2010 Curriebeker Premierafdeling
Die 2010 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Julie tot 30 Oktober 2010 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 71ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
2010 | |
---|---|
Verdedigende kampioene | Blou Bulle (23ste titel) |
Kampioene | Natalse Haaie (6de titel) |
Totaal wedstryde | 59 |
Wedstryde gespeel | 59 |
Drieë gedruk | 416 (gemiddeld 7.051 per wedstryd) |
Meeste punte | 220 Willem de Waal (Westelike Provinsie) |
Meeste drieë | 21 Bjorn Basson (Griekwas) |
Die Blou Bulle is die verdedigende kampioene nadat hulle die Cheetahs met 36–24 in die 2009 Curriebeker Premierafdeling op Loftus Versfeld verslaan het. Die Boland Kavaliers is na die Eerste afdeling gerelegeer.
Die eindstryd is op 30 Oktober beslis tussen die Natalse Haaie en die Westelike Provinsie
Voorseisoenwedstryde
wysigVoor die aanvang van die seisoen het al die provinsiale spanne in een verpligte vriendskaplike wedstryd elk gespeel. Die uitslae word hier onder weergegee.
25 Junie 2010 | Valke | 3 – 80 | Haaie Uitnodigings-XV | John Vorster-stadion, Witbank | |
18:00 | Strafdoel: Jacob Naudé Kaarte: Thulani Ngidi 18' tot 28' |
Verslag | Drieë: Jacques Botes (3), Michael Rhodes, Tendai Mtawarira, Mark Richards, Dwayne Jenner, Keegan Daniel (2), Stefan Terblanche, Kyle Cooper, Charl McLeod Doelskoppe: Rory Kockott (6), Monty Dumond (2), Jacques Botes, Keegan Daniel |
Bywoning: 1,500 Skeidsregter: Pro Legoete | |
2 Julie 2010 | SWD Arende | 12 – 50 | Griekwas | Oudtshoorn Ontspanningsgronde, Oudtshoorn | |
17:00 | Drieë: Baldwin McBean, Marchell Potts Doelskop: Jandré Blom Kaarte: Lubabalo Mtyanda 26' tot 36', Wayne Bennett 36' tot 46' |
Verslag | Drieë: Wesley Wilkins, Riaan Viljoen, Warren Malgas, Bjorn Basson, Matthew Rosslee, Ryno Barnes, Frikkie Spies Doelskoppe: Naas Olivier (4), Rudi Vogt |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
2 Julie 2010 | Griffons | 5 – 29 | Westelike Provinsie | Noordwes-stadion, Welkom | |
18:00 | Drie: Theodor Schultz | Verslag | Drieë: Pieter Louw (3), Adriaan Fondse Doelskoppe: Willem de Waal (3) Strafdoel: Willem de Waal |
Bywoning: 3,500 Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
3 Julie 2010 | Oostelike Provinsie | 11 – 24 | Blou Bulle | Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth | |
16:00 | Drie: Tiger Mangweni Strafdoele: Donald Stevens (2) |
Verslag | Drieë: Gary Botha, Hayden Groepes (2), Juandre Kruger Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) |
Skeidsregter: Jason Jaftha | |
3 Julie 2010 | Boland Kavaliers | 29 – 45 | Leeus | Boland-stadion, Wellington | |
16:00 | Drieë: Cornal Hendricks, Junius Pieterse (2), Brendon April, Lionel Cornelius Doelskoppe: Jacquin Jansen (2) |
Verslag | Drieë: Michael Killian (2), Tonderai Chavhanga, Derick Minnie, JC Janse van Rensburg, Jaco Taute, Franco van der Merwe Doelskoppe: Herkie Kruger (4), Elton Jantjies Kaarte: George Earle 77' tot 80' |
Skeidsregter: Joey Salmans | |
3 Julie 2010 | Grens Bulldogs | 7 – 45 | Cheetahs | Absa-stadion, Oos-Londen | |
19:00 | Drie: Dumisane Mesiane Doelskop: Andisa Gqobo |
Verslag | Drieë: Jongi Nokwe, Francois Uys, Tertius Carse, Coenie Oosthuizen (2), Kabamba Floors (2) Doelskoppe: Louis Strydom (4), Sias Ebersohn |
Skeidsregter: Sindile Mayende | |
Tabel
wysig
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Natalse Haaie | 14 | 10 | 0 | 4 | 492 | 300 | +192 | 12 | 52 | |||
2 | Westelike Provinsie | 14 | 10 | 0 | 4 | 520 | 280 | +240 | 8 | 48 | |||
3 | Cheetahs | 14 | 10 | 0 | 4 | 488 | 323 | +165 | 7 | 47 | |||
4 | Blou Bulle | 14 | 9 | 0 | 5 | 437 | 374 | +63 | 11 | 47 | |||
5 | Leeus | 14 | 7 | 0 | 7 | 401 | 407 | -6 | 11 | 39 | |||
6 | Griekwas | 14 | 6 | 0 | 8 | 477 | 496 | -19 | 13 | 37 | |||
7 | Pumas | 14 | 4 | 0 | 10 | 329 | 573 | -244 | 7 | 23 | |||
8 | Luiperds | 14 | 0 | 0 | 14 | 263 | 654 | -391 | 5 | 5 | |||
Opgedateer op 9 Oktober 2010 |
Tabel notas
wysig- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
wysigDatum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 9–10 Julie | Week 9 | 3-4 September |
Week 2 | 16–17 Julie | Week 10 | 10-11 September |
Week 3 | 23-24 Julie | Week 11 | 17-18 September |
Week 4 | 30-31 Julie | Week 12 | 24-25 September |
Week 5 | 6-7 Augustus | Week 13 | 1-2 Oktober |
Week 6 | 13-14 Augustus | Week 14 | 8-9 Oktober |
Week 7 | 20-21 Augustus | Halfeindronde | 16 Oktober |
Week 8 | 27-28 Augustus | Eindronde | 30 Oktober |
- Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Voorafgegaan deur 2009 Curriebeker |
Curriebeker 2010 |
Opgevolg deur 2011 Curriebeker |
Week 1
wysig9 Julie 2010 | Luiperds | 13 – 43 | Leeus | Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg | |
19:00 | Drieë: Deon Scholtz, Wilhelm Koch Strafdoel: Cecil Dumond Kaarte: Riaan Swanepoel 75' tot 80' |
Verslag | Drieë: Jano Vermaak (2), Marius Delport, Waylon Murray, Jaco Taute Doelskoppe: Herkie Kruger (3) Strafdoele: Herkie Kruger (4) |
Bywoning: 400 Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
9 Julie 2010 | Blou Bulle | 38 – 15 | Pumas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: John Mametsa (2), Stefan Watermeyer, Dean Greyling, Stephan Dippenaar, Deon Stegmann Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3), Francois Brummer |
Verslag | Drieë: Tian Meyer, Allistari Kettledas Doelskop: Ricardo Croy Strafdoel: Ricardo Croy |
Bywoning: 6,110 Skeidsregter: Stuart Berry | |
10 Julie 2010 | Griekwas | 40 – 34 | Natalse Haaie | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Ryno Barnes, Steph Roberts, Bjorn Basson (2), Wesley Wilkins Doelskoppe: Naas Olivier (3) Strafdoele: Naas Olivier (3) |
Verslag | Drieë: Lwazi Mvovo (2), Steve Meyer, Michael Rhodes, Pat Cilliers Doelskoppe: Rory Kockott (2), Monty Dumond Strafdoel: Rory Kockott Kaarte: Jacques Botes 38' tot 48' |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
10 Julie 2010 | Cheetahs | 11 – 25 | Westelike Provinsie | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:00 | Drie: Tewis de Bruyn Strafdoele: Louis Strydom (2) |
Verslag | Drie: Adriaan Fondse Doelskop: Willem de Waal Strafdoele: Willem de Waal (6) |
Bywoning: 2,500 Skeidsregter: Marius Jonker | |
Week 2
wysig16 Julie 2010 | Cheetahs | 33 – 26 | Griekwas | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Robert Ebersohn, Coenie Oosthuizen (3), Jongi Nokwe Doelskoppe: Louis Strydom (4) |
Verslag | Drieë: Bjorn Basson, Sarel Pretorius Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (3), Riaan Viljoen |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
17 Julie 2010 | Pumas | 37 – 32 | Luiperds | Pumastadion, Witbank | |
15:00 | Drieë: Elgar Watts (3), Allistair Kettledas (2) Doelskoppe: Elgar Watts (3) Strafdoele: Elgar Watts (2) Kaarte: Eduan van der Walt 60' tot 70' |
Verslag | Drieë: Deon Scholtz (2), Dumisani Matyeshana, Michael Bondesio, Jovan Bowles Doelskoppe: Clayton Durand (2) Strafdoel: Clayton Durand Kaarte: Deon Scholtz 65' tot 75' |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Joey Salmans | |
17 Julie 2010 | Westelike Provinsie | 32 – 0 | Leeus | Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Pieter Louw, Conrad Jantjes, Pieter Myburgh Doelskop: Willem de Waal Strafdoele: Willem de Waal (5) |
Verslag | Bywoning: 18,365 Skeidsregter: Jaco Peyper | ||
17 Julie 2010 | Natalse Haaie | 34 –28 | Blou Bulle | Absa-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: Craig Burden, Lwazi Mvovo (2), Keegan Daniel (2) Doelskoppe: Patrick Lambie (3) Strafdoel: Patrick Lambie |
Verslag | Drieë: Gerrit-Jan van Velze, Dean Greyling, Gerhard van den Heever Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (3) |
Bywoning: 25,572 Skeidsregter: Jason Jaftha | |
Week 3
wysig23 Julie 2010 | Natalse Haaie | 27 – 17 | Pumas | Absa-stadion, Durban | |
19:00 | Drieë: Keegan Daniel (3), Charl McLeod Doelskoppe: Patrick Lambie (2) Strafdoel: Patrick Lambie |
Verslag | Drieë: Christo le Roux, Ronnie Uys Doelskoppe: Ricardo Croy (2) Skepdoel: Ricardo Croy Kaarte: Jaco Bouwer 52', 71' |
Bywoning: 12,486 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
23 Julie 2010 | Luiperds | 23 – 42 | Westelike Provinsie | Profertpark, Potchefstroom | |
19:10 | Drieë: Dumisani Matyeshana, Jovan Bowles, Deon Scholtz Doelskop: Jean Tiedt Strafdoel: Jean Tiedt Skepdoel: Neill Jacobs Kaarte: Jean Tiedt 53' tot 63' |
Verslag | Drieë: Brok Harris, Frikkie Welsh, Paul Bosch, Pieter Louw, Conrad Hoffmann, Pieter Myburgh Doelskoppe: Willem de Waal (3) Strafdoele: Willem de Waal (2) |
Skeidsregter: Sindile Mayende | |
24 Julie 2010 | Griekwas | 26 – 17 | Leeus | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Jacobie Adriaanse, Bjorn Basson Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (4) |
Verslag | Drieë: Jano Vermaak, George Earle Doelskoppe: Herkie Kruger (2) Strafdoel: Herkie Kruger |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
24 Julie 2010 | Blou Bulle | 23 – 25 | Cheetahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Derick Kuün, Stefan Watermeyer Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (4) |
Verslag | Drie: Skipper Badenhorst Doelskop: Sias Ebersohn Strafdoele: Louis Strydom (5), Sias Ebersohn |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
Week 4
wysig30 Julie 2010 | Luiperds | 27 – 41 | Griekwas | Profertpark, Potchefstroom | |
19:00 | Drieë: Michael Bondesio (2), Wilhelm Koch Doelskoppe: Neill Jacobs, Clayton Durand (2) Strafdoele: Neill Jacobs, Clayton Durand |
Verslag | Drieë: Bjorn Basson (2), Frikkie Spies, Naas Olivier, Sarel Pretorius Doelskoppe: Naas Olivier (5) Strafdoele: Naas Olivier (2) Kaarte: Ryno Barnes 16' tot 26' |
Bywoning: 600 Skeidsregter: Jason Jaftha | |
30 Julie 2010 | Westelike Provinsie | 54 – 13 | Pumas | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Pieter Louw (2), Gio Aplon (2), Anton van Zyl, Lionel Cronje, JJ Engelbrecht Doelskoppe: Willem de Waal (3), Lionel Cronjé (2) Strafdoele: Willem de Waal (3) |
Verslag | Drieë: Shaun Venter, Torsten van Jaasrveld Strafdoel: Elgar Watts |
Bywoning: 15,666 Skeidsregter: Pro Legoete | |
31 Julie 2010 | Cheetahs | 13 – 25 | Natalse Haaie | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:00 | Drie: Tewis de Bruyn Doelskop: Louis Strydom Strafdoele: Louis Strydom (2) Kaarte: Tewis de Bruyn 15' tot 25' |
Verslag | Drieë: Eugene van Staden, Patrick Lambie (2) Doelskoppe: Patrick Lambie (2) Strafdoele: Patrick Lambie (2) |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
31 Julie 2010 | Leeus | 18 – 32 | Blou Bulle | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Deon van Rensburg, Warren Whiteley Doelskop: Elton Jantjies Strafdoele: Elton Jantjies (2) |
Verslag | Drieë: Gerhard van den Heever, Jacques-Louis Potgieter Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (6) |
Bywoning: 10,113 Skeidsregter: Marius Jonker | |
Week 5
wysig6 Augustus 2010 | Blou Bulle | 43 – 38 | Luiperds | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Gerhard van den Heever (2), Dewald Potgieter, Derick Kuün, Francois Hougaard, Stefan Watermeyer Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (5) Strafdoel: Jacques-Louis Potgieter |
Verslag | Drieë: Rynard Landman, Michael Bondesio (2), Walter Venter, Dumisani Matyeshana Doelskoppe: Meill Jacobs (4), Clayton Durand Strafdoel: Neill Jacobs |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
7 Augustus 2010 | Pumas | 30 – 45 | Cheetahs | Pumastadion, Witbank | |
15:00 | Drieë: Shaun Venter, Jacques Coetzee, Carl Bezuidenhout Doelskoppe: Elgar Watts (3) Strafdoele: Ricardo Croy (3) |
Verslag | Drieë: Coenie Oosthuizen, Hendro Scholtz, Jongi Nokwe, Hennie Daniller, Robert Ebersohn, Meyer Bosman Doelskoppe: Louis Strydom (4), Sias Ebersohn (2) Strafdoel: Louis Strydom |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
7 Augustus 2010 | Griekwas | 3 – 50 | Westelike Provinsie | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Strafdoel: Naas Olivier Kaarte: Bjorn Basson 32' tot 42' |
Verslag | Drieë: Juan de Jongh, Deon Fourie, Conrad Jantjes, Gio Aplon, Pieter Louw, Lionel Cronjé Doelskoppe: Willem de Waal (3), Lionel Cronjé Strafdoele: Willem de Waal (4) Kaarte: Duane Vermeulen 16' tot 26' |
Skeidsregter: Sindile Mayende | |
7 Augustus 2010 | Natalse Haaie | 48 – 19 | Leeus | Absa-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: Patrick Lambie, Jacques Botes, Lwazi Mvovo (2), Craig Burden Doelskoppe: Patrick Lambie (4) Strafdoele: Patrick Lambie (5) |
Verslag | Drie: Deon van Rensburg Doelskop: Elton Jantjies Strafdoele: Elton Jantjies (4) |
Skeidsregter: Jason Jaftha | |
Week 6
wysig13 Augustus 2010 | Griekwas | 58 – 25 | Pumas | GWK-park, Kimberley | |
19:00 | Drieë: Rocco Jansen, Riaan Viljoen (2), Sarel Pretorius (2), Frikkie Spies, Cecil-John Kemp, Rudi Vogt Doelskoppe: Naas Olivier (6) Strafdoele: Naas Olivier (2) |
Verslag | Drieë: Elgar Watts, Shaun Vener, Alwyn Bester Doelskoppe: Elgar Watts (2) Doelskoppe: Elgar Watts (2) |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Lourens ver der Merwe | |
13 Augustus 2010 | Luiperds | 6 – 51 | Natalse Haaie | Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg | |
19:10 | Strafdoele: Neill Jacobs (2) | Verslag | Drieë: Lwazi Mvovo, Pat Cilliers, Willem Alberts, Louis Ludik, Rory Kockott, Stefan Terblanche (2) Doelskoppe: Patrick Lambie (3), Rory Kockott (2) Strafdoele: Patrick Lambie (2) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
14 Augustus 2010 | Leeus | 30 – 26 | Cheetahs | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Deon van Rensburg, Elton Jantjies, Jannie Boshoff Doelskoppe: Elton Jantjies (3) Strafdoele: Elton Jantjies (3) Kaarte: Renaldo Bothma 50' tot 60' |
Verslag | Drieë: Ashley Johnson, Kobus Calldo Doelskoppe: Louis Strydom (2) Strafdoele: Louis Strydom (4) |
Skeidsregter: Sindile Mayende | |
14 Augustus 2010 | Westelike Provinsie | 15 – 12 | Blou Bulle | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Strafdoele: Willem de Waal (5) | Verslag | Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (4) Kaarte: Gerhard van den Heever 21' tot 31' |
Bywoning: 47,835 Skeidsregter: Marius Jonker | |
Week 7
wysig20 Augustus 2010 | Blou Bulle | 39 – 38 | Griekwas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:00 | Drieë: Derick Kuün, John Mametsa (2), Dean Greyling, Bandise Maku Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (4) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) |
Verslag | Drieë: Bjorn Basson (3), Richard Lawson Doelskoppe: Naas Olivier (3) Strafdoele: Naas Olivier (4) |
Bywoning: 9,893 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
20 Augustus 2010 | Cheetahs | 57 – 0 | Luiperds | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:00 | Drieë: Adriaan Strauss, Coenie Oosthuizen, Robert Ebersohn, Francois Uys, Philip van der Walt, Philip Snyman (2), WP Nel Doelskoppe: Meyer Bosman (6) |
Verslag | Kaarte: Riaan Swanepoel 36' tot 46', Deon Scholtz 77' tot 80' | Bywoning: 13,017 Skeidsregter: Jason Jaftha | |
20 Augustus 2010 | Pumas | 30 – 33 | Leeus | Pumastadion, Witbank | |
19:10 | Drieë: Christo le Roux, Elgar Watts, Strafdrie, Nicky Kritzinger Doelskoppe: Elgar Watts (2) Strafdoele: Elgar Watts, Ricardo Croy Kaarte: Nicky Kritzinger 61' tot 71' |
Verslag | Drieë: Deon van Rensburg, Jano Vermaak, Derick Minnie, Jaco Taute Doelskoppe: Burton Francis (2) Strafdoele: Burton Francis (3) Kaarte: Franco van der Merwe 49' tot 59' |
Skeidsregter: Joey Salmans | |
21 Augustus 2010 | Natalse Haaie | 27 – 16 | Westelike Provinsie | A-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Odwa Ndungane, Ryan Kankowski Doelskop: Patrick Lambie Strafdoele: Patrick Lambie (4) Skepdoel: Stefan Terblanche |
Verslag | Drie: Nick Koster Doelskop: Lionel Cronjé Strafdoele: Willem de Waal (3) |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
Week 8
wysig27 Augustus 2010 | Leeus | 45 – 22 | Luiperds | Coca -Cola Park, Johannesburg | |
19:00 | Drieë: Renaldo Bothma (2), Joe Snyman (2), Warren Whiteley, Michael Killian, Jano Vermaak Doelskoppe: Elton Jantjies (3), Burton Francis (2) Kaarte: Warren Whiteley 75' tot 80' |
Verslag | Drieë: Michael Bondesio, Jan van Zyl, RW Kember Doelskoppe: Jan van Zyl (2) Strafdoel: Neill Jacobs |
Bywoning: 3,112 Skeidsregter: Craig Joubert | |
27 Augustus 2010 | Pumas | 22 – 21 | Blou Bulle | Mbombela-stadion, Nelspruit | |
19:10 | Drieë: Christo le Roux, Elgar Watts, Ashwin Scott, Tiaan Meyer Doelskop: Elgar Watts Kaarte: Eduan van der Walt 79' tot 80' |
Verslag | Drieë: Dean Greyling, Dewald Potgieter Doelskop: Jacques-Louis Potgieter Strafdoele: Francois Brummer (2), Jacques-Louis Potgieter |
Bywoning: 20,000 Skeidsregter: Stuart Berry | |
27 Augustus 2010 | Natalse Haaie | 48 – 30 | Griekwas | Absa-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Stefan Terblanche, Tendai Mtawarira, Odwa Ndugane, Monty Dumond, Craig Burden Doelskoppe: Patrick Lambie (4) Strafdoele: Patrick Lambie (5) Kaarte: Eugene van Staden 73' tot 80' |
Verslag | Drieë: Bjorn Basson (4) Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Riaan Viljoen, Naas Olivier Kaarte: Rohan Kitshoff 52' tot 62' |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
28 Augustus 2010 | Westelike Provinsie | 24 – 29 | Cheetahs | Nuweland, Kaapstad | |
19:30 | Drieë: Adriaan Fondse, Gio Aplon, Duane Vermeulen Doelskoppe: Willem de Waal (3) Strafdoel: Willem de Waal |
Verslag | Drieë: Kabamba Floors, Jongi Nokwe Doelskoppe: Louis Strydom (2) Strafdoele: Louis Strydom (5) |
Bywoning: 23,867 Skeidsregter: Pro Legoete | |
Week 9
wysig3 September 2010 | Griekwas | 28 – 33 | Cheetahs | GWK-park, Kimberley | |
17:00 | Drieë: Naas Olivier, Cecil-John Kemp, Danie Schoeman Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (2) Skepdoel: Naas Olivier |
Verslag | Drieë: Ashley Johnson, Jongi Nokwe (2) Doelskoppe: Louis Strydom (3) Strafdoele: Louis Strydom (3), Meyer Bosman |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Sindile Mayende | |
3 September 2010 | Luiperds | 26 – 27 | Pumas | Profertpark, Potchefstroom | |
19:00 | Drieë: Theo van Wyk, Dumisani Matyeshana Doelskoppe: Clayton Durand (2) Strafdoele: Clayton Durand (3) Skepdoel: Clayton Durand Kaarte: Wilhelm Koch 39' tot 49' |
Verslag | Drieë: Braam Pretorius, Shaun Venter, Johan Jackson, Tian Meyer Doelskoppe: Braam Pretorius (2) Strafdoel: Braam Pretorius Kaarte: Marius Coetzer 52' tot 62', Jaco Bouwer 71' tot 80' |
Bywoning: 2,000 Skeidsregter: Pro Legoete | |
3 September 2010 | Leeus | 46 – 28 | Westelike Provinsie | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Michael Killian (2), Derick Minnie, Elton Jantjies Doelskoppe: Elton Jantjies (4) Strafdoele: Elton Jantjies (6) |
Verslag | Drieë: JJ Engelbrecht, Duane Vermeulen, Conrad Hoffmann Doelskoppe: Willem de Waal (2) Strafdoele: Willem de Waal (3) |
Bywoning: 13,531 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
4 September 2010 | Blou Bulle | 40 – 34 | Natalse Haaie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:15 | Drieë: Juandre Kruger, Ruan Snyman, Jaco Engels, Wynand Olivier Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2), Zane Kirchner Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (4) |
Verslag | Drieë: Lwazi Mvovo, Stefan Terblanche, Alistair Hargreaves Doelskoppe: Patrick Lambie (2) Strafdoele: Patrick Lambie (6) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
Week 10
wysig10 September 2010 | Pumas | 14 – 30 | Natalse Haaie | Pumastadion, Witbank | |
19:10 | Drieë: Elgar Watts, Corné Steenkamp Doelskoppe: Braam Pretorius |
Verslag | Drieë: Jacques Botes, Lwazi Mvovo, Odwa Ndugane, Craig Burden Doelskoppe: Patrick Lambie (2) Strafdoele: Patrick Lambie (2) |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
11 September 2010 | Leeus | 40 – 29 | Griekwas | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Josh Strauss, Jaco Taute (2), Jannie Boshoff Doelskoppe: Elton Jantjies (4) Strafdoele: Elton Jantjies (4) |
Verslag | Drieë: Rocco Jansen, Jean Botha, Bjorn Basson, Rudi Vogt Doelskoppe: Naas Olivier (2), Rudi Vogt Strafdoel: Naas Olivier Kaarte: Ryno Barnes 45' tot 55' |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
11 September 2010 | Westelike Provinsie | 59 – 17 | Luiperds | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Deon Fourie, Francois Louw (2), Brok Harris, Nick Koster, Dewaldt Duvenhage, Yaasir Hartzenberg, Anton van Zyl, Juan de Jongh Doelskoppe: Lionel Cronjé (4), Willem de Waal (3) Kaarte: Duane Vermeulen 4' tot 14' |
Verslag | Drieë: RW Kember, Theo van Wyk Doelskoppe: Clayton Durand (2) Strafdoel: Clayton Durand Kaarte: Gavin Williamson 58' |
Bywoning: 14,939 Skeidsregter: Sindile Mayende | |
11 September 2010 | Cheetahs | 20 – 14 | Blou Bulle | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drie: Philip van der Walt, Hendro Scholtz Doelskoppe: Louis Strydom (2) Strafdoele: Louis Strydom (2) |
Verslag | Drie: Jaco van der Westhuyzen Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (3) |
Skeidsregter: Jason Jaftha | |
Week 11
wysig17 September 2010 | Griekwas | 29 – 20 | Luiperds | GWK-park, Kimberley | |
19:00 | Drieë: Riaan Viljoen (2), Johan van Deventer, Justin Downey Doelskoppe: Naas Olivier (3) Strafdoel: Naas Olivier |
Verslag | Drieë: Walter Venter Doelskoppe: Clayton Durand (2) Strafdoele: Clayton Durand (2) |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Jason Jaftha | |
17 September 2010 | Pumas | 10 – 62 | Westelike Provinsie | Pumastadion, Witbank | |
19:10 | Drie: Elgar Watts Doelskop: Elgar Watts Strafdoel: Elgar Watts |
Verslag | Drieë: JJ Engelbracht, Jean de Villiers, Juan de Jongh, Gio Aplon (2), Francois Louw (2), Paul Bosch Doelskoppe: Willem de Waal (5), Gary van Aswegen (3) Strafdoele: Willem de Waal (2) |
Skeidsregter: Andrew Lees | |
18 September 2010 | Natalse Haaie | 30 – 16 | Cheetahs | Absa-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: Willem Alberts, Odwa Ndugane, Charl McLeod, Rory Kockott Doelskoppe: Patrick Lambie (2) Strafdoele: Patrick Lambie (2) |
Verslag | Drie: Francois Uys Doelskop: Louis Strydom Strafdoele: Louis Strydom (2), Meyer Bosman |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
18 September 2010 | Blou Bulle | 24 – 21 | Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Gerrit-Jan van Velze, Stefan Watermeyer Doelskop: Jacques-Louis Potgieter Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (4) Kaarte: Jacques-Louis Potgieter 70' tot 80' |
Verslag | Drieë: Doppies la Grange, Waylon Murray Doelskop: Elton Jantjies Strafdoele: Elton Jantjies (3) Kaarte: Wikus van Heerden 58' tot 68' |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
Week 12
wysig24 September 2010 | Cheetahs | 59 – 24 | Pumas | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:00 | Drieë: WP Nel (2), Robert Ebersohn, Ashley Johnson (2), Adriaan Strauss (2), Skipper Badenhorst, Corné Uys Doelskoppe: Louis Strydom (5), Meyer Bosman (2) |
Verslag | Drieë: Shaun Venter, Ricardo Croy, Hans van Dyk Doelskoppe: Elgar Watts (3) Strafdoel: Elgar Watts Kaarte: Jaco Bouwer 38' tot 48' |
Bywoning: 13,348 Skeidsregter: Joey Salmans | |
24 September 2010 | Westelike Provinsie | 48 – 32 | Griekwas | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Jean de Villiers, JJ Engelbrecht (3), Deon Fourie, Duane Vermeulen, Adriaan Fondse Doelskoppe: Willem de Waal (5), Gary van Aswegen Strafdoel: Willem de Waal |
Verslag | Drieë: Bjorn Basson (3), Danie Schoeman, Jean Stemmet Doelskoppe: Naas Olivier, Rudi Vogt Strafdoel: Naas Olivier |
Bywoning: 18,972 Skeidsregter: Marius Jonker | |
25 September 2010 | Luiperds | 26 – 39 | Blou Bulle | Profertpark, Potchefstroom | |
15:00 | Drieë: Dumisani Matyeshana, Cecil Dumond Doelskoppe: Clayton Durand (2) Strafdoele: Clayton Durand |
Verslag | Drieë: Derick Kuün, Jaco van der Westhuyzen, Jaco Pretorius, Hayden Groepes, Francois Hougaard, Stefan Watermeyer Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3) Strafdoel: Jacques-Louis Potgieter |
Bywoning: 10,000 Skeidsregter: Nathan Pearce | |
25 September 2010 | Leeus | 22 – 20 | Natalse Haaie | Coca-Cola Park | |
17:05 | Drieë: Jaco Taute, Waylon Murray, Franco van der Merwe Doelskoppe: Elton Jantjies (2) Strafdoel: Elton Jantjies Kaarte: Martin Bezuidenhout 2' tot 12' |
Verslag | Drieë: Lwazi Mvovo (2), Odwa Ndungane Doelskop: Patrick Lambie Strafdoel: Patrick Lambie Kaarte: Ryan Kankowski 75' tot 80' |
Bywoning: 25,315 Skeidsregter: Jason Jaftha | |
Week 13
wysig1 Oktober 2010 | Natalse Haaie | 63 – 6 | Luiperds | Absa-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Keegan Daniel (2), Jannie du Plessis (2), Louis Ludik, Odwa Ndungane (2), Lwazi Mvovo, Eugene van Staden Doelskoppe: André Pretorius (6), Patrick Lambie (3) |
Verslag | Strafdoele: Clayton Durand (2) | Bywoning: 18,707 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
2 Oktober 2010 | Pumas | 31 – 61 | Griekwas | Pumastadion, Witbank | |
15:00 | Drieë: Corné Steenkamp (2), Shaun Venter, Hendrik van der Nest, Elgar Watts Doelskoppe: Elgar Watts (2), Ricardo Croy |
Verslag | Drieë: Naas Olivier, Sarel Pretorius, Bjorn Basson (2), Barry Geel, Riaan Viljoen, Ryno Barnes, Wesley Wilkens, Rocco Jansen Doelskoppe: Naas Olivier (7), Rudi Vogt Kaarte: Ivann Espag 69' tot 79' |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
2 Oktober 2010 | Blou Bulle | 36 – 32 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld | |
15:00 | Drieë: Okkie Kruger, Stefan Watermeyer, Zane Kirchner Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (4) Skepdoel: Jaco van der Westhuyzen Kaarte: Dewald Potgieter 27' tot 37' |
Verslag | Drieë: Juan de Jongh, Gio Aplon Doelskoppe: Willem de Waal (2) Strafdoele: Willem de Waal (6) Kaarte: Jean de Villiers 41' tot 51' |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
2 Oktober 2010 | Cheetahs | 43 – 37 | Leeus | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: Hennie Daniller, Ashley Johnson (2), Adriaan Strauss, WP Nel, Philip Snyman Doelskoppe: Louis Strydom (2) Strafdoele: Louis Strydom (2), Meyer Bosman |
Verslag | Drieë: Burton Francis, Josh Strauss, Edgar Marutlulle, Michael Killian Doelskoppe: Elton Jantjies (3) Strafdoele: Elton Jantjies (3) |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
Week 14
wysig8 Oktober 2010 | Luiperds | 7 – 78 | Cheetahs | Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg | |
19:00 | Drie: Christo van Niekerk Doelskop: Clayton Durand Kaarte: Christo van Niekerk 16' tot 26' |
Verslag | Drieë: Hennie Daniller (2), Meyer Bosman, Adriaan Strauss, Coenie Oosthuizen, Corné Uys (2), Hendro Scholtz, Philip Snyman (2), Ashley Johnson, Tertius Carse Doelskoppe: Louis Strydom (6), Sias Ebersohn (3) |
Skeidsregter: Marius Jonker | |
8 Oktober 2010 | Leeus | 27 – 34 | Pumas | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Derick Minnie, Deon van Rensburg, Warren Whiteley Doelskoppe: Elton Jantjies (2) Strafdoel: Elton Jantjies |
Verslag | Drieë: Corné Steenkamp (2), Shaun Venter, Hendrik van der Nest, Johan Jackson Doelskoppe: Elgar Watts (3) Strafdoel: Elgar Watts Kaarte: Corné Steenkamp 37' tot 47' |
Bywoning: 8,591 Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
9 Oktober 2010 | Griekwas | 36 – 48 | Blou Bulle | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Barry Geel, Jean Stemmet, Bjorn Basson (2), Sarel Pretorius Doelskoppe: Naas Olivier (2), Rudi Vogt (2) Strafdoel: Riaan Viljoen Kaarte: Steph Roberts 59' tot 69' |
Verslag | Drieë: Dewald Potgieter, Wynand Olivier, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Derick Kuün, Jaco van der Westhuyzen, Victor Matfield Doelskoppe: Morné Steyn (4), Jacques-Louis Potgieter Strafdoel: Morné Steyn |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
9 Oktober 2010 | Westelike Provinsie | 33 – 21 | Natalse Haaie | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Gio Aplon, Duane Vermeulen, Jean de Villiers Doelskoppe: Willem de Waal (2), Lionel Cronjé Strafdoele: Willem de Waal (4) |
Verslag | Drieë: Ryan Kankowski, Louis Ludik, Adi Jacobs Doelskoppe: Patrick Lambie (3) |
Bywoning: 45,604 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Uitspeelwedstryde
wysigHalfeindronde | Eindronde | |||||
16 Oktober 2010 – Absa-stadion, Durban | ||||||
Natalse Haaie | 16 | |||||
Blou Bulle | 12 | 30 Oktober 2010 – Absa-stadion, Durban | ||||
Natalse Haaie | 30 | |||||
16 Oktober 2010 – Nuweland, Kaapstad | Westelike Provinsie | 10 | ||||
Westelike Provinsie | 31 | |||||
Cheetahs | 7 |
Halfeindronde
wysig16 Oktober 2010 | Natalse Haaie | 16 – 12 | Blou Bulle | Absa-stadion, Durban | |
15:10 | Drie: Keegan Daniel Doelskop: Patrick Lambie Strafdoele: Patrick Lambie (3) |
Verslag | Strafdoele: Morné Steyn (4) | Skeidsregter: Marius Jonker | |
16 Oktober 2010 | Westelike Provinsie | 31 – 7 | Cheetahs | Nuweland, Kaapstad | |
17:15 | Drieë: Bryan Habana, Francois Louw, Gio Aplon Doelskoppe: Willem de Waal (2) Strafdoele: Willem de Waal (4) |
Verslag | Drie: Philip Snyman Doelskop: Sias Ebersohn |
Bywoning: 47,876 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Eindronde
wysig30 Oktober 2010 | Natalse Haaie | 30 – 10 | Westelike Provinsie | Absa-stadion, Durban | |
17:00 | Drieë: Charl McLeod, Patrick Lambie (2) Doelskoppe: Patrick Lambie (3) Strafdoele: Patrick Lambie (3) |
Verslag | Drie: Schalk Burger Doelskop: Willem de Waal Strafdoel: Willem de Waal |
Bywoning: 52,000 Skeidsregter: Craig Joubert | |
Spelerstatistieke
wysig
Voorste driedrukkerswysig
|
Voorste puntemakerswysig
|
Eksterne skakels
wysig- (en) "Curriebekerloting". SARugby.co.za. Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Besoek op 9 Julie 2010.