Maak hoofkeuseskerm oop

Die Turks- en Caicoseilande (Engels: Turks and Caicos Islands) is 'n argipel in die Atlantiese Oseaan en 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Die eilande het 'n bevolking van 31 458 en 'n oppervlakte van 616,3 km². Die eilande bestaan uit die Caicos- en die Turkseilande. Die Turks- en Caicoseilande lê in die ooste van die Bahamas en in die noorde van Hispaniola (Haïti en Dominikaanse Republiek). Die hoofstad is Cockburn Town en die grootste stad is Providenciales.

Turks and Caicos Islands
Turks- en Caicoseilande
Vlag van die Turks- en Caicoseilande Wapen van die Turks- en Caicoseilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Beautiful By Nature
(Engels vir: "Pragtig van Natuur")
Volkslied: God Save the Queen

Nasionale lied: This Land of Ours
Ligging van die Turks- en Caicoseilande
Hoofstad Cockburn Town

21°28′N 71°8′W / 21.467°N 71.133°W / 21.467; -71.133

Grootste stad Providenciales
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
Eerste Minister
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Peter Beckingham
Rufus Ewing

Mark Simmonds
Onafhanklikheid

4 Julie 1959
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
616,3 km2  (185ste)
238 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2012-sensus
 - Digtheid
 
31 458
51 / km2
132,1 / myl2
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
OST (UTC-5)
ODT (UTC-4)
Internet-TLD .tc
Skakelkode +1-649
Kaart van die Turks- en Caicoseilande
Naam Oppervlakte
(km²)
Bevolking
(2008)
Bevolkingsdigtheid
Caicoseilande 589 km² 26 584 45,13/vk km
Turkseilande 24 km² 5 800 241,67/vk km

Eksterne skakelsWysig