Lys van Europese lande
Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word. Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word. |
Die Lys van Europese lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Europa, met informasie oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, populasie, oppervlakte en BBP per capita. Vyftig soewereine state is gelys met grondgebied in Europa en/of het lidmaatskap in internasionale Europese organisasies, ses state met beperkte of geen erkenning en agt gebiede wat nie 'n integrerende deel van 'n Europese staat of spesiale politiese status het nie.
Die grens tussen Asië en Europa word gedebatteer, maar as algemene definisie strek die grens langs die Oeralgebergte,[1] Oeral-rivier en Kaspiese See in die ooste,[2] die Kaukasus berge[3] en die Swart See met die seestrate, Bosporus en Dardanelles in die suide.[4][5][5] Lande soos Aserbeidjan, Georgië, Kasakstan, Rusland en Turkye se grondgebied lê in Europa en Asië.
Soewereine state
wysigErkende state
wysigNaam (amptelike naam) | Vlag | Hoofstad | Geldeenheid | Amptelike Tale | Oppervlakte (km2) | Bevolking | BBP per capita (PPP) (US$) | Kaart |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Albanië[6] (Republiek Albanië) | Tirana | Lek | Albanees | 28,748 | 2,994,667 | 8,000 | ||
Andorra[7] (Die vorstedom Andorra) | Andorra la Vella | Euro | Katalaans | 468 | 84,825 | 46,700 | ||
Armenië[8] (Republiek van Armenië) | Jerewan | Dram | Armeens | 29,743 | 2,967,975 | 5,700 | ||
Aserbeidjan[9] (Republiek van Aserbeidjan) | Bakoe | Manat | Aserbeidjans | 86,600 | 9,165,000 | 10,900 | ||
Belarus[10] (Republiek van Belarus) | Minsk | Roebel | Belo-Russies, Russies | 207,600 | 9,577,552 | 13,600 | ||
België[11] (Koninkryk van België) | Brussel | Euro | Nederlands, Frans, Duits | 30,528 | 10,431,477 | 37,800 | ||
Bosnië en Herzegowina[12] (Die Republiek van Bosnië en Herzegowina) | Sarajevo | Inwisselbare mark | Bosnies, Kroaties | 51,197 | 4,622,163 | 6,600 | ||
Bulgarye[13] (Republiek van Bulgarye) | Sofia | Lev | Bulgaars | 110,879 | 7,093,635 | 13,500 | ||
Ciprus[14] (Republiek van Ciprus) | Nicosia | Euro | Grieks, Turks | 9,251 | 1,120,489 | 21,000 | ||
Denemarke[15] (Koninkryk van Denemarke) | Kopenhagen | Deense kroon | Deens | 43,094 | 5,529,888 | 36,600 | ||
Duitsland[16] (Federale Republiek van Duitsland) | Berlyn | Euro | Duits | 357,022 | 81,471,834 | 35,700 | ||
Estland[15] (Republiek van Estland) | Tallinn | Euro | Estnies | 45,228 | 1,282,963 | 19,100 | ||
Finland[17] (Republiek van Finland) | Helsinki | Euro | Fins, Sweeds | 338,145 | 5,259,250 | 35,400 | ||
Frankryk[18] (Die Franse Republiek) | Parys | Euro | Frans | 643,801 | 65,312,249 | 33,100 | ||
Georgië[18] (Republiek van Georgië) | Tbilisi | Lari | Georgies | 69,70 | 4,585,874 | 4,900 | ||
Griekeland[19] (Helleense Republiek) | Athene | Euro | Grieks | 131,957 | 10,760,136 | 29,600 | ||
Hongarye[20] (Republiek van Hongarye) | Boedapest | Forint | Hongaars | 93,028 | 9,976,062 | 18,800 | ||
Ierland[21] (Republiek van Ierland) | Dublin | Euro | Engels, Iers-Gaelies | 70,273 | 4,670,976 | 37,300 | ||
Italië[22] (Italiaanse Republiek) | Rome | Euro | Italiaans, Iers-Gaelies | 301,340 | 61,016,804 | 30,500 | ||
Kasakstan[23] (Republiek van Kasakstan) | Alma-Ata | Tenge | Kasaks, Russies | 2,724,900 | 15,522,373 | 12,700 | ||
Kroasië[24] (Republiek van Kroasië) | Zagreb | Euro | Kroaties | 56,594 | 4,483,804 | 17,400 | ||
Letland[25] (Republiek van Letland) | Riga | Euro | Lets | 64,589 | 2,204,708 | 14,700 | ||
Liechtenstein[26] (Die vorstedom Liechtenstein) | Vaduz | Switserse frank | Duits | 160 | 35,236 | 141,100 | ||
Litaue[27] (Republiek van Litaue) | Vilnius | Euro | Litaus | 65,300 | 3,535,547 | 16,000 | ||
Luxemburg[28] (Groothertogdom van Luxemburg) | Luxemburg | Euro | Lëtzebuergesch, Frans, Duits | 2,586 | 503,302 | 82,600 | ||
Malta[29] (Republiek van Malta) | Valletta | Euro | Maltees, Engels | 316 | 408,333 | 25,600 | ||
Moldowa[30] (Republiek van Moldowa) | Chisinau | Leu | Moldawies | 33,851 | 4,314,377 | 2,500 | ||
Monaco[31] (Die vorstedom Monaco) | Monaco | Euro | Frans | 2 | 30,539 | 30,000 | ||
Montenegro[32] (Republiek van Montenegro) | Podgorica | Euro | Serwies, Serwo-Kroaties | 13,812 | 661,807 | 10,100 | ||
Nederland[33] (Koninkryk van Nederland) | Amsterdam | Euro | Nederlands, Fries | 41,543 | 16,847,007 | 40,300 | ||
Noord-Masedonië[34] (Republiek Noord-Masedonië) | Skopje | Noord-Masedoniese denar | Masedonies, Albanees | 25,713 | 2,077,328 | 9,700 | ||
Noorweë[35] (Koninkryk van Noorweë) | Oslo | Noorse kroon | Noors (Bokmål en Nynorsk) | 323,802 | 4,691,849 | 54,600 | ||
Pole[36] (Republiek van Pole) | Warschau | Zloty | Pools | 312,685 | 38,441,588 | 18,800 | ||
Portugal[37] (Republiek van Portugal) | Lissabon | Euro | Portugees | 92,090 | 10,760,305 | 23,000 | ||
Roemenië[38] (Roemenië) | Boekarest | Leu | Roemeens | 238,391 | 21,904,551 | 11,600 | ||
Rusland[39] (Russiese Federasie) | Moskou | Roebel | Russies | 17,098,242 | 138,739,8921 | 15,900 | ||
San Marino[40] (Republiek van San Marino) | San Marino | Euro | Italiaans | 61 | 31,817 | 36,200 | ||
Serwië[41] (Republiek van Serwië) | Belgrado | Serwiese dinar | Serwies | 77,474 | 7,310,555 | 10,900 | ||
Slowakye[42] (Slowaakse Republiek) | Bratislava | Euro | Slowaaks | 49,035 | 5,477,038 | 22,000 | ||
Slowenië[43] (Republiek van Slowenië) | Ljubljana | Euro | Sloweens | 20,273 | 2,000,09 | 28,200 | ||
Spanje[44] (Koninkryk van Spanje) | Madrid | Euro | Spaans, Katalaans, Galicies, Baskies | 505,370 | 46,754,784 | 29,400 | ||
Swede[45] (Koninkryk van Swede) | Stockholm | Sweedse krona | Sweeds | 450,295 | 9,088,728 | 39,100 | ||
Switserland[46] (Switserse Bond) | Bern | Switserse Frank | Duits, Frans, Italiaans, Romansch | 41,277 | 7,639,961 | 42,600 | ||
Tsjeggiese Republiek[47] (Tsjeggiese Republiek) | Praag | Koruna | Tsjeggies | 78,867 | 10,190,213 | 25,600 | ||
Turkye[48] (Republiek van Turkye) | Ankara | Turkse lira | Turks | 783,562 | 78,785,548 | 12,300 | ||
Oekraïne[49] (Oekraïne) | Kijif | Hryvnia | Oekraïens | 603,550 | 45,134,707 | 6,700 | ||
Oostenryk[50] (Republiek van Oostenryk) | Wenen | Euro | Duits | 83,871 | 8,217,280 | 40,400 | ||
Vatikaanstad[51] (Staat van die Vatikaanstad) | Vatikaanstad | Euro | Italiaans, Latyn | 0.44 | 832 | n.v.t. | ||
Verenigde Koninkryk[52] (Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland) | Londen | Pond sterling | Engels | 243,610 | 62,698,362 | 34,800 | ||
Ysland[53] (Republiek van Ysland) | Reykjavik | Yslandse Króna | Yslands | 103,000 | 311,058 | 38,300 |
Gedeeltelik erkende state
wysigNaam (amptelike naam) | Vlag | Hoofstad | Geldeenheid | Amptelike Tale | Oppervlakte (km2) | Bevolking | BBP per capita (PPP) (US$) | Kaart |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Abchasië[54] (Republiek van Abchasië) | Soechoemi | Roebel | Abchasies | 8,660 | 180,000 (2007 skatting) | onbekend | ||
Kosowo[55] (Republiek van Kosowo) | Pristina | Euro | Albanees, Serwies | 10,887 | 1,825,632 | 6,600 | ||
Noord-Siprus[56] (Turkse Republiek van Noord-Siprus) | Nicosia | Turkse lira | Turks | 3,355 | 285 356 | 14,765 | ||
Suid-Ossetië (Republiek van Suid-Ossetië) | Zchinwali | Roebel | Yslands | 3,900 | 72,000 | onbekend |
Notas
wysig
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Charles T. Evans (1 Julie 2009). "Ural Mountains" (in Engels). Novaonline.nvcc.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 17 Februarie 2011.
- ↑ "The Ural River". Geography.howstuffworks.com. 30 Maart 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2011. Besoek op 17 Februarie 2011.
- ↑ Charles T. Evans (1 Julie 2009). "Caucasus Mountains" (in Engels). Novaonline.nvcc.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 17 Februarie 2011.
- ↑ Charles T. Evans (1 Julie 2009). "Black Sea" (in Engels). Novaonline.nvcc.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 17 Februarie 2011.
- ↑ 5,0 5,1 Microsoft Encarta Online Encyclopaedia 2007 "Europe".. URL besoek op 2007-12-27. Geargiveer 31 Oktober 2009 op Wayback Machine
- ↑ "The World Fact book: Albanië". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Andorra". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Armenië" (in Iers). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Aserbeidjan" (in Iers). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Belarus". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: België" (in Latyn). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Bosnië en Herzegowina". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Bulgarye". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Ciprus". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ 15,0 15,1 "The World Fact book: Denemarke" (in Turks). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Duitsland". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Finland". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ 18,0 18,1 "The World Fact book: Frankryk". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Griekeland". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Hongarye". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Ierland". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Italië" (in Litaus). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Kasakstan". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Kroasië". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Letland". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Liechtenstein" (in Duits). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Litaue" (in Hawais). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Luxemburg". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Malta". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Moldowa" (in Estnies). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Monaco" (in Esperanto). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Montenegro" (in Javaans). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Nederland". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Masedonië". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Noorweë". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Pole" (in Grieks). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Portugal". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Roemenië" (in Litaus). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Rusland" (in Italiaans). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: San Marino". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Serwië". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Slowakye" (in Hawais). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Slowenië". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Spanje". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Swede" (in Deens). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Switserland". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Tsjeggiese Republiek". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Turkye" (in Estnies). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Oekraïne". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Oostenryk" (in Roemeens). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Vatikaanstad" (in Engels). CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Verenigde Koninkryk". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Ysland". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "Encyclopædia Britannica: Abchasië" (in Engels). Encyclopædia Britannica. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2014. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "The World Fact book: Kosowo". CIA Directorate of Intelligence. 29 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2011.
- ↑ "Cyprus". Encyclopædia Britannica.