2007 Super 14-seisoen
Die 2007 Super 14-seisoen het in Februarie 2007 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2007-seisoen was die tweede van die vergrote kompetisie, wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 94 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondtes en een eindrondte. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondtes gekry.
2007 Super 14 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Bulls (1ste titel) |
Wedstryde gespeel | 94 |
Drieë gedruk | 440 (gem. 4.681 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 164 Stephen Donald (Chiefs) |
Meeste drieë gedruk | 12 JP Pietersen (Sharks) |
Hierdie jaar was die eerste keer in die geskiedenis van Superugbygeskiedenis dat twee Suid-Afrikaanse spanne na die eindrondte deurgedring het. Die eindstryd is in Durban tussen die Bulls en die Sharks gespeel en die Bulls het naelskraap met 20 – 19 gewen om die eerste Suid-Afrikaanse span te word wat die Superrugbykompetisie kon wen. Daar was ook in hierdie jaar verwarring oor die insluiting van die Southern Spears-konsessie in die kompetisie. Hulle is uiteindelik nie ingesluit nie. Die seisoen is ook gekenmerk deur die afwesigheid van die All Blackspelers in die eerste helfte van die kompetisie weens ’n rusperiode wat hulle geneem het ter voorbereiding van die Rugbywêreldbeker 2007.
Tabel
wysig
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Sharks | 13 | 10 | 0 | 3 | 355 | 214 | +141 | 5 | 45 | |||
2 | Bulls | 13 | 9 | 0 | 4 | 388 | 223 | +165 | 6 | 42 | |||
3 | Crusaders | 13 | 8 | 0 | 5 | 382 | 235 | +147 | 10 | 42 | |||
4 | Blues | 13 | 9 | 0 | 4 | 355 | 235 | +120 | 6 | 42 | |||
5 | Brumbies | 13 | 9 | 0 | 4 | 234 | 173 | +61 | 4 | 40 | |||
6 | Chiefs | 13 | 7 | 1 | 5 | 373 | 321 | +52 | 10 | 40 | |||
7 | Force | 13 | 6 | 1 | 6 | 276 | 282 | −6 | 6 | 32 | |||
8 | Hurricanes | 13 | 6 | 0 | 7 | 247 | 300 | −53 | 1 | 27 | |||
9 | Highlanders | 13 | 5 | 0 | 8 | 235 | 301 | −66 | 7 | 27 | |||
10 | Stormers | 13 | 6 | 0 | 7 | 249 | 326 | −77 | 3 | 27 | |||
11 | Cheetahs | 13 | 4 | 1 | 8 | 265 | 342 | −77 | 4 | 22 | |||
12 | Lions | 13 | 5 | 0 | 8 | 175 | 284 | −109 | 2 | 22 | |||
13 | Waratahs | 13 | 3 | 1 | 9 | 266 | 317 | −51 | 7 | 21 | |||
14 | Reds | 13 | 2 | 0 | 11 | 201 | 438 | −237 | 3 | 11 | |||
Opgedateer op 11 Mei 2007 |
Tabel notas
wysig- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bomuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Onttrekking van spelers
wysigMet die Rugbywêreldbeker in September het al drie lande van hul beste spelers laat rus om beserings te voorkom. Graham Henry, afrigter van die All Blacks, het dit duidelik gemaak dat hy wil hê dat tot 30 van Nieu-Seeland se beste spelers omtrent die helfte van die Super 14 moet misloop. In Mei 2006 het die vyf Nieu-Seelandse unies hul steun aan Henry toegesê. Die verpligte rusperiode het beteken dat die 30 spelers wat aan die einde van 2006 na Europa getoer het, ten minste die eerste week van die kompetisie sou misloop.[1]
John Connolly, afrigter van die Wallabies het ook daaraan gedink om die las vir sy topspelers ligter te maak. Dit is verwag dat Australië slegs ’n paar spelers ’n ruskans sou gun, veral die veterane soos Stephen Larkham en George Gregan omdat hulle gesien is as sleutelspelers in Australië se wêreldbekerveldtog.[1] Jake White, afrigter van die Springbokke, het op 25 Mei 2005 met die direksie van SA Rugby vergader om sy voorstel in te dien dat van die sleutelspelers met gereelde tussenposes moet rus van die einde van die Super 14 in 2006 tot die aanvang van die wêreldbeker in 2007. White sou ook graag van sy sleutelspelers laat rus gedurende die 2006 wintertoetswedstryde teen Skotland en Frankryk.[1]
In September 2006 is aangekondig dat Nieu-Seeland ruskans sou gee aan ’n groep van 22 spelers wat in ’n "kondisioneringsgroep" sou gaan vir die eerste sewe weke van die kompetisie. Die 22 spelers was Jerry Collins, Jason Eaton, Carl Hayman, Andrew Hore, Chris Jack, Richie McCaw, Chris Masoe, Keven Mealamu, Anton Oliver, Greg Somerville, Rodney So’oialo, Reuben Thorne, Ali Williams, Tony Woodcock, Dan Carter, Byron Kelleher, Leon MacDonald, Aaron Mauger, Mils Muliaina, Joe Rokocoko, Sitiveni Sivivatu en Piri Weepu. Sewe van hierdie spelers het vir die Crusaders gespeel, ses vir die Hurricanes, vier vir die Blues, drie vir die Chiefs en twee vir die Highlanders.[2] Hierdie spelers sou weer in Week 8 beskikbaar wees vir hul konsessies.
Na die aankondiging dat die NZRU die 22 spelers sou laat rus, het die Australiese hoëprestasiebestuurder, Pat Wilson, bekend gemaak dat Australiese spelers slegs vir een week nie beskikbaar sou wees nie. Die week kon deur die konsessie self bepaal word. Hierdie besluit is gekritiseer deur Eddie Jones, toe afrigter van die Reds. Hy het gesê dat dit goed kan wees vir ouer spelers indien hulle rus maar dat dit beter sal wees vir jonger spelers, soos Rodney Blake, om wedstrydervaring op te doen.[3]
SARU het besluit dat geen van sy beste spelers 'n ruskans sou kry vir die 2007 Super 14-seisoen nie, maar het toegegee dat van die spelers vir sekere wedstryde ’n ruskans kan kry.[4]
Southern Spears sage
wysigGedurende die 2006 Super 14-seisoen het SA Rugby aangekondig dat die Southern Spears nie die swakste Suid-Afrikaanse span in die kompetisie sou vervang nie. Dit was teenstrydig met ’n vorige beslissing.
In Augustus 2006 het die Spears egter ’n hofsaak gewen waarin beslis is dat die Spears sou deelneem aan die kompetisie in 2007 ten koste van die Cats (die Cats het in September 2006 amptelik die Lions geword). Daar is aanvaar dat SA Rugby sou appèlleer teen die uitspraak van die Suid-Afrikaanse Hooggeregshof. In November 2006 het SA Rugby en die Spears ’n skikking bereik. Die Spears was in ’n bedenklike finansiële posisie en het die hofsaak laat vaar. Die unie bestaan voort (as die Southern Kings) en is daarop gemik om rugby in die Suidelike en Oos-Kaap te ontwikkel met die ondersteuning van SA Rugby.[5] Met die skikking is die seisoen se Super 14-lys gefinaliseer met die Lions wat die laaste Suid-Afrikaanse plek sou inneem.
Wedstryddatums
wysigDatum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 2–3 Februarie | Week 9 | 30-31 Maart |
Week 2 | 9–10 Februarie | Week 10 | 6–8 April |
Week 3 | 16-17 Februare | Week 11 | 13-14 April |
Week 4 | 23–24 Februarie | Week 12 | 20-21 April |
Week 5 | 2–3 Maart | Week 13 | 27–28 April |
Week 6 | 9–10 Maart | Week 14 | 4–5 Mei |
Week 7 | 16-17 Maart | Halfeindronde | 12 Mei |
Week 8 | 23–24 Maart | Eindronde | 19 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 2006 Super 14 |
Super 14 2007 |
Opgevolg deur 2008 Super 14 |
Week 1
wysig- Geen dagligbesparing in Perth & Brisbane.
2 Februarie 2007 | Blues | 34 – 25 | Crusaders | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Isaia Toeava, Rudi Wulf, Doug Howlett Doelskoppe: Isa Nacewa (2) Strafdoele: Isa Nacewa (5) Kaarte: Troy Flavell 72' tot 80' |
Verslag | Drieë: Corey Flynn, Mose Tuiali'i, Rico Gear Doelskoppe: Stephen Brett (2) Strafdoele: Brent Ward (2) |
Bywoning: 26,300[6] Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland)[7] | |
2 Februarie 2007 | Force | 7 – 8 | Highlanders | Subiaco Ovaal, Perth | |
19:05 | Drie: James Hilgendorf Doelskop: Cameron Shepherd |
Verslag | Drie: Josh Blackie Strafdoele: Callum Bruce Kaarte: Clarke Dermody 20' tot 30' |
Bywoning: 30,704[8] Skeidsregter: JC Fortuin (Suid-Afrika)[7] | |
2 Februarie 2007 | Lions | 16 – 25 | Waratahs | Ellispark, Johannesburg | |
19:10 | Drie: Louis Ludik Doelskop: Louis Strydom Strafdoele: Louis Strydom Kaarte: Jaque Fourie ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Daniel Halangahu, Rocky Elsom, Adam Freier Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (2) |
Bywoning: 10,000 (ongeveer)[9] Skeidsregter: Chris Pollock (Nieu-Seeland)[7] | |
3 Februarie 2007 | Chiefs | 15 – 21 | Highlanders | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Sosene Anesi (2), Lelia Masaga Kaarte: Jono Gibbes 15' tot 25', Marty Holah 35' tot 45' |
Verslag | Drieë: Clyde Rathbone, Stirling Mortlock Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Julian Huxley (2), Stirling Mortlock Kaarte: George Smith 28' tot 38' |
Bywoning: 12,500 (ongeveer) [10] Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika)[7] | |
3 Februarie 2007 | Reds | 25 – 16 | Hurricanes | Suncorpstadion, Brisbane | |
19:40 | Drie: Mitchell Chapman Doelskop: Clinton Schifcofske Strafdoele: Clinton Schifcofske (5) Skepdoel: Berrick Barnes Kaarte: James Horwill 36' tot 46', Mitchell Chapman 73' tot 80' |
Verslag | Drie: Cory Jane Doelskop: Jimmy Goperth Strafdoele: Jimmy Goperth (3) |
Bywoning: 22,654 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika)[7] | |
3 Februarie 2007 | Sharks | 17 – 3 | Bulls | Absa-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: JP Pietersen (2) Doelskoppe: Percy Montgomery (2) Strafdoel: Percy Montgomery |
Verslag | Strafdoel: Morné Steyn | Bywoning: 33,572[11] Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland)[7] | |
3 Februarie 2007 | Cheetahs | 27 – 9 | Stormers | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Adriaan Strauss, CJ van der Linde, Kabamba Floors Strafdoele: Meyer Bosman (4) |
Verslag | Strafdoele: Naas Olivier (3) Kaarte: Schalk Burger 3' tot 13' |
Bywoning: 35,000 (ongeveer)[12] Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika)[7] | |
Week 2
wysig9 Februarie 2007 | Chiefs | 32 – 39 | Hurricanes | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Roy Kinikinilau, Tom Willis, Brendon Leonard, Liam Messam Doelskoppe: Stephen Donald (3) Strafdoele: Stephen Donald (2) |
Verslag | Drieë: Alby Mathewson, Serge Lilo, Ma’a Nonu, Tana Umaga, Paul Tito Doelskoppe: Jimmy Gopperth (4) Strafdoele: Jimmy Gopperth (2) |
Bywoning: 17,000 (ongeveer) Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu-Seeland)[7] | |
9 Februarie 2007 | Stormers | 3 – 22 | Force | Nuweland, Kaapstad | |
18:00 | Strafdoel: Naas Olivier | Verslag | Drie: Ryan Cross Doelskop: Cameron Shepherd Strafdoele: Cameron Shepherd (5) Kaarte: David Pocock 80' tot 80' |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland)[7] | |
9 Februarie 2007 | Sharks | 22 – 9 | Waratahs | Absa-stadion, Durban | |
20:05 | Drie: Butch James Doelskop: Percy Montgomery Strafdoele: Percy Montgomery (5) Skepdoel: François Steyn |
Verslag | Strafdoele: Peter Hewat (3) | Bywoning: 28,669[13] Skeidsregter: Chris Pollock (Nieu-Seeland)[7] | |
10 Februarie 2007 | Crusaders | 33 – 22 | Reds | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Ross Filipo, Mose Tuiali'i, Scott Hamilton, Brent Ward, Stephen Brett Doelskoppe: Stephen Brett (4) |
Verslag | Drieë: Greg Holmes, Peter Hynes Strafdoele: Clinton Schifcofske (4) |
Bywoning: 19,000 (ongeveer) Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika)[7] | |
10 Februarie 2007 | Brumbies | 15 – 17 | Blues | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Strafdoele: Julian Huxley (5) | Verslag | Drieë: Isa Nacewa, Saimone Taumoepeau Doelskoppe: Isa Nacewa (2) Strafdoel: Isa Nacewa |
Bywoning: 16,127[14] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika)[7] | |
10 Februarie 2007 | Bulls | 24 – 20 | Cheetahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Wessel Roux, Bryan Habana, Adriaan Fondse Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoel: Morné Steyn |
Verslag | Drieë: CJ van der Linde, Eddie Fredericks Doelskoppe: Meyer Bosman (2) Strafdoele: Meyer Bosman (2) |
Bywoning: 51,762[15] Skeidsregter: JC Fortuin (Suid-Afrika)[7] | |
10 Februarie 2007 | Lions | 11 – 6 | Highlanders | Ellispark, Johannesburg | |
19:10 | Drie: Wylie Human Strafdoele: Louis Strydom |
Verslag | Strafdoele: Callum Bruce, Charlie Hore Kaarte: Lucky Mulipola 52' tot 62' |
Skeidsregter: Paul Marks (Australië)[7] | |
Week 3
wysig- Geen dagligbesparing in Brisbane
16 Februarie 2007 | Stormers | 21 – 16 | Chiefs | Nuweland, Kaapstad | |
18:10 | Drieë: Breyton Paulse, Jean de Villiers Doelskop: Peter Grant Strafdoele: Peter Grant (3) Kaarte: Schalk Burger 59' tot 69' |
Verslag | Drie: Dwayne Sweeney Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (3) Kaarte: Toby Lynn 35' tot 45' |
Skeidsregter: Paul Marks (Australië)[7] | |
16 Februarie 2007 | Bulls | 27 – 30 | Force | Loftus Versfeld, Pretoria | |
20:35 | Drieë: JP Nel (2), Anton Leonard Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (2) Kaarte: Anton Leonard 38' tot 48' |
Verslag | Drieë: Cameron Shepherd (2), Gareth Hardy Doelskoppe: Cameron Shepherd (3) Strafdoele: Cameron Shepherd (3) Kaarte: Junior Pelesasa 78' tot 80' |
Skeidsregter: Chris Pollock (Nieu-Seeland)[7] | |
17 Februarie 2007 | Hurricanes | 23 – 22 | Blues | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Cory Jane, Serge Lilo Doelskoppe: Jimmy Goperth (2) Strafdoele: Jimmy Goperth (3) |
Verslag | Drieë: Doug Howlett, Anthony Tuitavake, Greg Rawlinson Doelskoppe: Isa Nacewa (2) Strafdoel: Isa Nacewa |
Bywoning: 24,208 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika)[7] | |
17 Februarie 2007 | Reds | 3 – 6 | Brumbies | Suncorpstadion, Brisbane | |
19:05 | Strafdoel: Clinton Schifcofske Kaarte: David Croft 16' tot 26', Lloyd Johansson 72' tot 80' |
Verslag | Strafdoele: Stirling Mortlock, Julian Huxley Kaarte: George Smith 16' tot 26' |
Bywoning: 25,170 Skeidsregter: Matt Goddard (Australië)[7] | |
- Hierdie is die wedstryd met die minste punte in Superrugby.
17 Februarie 2007 | Cheetahs | 30 – 26 | Waratahs | ABSA-park, Kimberley | |
16:30 | Drieë: Ronnie Cooke, Phillip Burger, Eddie Fredericks, Juan Smith Doelskoppe: Meyer Bosman (2) Strafdoel: Meyer Bosman Skepdoel: Herkie Kruger |
Verslag | Drieë: Kurtley Beale, Ben Jacobs Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (4) |
Bywoning: 12,000 Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland)[7] | |
17 Februarie 2007 | Lions | 9 – 3 | Crusaders | Ellispark, Johannesburg | |
18:30 | Strafdoele: Louis Strydom (3) | Verslag | Strafdoel: Stephen Brett | Skeidsregter: Brett Bowden (Australië)[7] | |
17 Februarie 2007 | Sharks | 23 – 16 | Highlanders | Absa-stadion, Durban | |
20:30 | Drieë: Percy Montgomery (2) Doelskoppe: Percy Montgomery (2) Strafdoele: Percy Montgomery (3) |
Verslag | Drie: Jason Kawau Doelskop: Charlie Hore Strafdoele: Charlie Hore (3) |
Bywoning: 28,023[16] Skeidsregter: James Leckie (Australië)[7] | |
Week 4
wysig- Geen dagligbesparing in Perth
23 Februarie 2007 | Hurricanes | 11 – 10 | Brumbies | Westpac-stadion, Wellington | |
19:35 | Drie: Thomas Waldrom Strafdoele: Jimmy Goperth Kaarte: Ma’a Nonu 14' tot 24' |
Verslag | Drieë: Adam Wallace-Harrison Doelskoppe: Julian Huxley Strafdoele: Julian Huxley |
Bywoning: 21,194 Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika)[7] | |
24 Februarie 2007 | Highlanders | 35 – 24 | Stormers | Carisbrook, Dunedin | |
17:50 | Drieë: Matt Saunders (2), Viliame Waqaseduadua, Hale T-Pole Doelskoppe: Charlie Hore (3) Strafdoele: Charlie Hore (3) |
Verslag | Drieë: Andries Bekker, Breyton Paulse, Francois van der Merwe, Luke Watson Doelskoppe: Peter Grant |
Skeidsregter: Matt Goddard (Australië)[7] | |
24 Februarie 2007 | Blues | 38 – 13 | Reds | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Rudi Wulf (2), Isa Nacewa, Jerome Kaino Doelskoppe: Isa Nacewa, Luke McAlister Strafdoele: Isa Nacewa, Luke McAlister (3) |
Verslag | Drie: Charlie Fetoai Doelskop: Clinton Schifcofske Strafdoele: Clinton Schifcofske |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Willie Roos (Suid-Afrika)[7] | |
24 Februarie 2007 | Force | 24 – 25 | Lions | Subiaco Ovaal, Perth | |
19:40 | Drieë: Cameron Shepherd, Gareth Hardy Doelskop: Cameron Shepherd Strafdoele: Cameron Shepherd (4) |
Verslag | Drie: Jaque Fourie Doelskop: Louis Strydom Strafdoele: Louis Strydom (4), André Pretorius Skepdoel: André Pretorius |
Bywoning: 25,000 Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu Seeland)[7] | |
24 Februarie 2007 | Bulls | 30 – 27 | Chiefs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:00 | Drieë: Bakkies Botha, Gurthrö Steenkamp, Bryan Habana Strafdoele: Morné Steyn (3), Derick Hougaard (2) |
Verslag | Drieë: Lelia Masaga (2), Dwayne Sweeney Doelskoppe: Stephen Donald (2) Strafdoele: Stephen Donald (2) Kaarte: Dwayne Sweeney 64' tot 74' |
Skeidsregter: Brett Bowden (Australië)[7] | |
24 Februarie 2007 | Cheetahs | 28 – 49 | Crusaders | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Darron Nell (2), Herkie Kruger Doelskoppe: Meyer Bosman (2) Strafdoele: Meyer Bosman (2) Skepdoel: Herkie Kruger |
Verslag | Drieë: Casey Laulala, Caleb Ralph (2), Scott Hamilton (2), Stephen Brett Doelskoppe: Stephen Brett (5) Strafdoele: Stephen Brett (3) |
Bywoning: 25,000 Skeidsregter: James Leckie (Australië)[7] | |
Loslootjie: Sharks, Waratahs |
Week 5
wysig- Geen dagligbesparing in Brisbane
2 Maart 2007 | Blues | 28 – 9 | Highlanders | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Isaia Toeava (2), Troy Flavell Doelskoppe: Luke McAlister (3) Strafdoele: Luke McAlister (2) |
Verslag | Strafdoele: Nick Evans (3) | Bywoning: 22,500 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
2 Maart 2007 | Waratahs | 16 – 16 | Force | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drie: Morgan Turinui Doelskop: Peter Hewat Strafdoele: Peter Hewat (3) |
Verslag | Drieë: Matt Giteau, Drew Mitchell Strafdoele: Cameron Shepherd (2) |
Bywoning: 31,149 Skeidsregter: Paul Marks (Australië) | |
2 Maart 2007 | Cheetahs | 22 – 22 | Chiefs | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drie: Tiger Mangweni Doelskop: Willem de Waal Strafdoele: Willem de Waal (5) |
Verslag | Drie: Lelia Masaga Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (5) |
Skeidsregter: James Leckie (Australië) | |
3 Maart 2007 | Hurricanes | 17 – 30 | Stormers | FMG-stadion, Palmerston North | |
19:05 | Drieë: David Smith, Cory Jane Doelskoppe: Jimmy Gopperth, Blair Stewart Strafdoele: Jimmy Gopperth |
Verslag | Drieë: Jean de Villiers, Justin Melck, Corné Uys, Breyton Paulse Doelskoppe: Peter Grant (2) Strafdoele: Peter Grant (2) |
Bywoning: 16,000 Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
3 Maart 2007 | Brumbies | 7 – 19 | Bulls | Canberrastadion, Canberra | |
19:10 | Drie: Gene Fairbanks Doelskop: Julian Huxley |
Verslag | Drie: Pedrie Wannenburg Doelskop: Derick Hougaard Strafdoele: Derick Hougaard (3) Skepdoel: Derick Hougaard |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland)[7] | |
3 Maart 2007 | Reds | 20 – 26 | Lions | Suncorpstadion, Brisbane | |
20:10 | Drieë: Quade Cooper, Will Genia Doelskoppe: Clinton Schifcofske (2) Strafdoele: Clinton Schifcofske (2) |
Verslag | Drieë: Jaque Fourie, Ernst Joubert Doelskoppe: Earl Rose (2) Strafdoele: Earl Rose (4) |
Bywoning: 17,011 Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
3 Maart 2007 | Sharks | 27 – 26 | Crusaders | Absa-stadion, Durban | |
17:00 | Drieë: Albert van den Berg, Bismarck du Plessis, Odwa Ndungane Doelskoppe: Percy Montgomery (2), Ruan Pienaar Strafdoele: Percy Montgomery (2) |
Verslag | Drieë: Kieran Read, Mose Tuiali'i Doelskoppe: Stephen Brett (2) Strafdoele: Stephen Brett (3) Skepdoel: Stephen Brett |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
Week 6
wysig- Geen dagligbesparing in Perth
9 Maart 2007 | Highlanders | 33 – 17 | Reds | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Aaron Bancroft, Lucky Mulipola, Glen Horton, Jason MacDonald Doelskoppe: Nick Evans (2) Strafdoele: Nick Evans (2) Skepdoel: Aaron Bancroft |
Verslag | Drieë: Berrick Barnes, John Roe Doelskoppe: Quade Cooper, Berrick Barnes Strafdoel: Berrick Barnes |
Bywoning: 12,000 Skeidsregter: Marius Jonker (Suid-Afrika) | |
9 Maart 2007 | Brumbies | 26 – 13 | Stormers | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Mark Chisholm, Stirling Mortlock, Adam Ashley-Cooper Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (3) |
Verslag | Drie: Gio Aplon Doelskop: Peter Grant Strafdoele: Peter Grant (2) |
Bywoning: 14,410 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
9 Maart 2007 | Force | 18 – 17 | Hurricanes | Subiaco Ovaal, Perth | |
19:05 | Drieë: Drew Mitchell, Cameron Shepherd Doelskop: Cameron Shepherd Strafdoele: Cameron Shepherd (2) |
Verslag | Drieë: Tana Umaga, Jimmy Gopperth Doelskoppe: Blair Stewart, Jimmy Goperth Strafdoel: Blair Stewart |
Bywoning: 30,704 Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
10 Maart 2007 | Blues | 41 – 14 | Lions | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Doug Howlett (2), Ben Atiga, Rudi Wulf, Daniel Braid, David Holwell Doelskoppe: David Holwell (4) Strafdoel: David Holwell |
Verslag | Drieë: Louis Ludik, Ethienne Reynecke Doelskoppe: André Pretorius, Earl Rose |
Bywoning: 22,000 Skeidsregter: Paul Marks (Australië) | |
- Doug Howlett het in hierdie wedstryd die rekord vir die meeste drieë in Superrugby geëwenaar (57 deur Joe Roff)
10 Maart 2007 | Waratahs | 19 – 32 | Bulls | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drie: Kurtley Beale Doelskop: Peter Hewat Strafdoele: Peter Hewat (4) |
Verslag | Drieë: Bryan Habana (2), Fourie du Preez (2) Doelskoppe: Derick Hougaard (3) Strafdoele: Derick Hougaard |
Bywoning: 21,854 Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
10 Maart 2007 | Cheetahs | 14 – 30 | Sharks | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:00 | Drieë: Juan Smith, Herkie Kruger Doelskoppe: Willem de Waal (2) |
Verslag | Drieë: JP Pietersen, Jacques Botes, Waylon Murray Doelskoppe: Ruan Pienaar (3) Strafdoele: Ruan Pienaar (3) |
Bywoning: 27,900 Skeidsregter: JC Fortuin (Suid-Afrika) | |
Loslootjie: Chiefs, Crusaders |
Week 7
wysig- Geen dagligbesparing in Perth
16 Maart 2007 | Chiefs | 34 – 7 | Lions | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Stephen Donald (2), Marty Holah, Liam Messam, Tane Tuipulotu Doelskoppe: Stephen Donald, Tasesa Lavea (2) Strafdoel: Stephen Donald |
Verslag | Drie: André Pretorius Doelskop: André Pretorius Kaarte: Jacques Cronjé 21' tot 31' |
Skeidsregter: James Leckie (Australië) | |
16 Maart 2007 | Force | 38 – 3 | Reds | Subiaco Ovaal, Perth | |
19:05 | Drieë: Chris O'Young, Strafdrie, Cameron Shepherd, Digby Ioane Doelskoppe: Cameron Shepherd (3) Strafdoele: Cameron Shepherd (4) |
Verslag | Strafdoele: Andrew Walker Kaarte: Peter Hynes 7', 28' |
Skeidsregter: Brett Bowden (Australië) | |
17 Maart 2007 | Crusaders | 32 – 10 | Bulls | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Johnny Leo'o, Rico Gear, Tim Bateman, Scott Hamilton Doelskoppe: Stephen Brett (3) Strafdoele: Stephen Brett (2) |
Verslag | Drie: Wikus van Heerden Doelskop: Derick Hougaard Strafdoel: Derick Hougaard |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
17 Maart 2007 | Waratahs | 10 – 16 | Stormers | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drie: Strafdrie Doelskop: Peter Hewat Strafdoel: Peter Hewat |
Verslag | Drie: Luke Watson Doelskop: Peter Grant Strafdoele: Peter Grant (3) Kaarte: Dylan Des Fountain 74' tot 80' |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland)[7] | |
17 Maart 2007 | Cheetahs | 38 – 20 | Brumbies | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:40 | Drieë: Falie Oelschig, Gavin Passens, Richardt Strauss, Phillip Burger, Juan Smith Doelskoppe: Willem de Waal (5) Skepdoel: Willem de Waal |
Verslag | Drieë: Adam Ashley-Cooper, Mark Chisholm, Patrick Phibbs Doelskop: Julian Huxley Strafdoele: Julian Huxley |
Bywoning: 17,830[17] Skeidsregter: Paul Honiss (Australië) | |
17 Maart 2007 | Sharks | 27 – 14 | Hurricanes | Absa-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: JP Pietersen, Johan Ackermann, Jacques Botes, Warren Britz Doelskoppe: Butch James (2) Strafdoele: Butch James Kaarte: Tendai Mtawarira 74' tot 80' |
Verslag | Drie: Anthony Perenise Strafdoele: Blair Stewart Kaarte: Tana Umaga 15' tot 25' |
Bywoning: 37,500 Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
Loslootjie: Blues, Highlanders |
Week 8
wysig- Geen dagligbesparing in Brisbane
- Sondag 25 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
23 Maart 2007 | Blues | 34 – 6 | Waratahs | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Daniel Braid, Troy Flavell (2), Steve Devine Doelskoppe: Luke McAlister (4) Strafdoele: Luke McAlister (2) |
Verslag | Strafdoele: Peter Hewat (2) Kaarte: Will Caldwell 71' tot 80' |
Skeidsregter: Marius Jonker (Suid-Afrika) | |
24 Maart 2007 | Highlanders | 13 – 22 | Bulls | Carisbrook, Dunedin | |
17:30 | Drie: Jimmy Cowan Doelskop: Nick Evans Strafdoele: Nick Evans (2) Kaarte: Ezra Taylor 52' tot 62' |
Verslag | Drie: Jaco van der Westhuyzen Doelskop: Derick Hougaard Strafdoele: Derick Hougaard (5) Kaarte: Victor Matfield 79' tot 80' |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
24 Maart 2007 | Crusaders | 36 – 11 | Stormers | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Casey Laulala, Rico Gear (2), Leon MacDonald Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (4) Kaarte: |
Verslag | Drie: De Wet Barry Strafdoele: Pater Grant |
Skeidsregter: Brett Bowden (Australië) | |
24 Maart 2007 | Reds | 19 – 21 | Chiefs | Suncorpstadion, Brisbane | |
19:40 | Drie: David Croft Doelskop: Andrew Walker Strafdoele: Andrew Walker (4) |
Verslag | Drieë: Kristian Ormsby (2) Doelskoppe: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (3) |
Bywoning: 16,830 Skeidsregter: Willie Roos (Suid-Afrika) | |
24 Maart 2007 | Sharks | 10 – 21 | Brumbies | Absa-stadion, Durban | |
17:00 | Drie: Adrian Jacobs Doelskop: Butch James Strafdoel: Ruan Pienaar |
Verslag | Drieë: Julian Huxley, Adam Wallace-Harrison Doelskop: Julian Huxley Strafdoele: Julian Huxley (3) |
Bywoning: 38,787[18] Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu Seeland) | |
24 Maart 2007 | Lions | 30 – 7 | Hurricanes | Ellispark, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Ethienne Reynecke, Jaque Fourie Doelskop: André Pretorius Strafdoele: André Pretorius (5) Skepdoel: André Pretorius |
Verslag | Drie: Piri Weepu Doelskop: Blair Stewart Kaarte: Jason Eaton 25' tot 35' |
Bywoning: 13,813 Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
Loslootjie: Cheetahs, Force |
Week 9
wysig30 Maart 2007 | Highlanders | 21 – 17 | Cheetahs | Rugbypark, Invercargill | |
19:35 | Drieë: Kane Thompson, Lucky Mulipola Doelskop: Charlie Hore Strafdoele: Nick Evans (2), Charlie Hore Kaarte: |
Verslag | Drieë: Eddie Fredericks, Kabamba Floors Doelskoppe: Willem de Waal, Meyer Bosman Strafdoel: Willem de Waal Kaarte: Wian du Preez 10' tot 20' |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
30 Maart 2007 | Force | 25 – 12 | Sharks | Subiaco Ovaal, Perth | |
19:05 | Drie: Cameron Shepherd Doelskop: Matt Giteau Strafdoele: Matt Giteau (6) |
Verslag | Strafdoele: Ruan Pienaar Skepdoel: François Steyn Kaarte: Warren Britz 69' tot 79', Rory Kockott 76' tot 80' |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland)[7] | |
31 Maart 2007 | Hurricanes | 17 – 9 | Bulls | Westpac-stadion, Wellington | |
17:30 | Drie: Hosea Gear Strafdoele: Piri Weepu (4) |
Strafdoele: Derick Hougaard (3) Kaarte: François van Schouwenburg 74' tot 80' |
Bywoning: 20,874 Skeidsregter: Brett Bowden (Australië) | ||
31 Maart 2007 | Chiefs | 11 – 18 | Blues | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drie: Tasesa Lavea Strafdoele: Stephen Donald (2) |
Verslag | Drieë: Jerome Kaino, Keven Mealamu, Doug Howlett Strafdoele: Isa Nacewa Kaarte: |
Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
31 Maart 2007 | Waratahs | 33 – 34 | Crusaders | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Lachlan Turner, Sam Harris, Sam Norton-Knight, Tatafu Polota-Nau Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (3) |
Verslag | Drieë: Campbell Johnstone, Rico Gear (2), Mose Tuiali'i, Aaron Mauger, Casey Laulala Doelskoppe: Stephen Brett (2) |
Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika) | |
31 Maart 2007 | Lions | 9 – 14 | Brumbies | Ellispark, Johannesburg | |
17:00 | Strafdoele: André Pretorius (3) | Verslag | Drie: Julian Huxley Strafdoele: Julian Huxley (2) Skepdoel: Julian Huxley |
Skeidsregter: Paul Honiss (Australië) | |
Loslootjie: Reds, Stormers |
Week 10
wysig- Paasnaweek
6 April 2007 | Blues | 26 – 8 | Cheetahs | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Steve Devine, Doug Howlett, Anthony Tuitavake Doelskop: Isa Nacewa Strafdoele: Isa Nacewa (3) |
Verslag | Drie: Ryno van der Merwe Strafdoel: Herkie Kruger |
Skeidsregter: Paul Marks (Australië) | |
7 April 2007 | Highlanders | 34 – 38 | Chiefs | Queenstown Events-sentrum, Queenstown | |
14:35 | Drieë: Lucky Mulipola, Anton Oliver, Viliame Waqaseduadua, Matt Saunders, Toby Morland Doelskoppe: Nick Evans (2), Charlie Hore Strafdoel: Nick Evans |
Verslag | Drieë: Niva Ta’auso, Sitiveni Sivivatu (2), Lelia Masaga (2) Doelskoppe: Stephen Donald (5) |
Bywoning: 11,000 [19] Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
7 April 2007 | Crusaders | 53 – 0 | Force | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Rico Gear, Mose Tuiali'i, Kieran Read (2), Ross Filipo (3), Richie McCaw Doelskoppe: Dan Carter (5) Strafdoel: Dan Carter |
Verslag | Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | ||
7 April 2007 | Reds | 16 – 59 | Sharks | Suncorpstadion, Brisbane | |
19:40 | Drie: John Roe Doelskop: Clinton Schifcofske Strafdoele: Clinton Schifcofske (3) |
Verslag | Drieë: AJ Venter (2), JP Pietersen (2), Jacques Botes, Bradley Barritt, Waylon Murray, Bismarck du Plessis, Keegan Daniel Doelskoppe: Ruan Pienaar (5), François Steyn (2) |
Bywoning: 14,443[20] Skeidsregter: Chris Pollock (Nieu-Seeland) | |
7 April 2007 | Stormers | 30 – 8 | Lions | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Peter Grant, De Wet Barry, Naas Olivier Doelskoppe: Peter Grant (3) Strafdoele: Peter Grant (3) |
Verslag | Drie: Jaque Fourie Strafdoel: André Pretorius |
Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu Seeland) | |
8 April 2007 | Brumbies | 36 – 10 | Waratahs | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Mark Gerrard (2), Jone Tawake, Stephen Larkham (2) Doelskoppe: Julian Huxley (2), Mark Gerrard (2) Strafdoel: Julian Huxley |
Verslag | Drie: Rocky Elsom Doelskop: Peter Hewat Strafdoel: Peter Hewat |
Bywoning: 23,097 Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
Loslootjie: Bulls, Hurricanes |
Week 11
wysig13 April 2007 | Hurricanes | 37 – 15 | Cheetahs | Westpac-stadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Chris Masoe, Jerry Collins, Jason Eaton, Hosea Gear Doelskoppe: Piri Weepu (4) Strafdoele: Piri Weepu (3) Kaarte: Rodney So’oialo 53' tot 63' |
Verslag | Drieë: Gavin Passens, Juan Smith Doelskop: Willem de Waal Strafdoel: Willem de Waal |
Bywoning: 15,770 [21] Skeidsregter: Paul Marks (Australië) | |
13 April 2007 | Chiefs | 64 – 36 | Force | Waikato-stadion, Hamilton | |
14:35 | Drieë: Roy Kinikinilau (3), Lelia Masaga, Brendon Leonard (3), Tanerau Latimer, Tasesa Lavea Doelskoppe: Stephen Donald (5) Strafdoele: Stephen Donald (3) |
Verslag | Drieë: Nathan Sharpe, Matt Giteau (2), Cameron Shepherd, Drew Mitchell Doelskoppe: Matt Giteau (4) Strafdoel: Matt Giteau |
Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika) | |
14 April 2007 | Highlanders | 3 – 38 | Crusaders | Carisbrook, Dunedin | |
17:30 | Strafdoel: Nick Evans | Verslag | Drieë: Dan Carter, Casey Laulala (2), Caleb Ralph, Rua Tipoki Doelskoppe: Dan Carter (4), Stephen Brett Strafdoel: Dan Carter Kaarte: Ti’i Paulo 744' tot 80' |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
14 April 2007 | Blues | 25 – 32 | Sharks | North Harbour-stadion, North Shore City | |
19:35 | Drieë: Keven Mealamu, David Gibson, Daniel Braid Doelskoppe: Isa Nacewa (2) Strafdoele: Isa Nacewa (2) Kaarte: Sam Tuitupo 55' tot 65' |
Verslag | Drieë: JP Pietersen (2), Odwa Ndungane Doelskop: François Steyn Strafdoele: Percy Montgomery (2), François Steyn Skepdoel: François Steyn (2) |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
14 April 2007 | Waratahs | 26 – 13 | Reds | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Josh Valentine, Benn Robinson Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (4) Kaarte: |
Verslag | Drie: Clinton Schifcofske Doelskop: Clinton Schifcofske Strafdoele: Clinton Schifcofske (2) Kaarte: Tama Tuirirangi 58' tot 68' |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
14 April 2007 | Bulls | 49 – 12 | Stormers | Loftus Versfeld, Pretoria | |
16:00 | Drieë: Bakkies Botha (2), Wikus van Heerden (2), Pedrie Wannenburg, Heinie Adams, Wynand Olivier Doelskoppe: Derick Hougaard (2), Morné Steyn (2) Strafdoele: Derick Hougaard |
Verslag | Drieë: Brent Russell, Dylan Des Fountain Doelskop: Peter Grant |
Bywoning: 50,000 Skeidsregter: Marius Jonker (Suid-Afrika) | |
Loslootjie: Brumbies, Lions |
Week 12
wysig20 April 2007 | Crusaders | 23 – 13 | Hurricanes | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Corey Flynn, Ross Filipo Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (3) |
Verslag | Drie: Ma’a Nonu Doelskop: Piri Weepu Strafdoele: Piri Weepu Kaarte: Ma’a Nonu 56' tot 66' |
Skeidsregter: Paul Honiss (Australië) | |
20 April 2007 | Brumbies | 14 – 12 | Force | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drie: Jeremy Paul Strafdoele: Julian Huxley (2), Mark Gerrard |
Verslag | Strafdoele: Matt Giteau Kaarte: Nathan Sharpe 26' tot 36', Ryan Cross 37' tot 47' |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
21 April 2007 | Reds | 23 – 13 | Cheetahs | Suncorpstadion, Brisbane | |
15:30 | Drieë: James Horwill, Ben Tune Doelskoppe: Clinton Schifcofske (2) Strafdoel: Clinton Schifcofske |
Verslag | Drie: Kabamba Floors Doelskop: Meyer Bosman Strafdoele: Meyer Bosman (2) |
Bywoning: 12,500 Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu Seeland) | |
21 April 2007 | Chiefs | 35 – 27 | Sharks | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Lelia Masaga, Tasesa Lavea (2), Brendon Leonard Doelskoppe: Stephen Donald (3) Strafdoele: Stephen Donald (3) Kaarte: Marty Holah 68' tot 78' |
Verslag | Drieë: Bobby Skinstad, Deon Carstens, Bismarck du Plessis, Strafdrie Doelskoppe: Percy Montgomery, François Steyn Strafdoel: François Steyn |
Skeidsregter: James Leckie (Australië) | |
21 April 2007 | Waratahs | 25 – 26 | Highlanders | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Peter Hewat (2), Josh Holmes Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (2) |
Verslag | Drieë: Viliame Waqaseduadua, Nick Evans, Jason Kawau Doelskop: Nick Evans Strafdoele: Nick Evans (3) |
Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika) | |
21 April 2007 | Lions | 7 – 31 | Bulls | Ellispark, Johannesburg | |
15:00 | Drie: Ernst Joubert Doelskop: André Pretorius |
Verslag | Drieë: Wynand Olivier (2), Bryan Habana, Akona Ndungane, JP Nel Doelskoppe: Derick Hougaard |
Bywoning: 39,843 Skeidsregter: JC Fortuin (Suid-Afrika) | |
21 April 2007 | Stormers | 33 – 20 | Blues | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Conrad Jantjes, Luke Watson, Jean de Villiers Doelskoppe: Peter Grant (3) Strafdoele: Peter Grant (4) Kaarte: Schalk Ferreira 79' tot 80' |
Verslag | Drieë: Isaia Toeava, Tony Woodcock Doelskoppe: David Holwell, Isa Nacewa Strafdoele: David Holwell (2) Kaarte: Troy Flavell 29' tot 39' |
Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
Week 13
wysig27 April 2007 | Hurricanes | 22 – 21 | Highlanders | Westpac-stadion, Wellington | |
19:40 | Drieë: Jimmy Gopperth, Hosea Gear Strafdoele: Piri Weepu (4) Kaarte: Tana Umaga 11' tot 21' |
Verslag | Drieë: Nick Evans, Toby Morland Doelskop: Nick Evans Strafdoele: Nick Evans (3) |
Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu Seeland) | |
27 April 2007 | Waratahs | 23 – 28 | Chiefs | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Sam Norton-Knight, Lachlan Turner Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (3) |
Verslag | Drieë: Sitiveni Sivivatu, Liam Messam, Tane Tuipolotu Doelskoppe: Stephen Donald (2) Strafdoele: Stephen Donald (2) |
Bywoning: 16,266 Skeidsregter: Willie Roos (Suid-Afrika) | |
27 April 2007 | Force | 45 – 17 | Cheetahs | Subiaco Ovaal, Perth | |
19:40 | Drieë: Ryan Cross (2), Scott Staniforth (2), Digby Ioane, Tai McIsaac, AJ Whalley Doelskoppe: Matt Giteau (5) |
Verslag | Drieë: Philip Burger, Ryno van der Merwe, Kabamba Floors Doelskop: Willem de Waal Kaarte: Duane Vermeulen 35' tot 45' |
Bywoning: 24,330 Skeidsregter: Paul Honiss (Australië) | |
27 April 2007 | Bulls | 40 – 19 | Blues | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:05 | Drieë: Pedrie Wannenburg, Wikus van Heerden, Fourie du Preez, Heini Adams Doelskoppe: Derick Hougaard (4) Strafdoele: Derick Hougaard (4) Skepdoel: Derick Hougaard |
Verslag | Drie: Troy Flavell Doelskop: Isa Nacewa Strafdoele: Isa Nacewa (4) |
Bywoning: 47,895 Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
28 April 2007 | Brumbies | 15 – 6 | Crusaders | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Strafdoele: Stirling Mortlock (3), Julian Huxley Skepdoel: Stephen Larkham |
Verslag | Strafdoele: Dan Carter (2) Kaarte: Richie McCaw 29' tot 39' |
Bywoning: 20,127 Skeidsregter: Marius Jonker (Suid-Afrika) | |
28 April 2007 | Sharks | 33 – 3 | Lions | Absa-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: JP Pietersen (2), Jacques Botes (2) Doelskoppe: Percy Montgomery (2) Strafdoele: Percy Montgomery (2), François Steyn |
Verslag | Strafdoel: Earl Rose | Bywoning: 32,658 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika)[7] | |
28 April 2007 | Stormers | 37 – 24 | Reds | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Luke Watson (2), Brent Russell (2), Joe van Niekerk Doelskoppe: Peter Grant (3) Strafdoele: Peter Grant (2) |
Verslag | Drieë: Ben Tune, Sean Hardman Doelskop: Clinton Schifcofske Strafdoele: Clinton Schifcofske (4) Kaatre: David Te Moana 25' tot 35' |
Bywoning: 21,420 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
Week 14
wysig4 Mei 2007 | Crusaders | 24 – 30 | Chiefs | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Richie McCaw, Ross Filipo Doelskop: Stephen Brett Strafdoele: Stephen Brett (4) |
Verslag | Drieë: Sitiveni Sivivatu (2) Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (6) |
Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu Seeland) | |
4 Mei 2007 | Force | 6 – 33 | Blues | Subiaco Ovaal, Perth | |
19:05 | Strafdoele: Matt Giteau (2) | Verslag | Drieë: Rudi Wulf, John Afoa, Keven Mealamu, Tony Woodcock Doelskoppe: Luke McAlister (2) Strafdoele: Luke McAlister |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
4 Mei 2007 | Highlanders | 10 – 29 | Brumbies | Carisbrook, Dunedin | |
17:30 | Drie: Jason Kawau Doelskop: Nick Evans Strafdoele: Nick Evans Kaarte: Anton Oliver 61' tot 71' |
Verslag | Drieë: Julian Huxley, Adam Ashley-Cooper, Stirling Mortlock, Mark Chisholm Doelskoppe: Stirling Mortlock Strafdoel: Stirling Mortlock |
Skeidsregter: JC Fortuin (Suid-Afrika) | |
5 Mei 2007 | Hurricanes | 14 – 38 | Waratahs | Westpac-stadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Jimmy Gopperth, Jerry Collins Doelskoppe: Piri Weepu (2) |
Verslag | Drieë: Dean Mumm, Lachlan Turner, Lote Tuqiri, Ben Jacobs Doelskoppe: Peter Hewat (3) Strafdoele: Peter Hewat (4) |
Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika) | |
5 Mei 2007 | Lions | 10 – 16 | Cheetahs | Ellispark, Johannesburg | |
15:00 | Drie: Ashwin Willemse Doelskop: Earl Rose Strafdoel: André Pretorius |
Verslag | Drie: Eddie Fredericks Doelskop: Willem de Waal Strafdoele: Willem de Waal (2) Spekdoel: Bevin Fortuin |
Bywoning: 11,321 Skeidsregter: Marius Jonker (Suid-Afrika) | |
5 Mei 2007 | Stormers | 10 – 36 | Sharks | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drie: Peter Grant Doelskop: Peter Grant Strafdoel: Peter Grant |
Verslag | Drieë: Ryan Kankowski, Waylon Murray, Percy Montgomery, François Steyn, JP Pietersen Doelskoppe: Percy Montgomery (4) Strafdoel: Percy Montgomery |
Bywoning: 46,000 Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
5 Mei 2007 | Bulls | 92 – 3 | Reds | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Bryan Habana (2), Pierre Spies (2), Wikus van Heerden (2), Derick Kuün (2), Fourie du Preez, Wynand Olivier, Gary Botha, Pedrie Wannenburg, Jaco van der Westhuyzen Doelskoppe: Derick Hougaard (11), Morné Steyn Strafdoele: Derick Hougaard |
Verslag | Strafdoel: Clinton Schifcofske Kaarte: James Horwill 60' tot 70' |
Bywoning: 44,870 Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
Uitspeelwedstryde
wysigHalfeindronde | Eindronde | |||||
12 Mei 2007 – Absa-stadion, Durban | ||||||
Sharks | 34 | |||||
Blues | 18 | 19 Mei 2007 – Absa-stadion, Durban | ||||
Sharks | 19 | |||||
12 Mei 2007 – Loftus Versfeld, Pretoria | Bulls | 20 | ||||
Bulls | 27 | |||||
Crusaders | 12 |
Halfeindronde
wysig12 Mei 2007 | Sharks | 34 – 18 | Blues | Absa-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: Johann Muller, Butch James, Waylon Murray Doelskoppe: Percy Montgomery (2) Strafdoele: Percy Montgomery (4) Skepdoel: Butch James |
Verslag | Drieë: Rudi Wulf, Isa Nacewa Doelskop: Isa Nacewa Strafdoele: Isa Nacewa (2) |
Bywoning: 52,173 Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
12 Mei 2007 | Bulls | 27 – 12 | Crusaders | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:30 | Strafdoele: Derick Hougaard (8) Skepdoel: Derick Hougaard |
Verslag | Strafdoele: Dan Carter (4) Kaarte: Richie McCaw 58' tot 68' |
Bywoning: 50,000 Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
Eindronde
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: 2007 Super 14 Eindstryd.
19 Mei 2007 | Sharks | 19 – 20 | Bulls | Absa-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: JP Pietersen, Albert van den Berg Strafdoele: Percy Montgomery (3) |
Verslag | Drieë: Pierre Spies, Bryan Habana Doelskoppe: Derick Hougaard (2) Strafdoele: Derick Hougaard (2) |
Bywoning: 54,000 Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
Spelerstatistieke
wysig
Voorste driedrukkerswysig
|
Voorste puntemakersswysig
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "SANZAR geared for diluted S14" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2006. Besoek op 30 Mei 2006.
- ↑ (en) "All Blacks To Miss Early Super 14 Named". Besoek op 13 September 2006.[dooie skakel]
- ↑ "Completely different approach to Super 14" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2007. Besoek op 13 September 2006.
- ↑ "Boks get Super action" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2014. Besoek op 13 September 2006.
- ↑ (en) "Spears abandon their Super conquest". Planet Rugby. 16 November 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2012. Besoek op 22 November 2006.
- ↑ (en) "Rugby Union – Homepage – Yahoo!Xtra Sport". Xtramsn.co.nz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2007. Besoek op 13 November 2008.
- ↑ 7,00 7,01 7,02 7,03 7,04 7,05 7,06 7,07 7,08 7,09 7,10 7,11 7,12 7,13 7,14 7,15 7,16 7,17 7,18 7,19 7,20 7,21 7,22 7,23 7,24 7,25 7,26 7,27 7,28 7,29 7,30 (en) "SANZAR announces Super 14 referees". scrum.com. 16 Januarie 2007. Besoek op 16 Januarie 2007.
- ↑ (en) "Australian Stadiums :: S14: Force v Highlanders". Austadiums.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2011. Besoek op 13 November 2008.
- ↑ (en) "SportsAustralia.com :: News Article". Sportsaustralia.com. Besoek op 13 November 2008.
- ↑ (en) Fitzgerald, Peter (4 Februarie 2007). "Bring back the glory years: ACT set for new entertainers era". The Canberra Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2007. Besoek op 5 Februarie 2007.
- ↑ (en) "Sharks Rugby". Sharksrugby.co.za. Besoek op 13 November 2008.[dooie skakel]
- ↑ Cronjé, Hendrik (5 Februarie 2007). "Cheetahs slaag hul groot toets". Die Volksblad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Februarie 2008. Besoek op 5 Februarie 2007.
- ↑ (en) "Sharks Rugby". Sharksrugby.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2007. Besoek op 13 November 2008.
- ↑ (en) Fitzgerald, Peter (11 Februarie 2007). "Blues break Brumbies' heart: Try pips better side at the post". The Canberra Times. Besoek op 11 Februarie 2007.
- ↑ "Bulls edge Cheetahs in Loftus" (in Engels). Super 14. 10 Februarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2007. Besoek op 13 November 2008.
- ↑ (en) "Sharks Rugby". Sharksrugby.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2007. Besoek op 13 November 2008.
- ↑ "Mortlock suffers unlucky break in CA Brumbies loss" (in Engels). Brumbies Rugby. 17 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2011.
- ↑ "CA Brumbies sink Sharks" (in Engels). Brumbies Rugby. 24 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2011.
- ↑ "No Saving Highlanders James Ryan" (in Engels). www.Stuff.co.nz (Fairfax). 8 April 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2012.
- ↑ "Jones Slams his Reds after record loss" (in Engels). www.Stuff.co.nz (Fairfax). 8 April 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2007.
- ↑ "Canes Still in Contention for S14 Title" (in Engels). www.Stuff.co.nz (Fairfax). 14 April 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2012.
Eksterne skakels
wysig- (en) "Super 14 2007". statbunker.com. Statbunker. Besoek op 22 Maart 2010.[dooie skakel]