Kundigheidsverlies/Migrasiepatrone

Keer terug na Kundigheidsverlies

Die volgende tabel is 'n vollediger uiteensetting van die Verenigde Nasies se data, wat toon na watter lande Suid-Afrikaners emigreer:[1]

Rang Land 2010 tot 2015 2015 tot 2020
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 204 440 247 336
2 Vlag van Australië Australië 177 390 199 690
3 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika 101 037 117 321
4 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 56 396 73 846
5 Vlag van Kanada Kanada 44 386 48 093
6 Vlag van Duitsland Duitsland 15 183 20 378
7 Vlag van Mosambiek Mosambiek 19 198 20 171
8 Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 19 013 19 731
9 Vlag van Nederland Nederland 13 334 17 522
10 Vlag van Eswatini Eswatini 12 511 12 712
11 Vlag van Portugal Portugal 11 028 12 651
12 Vlag van Israel Israel 11 721 11 381
13 Vlag van Republiek Ierland Ierland 8 983 10 299
14 Vlag van Namibië Namibië 8 300 8 883
15 Vlag van Switserland Switserland 7 441 8 324
16 Vlag van Griekeland Griekeland 6 894 7 045
17 Vlag van Angola Angola 5 917 6 295
18 Vlag van Malawi Malawi 7 124 6 054
19 Vlag van Frankryk Frankryk 5 390 5 925
20 Vlag van Italië Italië 5 671 5 834
21 Vlag van Botswana Botswana 5 359 5 733
22 Vlag van Siprus Siprus 4 784 4 937
23 Vlag van Lesotho Lesotho 3 629 4 782
24 Vlag van België België 3 596 4 176
25 Vlag van Spanje Spanje 2 829 3 817
26 Vlag van Zambië Zambië 2 706 3 788
27 Vlag van Swede Swede 2 284 3 208
28 Vlag van Oostenryk Oostenryk 2 336 2 871
29 Vlag van Denemarke Denemarke 1 866 2 332
30 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 1 212 2 160
31 Vlag van Brasilië Brasilië 1 855 2 014
32 Vlag van Noorweë Noorweë 1 450 1 741
33 Vlag van Guinee Guinee 1 251 1 201
34 Vlag van Finland Finland 805 1 022
35 Vlag van Filippyne Filippyne 813 864
36 Vlag van Man (eiland) Eiland Man 807 821
37 Vlag van Libië Libië 645 690
38 Vlag van Luxemburg Luxemburg 45 659
39 Vlag van Mali Mali 553 646
40 Vlag van Tanzanië Tanzanië 712 633
41 Vlag van Mauritius Mauritius 622 627
42 Vlag van Tsjeggië Tsjeggië 338 554
43 Vlag van Malta Malta 241 523
44 Vlag van Pole Pole 375 500
45 Vlag van Turkye Turkye 290 403
46 Vlag van Bulgarye Bulgarye 188 335
47 Vlag van Bermuda Bermuda 227 287
48 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 260 262
49 Vlag van Seychelle Seychelle 255 258
50 Vlag van Rusland Rusland 240 238
51 Vlag van Egipte Egipte 144 222
52 Vlag van Meksiko Meksiko 202 220
53 Vlag van Peru Peru 118 217
54 Vlag van Kroasië Kroasië 203 189
55 Vlag van Slowakye Slowakye 112 154
56 Vlag van Serwië Serwië 141 142
57 Vlag van Argentinië Argentinië 126 127
58 Vlag van Ecuador Ecuador 122 127
59 Vlag van Bahamas Bahamas 104 110
60 Vlag van Eritrea Eritrea 122 106
61 Vlag van Ysland Ysland 81 104
62 Vlag van Kenia Kenia 112 96
63 Vlag van Roemenië Roemenië 2 89
64 Vlag van Slowenië Slowenië 47 83
65 Vlag van Sierra Leone Sierra Leone 85 77
66 Vlag van Sint Helena Sint Helena 66 76
67 Vlag van Costa Rica Costa Rica 57 67
68 Vlag van Venezuela Venezuela 71 66
69 Vlag van Estland Estland 31 59
70 Vlag van Jordanië Jordanië 45 57
71 Vlag van Panama Panama 46 55
72 Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek 52 53
73 Vlag van Antigua en Barbuda Antigua en Barbuda 45 45
74 Vlag van Kaaimanseilande Kaaimanseilande 38 41
75 Vlag van Liechtenstein Liechtenstein 34 30
76 Vlag van Litaue Litaue 8 25
77 Vlag van Letland Letland 13 23
78 Vlag van Faroëreilande Faroëreilande 20 22
79 Vlag van Bolivië Bolivia 18 18
80 Vlag van Gaboen Gaboen 12 11
81 Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek 10 10
82 Vlag van St. Lucia St. Lucia 5 3

Vergeleke hiermee, die immigrante na Suid-Afrika in dieselfde tydperk, uit dieselfde stel data:

Rang Land 2010 tot 2015 2015 tot 2020
1 Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 676 383 690 243
2 Vlag van Mosambiek Mosambiek 315 533 350 463
3 Vlag van Lesotho Lesotho 181 832 192 008
4 Vlag van Malawi Malawi 92 969 94 119
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 61 413 67 382
6 Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo Demokratiese Republiek die Kongo 85 380 63 892
7 Vlag van Somalië Somalië 76 935 58 491
8 Vlag van Botswana Botswana 43 461 50 475
9 Vlag van Angola Angola 41 296 47 945
10 Vlag van Eswatini Eswatini 42 038 45 435
11 Vlag van Ethiopië Ethiopië 66 761 44 181
12 Vlag van Namibië Namibië 40 708 36 671
13 Vlag van Nigerië Nigerië 46 037 36 210
14 Vlag van Indië Indië 34 606 29 935
15 Vlag van Italië Italië 24 222 28 122
16 Vlag van Republiek die Kongo Kongo 20 425 23 713
17 Vlag van Zambië Zambië 19 527 22 901
18 Vlag van Kenia Kenia 17 141 19 901
19 Vlag van Duitsland Duitsland 13 896 16 595
20 Vlag van Bangladesj Bangladesj 22 965 15 565
21 Vlag van Republiek Ierland Ierland 12 560 14 582
22 Vlag van Pakistan Pakistan 19 360 13 325
23 Vlag van Pole Pole 10 233 11 900
24 Vlag van Portugal Portugal 9 931 11 861
25 Vlag van Tanzanië Tanzanië 9 943 11 544
26 Vlag van Griekeland Griekeland 9 370 10 878
27 Vlag van Mauritius Mauritius 8 823 10 243
28 Vlag van Nederland Nederland 8 528 10 186
29 Vlag van België België 8 249 9 577
30 Vlag van Frankryk Frankryk 7 859 9 124
31 Vlag van Ghana Ghana 6 920 8 034
32 Vlag van Burundi Burundi 6 800 7 894
33 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika 6 220 7 429
34 Vlag van Volksrepubliek China China 7 845 6 914
35 Vlag van Kanada Kanada 5 908 6 859
36 Vlag van Oostenryk Oostenryk 5 595 6 495
37 Vlag van Siprus Siprus 5 098 5 918
38 Vlag van Uganda Uganda 5 032 5 852
39 Vlag van Australië Australië 4 832 5 771
40 Vlag van Rwanda Rwanda 4 901 5 690
41 Vlag van Egipte Egipte 4 793 5 564
42 Vlag van Israel Israel 4 636 5 382
43 Vlag van Bulgarye Bulgarye 4 081 4 738
44 Vlag van Serwië Serwië 4 023 4 670
45 Vlag van Oekraïne Oekraïne 3 952 4 588
46 Vlag van Rusland Rusland 3 523 4 090
47 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 245 3 777
48 Vlag van Soedan Soedan 3 145 3 651
49 Vlag van Brasilië Brasilië 3 045 3 535
50 Vlag van Senegal Senegal 2 864 3 325
51 Vlag van Denemarke Denemarke 2 622 3 044
52 Vlag van Kameroen Kameroen 2 562 2 974
53 Vlag van Argentinië Argentinië 2 459 2 854
54 Vlag van Tsjeggië Tsjeggië 2 068 2 401
55 Vlag van Switserland Switserland 2 037 2 365
56 Vlag van Japan Japan 1 814 2 106
57 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 1 727 2 005
58 Vlag van Roemenië Roemenië 1 678 1 948
59 Vlag van Hongkong Hongkong 1 674 1 943
60 Vlag van Kuba Kuba 1 590 1 846
61 Vlag van Filippyne Filippyne 1 554 1 804
62 Vlag van Spanje Spanje 1 522 1 767
63 Vlag van Indonesië Indonesië 1 262 1 465
64 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1 199 1 392
65 Vlag van Turkye Turkye 1 171 1 359
66 Vlag van Noorweë Noorweë 1 163 1 350
67 Vlag van Marokko Marokko 1 126 1 307
68 Vlag van Kroasië Kroasië 1 038 1 205
69 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 1 022 1 186
70 Vlag van Libanon Libanon   960 1 114
71 Vlag van Maleisië Maleisië   944 1 096
72 Vlag van Singapoer Singapoer   944 1 096
73 Vlag van Thailand Thailand   908 1 054
74 Vlag van Liberië Liberië   779   904
75 Vlag van Iran Iran   730   847
76 Vlag van Seychelle Seychelle   693   804
77 Vlag van Chili Chili   692   803
78 Vlag van Finland Finland   672   780
79 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië   641   744
80 Vlag van Colombia Colombia   615   714
81 Vlag van Eritrea Eritrea   593   688
82 Vlag van Sierra Leone Sierra Leone   513   595
83 Vlag van Algerië Algerië   463   537
84 Vlag van Madagaskar Madagaskar   444   515
85 Vlag van Slowakye Slowakye   437   507
86 Vlag van Letland Letland   434   503
87 Vlag van Litaue Litaue   416   482
88 Vlag van Malta Malta   352   408
89 Vlag van Réunion Réunion   346   401
90 Vlag van Gaboen Gaboen   322   373
91 Vlag van Venezuela Venezuela   310   359
92 Vlag van Meksiko Meksiko   296   343
93 Vlag van Swede Swede   248   287
94 Vlag van Belarus Wit-Rusland   247   286
95 Vlag van Sint Helena Sint Helena   232   269
96 Vlag van Mianmar Mianmar   223   258
97 Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina   210   243
98 Vlag van Peru Peru   210   243
99 Vlag van Comore-eilande Comore-eilande   202   234
100 Vlag van Benin Benin   199   231
101 Vlag van Jamaika Jamaika   199   231
102 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate   185   214
103 Vlag van Bahrein Bahrein   171   197
104 Vlag van Irak Irak   170   197
105 Vlag van Albanië Albanië   170   197
106 Vlag van Bolivië Bolivië   168   195
107 Vlag van Libië Libië   168   195
108 Vlag van Viëtnam Viëtnam   168   195
119 Vlag van Estland Estland   166   192
110 Vlag van Noord-Korea Noord-Korea   149   172
111 Vlag van Nepal Nepal   141   163
112 Vlag van Noord-Masedonië Noord-Masedonië   130   150
113 Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek   124   143
114 Vlag van Paraguay Paraguay   121   140
115 Vlag van Tunisië Tunisië   121   140
116 Vlag van Sirië Sirië   117   140
117 Vlag van Uruguay Uruguay   119   138
118 Vlag van Nicaragua Nicaragua   117   135
119 Vlag van Mali Mali   112   130
120 Vlag van Staat Palestina Palestynse Owerheid   109   126
121 Vlag van Afghanistan Afghanistan   99   114
122 Vlag van Guatemala Guatemala   96   111
123 Vlag van Koeweit Koeweit   92   106
124 Vlag van Jemen Jemen   92   106
125 Vlag van Guinee Guinee   83   96
126 Vlag van Bermuda Bermuda   79   91
127 Vlag van Panama Panama   61   70
128 Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee   59   68
129 Vlag van Guyana Guyana   59   68
130 Vlag van Jordanië Jordanië   58   67
131 Vlag van Maledive Maledive   58   67
132 Vlag van Gibraltar Gibraltar   58   67
133 Vlag van Fidji Fidji   55   63
134 Vlag van Kirgisië Kirgisië   46   53
135 Vlag van Oman Oman   37   42
136 Vlag van Ysland Ysland   31   35
137 Vlag van Laos Laos   30   34
138 Vlag van Barbados Barbados   30   34
139 Vlag van Guinee-Bissau Guinee-Bissau   29   33
140 Vlag van Luxemburg Luxemburg   29   33
141 Vlag van Monaco Monaco   25   29
142 Vlag van Noordelike Mariana-eilande Noord-Mariana-eilande   25   29
143 Vlag van St. Kitts en Nevis Sint Kitts en Nevis   25   29
144 Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago   25   29
145 Vlag van Britse Maagde-eilande Britse Maagde-eilande   25   29
146 Vlag van Broenei Broenei   21   24
147 Vlag van Nauru Nauru   21   24
148 Vlag van Niger Niger   21   24
149 Vlag van Niue Niue   20   23

Verwysings

wysig