8 Julie
datum
(Aangestuur vanaf 07-08)
<< | Julie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
Al die dae |
8 Julie is die 189ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (190ste in skrikkeljare). Daar volg nog 176 dae in die res van die jaar.
Gebeure
wysig- 1153 – Pous Anastasius IV volg Pous Eugenius III op.
- 1184 – Pous Lucius III konsekreer die katedraal van Bologna.
- 1234 – Pous Gregorius IX verklaar Sint Dominicus de Guzman heilig.
- 1713 – Pous Clemens XI verklaar Pous Gregorius X salig.
- 1839 – Pous Gregorius XVI stel Ferdinando Maria Pignatelli, Theat., aartsbiskop van Palermo aan as kardinaal.
- 1897 – NG gemeente Johannesburg-Oos en NG gemeente Jeppestown stig terselfdertyd af van die NG gemeente Johannesburg.
- 1933 – Die eerste rugbytoets tussen die Wallabies van Australië en die Springbokke van Suid-Afrika word op Nuweland in Kaapstad gespeel.
- 1990 – Dr. Allan Boesak bedank uit die NG Sendingkerk ná aantygings van 'n buite-egtelike verhouding.
- 1991 – Brig. Oupa Gqozo, voorsitter van die Ciskeise staatsraad, stig die African Democratic Movement (ADM).
- 1991 – Die minister van buitelandse sake, Pik Botha, onderteken 'n verdrag namens Suid-Afrika wat die land se kerngeriewe open vir inspeksie deur buitelandse moondhede.
- 1991 – Dr. Gerrit Olivier, Suid-Afrikaanse verteenwoordiger in Rusland, open 'n Suid-Afrikaanse belangekantoor in Moskou.
Geboortes
wysig- 1621 – Jean de La Fontaine, Franse skrywer († 1695).
- 1714 – Pieter van Rheede van Oudtshoorn, goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop (sterf op see in 1773).
- 1817 – Jan Bantjes, 'n Voortrekker († 1887).
- 1838 – Ferdinand von Zeppelin, Duitse uitvinder van die Zeppelin († 1917).
- 1867 – Käthe Kollwitz, Duitse kunstenares († 1945).
- 1898 – Melville Ruick, Amerikaanse akteur († 1972.
- 1917 – Pamela Brown, Engelse aktrise († 1975).
- 1919 – Walter Scheel, Wes-Duitse bondspresident († 2016).
- 1924 – Merwe Scholtz, Afrikaanse letterkundige, taalwetenskaplike, skrywer († 2005).
- 1951 – Anjelica Huston, Amerikaanse aktrise en digter († 2005).
- 1955 – Lena Endre, Sweedse aktrise.
- 1958 – Kevin Bacon, Amerikaanse akteur.
- 1959 – Robert Knepper, Amerikaanse akteur.
- 1960 – Yann LeCun, Franse rekenaarwetenskaplike.
- 1968 – Michael Weatherly, Amerikaanse akteur.
- 1971 – Amanda Peterson, Amerikaanse aktrise († 2015).
- 1973 – Waleri Zaloezjni, opperbevelvoerder van die Oekraïnse gewapende magte.
- 1982 – Sophia Bush, Amerikaanse aktrise.
- 1982 – Zak Hendrikz Suid-Afrikaanse akteur, toneelregisseur en skrywer.
- 1984 – Jackie Nagtegaal, Suid-Afrikaanse skrywer.
- 1987 – Cintaine Schutte, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 1990 – Kermit Erasmus, Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
- 1998 – Jaden Smith, Amerikaanse akteur.
Sterftes
wysig- 810 - Karloman, derde seun van Karel die Grote (* 777).
- 1153 – Pous Eugenius III, 167ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1695 – Christiaan Huygens, Nederlandse sterrekundige, wiskundige en musiekteoretikus (* 1629).
- 1859 – Oscar I van Swede, van 8 Maart 1844 tot met sy dood koning van Swede en Noorweë (* 1799).
- 1919 – Johan Andreas dèr Mouw, Nederlandse digter (* 1863).
- 1957 – C.M. van den Heever, Afrikaanse skrywer en digter (* 1902).
- 1990 – Hans Faverey, Nederlandse digter van Surinaamse afkoms (* 1933).
- 1994 – Cora Marie, Afrikaanse country-sangeres (* 1953).
- 1994 – Kim Il Sung, leier van Noord-Korea (* 1912).
- 1994 – Dick Sargent, Amerikaanse akteur (* 1930).
- 1997 – F.A. Venter, Afrikaanse skrywer (* 1916).
- 2011 – Betty Ford, Eerste Dame van die Verenigde State (* 1918).
- 2014 – Braam Raubenheimer, Suid-Afrikaanse politikus en minister van waterwese (* 1920).
- 2020 – Naya Rivera, Amerikaanse aktrise (* 1987).
- 2020 – Noloyiso Sandile, Regent van die koningshuis van die amaRharhabe (* 1963).
- 2022 – Shinzo Abe, Japannese politikus (* 1954).
- 2022 – José Eduardo dos Santos, Angolese politikus (* 1942).
- 2022 – Tony Sirico, Amerikaanse akteur (* 1942).
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
wysig- Feesdag van Pous Adrianus III in die Rooms-Katolieke Kerk.
- Feesdag van Pous Eugenius III in die Rooms-Katolieke Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 8 July. |