2013 eindjaarrugbytoetsreeks
Die 2013 jaareindrugbytoetsreeks (ook bekend as die Herfstoere in die Noordelike Halfrond) verwys na die internationale rugbywedstryde wat gedurende November hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond gespeel word.
In 2013 is ’n totaal van 39 wedstryde gespeel met ’n rekord van 24 wedstryde waarin ’n Vlak 2 óf Vlak 3-span betrokke is met ses wedstryde wat tussen Vlak 1 en Vlak 2-spanne gespeel is, in opbou tot die Rugbywêreldbeker 2015. België, Brasilië, Kanada, Chili, Georgië, Hong Kong, die Ivoorkus, Portugal, Roemenië, Rusland, Senegal, Spanje, Tunisië, die Verenigde State en Uruguay het gespeel, met die drie Suidseespanne en Japan wat elk eenkee teen ’n Vlak 1-span gespeel het. Wallis en Frankryk het teen Tonga gespeel, Italië teen Fidji, Ierland teen Samoa en Skotland teen Japan. Japan het ook teen Nieu-Seeland gespeel, vir ’n eerste keer in Japan.
Wedstryde
wysigBledisloebeker – Deel 3
wysig19 Oktober 2013 | Nieu-Seeland | 41 – 33 | Australië | Forsyth Barr-stadion, Dunedin | |
Drieë: Julian Savea, Sam Cane, Aaron Cruden, Kieran Read Doelskoppe: Aaron Cruden (3) Strafdoele: Aaron Cruden (4), Beauden Barrett |
Drieë: Adam Ashley-Cooper, Matt Toomua, Tevita Kuridrani Doelskoppe: Quade Cooper (3) Strafdoele: Quade Cooper (3) Skepdoel: Quade Cooper |
Bywoning: 28 973 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |||
- Australië het die eerste span geword om 33 punte teen Nieu-Seeland in Nieu-Seeland aan te teken.[1]
- Will Genia het die derde Australiese skrumskakel geword wat 50 toetswedstryde gespeel het.[2]
- Peter Betham het sy internasionale debuut vir Australië gemaak.
Week 1
wysig2 November 2013 | Japan | 6 – 54 | Nieu-Seeland | Chichibunomiya Rugbystadion, Tokio | |
Strafdoele: Ayumu Goromaru (2) | Drieë: Charles Piutau, Sam Cane, Ben Smith, Richie McCaw, Jeremy Thrush, Frank Halai, Beauden Barrett Doelskoppe: Dan Carter (5), Beauden Barrett (2) |
Bywoning: 20 454 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |||
- Vier spelers het hul internasionale debuut vir Nieu-Seeland gemaak: Dominic Bird, Frank Halai, Jeffery Toomaga-Allen en Luke Whitelock
- Hierdie toets was die eerste tussen die twee lande wat in Japan en buite die opset van die Wêreldbeker gespeel is.
- Met Dan Carter se 5 doelskoppe het hy die eerste speler geword wat meer as 500 doelskoppe in internasionale wedstryde kon oorskop.
- Dit was die eerste wedstryd sedert Japan teen Fidji met 12–24 verloor het in die 2008 IRR Pasifiese Nasiesbeker, waarin Japan nie ’n drie aangeteken het nie.
2 November 2013 | Engeland | 20 – 13 | Australië | Twickenham, Londen | |
Drieë: Chris Robshaw, Owen Farrell Doelskoppe: Owen Farrell (2) Strafdoele: Owen Farrell (2) |
Drie: Matt Toomua Doelskop: Quade Cooper Strafdoele: Quade Cooper (2) |
Bywoning: 80 691 Skeidsregter: George Clancy (IRL) | |||
- Joel Tomkins het sy internasionale debuut vir Engeland gemaak.
- Engeland behou die Cook-beker.
2 November 2013 | België | 26 – 10 | Tunisië | Stade Leburton, Tubize | |
Drieë: Strafdrie, Kevin Williams, Pierre Hendrickx, Jens Torfs Doelskoppe: Alan Williams (3) |
Drie: Strafdrie Doelskop: Chamseddine Khalifa Strafdoel: Chamseddine Khalifa |
Skeidsregter: Vlad Iordachescu (ROM) | |||
2 November 2013 | Kanada | 15 – 40 | Māori All Blacks | BMO-veld, Toronto | |
Drieë: Jeff Hassler, Aaron Carpenter Doelskop: Lima Underwood Strafdoel: Liam Underwood |
Drieë: Zac Guildford, Jamison Gibson-Park, Robbie Robinson, Matt Proctor, Nick Barrett Doelskoppe: André Taylor (2), Robbie Robinson (2), Ihaia West |
Bywoning: 22 566 Skeidsregter: Federico Anselmi (ARG) | |||
Week 2
wysig8 November 2013 | Senegal | 33 – 10 | Ivoorkus | Stade Pierre-Antoine, Castres | |
Drieë: Steeve Sargos, Aldric Folliot, Strafdrie Doelskoppe: Aldric Folliot (3) Strafdoele: Aldric Folliot (4) |
Drie: Tediaga Coulibaly Doelskop: Jonathan Lo Strafdoel: Jonathan Lo |
Bywoning: 700 Skeidsregter: Cédric Marchat (FRA) | |||
9 November 2013 | Georgië | 19 – 15 | Kanada | Dinamo Arena, Tblisi | |
Drie: Tedore Zibzibadze Doelskop: Merab Kvirikashvili Strafdoele: Merab Kvirikashvili (4) |
Strafdoele: Liam Underwood (3), Harry Jones (2) | Bywoning: 21 986 Skeidsregter: Lourens van der Merwe (SA) | |||
9 November 2013 | Italië | 20 – 50 | Australië | Stadio Olimpico di Torino, Turyn | |
Drieë: Luke McLean, Lorenzo Cittadini, Tommaso Allan Doelskop: Alberto Di Bernardo Strafdoel: Alberto Di Bernardo |
Drieë: Ben Mowen, Tevita Kuridrani, Nick Cummins (2), Adam Ashley-Cooper, Joe Tomane, Israel Folau Doelskoppe: Quade Cooper (4), Christian Lealiifano (2) Strafdoel: Christian Lealiifano |
Bywoning: 25 177 Skeidsregter: Glen Jackson (NS) | |||
- Luke McLean het in sy 50ste toets vir Italië gespeel
- Tommaso Allan het sy internasionale debuut vir Italië gemaak.
9 November 2013 | België | 12 – 36 | Franse Universiteite | Stade des Trois Tilleuls, Boltsfort | |
Drieë: Michael de Molder, Strafdrie Doelskop: Christopher Brown |
Drieë: Strafdrie, Charles Brousse, Ilian Perraux, Paul Jedrasiak Doelskoppe: Antoine Renaud (4) Strafdoel: Antoine Renaud |
Skeidsregter: Frank Himmer (DUI) | |||
9 November 2013 | Engeland | 31 – 12 | Argentinië | Twickenham, Londen | |
Drieë: Joe Launchbury, Billy Twelvetrees, Chris Ashton, Ben Morgan Doelskoppe: Owen Farrell (4) Strafdoel: Owen Farrell |
Strafdoele: Nicolás Sánchez (3), Marcelo Bosch | Bywoning: 76 304 Skeidsregter: Pascal Gaüzère (FRA) | |||
- Santiago Cordero het sy internasionale debuut vir Argentinië gemaak.
- Engeland het die Investec Uitdaagbeker gewen. Dit was die eerste keer wat die beker op die spel was.
9 November 2013 | Skotland | 42 – 17 | Japan | Murrayfield, Edinburgh | |
Drieë: Tommy Seymour (2), Greig Laidlaw, Alasdair Dickinson, Duncan Weir, Sean Lamont Doelskoppe: Greig Laidlaw (2), Duncan Weir Strafdoele: Greig Laidlaw (2) |
Drieë: Kenki Fukuoka (2) Doelskoppe: Ayumu Goromaru (2) Strafdoel: Ayumu Goromaru |
Bywoning: 32 680 Skeidsregter: JP Doyle (ENG) | |||
9 November 2013 | Portugal | 13 – 36 | Fidji | Universitário Lisboa, Lissabon | |
Drie: Frederico Oliveira Doelskop: Pedro Leal Strafdoele: Pedro Leal (2) |
Drieë: Nemani Nadolo, Asaeli Tikoirotuma, Seremaia Bai, Levani Bolta, Napolioni Nalaga, Nemia Kenatale Doelskoppe: Seremaia Bai (3) |
Skeidsregter: Juan Sylvestre (ARG) | |||
9 November 2013 | Roemenië | 19 – 18 | Tonga | Stadionul Arcul de Triumf, Boekarest | |
Drie: Mihai Macovei Doelskop: Florin Vlaicu Strafdoele: Florin Vlaicu (4) |
Drieë: Vunga Lilo (2) Doelskop: Fangatapu Apikotoa Strafdoele: Fangatapu Apikotoa |
Skeidsregter: Francisco Pastrana (ARG) | |||
9 November 2013 | Wallis | 15 – 24 | Suid-Afrika | Millennium-stadion, Cardiff | |
Strafdoele: Leigh Halfpenny (5) | Drieë: Jean de Villiers, Bismarck du Plessis, Fourie du Preez Doelskoppe: Morné Steyn (2), Patrick Lambie Strafdoel: Morné Steyn |
Bywoning: 66 490 Skeidsregter: Alain Rolland (IRL) | |||
- Suid-Afrika het die Prins William-beker behou.
- Twee spelers het hul internasionale debuut vir Suid-Afrika gemaak: Frans Malherbe en Pieter-Steph du Toit.
9 November 2013 | Ierland | 40 – 9 | Samoa | Aviva-stadion, Dublin | |
Drieë: Peter O’Mahony, Sean O’Brien, David Kearney (2), Fergus McFadden Doelskoppe: Paddy Jackson (3) Strafdoele: Paddy Jackson (3) |
Strafdoele: Tusi Pisi (2), Kahn Fotuali’i | Bywoning: 39 108 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |||
- Dit was Ierland se grootste oorwinning oor Samoa.
- Twee spelers het hul internasionale debuut vir Ierland gemaak: Jack McGrath en David Kearney
9 November 2013 | Chili | 3 – 26 | Spanje | Centro de Alto Rendimiento del Rugby, Santiago | |
Strafdoel: Juan Pablo Perrota | Drieë: Pablo Feijoo (2), Matthew Cook (2) Doelskoppe: Francisco González (2), Igor Genua |
Skeidsregter: Claudio Antonio (ARG) | |||
9 November 2013 | Frankryk | 19 – 26 | Nieu-Seeland | Stade de France, Saint-Denis | |
Drie: Brice Dulin Doelskop: Morgan Parra Strafdoele: Morgan Parra (4) |
Drieë: Charles Piutau, Kieran Read Doelskoppe: Dan Carter, Aaron Cruden Strafdoele: Dan Carter (4) |
Bywoning: 80 000 Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |||
- Nieu-Seeland het die Dave Gallaghet-trofee behou.
- Richie McCaw het die meeste internasionale wedstryde as kaptein gespeel met 85 uit 122 wedstryde.
- Rabah Slimani het sy internasionale debuut vir Frankryk gemaak.
9 November 2013 | Verenigde State | 19 – 29 | Maori All Blacks | PPL-park, Chester, Pennsilvanië | |
Drie: Cameron Dolan Doelskop: Adam Siddall Strafdoele: Adam Siddall (4) |
Drieë: Jamison Gibson-Park, Tim Bateman (2), Luke Katene Doelskoppe: Robbie Robinson (3) Strafdoel: Robbie Robinson |
Bywoning: 18 500 Skeidsregter: Chris Assmus (KAN) | |||
9 November 2013 | Oxford Universiteit | 24 – 31 | Rusland | Oxford Universiteit Sportsentrum, Oxford | |
Drieë: Gavin Turner, Henry Lamont, Will Rowlands Doelskoppe: Jonathan Hudson, Jacob Taylor (2) Strafdoel: Matt Janney |
Drieë: Andrei Garboezof, Denis Simplikewitsj, Valery Tsnobiladze, Strafdrie, Igor Galinofski Doelskoppe: Joeri Koesjnaref, Ramil Gaisin (2) |
Skeidsregter: Ian Tempest (ENG) | |||
Week 3
wysig12 November 2013 | Gloucester | 40 – 5 | Japan | Kingsholm-stadion, Gloucester | |
Drieë: Charlie Sharples (3), James Simpson-Daniel, Steph Reynolds, Matthew Cox Doelskoppe: Rob Cook (5) |
Drie: Justin Ives | Bywoning: 6 998 Skeidsregter: Ian Tempest (ENG) | |||
15 November 2013 | Rusland | 13 – 40 | Japan | Parc Eirias, Colwynbaai | |
Drie: Wladimir Ostrousjko Doelskop: Ramil Gaisin Strafdoele: Ramil Gaisin (2) |
Drieë: Hendrik Tui, Michael Broadhurst, Male Sa’u (2), Toshiaki Hiroshe Doelskoppe: Ayumu Goromaru (3) Strafdoele: Ayumu Goromaru (3) |
Bywoning: 1 250 Skeidsregter: Luke Pearce (ENG) | |||
15 November 2013 | Brasilië | 0 – 68 | Portugal | Arena Barueri, Barueri | |
Drieë: Gonçalo Uva, António Duarte, Rafael Simões, Frederico Oliveira, Vasco Uva, Gonçalo Foro, Julien Bardy, Adérito Esteves Doelskoppe: Pedro Leal (9) |
Bywoning: 5 193 Skeidsregter: Federico Anselmi (ARG) | ||||
16 November 2013 | Georgië | 23 – 25 | Verenigde State | Roestavi-stadion, Roestavi | |
Drieë: Merab Kvirikashvili, Merab Sharikadze Doelskoppe: Merag Kvirikashvili (2) Strafdoele: Merab Kvirikashvili (3) |
Drieë: Chris Wyles, Blaine Scully, Nicholas Wallace Doelskoppe: Adam Siddall (2) Strafdoele: Adam Siddall (2) |
Bywoning: 6 509 Skeidsregter: Mike Fraser (NS) | |||
16 November 2013 | Italië | 37 – 31 | Fidji | Stadio Giovanni Zini, Cremona | |
Drieë: Sergio Parisse, Luke McLean, Strafdrie, Manoa Vosawai Doelskoppe: Luciano Orquera (3), Tommaso Allan Strafdoele: Luciano Orquera (3) |
Drieë: Metuisela Talebula, Timoci Nagusa (2), Nemani Nadolo, Napolioni Nalaga Doelskoppe: Seremaia Bai (2) |
Bywoning: 18 600 Skeidsregter: Leighton Hodges (WAL) | |||
- Martin Castrogiovanni en Sergio Parisse het die derde en vierde Italianers geword wat ’n 100 toetse gespeel het.
- Michele Campagnaro het sy internasionale debuut vir Italië gemaak.
- Fidji se vyf geelkaarte het die rekord vir die meeste geelkaarte deur een span in ’n internasionale wedstryd gebreek.
16 November 2013 | Franse Barbarians | 20 – 19 | Samoa | Parc des Sports Marcel Michelin, Clermont-Ferrand | |
Drieë: Heini Adams (2), Gerhard Vosloo Doelskop: Francois Trinh-Duc Strafdoel: Francois Trinh-Duc |
Drieë: Alapati Leiua, Brando Va’aulu, Kahn Fotuali’i Doelskoppe: Kahn Fotuali’i (2) |
Bywoning: 10 138 Skeidsregter: JP Doyle (ENG) | |||
16 November 2013 | Engeland | 22 – 30 | Nieu-Seeland | Twickenham, Londen | |
Drie: Joe Launchbury Doelskop: Owen Farrell Strafdoele: Owen Farrell (5) |
Drieë: Julian Savea (2), Kieran Read Doelskoppe: Dan Carter (2), Aaron Cruden Strafdoele: Dan Carter, Aaron Cruden (2) |
Bywoning: 81 739 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |||
- Dan Carter het die vyfde Nieu-Seelander geword wat ’n 100 toetse gespeel het.
- Dylan Hartley het in sy 50ste toets vir Engeland gespeel en Sam Whitelock in sy 50ste toets vir Nieu-Seeland.
- Nieu-Seeland het die Hillaryskild herower nadat hulle dit in 2012 verloor het.
16 November 2013 | Wallis | 40 – 6 | Argentinië | Millennium-stadion, Cardiff | |
Drieë: Mike Phillips, George North, Toby Faletau, Ken Owens Doelskoppe: Leigh Halfpenny (4) Strafdoele: Leigh Halfpenny (4) |
Strafdoele: Nicolás Sánchez (2) | Bywoning: 46 253 Skeidsregter: John Lacey (IRL) | |||
- Gethin Jenkins het die vierde Walliese speler geword wat ’n 100 toetse gespeel het.
- Twee spelers het hul internasionale debuut vir Wallis gemaak: Samson Lee en Cory Allen.
- Horacio Agulla het in sy 50ste toets vir Argentinië gespeel.
- Wallis het hul eerste eindjaartoets sedert 2009 gewen toe hulle met 33–16 teen Argentinië geseëvier het.
- Dit was Wallis se grootste oorwinning oor Argentinië.
16 November 2013 | Frankryk | 38 – 18 | Tonga | Stade Océane, Le Havre | |
Drieë: Sofiane Guitoune, Damien Chouly, Brice Dulin, Benjamin Kayser Doelskoppe: Morgan PArra (2), Frederic Michalak Strafdoele: Morgan Parra (4) |
Drieë: Fetu’u Vainikolo (2) Doelskop: Latiume Fusita Strafdoele: Fangatapu Apikotoa (2) |
Bywoning: 19 968 Skeidsregter: Glen Jackson (NS) | |||
- Twee spelers het hul internasionale debuut vir Frankryk gemaak: Sofiane Guitoune en Jonathan Pélissié
16 November 2013 | Roemenië | 21 – 20 | Kanada | Stadionul Arcul de Triumf, Boekarest | |
Strafdoele: Florin Vlaicu (7) | Drieë: Tyler Ardron, Harry Jones Doelskoppe: Harry Jones (2) Strafdoele: Harry Jones, James Pritchard |
Skeidsregter: Greg Garner (ENG) | |||
16 November 2013 | Ierland | 15 – 32 | Australië | Aviva-stadion, Dublin | |
Strafdoele: Jonathan Sexton (4), Ian Madigan | Drieë: Nick Cummins, Michael Hooper (2), Quade Cooper Doelskoppe: Quade Cooper (3) Strafdoele: Quade Cooper (2) |
Bywoning: 46 000 Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |||
- Australië het die Lansdownebeker behou.
16 November 2013 | Uruguay | 16 – 15 | Spanje | Estadio Charrúa, Montevideo | |
Drie: Gastón Mieres Doelskop: Agustín Ormaechea Strafdoele: Agustín Ormaechea (3) |
Drieë: Beñat Auzqui, Pablo Feijoo Doelskop: Igor Genua Strafdoel: Igor Genua |
Skeidsregter: Chris Assmus (KAN) | |||
17 November 2013 | Skotland | 0 – 28 | Suid-Afrika | Murrayfield, Edinburgh | |
Drieë: Willem Alberts, Willie le Roux, JP Pietersen, Coenie Oosthuizen Doelskoppe: Patrick Lambie (4) |
Bywoning: 49 278 Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA) | ||||
- Jonny Gray het sy internasionale debuut vir Skotland gemaak.
- JP Pietersen het in sy 50ste internasionale wedstryd vir Suid-Afrika gespeel.
- Dit was die eerste wedstryd sedert 1951 waarin Skotland geen punte teen Suid-Afrika kon aanteken nie.
Week 4
wysig22 November 2013 | Wallis | 17 – 7 | Tonga | Millennium-stadion, Cardiff | |
Drieë: Owen Williama, Ashley Beck Doelskoppe: Leigh Halfpenny (2) Strafdoel: Leigh Halfpenny |
Drie: William Helu Doelskop: Latiume Fosita |
Bywoning: 46 523 Skeidsregter: Mike Fraser (NS) | |||
- Twee spelers het hul internasionale debuut vir Wallis gemaak: Hallam Amos en Rhodri Williams.
- Dit was Warren Gatland, afrigter van Wallis, se 100ste toets as afrigter; 59 vir Wallis, 38 vir Ierland en 3 vir die Britse en Ierse Leeus
23 November 2013 | Georgië | 16 – 15 | Samoa | Mikheil Meshki-stadion, Tbilisi | |
Drie: Merab Sharikadze Doelskop: Merab Kvirikashvili Strafdoele: Merab Kvirikashvili (3) |
Driee: Alapati Leiua, Jack Lam Doelskop: Tusi Pisi Strafdoel: Tusi Pisi |
Bywoning: 28 578 Skeidsregter: Romain Poite (FRA) | |||
- Dit was Georgië se eerste oorwinning oor Samoa
23 November 2013 | Italië | 14 – 19 | Argentinië | Stadio Olimpico, Rome | |
Drie: Michele Campagnaro Strafdoele: Tommaso Allan (3) |
Drie: Juan Imhoff Doelskop: Nicolás Sánchez Strafdoele: Nicolás Sánchez (3) Skepdoel: Nicolás Sánchez |
Bywoning: 37 315 Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |||
23 November 2013 | Rusland | 7 – 28 | Verenigde State | Allianz Park, Londen | |
Drie: Andrei Garboezof Doelskop: Ramil Gaisin |
Drieë: Chris Wyles, Samu Manoa, Cameron Dolan Doelskoppe: Adam Siddall (2) Strafdoele: Adam Siddall (3) |
Skeidsregter: Marius Mitrea (ITA) | |||
23 November 2013 | Portugal | 8 – 52 | Kanada | Universitário Lisboa, Lissabon | |
Drie: Miguel Leal Strafdoel: Pedro Leal |
Drieë: Ciaran Hearn, James Pritchard, Nick Blevans, COnnor Braid, Taylor Paris Doelskoppe: James Pritchard (4) Strafdoele: James Pritchard (3) |
Bywoning: 2 829 Skeidsregter: Ian Davies (WAL) | |||
23 November 2013 | Spanje | 7 – 40 | Japan | Estadio Nacional Complutense, Madrid | |
Drie: César Sempere Doelskop: Mariano Garcia |
Drieë: Shota Horie, Michael Broadhurst, Toshiaki Hirose Doelskop: Ayumu Goromaru Strafdoele: Ayumu Goromaru (6) |
Bywoning: 6 000 Skeidsregter: Juaquin Montes (URU) | |||
23 November 2013 | Roemenië | 7 – 26 | Fidji | Stadionul Arcul de Triumf, Boekarest | |
Drie: Strafdrie Doelskop: Florin Vlaicu |
Drieë: Metuisela Talebula, Nemani Nadolo, Timoci Nagusa Doelskop: Seremaia Bai Strafdoele: Seremaia Bai (2), Nemani Nadolo |
Skeidsregter: Dudley Phillips (IRL) | |||
23 November 2013 | Skotland | 15 – 21 | Australië | Murrayfield, Edinburgh | |
Strafdoele: Greig Laidlaw (5) | Drieë: Israel Folau, Chris Feauai-Sautia Doelskop: Christian Lealiifano Strafdoele: Christian Lealiifano |
Bywoning: 56 732 Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |||
- Kieran Low het sy internasionale debuut vir Skotland gemaak.
- Jim Hamilton het in sy 50ste toets vir Skotland gespeel.
- Dit was die minste punte waarmee Skotland nóg teen Australië verloor het: die vorige minste was met 9 punte (16–7 in 1947).
- Australië het die Hopetoun-beker herower nadat hulle dit in 2009 verloor het en nie in 2012 kon wen nie.
23 November 2013 | Frankryk | 10 – 19 | Suid-Afrika | Stade de France, Saint-Denis | |
Drie: Yoann Huget Doelskop: Morgan Parra Strafdoel: Jean-Marc Doussain |
Drie: JP Pietersen Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn (3), Patrick Lambie |
Bywoning: 75 600 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) | |||
24 November 2013 | Ierland | 22 – 24 | Nieu-Seeland | Aviva-stadion, Dublin | |
Drieë: Conor Murray, Rory Best, Rob Kearney Doelskoppe: Jonathan Sexton (2) Strafdoel: Jonathan Sexton |
Drieë: Julian Savea, Ben Franks, Ryan Crotty Doelskoppe: Aaron Cruden (3) Strafdoel: Aaron Cruden |
Bywoning: 51 000 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |||
- Dit was die minste punte waarmee Ierland nóg teen Nieu-Seeland verloor het: die vorige minste was met 3 punte (22–19 in 2012).
- Nieu-Seeland het in 2013 14 uit 14 wedstryde gewen; die eerste span in die professionele era om elke toets in ’n kalenderjaar te wen.[3]
Week 5
wysig30 November 2013 | Barbarians | 43 – 19 | Fidji | Twickenham, Londen | |
Bismarck du Plessis (2), Duane Vermeulen, Charles Piutau, Jean de Villiers (2), Tom Taylor Doelskoppe: Patrick Lambie (4) |
Asaeli Tikiorotuma, Henry Seniloli, Alex Rokobaro Doelskoppe: Seremaia Bai, Waisea Luveniyali |
Bywoning: 67 319 Skeidsregter: Pascal Gaüzère (FRA) | |||
- Hierdie wedstryd was ’n eeufeeswedstryd ter viering van 100 jaar se rugby in Fidji.
- Dit was die Barbarians se eerste oorwinning oor ’n internasionale span sedert hulle oorwinning van 29–28 oor Ierland in 2012.
- Volgens die tradisie was daar een speler wat nog nie sy land in internasionale rugby verteenwoordig het nie: TJ Perenara
30 November 2013 | Wallis | 26 – 30 | Australië | Millennium-stadion, Cardiff | |
Drieë: George North (2) Doelskoppe: Leigh Halfpenny, Dan Biggar Strafdoele: Leigh Halfpenny (2), Dan Biggar, Rhys Priestland |
Drieë: Christian Lealiifano, Israel Folau, Joe Tomane Doelskoppe: Christian Lealiifano (3) Strafdoele: Christian Lealiifano (3) |
Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) | |||
- Quade Cooper het in sy 50ste internasionale wedstryd vir Australië gespeel.
- Australië het die James Bevan-trofee vir die agtste keer gewen en vir die sesde opeenvolgende keer.
Week 6
wysig17 Desember 2013 | Hongkong | 28 – 17 | België | King’s Park, Hong Kong | |
Drie: Lee Jones Doelskop: Ben Rimene Strafdoele: Chris McAdam (4), Ben Rimene (3) |
Verslag | Drie: Julien Berger Strafdoele: Christopher Brown (4) |
Skeidsregter: Shuhei Kubo (JAP) | ||
Week 7
wysig21 Desember 2013 | Hongkong | 18 – 15 | België | Hong Kong Voetbalklubstadion, Hong Kong | |
Strafdoele: Ben Rimene (5) Skepdoel: Chris McAdam |
Verslag | Drieë: Jens Torfs, Guillame Piron Doelskop: Christopher Brown Strafdoel: Christopher Brown |
Skeidsregter: Akihisa Aso (JAP) | ||
Verwysings
wysig- ↑ (en) “In 109 jaar het geen toetsspan het al ooit 33 punte teen die All Blacks op hul eie bodem aangeteken nie”
- ↑ (en) Will Genia sluit hom aan by die Wallabiese se halfgrotes
- ↑ (en) "Ierland 22 Nieu-Seeland 24". Daily Telegraph. 24 November 2013. http://www.telegraph.co.uk/sport/rugbyunion/international/ireland/10471001/Ireland-22-New-Zealand-24-match-report.html. Besoek op 25 November 2013.