Buitelandse betrekkinge van Suid-Afrika
Die buitelandse betrekkinge van Suid-Afrika strek vanaf die land se tyd onder heerskappy van die Britse Ryk deur sy sy isolasionistiese tydvak onder apartheid tot sy posisie as 'n verantwoordelike internasionale akteur wat 'n sleutelrol in Afrika, veral Suider-Afrika, speel. Suid-Afrika is 'n lid van die Verenigde Nasies, die Afrika-unie, BRICS en die Statebond. Suid-Afrika is as 'n nie-permanente lid van die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies, in 2006, 2010 en 2018 deur die VN se Algemene Vergadering verkies.[1] Suid-Afrika dien tans op VN Veiligheidsraad vir die periode 2019–2020.[2] Die Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa is die huidige voorsitter van die Afrika-unie, die tweede keer dat Suid-Afrika voorsitter is van die organisasie sedert die stigting in 2003.[3]
Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Department of International Relations and Cooperation – DIRCO) is die ministerie van buitelandse sake van die Suid-Afrikaanse regering. Dié departement is verantwoordelik vir die buitelandse betrekkinge van Suid-Afrika en dus die land se verhoudings met die buiteland en internasionale organisasies, sowel as die bestuur Suid-Afrika se diplomatieke missies in die buiteland. Die departement word gelei deur die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, tans Naledi Pandor.
Geskiedenis
wysigVoor-Apartheid
wysigSuid-Afrika het, as 'n sleutellid van die Britse Ryk en die Gemenebes as 'n dominium, saam met die Verenigde Koninkryk en die Geallieerdes in beide die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Wêreldoorlog geveg, en dit het aan die VN-mag in die Koreaanse oorlog deelgeneem. Suid-Afrika was 'n stigterslid van die Volkebond en stig in 1927 'n Departement van Buitelandse Sake met diplomatieke missies in die belangrikste Wes-Europese lande en in die Verenigde State.
Apartheid
wysigSuid-Afrika het apartheid in 1948 ingestel as 'n stelselmatige uitbreiding van die bestaande rassediskriminasie in die land. Gevolglik het die land internasionaal meer geïsoleer geraak totdat apartheid in 1991 afgeskaf is en rasse-gelykheid tussen 1990–1993 ingestel is. Hierdie oorgang het 'n verandering in Suid-Afrika se buitelandse beleid veroorsaak. Die land het opgehou om 'n regionale hegemoon te wees en het die land geposisioneer om 'n sentrale spilpunt vir samewerking in die streek te wees.
Post-apartheid
wysigSuid-Afrika het, na die internasionale isolasie van die apartheidsera, na vore gekom as 'n toonaangewende internasionale akteur. Die belangrikste doelwit van buitelandse beleid is om goeie betrekkinge met alle lande, veral sy bure in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en die ander lede van die Afrika-unie, te ontwikkel. Suid-Afrika het 'n sleutelrol gespeel om 'n einde te maak aan verskillende konflikte en politieke krisisse op die vasteland van Afrika, onder meer in Burundi, die Demokratiese Republiek van die Kongo, die Comore-eilande en Zimbabwe. In Augustus 1998 het Suid-Afrika die voorsitterskap van die Beweging van Onverbonde Lande tot in Julie 2002 beklee.
Afrika
wysigStaat | Formele betrekkinge begin | Notas |
---|---|---|
Algerië | November 1997 | |
Angola | 27 Mei 1994 |
|
Benin | 19 Mei 1994 |
|
Botswana | 22 Junie 1994 |
|
Burkina Faso | Mei 1995 |
|
Burundi | 23 Junie 1995 |
|
Comore-eilande | 1983 | |
Kameroen | 29 April 1994 |
|
Ivoorkus | Mei 1992 |
|
Kaap Verde | 1994 |
|
Demokratiese Republiek van die Kongo |
| |
Egipte | 11 Oktober 1993 |
|
Ekwatoriaal-Guinee | 5 Mei 1993 |
|
Eswatini | 1 Oktober 1993 |
|
Ethiopië | 1994 |
|
Gaboen | 15 Oktober 1992 |
|
Ghana | 25 Mei 1994 |
|
Guinee-Bissau | 1994 | |
Kenia | 8 Mei 1992 |
|
Kongo | 22 Maart 1993 |
|
Lesotho | 1 Desember 1992 |
|
Libië | 19 November 1996 |
|
Madagaskar | 1994 |
|
Malawi |
| |
Mauritanië | 1995 |
|
Marokko | 2 September 1991 |
|
Mosambiek | ||
Namibië | 1994 |
|
Nigerië | 21 Februarie 1994 | |
Rwanda | Mei 1995 |
|
São Tomé en Príncipe | 1994 | |
Senegal |
| |
Sentraal-Afrikaanse Republiek | 1993 | |
Sierra Leone | 1998 |
|
Suid-Soedan | 22 September 2011 |
|
Soedan | 1994 |
|
Somalië | 13 Maart 2012 | |
Tanzanië |
| |
Togo | 1997 |
|
Tsjad | 21 Oktober 1994 |
|
Tunisië |
| |
Uganda |
| |
Zambië |
| |
Zimbabwe |
|
Amerikas
wysigStaat | Formele betrekkinge begin | Notas |
---|---|---|
Antigua en Barbuda |
| |
Argentinië |
| |
Bahamas | 28 Julie 1994 | |
Barbados |
| |
Belize | 14 Mei 1997 |
|
Bolivië |
| |
Brasilië |
| |
Chili |
| |
Colombia |
| |
Kanada | 1939 |
|
Kuba |
| |
Dominica | 1998[31] |
|
Guyana | 4 November 1994 |
|
Meksiko | 26 Oktober 1993 |
|
Panama | 10 Januarie 1995 | |
Peru |
| |
St. Vincent en die Grenadine | 1995 | |
Suriname |
| |
Trinidad en Tobago | 10 Januarie 1995 |
|
Verenigde State | 1799 |
|
Uruguay |
| |
Venezuela |
|
Asië
wysigStaat | Formale betrekkinge begin | Notas |
---|---|---|
Afghanistan | 19 September 1994 | |
Armenië | 1993 | |
Azerbeidjan | 1992 |
|
Bahrein | 1993 |
|
Bangladesj | 10 September 1994 |
|
Broenei | Oktober 1996 |
|
China | 1998 |
|
Indië |
| |
Indonesië |
| |
Iran |
| |
Israel |
| |
Japan | 1910 |
|
Kirgisië | 1992 |
|
Maleisië | 8 November 1993 |
|
Mongolië | 25 Mei 1994 |
|
Maledive | 1994 |
|
Pakistan | April 1994 |
|
Qatar | 10 Mei 1994 |
|
Suid-Korea | 1 Desember 1992[55] |
|
Sri Lanka | 12 September 1999 |
|
Taiwan | 1949 – Januarie 1998 |
|
Tadjikistan | 5 Mei 1992 |
|
Turkye | 1991 |
|
Viëtnam | Desember 1993 |
Europa
wysigStaat | Formele betrekkinge begin | Notas |
---|---|---|
Albanië | 1992 |
|
Belarus | Maart 1993[61] | |
België | 1939 |
|
Bosnië en Herzegowina | 23 Maart 1995 |
|
Bulgarye | 2 Februarie 1992 |
|
Denemarke | 1 September 1975 |
|
Europese Unie |
| |
Finland | 15 Mei 1949 |
|
Frankryk |
| |
Duitsland | ||
Griekeland |
| |
Ierland | 5 Oktober 1993 |
|
Italië | ||
Moldowa | 1997 |
|
Montenegro | 2006 |
|
Nederland | 1938 |
|
Noord-Masedonië | 1995 |
|
Oostenryk |
| |
Pole | Desember 1991 |
|
Portugal |
| |
Rusland | 28 Februarie 1992 | |
Serwië | 2 April 1992 |
|
Spanje |
| |
Siprus | 10 Desember 1993 | |
Switserland | ||
Oekraïne | ||
Verenigde Koninkryk | 1927 |
|
Oseanië
wysigStaat | Formele verhoudings begin | Notas |
---|---|---|
Australië | 1947 | |
Fiji | 7 November 1994 | |
Nauru |
| |
Nieu-Seeland |
| |
Samoa | 1998 | |
Salomonseilande | 11 Desember 1996 |
|
Vanuatu | 6 Julie 1999 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "SA steps down from UN Security Council". Brand South Africa. 3 Januarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2016. Besoek op 1 Maart 2013.
- ↑ "South Africa – UNSCR". unscr.com. Besoek op 6 Februarie 2019.
- ↑ Significant expectations of SA as Ramaphosa becomes AU
- ↑ [1]
- ↑ [2]
- ↑ [3]
- ↑ "Cape Verde (Republic of)". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ "Guinea-Bissau (Republic of)". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/congo.html%7Ctitle=Congo[dooie skakel]
- ↑ Country, Malawi to Enhance Defence Co-Operation by Bathandwa Mbola, BuaNews, 25 Februarie 2008
- ↑ "Mauritania (The Islamic Republic of)". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ Times, Christopher S. Wren, Special To The New York (23 Maart 1990). "In Namibia, South African Is Center of Attention" – via NYTimes.com.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ "Namibia – Economy". Iss.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2011. Besoek op 15 Mei 2011.
- ↑ "Sao Tomé and Principe (Democratic Republic of)". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ "Central African Republic". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ "Sierra Leone (Republic of)". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ "South Africa, Somalia formalise ties". www.brandsouthafrica.com. Besoek op 7 Augustus 2020.[dooie skakel]
- ↑ "Togo (The Republic of )". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ US Department of State – Background Note: Zimbabwe. Besoek op 29 November 2008.
- ↑ "Mbeki urges patience in Zimbabwe"[dooie skakel], The National Post, 8 April 2008.
- ↑ "Zuma says summit must "force" Zimbabwe deal", Reuters, 7 November 2008.
- ↑ [4]
- ↑ Alvaro Vera Carolina Del Prete. "Argentine embassy in Pretoria". Embassyofargentina.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2009. Besoek op 15 Mei 2011.
- ↑ "South African embassy in Buenos Aires". Embajadasudafrica.org.ar. Besoek op 15 Mei 2011.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/bahamas.html
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/barbados.html
- ↑ "Belize". www.dirco.gov.za.
- ↑ "Foreign Representatives in South Africa". www.dirco.gov.za.
- ↑ "South African Representation Abroad". www.dirco.gov.za.
- ↑ "Canada-South Africa Relations". Canadainternational.gc.ca. 18 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2011. Besoek op 15 Mei 2011.
- ↑ 31,0 31,1 "Department of International Cooperation of South Africa".
- ↑ 32,0 32,1 "Guyana (Republic of)". www.dirco.gov.za.
- ↑ http://embamex.sre.gob.mx/sudafrica/ Mexican embassy in South Africa
- ↑ http://www.dfa.gov.za/foreign/sa_abroad/sam.htm South African embassy in Mexico City
- ↑ 35,0 35,1 35,2 "Panama (Republic of)". www.dirco.gov.za.
- ↑ "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Julie 2014. Besoek op 22 Julie 2020.
- ↑ "Saint Vincent and the Grenadines". www.dirco.gov.za.
- ↑ "New South African Flag Raising Ceremony". C-SPAN.org.
- ↑ ://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/afghanistan.htm
- ↑ Armenia – South Africa – Bilateral Relations
- ↑ 41,0 41,1 "Armenia (Republic of)". www.dirco.gov.za.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/azerbaijan.html
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2020. Besoek op 24 Julie 2020.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/bangladesh.html
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/brunei.html
- ↑ "South Africa embraces "cousin" India". BBC News. 14 September 2006. Besoek op 20 Junie 2008.
- ↑ "India pushes people power in Africa". Asia Times. 13 Julie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2018. Besoek op 20 Junie 2008.
- ↑ [5] Geargiveer 13 Augustus 2009 op Wayback Machine
- ↑ Belling, Susan (2 Oktober 1999). "Mandela bears message of peace in first visit to Israel". The Jewish News Weekly of Northern California. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2007. Besoek op 30 September 2007.
- ↑ "South African President Mbeki meets with Deputy PM Olmert". Haaretz. 22 Oktober 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2009. Besoek op 22 Julie 2020.
- ↑ "Kyrgyz Republic". www.dirco.gov.za.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/malaysia.html
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/mongolia.html
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2015. Besoek op 12 September 2015.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ Korea, Ministry of Foreign Affairs, Republic of. "Countries and Regions > Middle East and Africa > List of the Countries". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 1996.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ "South Korea-South Africa Relations". The Embassy of the Republic of Korea to the Republic of South Africa. 6 April 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 November 1996. Besoek op 7 Oktober 2016.
- ↑ "Tajikistan (Republic of)". www.dirco.gov.za.
- ↑ "South African embassy in Ankara". Southafrica.org.tr. Besoek op 15 Mei 2011.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/vietnam.html
- ↑ "Albania (Republic of)". www.dirco.gov.za.
- ↑ "Belarus (Republic of)". www.dirco.gov.za.
- ↑ 62,0 62,1 "Foreign Representatives in South Africa". www.dirco.gov.za.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/belguim.html
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/bosnia.html
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/denmark.html
- ↑ 66,0 66,1 "South Africa". eeas.europa.eu. European External Action Service. Besoek op 1 Junie 2014.
- ↑ "South Africa – Trade – European Commission". ec.europa.eu.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/france.html
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/germany.html
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/greece.html
- ↑ "Moldova". www.dirco.gov.za.
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2010. Besoek op 24 Februarie 2012.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Netherlands Embassy in Pretoria, South Africa". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2015. Besoek op 20 Februarie 2015.
- ↑ "South African Embassy in the Netherlands". Besoek op 20 Februarie 2015.
- ↑ "South African Government 'regrets' agreement over language cooperation". Maroela Media. Besoek op 9 Desember 2016.
- ↑ 76,0 76,1 76,2 "FYROM (Former Yugoslav Republic of Macedonia)". www.dirco.gov.za.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/austria.html
- ↑ "Russian embassy in Pretoria". Russianembassy.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2011. Besoek op 15 Mei 2011.
- ↑ South African embassy in Moscow Geargiveer 1 Desember 2007 op Wayback Machine
- ↑ "Serbian embassy in Pretoria".
- ↑ 81,0 81,1 "Cyprus (Republic of)". www.dirco.gov.za.
- ↑ "Ministry of Foreign Affairs of Cyprus" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Maart 2016. Besoek op 9 September 2015.
- ↑ "Ministry of Foreign Affairs of Cyprus". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 9 September 2015.
- ↑ "Ukrainian embassy in Pretoria". Mfa.gov.ua. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2012. Besoek op 15 Mei 2011.
- ↑ Markus Weimer and Alex Vines (Junie 2011). "UK–South Africa Relations and the Bilateral Forum". Chatham House. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2013. Besoek op 6 Junie 2012.
- ↑ "SA-UK business council launched". 11 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2014. Besoek op 1 Junie 2014.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/fiji.html
- ↑ "Nauru (Republic of)". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ Trade, New Zealand Ministry of Foreign Affairs and. "New Zealand High Commission". New Zealand Ministry of Foreign Affairs and Trade. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2015. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ "South African High Commission Wellington, New Zealand". www.dirco.gov.za.
- ↑ "Samoa". www.dirco.gov.za. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ "Countries with Established Diplomatic Relations with Samoa – Samoa Ministry of Foreign Affairs and Trade". mfat.gov.ws. Besoek op 8 April 2018.
- ↑ "Solomon Islands". www.dirco.gov.za.
- ↑ http://www.dirco.gov.za/foreign/bilateral/vanuata.html