12 Februarie
datum
(Aangestuur vanaf 02-12)
<< | Februarie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | ||
Al die dae |
12 Februarie is die 43ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 322 dae in die res van die jaar (323 in skrikkeljare).
Gebeure
wysig- 1049 – Pous Leo IX volg Pous Damasus II op.
- 1541 – Santiago de Chile word deur Pedro de Valdivia gestig.
- 1679 – Pous Innocentius XI sluit alle teaters in Rome weens immoraliteit.
- 1689 – Die Convention Parliament word byeengeroep om te bepaal of Jakobus II van Engeland, die laaste Katolieke koning van Engeland, afstand gedoen het van die troon voor hy in 1688 na Frankryk gevlug het.
- 1700 – Die Groot Nordiese Oorlog begin.
- 1818 – Onder leiding van generaal Bernardo O'Higgins, verklaar Chili formeel onafhanklikheid van Spanje.
- 1832 – Ecuador annekseer die Galápagos-eilande.
- 1838 – Pous Gregorius XVI stel agt nuwe kardinale aan, waaronder Chiarissimo Falconieri Mellini, aartsbiskop van Ravenna.
- 1880 – Ermelo in Oos-Transvaal word tot landdrosdistrik verklaar.
- 1900 – Die Slag van Krokodilpoel word in die Tweede Vryheidsoorlog gelewer.
- 1912 – Xuantong, keiser van die Manchu Qing dinastie, die laaste keiser van China, abdikeer.
- 1916 – Eerste Wêreldoorlog: Die Slag van Salaita vind plaas in Brits Oos-Afrika.
- 1929 – Die Stadhuis van Leiden brand af.
- 1931 – Radio Vatikaan begin met uitsendings.
- 1939 – Switserland erken die Nasionaal-Spaanse regering van generaal Francisco Franco in Spanje.
- 1953 – Denemarke, Ysland, Noorweë en Swede stig die Nordiese Raad.
- 1974 – Aleksandr Solzhenitsyn se staatsburgerskap word deur die Sowjet-unie ontneem en hy word uit die land gewys.
- 1979 – Vlug 827 van Air Rhodesia word afgeskiet deur ZIPRA in soortgelyke omstandighede as Air Rhodesia Vlug 825 in September 1978. Al 59 mense aanboord sterf.
- 2001 – NEAR Shoemaker land op Eros, die eerste ruimtetuig om op 'n asteroïde te land.
- 2019 – Masedonië verander sy naam na Noord-Masedonië, wat 'n dekade-oue geskil met Griekeland beëindig en die weg baan vir sy integrasie in NAVO en die Europese Unie.
Geboortes
wysig- 1443 – Giovanni Bentivoglio II, Italiaanse adellike en despoot († 1508).
- 1496 – Sebastian Schertlin von Burtenbach, Duitse huursoldaat-leier († 1577).
- 1584 – Casparus Barlaeus, Nederlandse humanis en skrywer († 1648).
- 1618 – Olof Verelius, Sweedse taalkundige en historikus († 1682).
- 1637 – Jan Swammerdam, Nederlandse wetenskaplike († 1680).
- 1644 – Jakob Ammann, Switserse Mennoniet-prediker († 1730).
- 1661 – Paul Anton, Duitse teoloog († 1730).
- 1665 – Rudolf Jacob Camerarius, Duitse botanikus en dokter († 1721).
- 1702 – Johann Joseph Resler, Oostenrykse barok-beeldhouer († 1772).
- 1705 – Johann Elias Bach, Duitse komponis († 1755).
- 1725 – Johann Jakob Dusch, Duitse digter († 1787).
- 1728 – Étienne-Louis Boullée, Franse argitek († 1799).
- 1750 – Friedrich Christoph Jonathan Fischer, Duitse historikus en regswetenskaplike († 1797).
- 1752 – Joseph Reicha, Duitse tjellis en komponis († 1795).
- 1753 – François-Paul Brueys d’Aigalliers, Franse admiraal († 1798).
- 1757 – Ferdinand Ludolph Friedrich von Angern, Duitse politikus († 1826).
- 1760 – Jan Ladislav Dusík, Tsjeggiese pianis komponis († 1812).
- 1768 – Franz Joseph Karl, as Frans II laaste keiser van die Heilige Romeinse Ryk en as Frans I eerste keiser van Oostenryk († 1835).
- 1773 – Jacques Dupré, Amerikaanse politikus en goewerneur van die deelstaat Louisiana († 1846).
- 1777 – Friedrich de la Motte Fouqué, Duitse digter († 1843).
- 1785 – Pierre Louis Dulong, Fraanse natuurwetenskaplike en dokter († 1838).
- 1787 – Heinrich August Blochmann, Duitse outeur en landbou-hervormer († 1851).
- 1788 – Karl von Reichenbach, Duitse ondernemer, natuurwetenskaplike en filosoof († 1869).
- 1794 – Alexander Dmitrijewitsch Petrow, Russiese skaakspeler († 1867).
- 1798 – Friedrich Theodor Schubert, Russiese offisier († 1865).
- 1809 – Charles Darwin, Britse natuurkundige († 1882).
- 1809 – Abraham Lincoln, Amerikaanse politikus, staatsman en 16de President van die Verenigde State († 1865).
- 1813 – Otto Ludwig, Duitse skrywer († 1865).
- 1814 – Jenny Marx, Duitse sosialis en eggenoot Karl Marx († 1881).
- 1823 – Christian Friedrich Arnold, Duitse argitek en professor († 1890).
- 1827 – Alexander Wilhelm Gottschalg, Duitse orrelis en komponis († 1908).
- 1828 – Jakob Joseph Adam, Switserse politikus († 1888).
- 1829 – Léonce Cohen, Franse komponis († 1901).
- 1838 – Kaspar Kögler, Duitse skilder en skrywer († 1923).
- 1842 – Julius Scharlach, Duitse prokureur en ondernemer († 1908).
- 1846 – Giuseppe Buonamici, Italiaanse komponis († 1914).
- 1854 – Roderich Stintzing, Duitse dokter († 1933).
- 1856 – Eduard von Böhm-Ermolli, Oostenrykse generaal tydens die Eerste Wêreldoorlog († 1941).
- 1857 – Eugène Atget, Franse fotograaf († 1927).
- 1861 – Lou Andreas-Salomé, Duitse skrywer († 1937).
- 1862 – Brito Camacho, Portugese politikus († 1934).
- 1863 – Vilhelm Dybwad, Noorweegse prokureur en skrywer († 1950).
- 1865 – Rudolf Aderhold, Duitse bioloog († 1907).
- 1865 – Kazimierz Przerwa-Tetmajer, Poolse skrywer en dramaturg († 1940).
- 1870 – Hugo Stinnes, Duitse ondernemer en politikus († 1924).
- 1872 – Diedrich Speckmann, Duitse skrywer († 1938).
- 1879 – Urban Gad, Deense draaiboekskrywer en regisseur († 1947).
- 1879 – Helena Roerich, Russiese skrywer († 1955).
- 1881 – Anna Pawlowna Pawlowa, Russiese balletdanser († 1931).
- 1882 – Henrik Sørensen, Noorweegse skilder († 1962).
- 1888 – Hans von Sponeck, Duitse generaal († 1944).
- 1893 – Omar Bradley, Amerikaanse generaal († 1981).
- 1899 – Irnfried von Wechmar, Duitse offisier en joernalis († 1959).
- 1902 – Heinz Kükelhaus, Duitse skrywer († 1946).
- 1919 – Russell Ackoff, Amerikaanse bedryfskundige en baanbreker in operasionele navorsing en algemene stelselteorie († 2009).
- 1922 – Hussein Onn, Maleisiese politikus, Eerste Minister 1976–1981 († 1990).
- 1925 – Cecil Moss, Springbokrugbyspeler, afrigter en dokter († 2017).
- 1930 – Bonaventure Hinwood, Katolieke priester en Afrikaanse digter.(† 2016).
- 1940 – Ralph Bates, Britse akteur († 1991).
- 1951 – Gert Steyn, Suid-Afrikaanse bokskampioen († 2018).
- 1971 – Pascual Candel Palazón, Spaanse digter en skrywer.
Sterftes
wysig- 178 – Pous Agrippinus van Alexandrië tiende patriarg van die Kerk in Alexandrië (* ?)
- 991 – En’yū, 64ste keiser van Japan (* 959).
- 1242 – Heinrich VII, Romeins-Duitse koning (* 1211).
- 1263 – Walter von Geroldseck, biskop van Straatsburg (* 1231).
- 1486 – Margaretha van Oostenryk, Duitse adellike (* 1416).
- 1515 – Philipp von Daun, aartsbiskop van Keulen (* 1463).
- 1538 – Albrecht Altdorfer, Duitse skilder en boumeester (* om 1480).
- 1548 – Hermann Bonnus, Duitse protestantse hervormer (* 1504).
- 1554 – Lady Jane Grey, ’n aanspraakmaker op die troon van Engeland en van Ierland (* om 1536).
- 1559 – Ottheinrich von der Pfalz, Duitse keurvors (* 1502).
- 1576 – Johann Albrecht I, Duitse hertog van Mecklenburg (* 1525).
- 1594 – Johannes Bugenhagen die jonger, Duitse lutherse teoloog (*1527).
- 1612 – Johannes Neldel, Duitse regsgeleerde en filosoof (*1554).
- 1640 – Michael Altenburg, Duitse teoloog en komponis (* 1584).
- 1651 – Johann Jacob Pock, Duitse beeldhouer (* 1604).
- 1658 – Konrad Carpzov, Duitse regswetenskaplike en staatsman (* 1593).
- 1665 – Wolfgang Ebner, Duitse orrelis en komponis (* 1612).
- 1673 – Johann Philipp von Schönborn, Duitse aartsbiskop van Mainz en Würzburg (* 1605).
- 1690 – Charles Le Brun, Franse skilder (* 1619).
- 1706 – Balthasar Kindermann, Duitse digter (* 1636).
- 1719 – Adam Ludwig Lewenhaupt, Sweedse generaal (* 1659).
- 1728 – Agostino Steffani, Italiaanse diplomaat en komponis (* 1654).
- 1737 – Benjamin Schmolck, Duitse kerklied-digter (* 1672).
- 1749 – Valentin Ernst Löscher, Duitse lutherse teoloog (* 1673).
- 1763 – Pierre Carlet de Marivaux, Franse skrywer (* 1688).
- 1771 – Adolf Friedrich, Sweedse koning (* 1710).
- 1776 – Georg Johann Ludwig Vogel, Duitse protestantse teoloog (* 1742).
- 1779 – Henrik Filip Johnsen, Sweedse komponis (* 1717).
- 1787 – Rugjer Josip Bošković, Kroatiese wiskundige (* 1711).
- 1789 – Ethan Allen, 'n Amerikaner wat gedurende die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog as patriot, oorlogsheld en politikus bekendheid verwerf (* 1738).
- 1798 – Stanislaus August II, Laaste Poolse koning (* 1732).
- 1799 – Franz Xaver Duschek, Tsjeggiese komponis (* 1731).
- 1799 – Lazzaro Spallanzani, Italiaanse wetenskaplike (* 1729).
- 1801 – Jean d’Arcet, Franse natuurwetenskaplike (* 1724).
- 1804 – Immanuel Kant, Duitse filosoof (* 1724).
- 1807 – David Roentgen, Duitse kunstenaar (* 1743).
- 1834 – Friedrich Schleiermacher, Duitse protestantse teoloog en filosoof (* 1768).
- 1837 – Ludwig Börne, Duitse skrywer (* 1786).
- 1838 – Uwe Jens Lornsen, Duitse uitgewer (* 1793).
- 1847 – Johann Friedrich Bahrdt, Duitse skrywer (* 1789).
- 1853 – Heinrich Leonhard Heubner, Duitse lutherse teoloog (* 1780).
- 1856 – Alexandre Montfort, Franse komponis (* 1803).
- 1858 – Gustav Albert Wegmann, Switserse argitek (* 1812).
- 1861 – André Hippolyte Chelard, Franse komponis (* 1789).
- 1880 – Carl von Holtei, Duitse skrywer, akteur en teaterregisseur (* 1798).
- 1884 – Aaron Bernstein, Duitse skrywer (* 1812).
- 1894 – Hans von Bülow, Duitse klavierspeler en dirigent (* 1830).
- 1896 – Gaspard André, Franse argitek (* 1840).
- 1896 – Ambroise Thomas, Franse komponis (* 1811).
- 1898 – Miklós Barabás, Hongaarse skilder (* 1810).
- 1905 – Marcel Schwob, Franse skrywer (* 1867).
- 1910 – Otto Andreae, Duitse ondernemer en kunsversamelaar (* 1833).
- 1912 – Gerhard Armauer Hansen, Noorweegse dokter en soöloog (* 1841).
- 1915 – Émile Waldteufel, Duitse komponis (* 1837).
- 1916 – Richard Dedekind, Duitse wiskundige (* 1831 ).
- 1918 – Viktor Böhmert, Duitse joernalis en ekonoom (* 1829).
- 1920 – Adolf Frey, Switserse skrywer (* 1855).
- 1920 – Émile Sauret, Franse violis en komponis (* 1852).
- 1927 – Agnes Karll, Duitse verpleegkundige (* 1868).
- 1927 – Ludwig Kandler, Duitse portretskilder (* 1856)
- 1929 – Albert von Schrenck-Notzing, Duitse dokter en sielkundige (* 1862).
- 1933 – Henri Duparc, Franse komponis (* 1848).
- 1934 – Leo von Dobschütz, Pruisiese generaal-majoor (* 1862).
- 1935 – Auguste Escoffier, Franse meesterkok (* 1846).
- 1938 – Paolo Troubetzkoy, Italiaanse beeldhouer (* 1866).
- 1941 – Oskar Dressel, Duitse chemikus en wetenskaplike (* 1865).
- 1943 – Paul Haehling von Lanzenauer, Duitse generaal (* 1896).
- 1952 – Ernst Zahn, Switserse skrywer (* 1867).
- 1958 – Petr Bezruč, Tsjeggiese skrywer en digter (* 1867).
- 1962 – Emil Abegg, Switserse Indoloog (* 1885).
- 1979 – Jean Renoir, Franse regisseur (* 1894).
- 1983 – Ds. Lourens van der Vyver, Dopperpredikant (* 1931).
- 1984 – Arnold Meiring, NG predikant en Transvaalse moderator (* 1906).
- 2001 – Kenneth Mars, Amerikaanse akteur (* 1935).
- 2001 – Albert Crafford, Afrikaanse skrywer en joernalis (* 1932).
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
wysig- Feesag van Pous Agrippinus van Alexandrië volgens die Kopties-Ortodokse Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 12 February. |