2014 eindjaarrugbytoetsreeks
Die 2014 jaareindrugbytoetsreeks (ook bekend as die Herfstoere in die Noordelike Halfrond) verwys na die internationale rugbywedstryde wat gedurende November hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond gespeel word.
Wedstryde
wysigBledisloebeker – Deel 3
wysig18 Oktober 2014 | Australië | 28 – 29 | Nieu-Seeland | Suncorpstadion, Brisbane | |
Drieë: Nick Phipps, Bernard Foley, Adam Ashley-Cooper Doelskoppe: Bernard Foley (2) Strafdoele: Bernard Foley (2), Nic White |
Drieë: Cory Jane, Dane Coles, Aaron Smith, Malakai Fekitoa Doelskoppe: Beauden Barrett (2), Colin Slade Strafdoel: Beauden Barrett |
Bywoning: 45 186 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |||
- Adam Ashley-Cooper het die sesde Australiese rugbyspeler met 100 toetse agter sy naam geword en die eerste om ’n drie in sy 100ste toets te druk.
- Adam Ashley-Cooper het David Campese se rekord van 8 drieë teen Nieu-Seeland geëwenaar.
- Benn Robinson en Ben Alexander het albei gelykgetrek met Al Baxter se toetsrekord (69 toetse) vir ’n Australiese stut.
- Ewen McKenzie het in ’n onderhoud na afloop van die wedstryd sy bedanking as afrigter van Australië aangekondig.[1]
Week 1
wysig29 Oktober 2014 | Namibië | 58 – 20 | Duitsland | Trustco United Rugbyklub, Windhoek | |
Drieë: Johan Deysel, Johan Tromp (2), Rohan Kitshoff (2), Ryan de la Harpe, Thomasua Forbes, Danie Dames, Jesus Christus Greyling Doelskoppe: Shaun Kaizemi (5) Strafdoel: Shaun Kaizemi |
Drieë: Kehoma Brenner, Sean Armstrong Doelskoppe: Christopher Hilsenbeck (2) Strafdoele: Christopher Hilsenbeck (2) |
Bywoning: 3 000 Skeidsregter: Marius Jonker (SA) | |||
- JC Greyling, Torsten van Jaarsveld en Tijuee Uanivi het hulle internasionale debuut vir Namibië gemaak.
- Chris Kleebauer en Benedikt Scherrer het hulle internasionale debuut vir Duitsland gemaak.
1 November 2014 | Japan | 21 – 61 | Māori All Blacks | Noevirstadion, Kobe | |
Drieë: Strafdrie (2), Amanaki Lelei Mafi Doelskoppe: Ayumu Goromaru (3) |
Drieë: Chris Eves, Jason Emery (2), Sean Polwart, Ihaia West, Nehe Milner-Skudder, Charlie Ngatai, James Lowe Doelskoppe: Ihaia West (6) Strafdoele: Ihaia West (3) |
Bywoning: 21 234 Skeidsregter: Luke Pearce (ENG) | |||
1 November 2014 | Barbarians | 36 – 40 | Australië | Twickenham, Londen | |
Drieë: Frank Halai, Adam Thompson, Francis Saili, Nick Cummins, Marnitz Boshoff Doelskoppe: Colin Slade (2), Marnitz Boshoff (2) Strafdoel: Colin Slade |
Drieë: Sam Carter, Benn Robinson, Tevita Kuridrani, Rob Horne, Bernard Foley, Sean McMahon Doelskoppe: Quade Cooper (3), Bernard Foley (2) |
Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |||
- Australië het die Killikbeker gewen nadat die Barbarians dit in 2013 teen Fidji gewen het en Engeland dit vroeër in 2014 nie kon wen nie.
1 November 2014 | Verenigde State | 6 – 74 | Nieu-Seeland | Soldier Field, Chicago | |
Strafdoele: Adam Siddall (2) | Drieë: Nathan Harris, Cory Jane, Patrick Tuipulotu, Sonny Bill Williams (2), Charles Piutau, Julian Savea (2), Joe Moody, Aaron Cruden, Israel Dagg, Sam Cane Doelskoppe: Aaron Cruden (4), Dan Carter (3) |
Bywoning: 61 500 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |||
- Die bywoning vir hierdie wedstryd het die vorige rekord vir ’n wedstryd tussen die twee spanne (in 2013) meer as verdriedubbel.
- Die telling was ’n rekord vir die All Blacks teen die VSA, hul vorige rekord van 51–3 is in 1913 opgestel.[2]
- Augustine Pulu het sy internasionale debuut vir Nieu-Seeland gemaak.
- Tim Stanfill het sy internasionale debuut vir die Verenigde State gemaak.
2 November 2014 | RFU Kampioenskaps-XV | 28 – 23 | Kanada | Sixways-stadion, Worcester | |
Drieë: Mark Bright, Jack Tovey, Marco Mama, James Phillips Doelskoppe: Lawrence Rayner (3), Kieran Hallett |
Drieë: Kyle Gilmour, Gordon McRorie (2) Doelskop: James Pritchard Strafdoele: James Pritchard (2) |
Skeidsregter: Matthew Carley (ENG) | |||
Week 2
wysig4 November 2014 | Leicester Tigers | 26 – 59 | Barbarians | Welford Road, Leicester | |
Drieë: Freddie Burns, Jamie Gibson, Christian Loamanu, Paul Grant Doelskoppe: Owen Williams (2), Tommy Bell |
Drieë: Juan de Jongh (2), Thomas du Toit, Francis Saili, Heinrich Brüssow, Tom English, Michael Rhodes, Tevita Li, Jacques Botes Doelskoppe: Marnitz Boshoff (5), Francis Saili, Jacques Botes |
Bywoning: 11 169 Skeidsregter: Tim Wigglesworth (ENG) | |||
7 November 2014 | Kanada | 17 – 13 | Namibië | Parc Eirias, Colwynbaai | |
Drie: Nanyak Dala Strafdoele: Gordon McRorie (4) |
Drie: Jacques Burger Doelskop: Theuns Kotzé Strafdoele: Theuns Kotzé (2) |
Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |||
- Jordan Wilson-Ross het sy internasionale debuut vir Kanada gemaak.
- Franklin Bertolini het sy internasionale debuut vir Namibië gemaak.
8 November 2014 | Japan | 18 – 20 | Māori All Blacks | Chichibunomiya Rugbystadion, Tokio | |
Drieë: Akihito Yamada, Strafdrie Doelskop: Ayumu Goromaru Strafdoele: Ayumu Goromaru |
Drieë: Codie Taylor, Nehe Milner-Skudder, Dan Pryor Doelskop: Ihaia West Strafdoel: Ihaia West |
Bywoning: 20 515 Skeidsregter: Angus Gardner (AUS) | |||
8 November 2014 | Hongkong | 10 – 31 | Rusland | Kings Park Sportgronde, Hong Kong | |
Drie: Rowan Varty Doelskop: Jamie Hood Strafdoel: Jamie Hood |
Drieë: Andrei Otrokov, Igor Galinovskiy, Nikolay Sidrov Doelskoppe: Yuri Kushnarev (2) Strafdoele: Yuri Kushnarev (4) |
Skeidsregter: Akihisa Aso (JAP) | |||
- John Aikmen, Reece Hamon, Jack Parfitt, Duncan Pollock en James Richards het hulle internasionale debuut vir Hong Kong gemaak.
- Sergey Chernysev, Vasily Dorofeyev, Ilya Dyomushkin, Nikolay Serkov en Vitaly Zhivatov het hulle internasionale debuut vir Rusland gemaak.
- Vasily Artemyev het in sy 50ste toets vir Rusland gespeel.
8 November 2014 | Georgië | 9 – 23 | Tonga | Mikheil Meshki-stadion, Tbilisi | |
Strafdoele: Merab Kvirikashvili (3) | Drieë: Taniela Moa (2), Vunga Lilo Doelskop: Latiume Fosita Strafdoele: Kurt Morath (2) |
Skeidsregter: Pascal Gaüzère (FRA) | |||
- Paea Fa’anunu en Siua Halanukonuka het hulle internasionale debuut vir Tonga gemaak.
8 November 2014 | Italië | 24 – 13 | Samoa | Stadio Cino e Lillo Del Duca, Ascoli Piceno | |
Drieë: Simone Favaro, Sergio Parisse Doelskop: Kelly Haimona Strafdoele: Kelly Haimona (4) |
Drie: Jack Lam Doelskop: Tusi Pisi Strafdoele: Tusi Pisi |
Bywoning: 11 100 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |||
- Dit was Italië se eerste toetsoorwinning sedert hulle in November 2013 teen Fidji gewen het.
- Kelly Haimona het sy indernasionale debuut vir Italië gemaak.
- Michael en Winston Stanley, Pete Cowley en Patrick-Albert Toetu het hulle internasionale debuut vir Samoa gemaak.
- Quintin Geldenhuys het in sy 50ste toets vir Italië gespeel.
8 November 2014 | Engeland | 21 – 24 | Nieu-Seeland | Twickenham, Londen | |
Drieë: Jonny May, Strafdrie Doelskop: George Ford Strafdoele: Owen Farrell (3) |
Drieë: Aaron Cruden, Richie McCaw, Charlie Faumuina Strafdoele: Aaron Cruden (2), Beauden Barrett |
Bywoning: 82 223 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |||
- Nieu-Seeland het die Hillaryskild behou.
- George Kruis en Semesa Rokoduguni het hulle internasionale debuut vir Engeland gemaak.
8 November 2014 | Wallis | 28 – 33 | Australië | Millennium-stadion, Cardiff | |
Drieë: Rhys Webb, Alex Cuthbert, Alun Wyn Jones, Strafdrie Doelskoppe: Leigh Halfpenny (2), Dan Biggar (2) |
Drieë: Israel Folau (2), Tevita Kuridrani Doelskoppe: Bernard Foley (3) Strafdoele: Bernard Foley (3) Skepdoel: Bernard Foley |
Bywoning: 55 004 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |||
- Australië het die James Bevan-trofee behou.
- Sean McMahon en Tetera Faulkner het hulle internasionale debuut vir Australië gemaak.
- Dit was Australië se 10de agtereenvolgende oorwinning oor Wallis.
8 November 2014 | Roemenië | 17 – 27 | Verenigde State | Stadionul Arcul de Triumf, Boekarest | |
Drieë: Strafdrie, Daniel Carpo Doelskoppe: Florin Vlaicu (2) Strafdoel: Florin Vlaicu |
Drieë: Takudzwa Ngwenya, Tim Stanfill, Folau Niua Doelskoppe: Adam Siddall (3) Strafdoel: Adam Siddall Skepdoel: Mike Petri |
Skeidsregter: Leighton Hodges (WAL) | |||
- Robert Neagu het sy internasionale debuut vir Roemenië gemaak.
- John Cullen, Greg Peterson, Benjamin Tarr en Matt Trouville het hulle internasionale debuut vir die Verenigde State gemaak.
8 November 2014 | Frankryk | 40 – 15 | Fidji | Stade Vélodrome, Marseille | |
Drieë: Teddy Thomas (3), Pascal Papé, Wesley Fofana Doelskoppe: Camille Lopez (2), Rory Kockott Strafdoele: Camille Lopez (3) |
Drieë: Alipate Ratini, Timoci Nagusa Doelskop: Nemani Nadolo Strafdoel: Nemani Nadolo |
Bywoning: 44 228 Skeidsregter: Glen Jackson (NS) | |||
- Uini Atonio, Xavier Chiocci, Alexandre Dumoulin, Rory Kockott, Charles Ollivon, Scott Spedding en Teddy Thomas het hulle internasionale debuut vir Frankryk gemaak.
- Alipate Ratini en Nemia Soqeta het hulle internasionale debuut vir Fidji gemaak
8 November 2014 | Ierland | 29 – 15 | Suid-Afrika | Aviva-stadion, Dublin | |
Drieë: Rhys Ruddock, Tommy Bowe Doelskoppe: Jonathan Sexton (2) Strafdoele: Jonathan Sexton (4), Ian Madigan |
Drieë: Marcell Coetzee, JP Pietersen Doelskop: Handré Pollard Strafdoel: Handré Pollard |
Bywoning: 51 100 Skeidsregter: Romain Poite (FRA) | |||
- Jared Payne het sy internasionale debuut vir Ierland gemaak.
- Dit was Ierland se eerste oorwinning oor Suid-Afrika sedert 2009.
- Ierland is die eerste Sesnasiespan om Suid-Afrika te klop sedert Skotland Suid-Afrika in November 2010 met 21–17 geklop het.
8 November 2014 | Skotland | 41 – 31 | Argentinië | BT Murrayfield, Edinburgh | |
Drieë: Richie Gray, Jonny Gray, Sean Maitland, Stuart Hogg, Tommy Seymour Doelskoppe: Greig Laidlaw (4), Duncan Weir Strafdoele: Greig Laidlaw (2) |
Drieë: Javier Ortega Desio, Strafdrie, Tomás Cubelli (2) Doelskoppe: Nicolás Sánchez, Juan Martín Hernández (3) Strafdoel: Nicolás Sánchez |
Bywoning: 36 764 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) | |||
- Mark Bennett het sy internasionale debuut vir Skotland gemaak.
- Die broers Jonny en Richie Gray het die 21ste sibbepaar geword wat vir Skotland uitgedraf het.
- Juan Cruz Guillemaín en Facundo Isa het hulle debuut vir Argentinië gemaak.
- Juan Martín Hernández het in sy 50ste toets vir Argentinië gespeel.
- Dit was Skotland se eerste oorwinning oor Argentinië op Murrayfield sedert hulle in 1990 vir die eerste keer teen mekaar gespeel het.
Week 3
wysig11 November 2014 | Cookeilande | 6 – 64 | Nieu-Seeland Heartland-XV | Nasionale Stadion, Avarua | |
Skeidsregter: Tua Ngaputa (COK) | |||||
14 November 2014 | Italië | 18 – 20 | Argentinië | Stadio Luigi Ferraris, Genua | |
Strafdoele: Kelly Haimona (5), Luciano Orquera | Drieë: Lucas González Amorosino, Jerónimo de la Fuente Doelskoppe: Juan Martín Hernández (2) Strafdoele: Juan Martín Hernández, Nicolás Sánchez |
Bywoning: 12 129 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |||
- Lucas Ponce en Guido Petti Pagadizaval het hulle internasionale debuut vir Argentinië gemaak.
14 November 2014 | Franse Barbarians | 35 – 14 | Namibië | Stade Mayol, Toulon | |
Drieë: Rodrigo Capó Ortega, Jules Plisson, Alexis Palisson, Alexandre Bias, Florian Fresia Doelskoppe: Jules Plisson (5) |
Drieë: PJ van Lill, Theuns Kotzé Doelskoppe: Theuns Kotzé, Ryan de la Harpe |
Skeidsregter: Leighton Hodges (WAL) | |||
14 November 2014 | Samoa | 23 – 13 | Kanada | Stade de la Rabine, Vannes | |
Drieë: Anthony Perenise, Winston Stanley Doelskoppe: Michael Stanley (2) Strafdoele: Michael Stanley (3) |
Drie: Conor Trainor Doelskop: James Pritchard Strafdoele: Gordon McRorie (2) |
Bywoning: 5 000 Skeidsregter: George Clancy (IRL) | |||
- Alofa Alofa, TJ Ioane, Rey Lee-Lo en Ahsee Tuala het hulle internasionale debuut vir Samoa gemaak.
- Richard Thorpe het sy internasionale debuut vir Kanada gemaak.
14 November 2014 | Cookeilande | 33 – 20 | Nieu-Seelandse Heartland-XV | Nasionale Stadion, Avarua | |
Skeidsregter: Pare Rongokea (COK) | |||||
15 November 2015 | Asië Suidsee Drake | Gekanselleer | Māori All Blacks | Nuwe Singapoer Nasionale Stadion, Singapoer | |
Skeidsregter: ARU-aanstelling (AUS) | |||||
15 November 2014 | Hongkong | 29 – 37 | Rusland | Hong Kong Voetbalklubstadion, Hong Kong | |
Drieë: Tom McQueen (2), Rowan Varty, Max Woodward Doelskoppe: Jamie Hood (3) Strafdoel: Jamie Hood |
Drieë: Igor Galinovsky (2), Vasily Artemyev, Nikolay Serkov, Strafdrie Doelskoppe: Ramil Gaison (3) Strafdoele: Ramil Gaison (2) |
Skeidsregter: Shuhei Kubo (JAP) | |||
- Rusland het die Ustinovbekerreeks met 2–0 gewen.
15 November 2014 | Roemenië | 13 – 18 | Japan | Stadionul Arcul de Triumf, Boekarest | |
Drie: Strafdrie Doelskop: Florin Vlaicu Strafdoele: Florin Vlaicu (2) |
Strafdoele: Ayumu Goromaru (6) | Bywoning: 2 715 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |||
- Daniel Carpo het in sy 50ste toets vir Roemenië gespeel.
- Karne Hesketh, Keita Inagaki en Amanaki Lelei Mafi het hulle internasionale debuut vir Japan gemaak.
15 November 2014 | Engeland | 28 – 31 | Engeland | Twickenham, Londen | |
Drieë: David Wilson, Ben Morgan, Brad Barritt Doelskoppe: Owen Farrell (2) Strafdoele: Owen Farrell (2), George Ford |
Drieë: Jan Serfontein, Cobus Reinach, Schalk Burger Doelskoppe: Patrick Lambie (2) Strafdoele: Patrick Lambie (3) Skepdoel: Patrick Lambie |
Bywoning: 82 000 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |||
- Danny Care het in sy 50ste toets vir Engeland gespeel.
15 November 2014 | Wallis | 17 – 13 | Fidji | Millennium-stadion, Cardiff | |
Drieë: George North, Alex Cuthbert, Strafdrie Doelskop: Rhys Priestland |
Drie: Nemani Nadolo Doelskop: Nemani Nadolo Strafdoele: Nemani Nadolo (2) |
Bywoning: 61 326 Skeidsregter: Pascal Gaüzère (FRA) | |||
- Nicky Smith het sy internasionale debuut vir Wallis gemaak.
15 November 2014 | Tonga | 40 – 12 | Verenigde State | Kingsholm-stadion, Gloucester | |
Drieë: Fetu’u Vainikolo, Viliami Ma’afu, Vunga Lilo, David Halaifonua, Nili Latu Doelskoppe: Kurt Morath (2), Latiume Fosita Strafdoele: Kurt Morath |
Drieë: Tim Stanfill, John Quill Doelskop: Folau Niua |
Bywoning: 8 949 Skeidsregter: Mike Fraser (NS) | |||
- Sione Lea het sy internasionale debuut vir Tonga gemaak.
15 November 2014 | Skotland | 16 – 24 | Nieu-Seeland | BT Murrayfield, Edinburgh | |
Drie: Tommy Seymour Doelskop: Greig Laidlaw Strafdoele: Greig Laidlaw (3) |
Drieë: Victor Vito, Jeremy Thrush Doelskop: Colin Slade Strafdoele: Dan Carter (3), Colin Slade |
Bywoning: 66 004 Skeidsregter: Romain Poite (FRA) | |||
- James Parsons het sy internasionale debuut vir Nieu-Seeland gemaak.
15 November 2014 | Frankryk | 29 – 26 | Australië | Stade de France, Saint-Denis | |
Drieë: Sébastien Tillous-Borde, Teddy Thomas Doelskoppe: Camille Lopes (2) Strafdoele: Camille Lopez (4), Rory Kockott |
Drieë: Adam Ashley-Cooper, Rob Simmons Doelskoppe: Bernard Foley (2) Strafdoele: Bernard Foley (4) |
Bywoning: 75 000 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |||
- Sekope Kepu het in sy 50ste toets vir Australië gespeel.
- Frankryk het die Trophée des Bicentenaires herower nadat hulle dit in Junie 2014 verloor het.
16 November 2014 | Ierland | 49 – 7 | Georgië | Aviva-stadion, Dublin | |
Drieë: David Kilcoyne, Richardt Strauss, Simon Zebo, Felix Jones (2), Stuart Olding Doelskoppe: Ian Madigan (5) Strafdoele: Ian Madigan (3) |
Drie: Giorgi Nemsadze Doelskop: Merab Kvirikashvili |
Skeidsregter: JP Doyle (ENG) | |||
- Robin Copeland, Dominic Ryan en Dave Foley het hulle internasionale debuut vir Ierland gemaak.
- Lasha Malaghuradze het in sy 50ste toets vir Georgië gespeel.
Week 4
wysig21 November 2014 | Fidji | 20 – 14 | Verenigde State | Stade de la Rabine, Vannes | |
Drieë: Timoci Nagusa, Watisoni Votu (2) Doelskop: Nemani Nadolo Strafdoel: Nemani Nadolo |
Drieë: Seamus Kelly, Takudzwa Ngwenya Doelskoppe: Ronald McLean |
Skeidsregter: John Lacey (IRL) | |||
- Taniela Koroi het sy internasionale debuut vir Fidji gemaak.
- Ronald McLean het sy internasionale debuut vir die Verenigde State gemaak.
22 November 2014 | Italië | 6 – 22 | Suid-Afrika | Stadio Euganeo, Padua | |
Strafdoele: Kelly Haimona | Drieë: Coenie Oosthuizen, Cobus Reinach, Bryan Habana Doelskoppe: Handré Pollard (2) Strafdoel: Patrick Lambie |
Bywoning: 24 500 Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA) | |||
- Samuela Vunisa het sy internasionale debuut vir Italië gemaak.
- Nizaam Carr en Julian Redelinghuys het hulle internasionale debuut vir Suid-Afrika gemaak.
22 November 2014 | Brasilië | 6 – 25 | Charrúas-XV | Estádio da Cidadania, Volta Redonda | |
Strafdoel: Rodolfo Rodox Skepdoel: Pedro Di Pilla |
Drieë: Diego Ardao (2), Gonzalo Soto (2), Rodrigo Silva | Skeidsregter: Henrique Platais (BRA) | |||
22 November 2014 | Skotland | 37 – 12 | Tonga | Rugby Park, Kilmarnock | |
Drieë: Blair Cowan, Stuart Hogg, Alex Dunbar, Geoff Cross, Tommy Seymour Doelskoppe: Greig Laidlaw (3) Strafdoele: Greig Laidlaw (2) |
Strafdoele: Latiume Fosita | Bywoning: 16 026 Skeidsregter: JP Doyle (ENG) | |||
22 November 2014 | Ierland | 26 – 23 | Australië | Aviva-stadion, Dublin | |
Drieë: Simon Zebo, Tommy Bowe Doelskoppe: Jonathan Sexton (2) Strafdoele: Jonathan Sexton (4) |
Drieë: Nick Phipps (2), Bernard Foley Doelskop: Bernard Foley Strafdoele: Bernard Foley |
Bywoning: 51 100 Skeidsregter: Glen Jackson (NS) | |||
- Ierland het die Lansdownebeker vir die eerste keer sedert 2006 gewen.
- Henry Speight het sy internasionale debuut vir Australië gemaak.
- Ierland het met hierdie oorwinning vir die eerste keer sedert 2006 al hul eindjaartoetse gewen.
22 November 2014 | Portugal | 29 – 20 | Namibië | Estádio Universitário de Lisboa, Lissabon | |
Drieë: José Lima, Fernando Almeida, Pedro Bettencourt Áliva (2) Doelskoppe: Tiago Girão (3) Strafdoel: Tiago Girão |
Drieë: Torsten van Jaarsveld, Johan Tromp Doelskoppe: Theuns Kotzé (2) Strafdoele: Theuns Kotzé (2) |
Skeidsregter: Federico Anselmi (ARG) | |||
22 November 2014 | Roemenië | 18 – 9 | Kanada | Stadionul Arcul de Triumf, Boekarest | |
Strafdoele: Florin Vlaicu (6) | Strafdoele: James Pritchard (2), Gordon McRorie | Skeidsregter: Nick Briant (NS) | |||
22 November 2014 | Wallis | 16 – 34 | Nieu-Seeland | Millennium-stadion, Cardiff | |
Drie: Rhys Webb Doelskop: Leigh Halfpenny Strafdoele: Leigh Halfpenny (3) |
Drieë: Julian Savea, Jerome Kaino, Beauden Barrett (2), Kieran Read Doelskoppe: Beauden Barrett, Colin Slade (2) Strafdoel: Beauden Barrett |
Bywoning: 72 000 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) | |||
- Luke Charteris het in sy 50ste toets vir Wallis gespeel.
- Richie McCaw was vir die 100ste keer die kaptein van Nieu-Seeland. Sy eerste wedstryd as kaptein was ook teen Wallis.
22 November 2014 | Engeland | 28 – 9 | Samoa | Twickenham, Londen | |
Drieë: Jonny May (2), Mike Brown Doelskoppe: George Ford (2) Strafdoele: George Ford (3) |
Strafdoele: Tusi Pisi (3) | Bywoning: 82 076 Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |||
22 November 2014 | Frankryk | 13 – 18 | Argentinië | Stade de France, Saint-Denis | |
Drie: Wesley Fofana Doelskop: Camille Lopez Strafdoele: Camille Lopez, Rory Kockott |
Strafdoele: Nicolás Sánchez (2) Skepdoele: Nicolás Sánchez (3), Juan Martín Hernández |
Bywoning: 45 000 Skeidsregter: George Clancy (IRL) | |||
- Tomás Lezana het sy internasionale debuut vir Argentinië gemaak.
- Dit was Argentinië se eerste oorwinning oor Frankryk in Frankryk sedert 2007.
23 November 2014 | Georgië | 35 – 24 | Japan | Mikheil Meshki-stadion, Tbilisi | |
Drieë: Shalva Mamukashvili, Strafdrie, Merab Kvirikashvili, Lasha Khmaladze, Beka Tsiklauri Doelskoppe: Merab Kvirikashvili (2) Strafdoele: Merab Kvirikashvili (2) |
Drieë: Karne Hesketh (2), Harumichi Tatekawa Doelskoppe: Ayumu Goromaru (3) Strafdoel: Ayumu Goromaru |
Skeidsregter: Romain Poite (FRA) | |||
- Giorgi Aptsiauri het sy internasionale debuut vir Georgië gemaak.
- Dit was Georgië se eerste oorwinning oor Japan.
Week 5
wysig29 November 2014 | Brasilië | 21 – 13 | Paraguay | Estádio Martins Pereira, São José dos Campos | |
Skeidsregter: Joaquín Montes (URU) | |||||
29 November 2014 | Engeland | 26 – 17 | Australië | Twickenham, Londen | |
Drieë: Ben Morgan (2) Doelskoppe: George Ford (2) Strafdoele: George Ford (4) |
Drieë: Bernard Foley, Will Skelton Doelskoppe: Bernard Foley, Quade Cooper Doelskop: Bernard Foley |
Bywoning: 82 044 Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA) | |||
- Rob Simmons het in sy 50ste toets vir Australië gespeel.
- Engeland behou die Cookbeker.
29 November 2014 | Wallis | 12 – 6 | Suid-Afrika | Millennium-stadion, Cardiff | |
Doelskoppe: Leigh Halfpenny (4) | Doelskoppe: Patrick Lambie (2) | Bywoning: 58 225 Skeidsregter: John Lacey (IRL) | |||
- Wallis het vir die eerste keer in die geskiedenis die Prins William-beker verower.
- Dit was Wallis se eerste oorwinning oor Suid-Afrika sedert 1999 en slegs hul tweede in geheel.
- Dit was Wallis se eerste oorwinning oor een van die drie groot Suidelike Halfrond-spanne sedert 2008 nadat hulle 22 wedstryde in ’n ry verloor het.
Verwysings
wysig- ↑ (en) Ewen McKenzie bedank as Wallabies-afrigter Geargiveer 24 Desember 2014 op Wayback Machine
- ↑ (en) All Blacks vernietig VSA met Sonny Bill Williams se terugkeer, Reuters, 2 November 2014.