2014 Curriebeker Premierafdeling

Die 2014 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2014 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 76ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2014
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioene Natalse Haaie (7de titel)
Kampioene Westelike Provinsie
Wedstryde gespeel   43
Drieë gedruk 258  (gemiddeld 6 per wedstryd)
Meeste punte 123 Jacques-Louis Potgieter (Blou Bulle)
Meeste drieë 9 Jaco Kriel (Leeus)

Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Westelike Provinsie met 33–19 in die 2013 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd is op 25 Oktober 2014 beslis.

Spanne

wysig

Na afloop van die Vodacombeker is ’n Curriebekerkwalifiseringstoernooi gehou om die agtste span vir die Premierafdeling te bepaal. Die Griekwas het hierdie toernooi gewen deur met een ligapunt meer as die Luiperds te eindig.

Tabel

wysig
2014 Curriebekertabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Tabelpunte
1 Westelike Provinsie 10 8 0 2 335 206 +129 7 39
2 Leeus 10 7 0 3 362 206 +156 8 36
3 Natalse Haaie 10 7 1 2 287 222 +65 3 33
4 Blou Bulle 10 6 0 4 271 235 +36 4 28
5 Cheetahs 10 3 1 6 249 294 −45 7 21
6 Pumas 10 4 0 6 237 269 −32 4 20
7 Griekwas 10 3 0 7 220 332 −112 4 16
8 OP Kings 10 1 0 9 206 403 −197 2 6
Opgedateer op 12 Oktober 2014

Tabel notas

wysig
  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Voorafgegaan deur
2013 Curriebeker
Curriebeker
2014
Opgevolg deur
2015 Curriebeker

Wedstryddatums

wysig
Datum Datum
Week 1 8-9 Augustus Week 7 19-20 September
Week 2 15–16 Augustus Week 8 26-27 September
Week 3 22-23 Augustus Week 9 3-4 Oktober
Week 4 29-30 Augustus Week 10 10-11 Oktober
Week 5 5-6 September Halfeindronde 17-18 Oktober
Week 6 12-13 September Eindstryd 25 Oktober
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1

wysig

Week 2

wysig

Week 3

wysig

Week 4

wysig

Week 5

wysig

Week 6

wysig

Week 7

wysig

Week 8

wysig

Week 9

wysig

Week 10

wysig

Uitspeelwedstryde

wysig
  Halfeindronde Eindronde
             
18 Oktober 2014 - Ellispark, Johannesburg
 Goue Leeus 50  
 Natalse Haaie 20   25 Oktober 2014 - Nuweland, Kaapstad
     Westelike Provinsie 19
18 Oktober 2014 - Nuweland, Kaapstad    Goue Leeus 16
 Westelike Provinsie 31
 Blou Bulle 23  

Halfeindronde

wysig

Eindstryd

wysig

Voorste driedrukkers

wysig
Top 9 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Jaco Kriel 9 12 Goue Leeus
2 Marnus Schoeman 7 10 Griekwas
Sarel Pretorius 7 10 Vrystaat Cheetahs
4 Juan de Jongh 6 11 Westelike Provinsie
5 Cheslin Kolbe 5 10 Westelike Provinsie
6 Ruan Combrinck 4 12 Goue Leeus
Ederies Arendse 4 10 Griekwas
Kobus van Wyk 4 11 Westelike Provinsie
Shane Gates 4 10 Oostelike Provinsie

Voorste puntemakers

wysig
Voorste 10 puntemakers (Statistiek Geargiveer 28 April 2020 op Wayback Machine)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Jacques-Louis Potgieter 123 (15 Doel, 31 Straf) 11 Blou Bulle
Demetri Catrakilis 123 (30 Doel, 20 Straf, 1 Skep) 11 Westelike Provinsie
3 Ruan Combrinck 106 (6 Drieë, 20 Doel, 12 Straf) 12 Goue Leeus
4 Justin van Staden 100 (3 Drieë, 11 Doel, 21 Straf) 10 Pumas
5 Willie du Plessis 97 (2 Drieë, 15 Doel, 18 Straf, 1 Skep) 10 Vrystaat Cheetahs
6 Fred Zeilinga 89 (1 Drie, 6 Doel, 24 Straf) 8 Natalse Haaie
7 Lionel Cronjé 71 (1 Drie, 12 Doel, 14 Straf) 11 Natalse Haaie
Marnitz Boshoff 71 (0 Drieë, 13 Doel, 14 Straf, 1 Skep) 6 Goue Leeus
9 Gouws Prinsloo 51 (3 Doel, 15 Straf) 5 Griekwas
10 Kurt Coleman 45 (1 Drie, 8 Doel, 8 Straf) 11 Westelike Provinsie