21 Maart
datum
(Aangestuur vanaf 03-21)
<< | Maart 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
Al die dae |
21 Maart is die 80ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (81ste in skrikkeljare). Daar volg nog 285 dae in die jaar.
Gebeure
wysig- 1148 – Pous Eugenius III hou ’n sinode in Reims.
- 1364 – Bartolomeo Prignano (later Pous Urbanus VI) word aartsbiskop van Acerzenza in die koninkryk van Napels.
- 1556 – Aartsbiskop van Kantelberg Thomas Cranmer word in Oxford, Engeland, per brandstapel tereggestel.
- 1591 – Pous Gregorius XIV publiseer die bul "Cogit nos" waarin alle weddenskappe op die uitkoms van 'n konklaaf verbied word.
- 1684 – Giovanni Cassini ontdek Dione en Tethis, twee van die groote mane van die planeet Saturnus.
- 1788 – ’n Brand verwoes die Amerikaanse stad New Orleans.
- 1800 – Pius VII word as Pous gekroon deur kardinaal Antonio Maria Doria Pamphilj in Venesië met ’n tydelike pouslike tiara gemaak van papier-mâché.
- 1804 – Code Napoléon word aangeneem as Franse siviele reg.
- 1825 – Pous Leo XII stel Gustave-Maximilian-Juste de Croy, aartsbiskop van Rouen en Bartolomeo Alberto Cappellari (later Pous Gregorius XVI), ab en vikaris generaal van sy orde aan as kardinale.
- 1881 – Vrede word gesluit tussen die Boeremagte en Brittanje om die Eerste Vryheidsoorlog te beëindig.
- 1918 – Duitsland loods ’n groot offensief in die Somme-gebied tydens die Eerste Wêreldoorlog.
- 1935 – Sjah Reza Pahlavi vra die internasionale gemeenskap formeel om Persië se inheemse naam, Iran, wat “Land van die Ariane” beteken, te gebruik.
- 1960 – Sharpeville-slagting: Die Suid-Afrikaanse Polisie skiet 69 betogers teen die paswette dood by die polisiekantoor in Sharpeville.
- 1973 - Die Paul Krugerhek, naby Skukuza in die Krugerwildtuin, word amptelik geopen.
- 1990 – Die voormalige Suidwes-Afrika, Namibië, verkry onafhanklikheid van Suid-Afrika, met Sam Nujoma as eerste president.
- 2005 – Hifikepunye Pohamba word ingehuldig as tweede president van Namibië.
- 2014 – Die Russiese president Wladimir Poetin onderteken die wet, waardeur die Krim 'n republiek en Sewastopol 'n federale stad binne die Russiese Federasie word.
- 2015 – Tydens die 25ste onafhanklikheidsvierings in Namibië word die ou-premier Hage Geingob ingesweer as nuwe president van dié land, terwyl Saara Kuugongelwa die ampseed aflê as eerste minister.
- 2018 – Die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied (AfCFTA)-ooreenkoms word deur 44 van die Afrika-unie (AU) se 55 lidlande in Kigali, Rwanda, onderteken.
Geboortes
wysig- 1768 – Joseph Fourier, Franse wiskundige en fisikus († 1830).
- 1918 – Charles Thompson, Amerikaanse jazzmusikant en -komponis. († 2016).
- 1922 – Russ Meyer, Amerikaanse vervaardiger van seksfilms, pionier van die porno-industrie († 2004).
- 1927 – Hans-Dietrich Genscher, Duitse politikus († 2016).
- 1935 – Erich Kunzel, Amerikaanse dirigent († 2009).
- 1942 – Franz Marx, Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer en regisseur († 2021).
- 1944 – Hilary Minster, Britse akteur († 1999).
- 1948 – Fariborz Sahba, Irannees-Kanadese argitek.
- 1949 – Slavoj Žižek, Sloweense sosioloog, filosoof, psigoanalis en kultuurkritikus.
- 1955 – Jair Bolsonaro, Brasiliaanse president.
- 1960 – Ayrton Senna, Brasiliaanse renjaer († 1994).
- 1962 – Rosie O'Donnell, Amerikaanse aktrise.
- 1962 – Zackie Achmat, Suid-Afrikaanse menseregte-aktivis.
- 1970 – Cenk Uygur, Turks-gebore Amerikaanse media-persoonlikheid, politikus en politieke kommentator.
- 1975 – Corné Krige, Suid-Afrika se ses-en-veertigste Springbokkaptein.
Sterftes
wysig- 1762 – Nicolas-Louis de Lacaille, Franse sterrekundige (* 1713).
- 1951 – Willem Mengelberg, Nederlandse simfoniedirigent (* 1871).
- 2001 – Vause Raw, Suid-Afrikaanse politikus (* 1921).
- 2013 – Chinua Achebe, Nigeriese skrywer (* 1930).
- 2017 – Martin McGuinness, Noord-Ierse republikeinse politikus (* 1950).
- 2020 – Sol Kerzner, Suid-Afrikaanse hotelmagnaat (* 1935).
- 2021 – Jimmy Abbott, Suid-Afrikaanse swaargewigbokser, rofstoeier en evangelis (* 1959).
- 2014 – Markus Jooste, Suid-Afrikaanse sakeman (* 1961).
Vakansiedae
wysig- Menseregtedag in Suid-Afrika.
- Benito Juárezdag in Meksiko
- Nouruz in Iran, Wêreldpoësiedag
- Onafhanklikheidsdag in Namibië
Wikimedia Commons bevat media in verband met 21 March. |