Maak hoofkeuseskerm oop

Verenigde Arabiese Emirate nasionale krieketspan

Die Verenigde Arabiese Emirate nasionale krieketspan (Arabies: فريق الإمارات الوطني للكريكيت) is die nasionale krieketspan van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE).

Verenigde Arabiese Emirate
Vlag van die Verenigde Arabiese Emirate
IKR lid sedert 1989
Eerste EDI t Pakistan Int. Airlines,
20 Februarie 1976
Kaptein Mohammad Naveed
Afrigter Dougie Brown
Plek op IKR Toets-, EDI- en T20I-ranglys –, 16de, 16de
Totale
Int. kitswedstryde
24
Wen/verloor
(kitswedstryde)
5/19
Laaste  EDI teen Zimbabwe, 16 April 2019
Soos op 16 Julie 2019
Wedstryd tussen Indië en die Verenigde Arabiese Emirate tydens die Krieketwêreldbeker 2015 in Perth, Australië

Hulle het aan die Krieketwêreldbeker 2015 in Australië en Nieu-Seeland deelgeneem. Die Verenigde Arabiese Emirate is tans 16de in eendagwedstryde en 16de in T20Is soos deur die IKR bepaal.[1][2]

RekordsWysig

WêreldbekerrekordWysig

Jaar Uitslag
1975 Nie toegelaat nie
1979 Nie toegelaat nie
1983 Nie toegelaat nie
1987 Nie toegelaat nie
1992 Nie deelgeneem nie
1996 Groepfase
1999 Nie gekwalifiseer nie
2003 Nie gekwalifiseer nie
2007 Nie gekwalifiseer nie
2011 Nie gekwalifiseer nie
2015 Groepfase
2019 Nie gekwalifiseer nie
2023 N.v.t.

Twintig20-rekordWysig

Jaar Uitslag
2007 Nie gekwalifiseer nie
2009 Nie gekwalifiseer nie
2010 Nie gekwalifiseer nie
2012 Nie gekwalifiseer nie
2014 Groepfase
2016 Nie gekwalifiseer nie
2020 N.v.t.

VerwysingsWysig

  1. Men's ODI Team Rankings. URL besoek op 16 Julie 2019.
  2. Men's T20I Team Rankings. URL besoek op 16 Julie 2019.

Eksterne skakelsWysig