Olimpiese Somerspele 2008 medaljes

Tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing, China is daar vir 302 sportitems goue, silwer en brons medaljes toegeken.

Vuurwerke tydens die openingseremonie in Beijing, China.

Die onderstaande tabel is gesorteer volens goue medaljes verower, dan silwer en laastens brons medaljes. Die gasheerland se medaljes word met 'n blou agtergrond aangedui. Die gegewens in hierdie tabel kom ooreen met die amptelike ranglys van die Internasionale Olimpiese Komitee.

Twee bronsmedaljes was tydens die boks- en judoitems per gewigsklas toegeken. Vir die rede is meer brons as goue en silwer medaljes toegeken.

Medaljes

wysig
 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Swart vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Somerspele 2008 deelgeneem het nie.
'n geel vierkant vertoon die gasheerstad (Beijing).
Blou sterre vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Somerspele gewen het.
 
Ryan Lochte (VSA), Michael Phelps (VSA) en Laszlo Cseh (Hongarye) wys hulle medaljes vir die 400 m swem in Beijing.
 Plek  Land  Deelnemers   Goud   Silwer   Brons Totaal
1   Volksrepubliek China 639 51 21 28 100
2   Verenigde State 596 36 38 36 110
3   Rusland 467 22 21 28 71
4   Verenigde Koninkryk 312 19 13 15 47
5   Duitsland 463 16 10 15 41
6   Australië 466 14 15 17 46
7   Suid-Korea 267 13 10 8 31
8   Japan 351 9 6 10 25
9   Italië 344 8 10 10 28
10   Frankryk 323 7 16 17 40
11   Oekraïne 254 7 5 15 27
12   Nederland 245 7 5 4 16
13   Jamaika 56 6 3 2 11
14   Spanje 286 5 10 3 18
15   Kenia 56 5 5 4 14
16   Belarus 181 4 5 10 19
17   Roemenië 102 4 1 3 8
18   Ethiopië 22 4 1 2 7
19   Kanada 332 3 9 6 18
20   Pole 268 3 6 1 10
21   Hongarye 171 3 5 2 10
22   Noorweë 85 3 5 1 9
23   Brasilië 277 3 4 9 16
24   Tsjeggië 134 3 3 0 6
25   Slowakye 57 3 2 1 6
26   Nieu-Seeland 182 3 1 5 9
27   Georgië 35 3 0 3 6
28   Kuba 149 2 11 11 24
29   Kasakstan 132 2 4 7 13
30   Denemarke 84 2 2 3 7
31   Mongolië 29 2 2 0 4
  Thailand 51 2 2 0 4
33   Noord-Korea 63 2 1 3 6
34   Switserland 84 2 0 5 7
35   Argentinië 137 2 0 4 6
36   Meksiko 85 2 0 1 3
37   België 96 2 0 0 2
38   Turkye 68 1 4 3 8
39   Zimbabwe 13 1 3 0 4
40   Azerbeidjan 39 1 2 4 7
41   Oesbekistan 58 1 2 3 6
42   Slowenië 62 1 2 2 5
43   Bulgarye 72 1 1 3 5
  Indonesië 24 1 1 3 5
45   Finland 58 1 1 2 4
46   Letland 50 1 1 1 3
47   Dominikaanse Republiek 25 1 1 0 2
  Estland 47 1 1 0 2
  Portugal 77 1 1 0 2
50   Indië 57 1 0 2 3
51   Iran 55 1 0 1 2
52   Bahrein 15 1 0 0 1
  Kameroen 33 1 0 0 1
  Panama 3 1 0 0 1
  Tunisië 32 1 0 0 1
56   Swede 134 0 4 1 5
57   Kroasië 105 0 2 3 5
  Litaue 71 0 2 3 5
59   Griekeland 159 0 2 2 4
  Nigerië 33 0 2 2 4
61   Trinidad en Tobago 30 0 2 0 2
62   Oostenryk 72 0 1 2 3
  Ierland 54 0 1 2 3
  Serwië 92 0 1 2 3
65   Algerië 62 0 1 1 2
  Bahamas 19 0 1 1 2
  Colombia 64 0 1 1 2
  Kirgisië 21 0 1 1 2
  Marokko 57 0 1 1 2
  Tadjikistan 13 0 1 1 2
71   Chili 27 0 1 0 1
  Ecuador 25 0 1 0 1
  Ysland 28 0 1 0 1
  Maleisië 33 0 1 0 1
  Suid-Afrika 136 0 1 0 1
  Singapoer 25 0 1 0 1
  Soedan 8 0 1 0 1
  Viëtnam 21 0 1 0 1
79   Armenië 25 0 0 6 6
80   Chinees Taipei 80 0 0 4 4
81   Afghanistan 4 0 0 1 1
  Egipte 103 0 0 1 1
  Israel 43 0 0 1 1
  Moldowa 31 0 0 1 1
  Mauritius 12 0 0 1 1
  Togo 3 0 0 1 1
  Venezuela 109 0 0 1 1
Totaal 302 303 353 958

Bronne

wysig


Olimpiese Spele  

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030  • 2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.