslag | Drieë: Chester Williams, Conrad Stoltz Doelskop: Basil de Coning |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | ||
8 Mei 1999 | Canterbury Crusaders | 34 – 29 | Coastal Sharks | Jade-stadion, Christchurch | |
Drieë: Afato So’oalo, Andrew Mehrtens, Caleb Ralph Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (5) |
Verslag | Drieë: Pieter Muller (2), Stefan Terblanche, Warren Brosnihan Doelskoppe: Justin Swart (2), Henry Honiball Strafdoel: Henry Honiball |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | ||
8 Mei 1999 | Northern Bulls | 21 – 19 | Auckland Blues | Bosmanstadion, Brakpan | |
Drieë: Strafdrie, Casper Steyn Doelskop: Casper Steyn Strafdoele: Casper Steyn (3) |
Verslag | Drie: Marc Ellis Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (4) |
Bywoning: 10 000 Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | ||
8 Mei 1999 | Western Stormers | 16 – 9 | Waikato Chiefs | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
Drie: Dan van Zyl Doelskop: Braam van Straaten Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Verslag | Strafdoele: Glen Jackson (3) | Skeidsregter: Scott Young (AUS) | ||
Loslootjie: ACT Brumbies, Otago Highlanders |
Week 12
wysig14 Mei 1999 | Auckland Blues | 16 – 22 | ACT Brumbies | Edenpark, Auckland | |
Drieë: Carlos Spencer, Slade McFarland Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Verslag | Drieë: Iliesa Tanivula, Jeremy Paul, Joe Roff, Rod Kafer Doelskop: Joe Roff |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | ||
14 Mei 1999 | Queensland Reds | 34 – 13 | Coastal Sharks | Ballymorestadion, Brisbane | |
Drieë: Brett Johnstone, Daniel Herbert (2), Mark Connors Doelskoppe: Nathan Spooner (4) Strafdoele: Nathan Spooner (2) |
Verslag | Drieë: Lawrence Payne, Wayne Fyvie Strafdoel: Jacques Benade |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | ||
14 Mei 1999 | Northern Bulls | 31 – 39 | Waikato Chiefs | Minolta Loftus, Pretoria | |
Drieë: Jaco Espag, Johannes Brand, Marius Goosen Doelskoppe: Casper Steyn (2) Strafdoele: Casper Steyn (3) Skepdoel: Marius Goosen |
Verslag | Drieë: Bruce Reihana, Glen Marsh, Jonah Lomu, Rhys Duggan Doelskoppe: Glen Jackson (3), Matt Cooper Strafdoel: Glen Jackson Skepdoel: Glen Jackson |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | ||
15 Mei 1999 | Wellington Hurricanes | 21 – 19 | Otago Highlanders | Westpacstadion, Wellington | |
Drieë: Filo Tiatia, Glen Osborne, Jason Spice Strafdoele: Mal Arnold (2) |
Verslag | Drieë: Josh Kronfeld (2) Strafdoele: Simon Culhane (3) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | ||
15 Mei 1999 | NSW Waratahs | 22 – 38 | Canterbury Crusaders | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
Drieë: Jason Little, Nathan Grey, Sam Payne, Tom Bowman Doelskop: Matthew Dowling |
Verslag | Drieë: Afato So’oalo, Leon MacDonald, Norm Berryman (2) Doelskoppe: Andrew Mehrtens (3) Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | ||
15 Mei 1999 | Western Stormers | 16 – 18 | Golden Cats | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
Drie: Pieter Rossouw Doelskop: Braam van Straaten Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Verslag | Drieë: Naka Drotské, Jannie van der Walt Doelskop: Gaffie du Toit Skepdoele: Gaffie du Toit (2) |
Bywoning: 49 725 Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | ||
Uitspeelwedstryde
wysigHalfeindronde | Eindronde | |||||
22 Mei 1999 – Ballymorestadion, Brisbane | ||||||
Queensland Reds | 22 | |||||
Canterbury Crusaders | 28 | 29 Mei 1999 – Carisbrook, Dunedin | ||||
Otago Highlanders | 19 | |||||
22 Mei 1999 – Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | Canterbury Crusaders | 24 | ||||
Western Stormers | 18 | |||||
Otago Highlanders | 33 |
Halfeindronde
wysig22 Mei 1999 | Queensland Reds | 22 – 28 | Canterbury Crusaders | Ballymorestadion, Brisbane | |
Drie: Tim Horan Doelskop: Nathan Spooner Strafdoele: Nathan Spooner (5) |
Verslag | Drieë: Caleb Ralph, Greg Feek, Leon MacDonald, Scott Robertson Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | ||
22 Mei 1999 | Western Stormers | 18 – 33 | Otago Highlanders | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
Drieë: Preyton Paulse, Charl Marais Doelskop: Braam van Straaten Strafdoele: Braam van Straaten (2) |
Verslag | Drieë: Brian Lima, Byron Kelleher, Romi Ropati, Taine Randell Doelskoppe: Tony Brown (2) Strafdoele: Tony Brown (3) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | ||
Eindronde
wysig29 Mei 1999 | Otago Highlanders | 19 – 24 | Canterbury Crusaders | Carisbrook, Dunedin | |
Drieë: Brian Lima, Isitolo Maka Strafdoele: Tony Brown (2) Skepdoel: Tony Brown |
Verslag | Drieë: Afato So’oalo, Daryl Gibson Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Skeidsregter: André Watson (SA) | ||