Hoof openbare logboeke
Vertoon 'n samestelling van alle boekstawings van Wikipedia. U kan die resultate vernou deur 'n boekstaaftipe, gebruikersnaam (kas-sensitief) of spesifieke blad (ook kas-sensitief) te kies.
- 14:46, 21 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Simonsbaai (Nuwe bladsy geskep met 'Simonsbaai is ‘n groot beskutte baai in die Kaapse Skiereiland. ==Ligging== Hierdie baai vorm die mees westelike punt van [[Valsbaai] met aan die oostekant van die baai die Roman Rockvuurtoring. Dit word beskerm teen die suidooste- sowel as die suidsuidoostewinde en teen alle ander winde deur die omringende berge. Aan die baai lê Simonstad. ==Geskiedenis== Simon van der Stel het die gebied in 1687 besoek om ondersoek in te stel of die baai geski...')
- 08:42, 19 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Fiskaal (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''fiskaal''' was in die tydperk van die bestuur van die Kaap deur die VOC die landdros en die hoof van die polisie. ==Geskiedenis== Aanvanklik was dit ‘n baie ondergeskikte pos. In 1689 het die Here XVII ‘n nuwe amptenaar met ‘n heelwat hoër rang na die Kaap gestuur met die titel van Fiskaal Independent of dan onafhanklike fiskaal. Hierdie nuwe amp is op verskeie plekke waar die VOC besittings gehad het, ingevoer. Hy het regstreeks onde...')
- 09:12, 15 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Kortmarkstraat (Nuwe bladsy geskep met ''''Kortmarkstraat''' is ‘n pad in die historiese kern van Kaapstad. ==Ligging== Die straat loop van suidoos na noordwes. Dit is ‘n noordwestelike voortsetting van Darlingstraat, dan gaan dit verby die Groentemarkplein, kruis Langstraat en Loopstraat, verby Van Riebeeckplein, oor die Buitengracht tot by Chiappinistraat. ==Geskiedenis== Oorspronklik was dit bekend as Thuijnstraat, later as Tuinstraat. Dit verwys na die tuine van die aanvanklike b...')
- 15:38, 14 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page La Lise (Nuwe bladsy geskep met 'Die Franse skip '''La Lise''' het in 1840 by Struisbaai vergaan. Kapt. Le Cacheuf was met sy skip op pad van Mauritius na Bordeaux toe dit in die nag van 9 Maart by St. Mungopunt vergaan. Twintig mense het verdrink, insluitende die kaptein. ==Bibliografie== *Turner, Malcolm: Shipwrecks & Salvage in South Africa – 1505 to the present. Kaapstad: Struik, 1988. ISBN 0-86977-387-9 Kategorie: Skeepswrakke')
- 15:25, 14 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Willem de Zwijger (skip) (Nuwe bladsy geskep met 'Die Nederlandse bark '''Willem de Zwijger''' het in 1863 naby Arniston vergaan. Die skip van 753 ton onder kapt. W.L. van den Dries was onderweg van Batavia na Nederland toe dit op 30 Maart by Marthapunt (34° 36′ 36″ suid, 20° 19′ 48″ oos) sonder enige lewensverlies vergaan. Aan boord was ook 190 blokke tin, 12 mortiere en karronades (‘n soort kanon), 2369 trommels met suiker, 450 bale tabak en 2917 bondels spaansriet. In 1978 is...')
- 10:32, 14 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Boegbeeld (Nuwe bladsy geskep met '‘n '''Boegbeeld''' was ‘n beeldhouwerk van hout op die voorstewe van ‘n seilskip. ==Beeld== ‘n Groot boegbeeld het die rykdom en mag van die eienaar van die skip weerspieël. Helaas het ‘n groot beeld die manuvreerbaarheid van ‘n seilskip beïnvloed en moes die welgestelde eienaar tevrede wees met ‘n meer beskeie beeld. Dus is selde ‘n vollengte persoon uitgebeeld en kry ons meesal ‘n borsbeeld. So ‘n beeld was dikwels van ‘n meisie met wapper...')
- 07:35, 12 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Taalgenoot (Nuwe bladsy geskep met ''''Taalgenoot''' (voorheen Die Taalgenoot) is ‘n kultuurtydskrif uitgegee deur die ATKV. Dit gee veral aandag aan onderwerpe soos die Afrikaanse taal, kultuur, leefstyf en die aktiwiteite van die ATKV. Die blad verskyn sedert Desember 1931 met Kosie Jacobs as die eerste redakteur. Aanvanklik was dit ‘n maandblad, maar later verskyn dit kwartaalliks en in gedrukte en later ook in digitale formaat. Dit is deel van die pakket tydskrifte en koerante was inteken...')
- 06:49, 11 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Tsjaka Monument (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Tsjaka-monument''' in kwaDukuza (Stanger) is opgerig oor die graf van koning Tsjaka. ==Ligging== Die grafmonument is aan die suidekant van Cooperstraat (tussen Cato- en Lindleystraat), regoor die Dukuza Museum en by 29° 20′ 24.477″ suid en 31° 17′ 40.19″ oos. ==Geskiedenis== Tsjaka is in September 1828 deur sy twee halfbroers in sy beeskraal vermoor. Na sy dood is sy liggaam in ‘n beesvel gewikkel en in ‘n koringput gegooi. Die graf va...') Etiket: Disambiguation links
- 09:55, 8 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Koloniale sekretaris (Nuwe bladsy geskep met 'Die pligte van die '''koloniale sekretaris''' in die Kaapkolonie kom rofweg ooreen met die van ‘n minister van binnelandse sake in die huidige regeringstelsel. ==Regering== Hierdie pos het bestaan van 1834 tot 1910. In 1834 het die kolonie ‘n genomineerde wetgewende raad gekry met ‘n uivoerende raad bestaande uit die goewerneur en die vier hoogste staatsamptenare, naamlik die koloniale sekretaris, die bevelvoerende offisier van die weermaag, die koloniale...') Etiket: Disambiguation links
- 09:50, 4 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Robeiland, Valsbaai (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|350px|’n Groot groep Kaapse pelsrobbe kan op dié foto van Robeiland gesien word. '''Robeiland''' is ’n klein eiland 5,7 km van die noordelike kuslyn van Valsbaai, naby Kaapstad, Suid-Afrika. Dit word so genoem vanweë die sowat 64 000 Kaapse pelsrobbe wat dit bewoon.<ref>[http://www.naturalhistorymag.com/htmlsite/master.html?http://www.naturalhistorymag.com/htmlsite/1006/1006_feature.html Sociable Kille...')
- 16:17, 2 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Schoombee (Nuwe bladsy geskep met ''''Schoombee''' was ‘n belangrike spoorwegknooppunt in die Oos-Kaap. Dit is 39 km oos van Rosmead (by Middelburg) en 94 km wessuidwes van die Stormberg-halte naby Molteno, in die Bamboesberg. By Schoombee draai ‘n takspoorlyn van 50 km in lengte weg verby verskeie groot soutpanne na Hofmeyr. Tussen die haltes Schoombee en Teebus is Oviston. Kategorie: Oos-Kaap') Etiket: Disambiguation links
- 15:16, 2 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Sandvlei (Nuwe bladsy geskep met ''''Sandvlei''' is ‘n meer in die suidoostelike punt van die Kaapse Vlakte. ==Ligging== Die meer is by 34° 05′ suid, 18° 28′ oos en tussen Muizenberg, Lakeside, Westlake en Sheraton Park, met aan die oostekant die see en aan die suidekant die Steenberge. Aan die noordoostekant is die Marina da Gama. Hierdie vlei ontvang sy water van die Spaansematrivier, Prinskasteelrivier, Keysersrivier en die Dieprivier. ==Natuurlewe==...')
- 14:50, 2 Desember 2024 AFM besprekings bydraes created page Sandflats (Nuwe bladsy geskep met ''''Sandflats''' is ‘n boerderygebied in die Oos-Kaap. Dit is deel van die plaasgemeenskap rondom die dorp Paterson en lê oos van die Addo-olifant- Nasionale Park, wes van die Shamwari-wildreservaat en 21 km noordoos van Nanaga (Ncanaha). Die N10-hoofpad loop deur die gebied. Voorheen het die poskantoor, polisiestasie, hotel en landboukoöperasie die naam Sandflats gebruik, maar die dorpie sowel as die NG kerk het as Paterson bekendgestaan....')
- 17:50, 30 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Heilsleër (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Heilsleër''' is ‘n Christelike evangeliese organisasie wat besonder klem lê op maatskaplike opheffingswerk. ==Geskiedenis== In die Londen van die 1860’s was William Booth bekommerd oor die onbekeerde deel van die mensdom en die swak toestande waaronder die meeste van hulle geleef het. In sy boek ‘’Darkest England and the Way Out’’ sit hy sy buitengewone metodes uiteen om sulke mense met die Evangelie te bereik. Eers het hy sy organis...')
- 16:22, 26 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Rust en Vrede (Nuwe bladsy geskep met ''''Rust en Vrede''' is ‘n Bolandse wynplaas net suid van Stellenbosch en is ryk aan geskiedenis en veral bekend om sy landgoedwyn. ==Ligging== Die plaas lê by 33° 59′ 45″ suid, 18° 51′ 22.5″ oos en tussen die bekende wynplase Dombya, Waterford, Alto en Annandale. Dit is windbeskut teen die hellings van die Helderberg en tussen 85 en 130 m bo seevlak. ==Geboue== Op 12 Maart 1694 is die plaas Bonterivier deur die VOC hier toegeken. Die twee wo...')
- 14:32, 25 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Hantamberg (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Hantamberg''' is ‘n opvallende berg in die landstreek bekend as die Hantam in die Karoo. Dit loop van wes na noordoos, het ‘n omtrek van 129 km by sy voet en beslaan ‘n oppervlakte van 171 km². Aan die suidelike voet is die dorp Calvinia en die Akkerendam-natuurreservaat. So ‘n 9 km noordwes van die dorp by 31° 23′ 59″ suid en 19° 48′ 58″ oos is die hoogste punt op 1407 m bo seespieël. In die tradisionele Afrikaanse mu...')
- 10:37, 19 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Riviere van Suid-Afrika (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''riviere van Suid-Afrika''' verskil baie van die riviere in lande met ‘n ander klimaat en bou. In Europa het die groot riviere oor die algemeen ‘n effense helling, geleidelik stygende oewers en ‘n volhoubare stroom op ‘n redelike stabiele waterhoogte sodat binnelandse skeepsverkeer oor riviere en kanale oor amper die hele vasteland moontlik is. ==Bevaarbaarheid== Geen riviere in Suid-Afrika is vir handelsvaartuie bevaarbaar nie, behalwe soms slegs vi...') Etiket: Disambiguation links
- 14:37, 15 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Rynse Kerk, Stellenbosch (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Rynse Kerk in Stellenbosch''' is een van die oudste en mooiste sendingkerke in die land. Sowel die kerk as die preekstoel is kultuurmonumente. ==Ligging== Die kerk is in Bloemstraat aan die suidekant van die Braak. ==Kerk== Die oos-wes-vleuel van die kerk kan 400 lidmate huisves en is opgerig deur ‘’Het Stellenbosche Meedewerkende Zendelings Genootschap ‘’ om sendingwerk onder die slawe te doen. Die erf is geskenk deur die plaaslike Turf Cl...')
- 15:08, 11 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Referendum (Nuwe bladsy geskep met '‘n '''Referendum''' (volkstemming, plebissiet) is ‘n metode in die bestuur van ‘n land waarby al die stemgeregtigdes hulle “vir” of “teen” ‘n bepaalde wetsvoorstel kan uitspreek. ==Volksraadpleging== Alle lande se grondwette laat nie ‘n referendum toe nie. Dit bied egter die kieser direkte deelname in die besluitnemingsproses. ‘n Punt van kritiek daarteen is dat dit die gesag van die parlement ondermyn. In ‘n referendum word gewoonlik een spe...') Etiket: Disambiguation links
- 15:23, 7 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Treinrampe in Suid-Afrika (Nuwe bladsy geskep met ''''Treinrampe in Suid-Afrika''' Die belangrikste ongelukke waarby treine betrokke was in Suid-Afrika is die volgende: *1896 – by Glencoe, KwaZulu-Natal, 26 mense sterf, 50 beseer *1899 – by Seven Sisters, 9 mense sterf in ‘n botsing van ‘n trein met vlugtelinge tydens die Tweede Vryheidsoorlog *1900 – by Frederikstad buite Potchefstroom, ‘n militêre trein, 13 sterf, 39 beseer *1902 – by Barberton, in ‘n treinbotsing sterf 46, 39 be...') Etiket: Disambiguation links
- 15:16, 4 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Prinsesvlei (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Prinsesvlei''' is ‘n klein meer op die Kaapse Vlakte. Dit is by die koördinate 34° 2′ suid en 18° 28′ oos en lê langs die Prins George-weg (M5) en tussen Southfield, Grassy Park, Retreat en Heathfield en ten noordweste van die Zeekoevlei. Prinsesvlei is bekend om sy voëllewe, wateruintjies en die volop [[karper[[s. Voorheen is daar ook forel gevang. Eers was dit bekend as die Diepriviervlei omdat dit aan die Dieprivier...')
- 10:47, 4 November 2024 AFM besprekings bydraes created page Vasco da Gama-piek (Nuwe bladsy geskep met ''''asco da Gama-piek''' is die hoogste punt naaste aan die mond van Valsbaai op die Kaapse Skiereiland. Die piek is by 34° 20′ 41.07″ suid en 18° 28′ 29.32″ oos in die Tafelberg- Nasionale Park en is een van van plekke in die land wat die meeste wind ervaar. Net voor die Eerste Wêreldoorlog is hier die fondament gelê vir ‘n vuurtoring. Sy lig was op helder dae byna tot 60 km sigbaar, maar die baie dae met digte mis het dit onbruikbaar...')
- 10:57, 27 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Tef (Nuwe bladsy geskep met ''''Tef''' (Eragrostis tef, E. abyssinica) is ‘n eenjarige gewas waarvan die stingels as veevoer en die sade vir menslike gebruik aangewend word. ==Oorsprong== Hierdie soetgras is inheems in Sentraal- en Noordoos-Afrika, veral in Ethiopië. In die piramides van Egipte van ‘n 5500 jaar gelede is hierdie sade aangetref. ==Plant== Tef is deel van die grasfamilie Poaceae. Dit word verbou vir graan en vir hooi en weiding vir diere en is een van die vinnig groe...') Etiket: Disambiguation links
- 14:23, 19 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Die Provoos (Nuwe bladsy geskep met ''''Die Provoos''', destyds ‘n miltêre gevangenis in Grahamstad, het ‘n besondere boustyl en geskiedenis en is daarom ‘n unieke gedenkwaardigheid. Saam met die langsaam geleë versterkte drosdyterren, die Drosdyhek en Fort Selwyn was dit deel van sir Benjamin D’Urban se beskermingsplan vir die dorp tydens die Kaapse grensoorloë. ==Ligging== Die gebou is in Lucaslaan by 33° 18′ 53.75″ suid, 26° 31′ 11.24″ oos en tussen die ou...')
- 07:39, 16 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Zeekoevlei (Nuwe bladsy geskep met ''''Zeekoevlei''' is die grootste varswatermeer in die Wes-Kaap. ==Ligging== Die meer is by 34° 04′ suid, 18° 31′ oos, in die suidwestelike hoek van die digbevolkte Kaapse Vlakte en oos van die Rondevlei-natuurreservaat. Gevestige woonbuurte soos Retreat, Grassy Park, Lotusrivier, Pelikan Park en Lavender Hill omring die vlei. Aan die suidekant skei lae kusduine, die watersuiweringsinstallasie van Stad Kaapstad en die Baden Powell-r...')
- 07:05, 15 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Laetitia (Nuwe bladsy geskep met 'Die huis '''Laetitia''' by Alexanderstraat 44, aan Die Braak en skuins teenoor die Burgerhuis, op Stellenbosch is van kultuurhistoriese belang en is daarom in 1977 tot kultuurmonument verklaar. Johan Christiaan Heijnecke word in 1791 die eienaar van die erf waarop die huis staan. Kort daarna rig hy ‘n woonhuis daar op. In 1803 na ‘n groot brand in die dorp herbou Heijnecke die huis volgens die voorgeskrewe veilighiedsnorme. Dus verander dit na...')
- 05:34, 15 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Priester Jan-monument (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Priester Jan-monument''' in Port Elizabeth herdenk die mitologiese koning-priester Priester Jan en die Portugese seevaarders wat om Afrika geseil het. Hierdie gedenkwaardigheid bestaan uit ‘n Koptiese kruis. In die middelsirkel daarvan word Priester Jan en ‘n Portugese seeman uitgebeeld. Die kruis verwys na die deel van Afrika waar Priester Jan volgens die verhale sy gewaande ryk gehad het. Aanvaar word dat hierdie monument die enigste ter ere v...')
- 16:48, 14 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Priester Jan (Nuwe bladsy geskep met ''''Priester Jan''' (in Duitse: Priesterkönig Johannes, in Nederlands: Pape Jan) was ‘n legendariese 12de eeuse Christelike heerser van ‘n koninkryk in die Verre Ooste. Reeds in geskrifte uit die vroeë Middeleeue kom sy naam voor. Die soektog na hierdie heerser het bygedra tot die ontdekkingsreise in en rondom Asië en Afrika. ==Legende== Priester Jan was ‘n direkte afstammeling van die koningin van Skeba en die drie wyse manne wat by die geboorte v...')
- 12:18, 11 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Braak (Nuwe bladsy geskep met ''''Die Braak''' op Stellenbosch is ‘n grasbedekte dorpsplein bekend om die aantal gedenkwaardighede van argitektoniese en kultuur-historiese belang. ==Geskiedenis== Dit is 2½ ha groot en is reeds vroeg in die 18de eeu as militêre oefenterrein gebruik. In 1908 is dit aan die dorp geskenk op voorwaarde dat die meent ‘n openbare terrein vir die hou van feeste, vergaderings en sportbedoefening bly. Jare lank is Simon van der Stel se verjaardag op 14 Okt...')
- 10:20, 10 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Sasbank (Nuwe bladsy geskep met ''''Sasbank''', die Suid-Afrikaanse Spaar- en Voorskotbank Beperk, se doel was die ekonomiese opheffing van die Afrikaner. ==Geskiedenis== Sasbank het sy wortels in die Helpmekaarbeweging (Helpmekaar Studiefonds).Hierdie koöperatiewe bank is op 11 Januarie 1922 met ‘n uiters beperkte aanvangskapitaal van slegs ‘n paar honderd Rand in Bloemfontein deur die Oranje-Vrystaat se Afrikaanse onderwysersvereniging gestig. Dit moes hulp aan onderwysers bied...')
- 07:00, 10 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Hauptfleisch Huis (Nuwe bladsy geskep met ''''Hauptfleisch-huis''', Dorpstraat 153 op Stellenbosch, dra by tot ‘n tradisionele historiese straatbeeld uniek in Suid-Afrika. Die huis, die ieendom van Historiese Huise van Suid-Afrika, is in 1979 tot kultuurmonument verklaar. In 1704 was Jacobus van der Berg die eienaar. Waarskynlik bou Fred. Jac. Hauptfleisch die huis in 1812. Na hom het dit aan verskeiei ander bekende families van die dorp behoort. Die rietdak is in 1860 met sinkplaat vervang en...')
- 20:39, 7 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Wonderboom (Karoo) (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Wonderboom''' by Willowmore is ‘n natuurfrats. ==Ligging== Hierdie besondere boom is by 33° 12′ 50″ suid, 23° 27′ 55″ oos en 12 km van Willowmore op die N9-hoofpad aan die linkerkant van die pad in die rigting van Aberdeen. ==Bome== Daar is twee bome, naamlik die gewone ghwarrie (Buclia undulata) en die Karoowitgat (Bosia oleoides). Laasgenoemde staan in Engels bekend as die ‘’Karoo shepherd’s tree’’. Hierdie be...')
- 10:59, 7 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Lobito-korridor (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Lobito-korridor''' (ook bekend as die '''Benguela-spoorweg''') verbind die suidelike streke van die Demokratiese Republiek van die Kongo en die noordwestelike Zambië met die streeks- en wêreldmarkte deur die hawe van Lobito in Angola. ==Geskiedenis== Die spoorlyn betaan reeds sedert die begin van die 20ste eeu en het gefloreer tot die 1970’s met die uitbreek van die Angolese Burgeroorlog. Tussen 2006 en 2015 is dit herstel deur die Ch...')
- 09:35, 6 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Port Durnford (Nuwe bladsy geskep met ''''Port Durnford''' is teenswoordig ‘n nedersetting en bosboustasie in kwaZulu-Natal. ==Ligging== Dit lê bou die mond van die Umlalazirivier, naby die dorpie Esikhawini en die vuurtoring, 19 km suid van Empangeni en suidwes van Richardsbaai. In die direkte omgewing is die Umlalazi-natuurreservaat en die Mtunzini-tolhek op die N2-hoofpad. ==Landingsplek== Dit is nie ‘n hawe nie, maar bloot ‘n goeie beskutte landingsplek op die strand. Tydens die...')
- 09:54, 4 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Rapportryers (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Rapportryers''' is ‘n kultuurvereniging vir Afrikaner-mans. ==Doel== Die organisasie op Christelik-nasionale grondslag strewe na die beskerming en behoud van die Afrikaanse taal, kultuur, leefwyse en die bevordering van samehorigheid onder die volksgenote. Veral word gestry vir wat eie is aan die Afrikaner in die tyd van toenemende verstedeliking en oorheersing van die Anglo-Amerikaanse kultuur. ==Naam en stigting== Die woord rapportryer verwys terug na...')
- 15:37, 1 Oktober 2024 AFM besprekings bydraes created page Helpmekaar Studiefonds (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Helpmekaar Studiefonds''' is ‘n organisasie sonder winsoogmerk wat studielenings met ‘n baie lae rentekoers beskikbaar stel aan Afrikaanssprekende studente wat verder wil studeer aan universiteite en ander goedgekeurde onderriginstellings. Dit het kantore in Bellville, Kaapstad en Cresta, Johannesburg. ==Geskiedenis== Na die Maritz-rebellie van 1915 was daar enorme eise om skadevergoeding teen die rebelle deur winkeliers, boere en mu...')
- 10:35, 29 September 2024 AFM besprekings bydraes created page Dekoratie voor Trouwe Dienst (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Dekoratie voor Trouwe Dienst''' ('''DTD''') was ‘n Suid-Afrikaanse medalje vir offisiere van die krygsmagte van die voormalige Zuid-Afrikaansche Republiek en die Republiek van die Oranje-Vrystaat wat ‘n heldhaftige bydrae gelewer het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. ==Agtergrond== Die Boererepublieke het oor geen stelsel beskik wat hul soldate vir dapperheid onderskei het nie. Tydens die oorlog is bevelvoerders van die ZAR-magte egter...')
- 08:23, 17 September 2024 AFM besprekings bydraes created page Queen's Road (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Queen’s Road''' is ‘n historiese en toeristiese roete tussen Grahamstad en Fort Beaufort in die Oos-Kaap. Die pad is deel van die R67-roete wat Port Alfred met Queenstown verbind. Weens die Sesde Grensoorlog is ‘n dertigtal militêre vestings opgerig. Daarom was die verbetering aan die paaie in die grensgebied dringend noodsaaklik. In 1837 het Britse genie-offisier maj. Charles Jasper Selwyn (*Engeland, 27 Mei 1793...')
- 11:57, 16 September 2024 AFM besprekings bydraes created page Afrikaanse Studentebond (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Afrikaanse Studentebond''' (die '''ASB''') was ‘n organisasie vir Afrikaner-studente wat gespruit het uit die ontluikende Afrikaner-nasionalisme na Uniewording. Later het dit veral as apologeet vir die beleid van apartheid bekend geraak. Verskeie Afrikaner-politici het hul politieke loopbaan in hierdie organisasie begin. ==Doel== Die ASB het bestaan van 1916 tot 1933, die Afrikaanse Nasionale Studentebond van 1933 tot 1945 en die ASB weer vanaf 1948....') Etiket: Disambiguation links
- 14:43, 12 September 2024 AFM besprekings bydraes created page Voetpadhoogte (Nuwe bladsy geskep met 'Voetpadhoogte is ‘n bergpas in die omgewing van Murraysburg in die Wes-Kaap en bereik ‘n hoogte van 1430 m bo seespieël. Die hoogte is op die R63-pad so ‘n 40 km van Murraysburg en ‘n 50 km van Graaff-Reinet. Dus is dit amper op die grens tussen die Wes- en die Oos-Kaap en net oos van die Jim Symingtonbrug (gebou 1960) oor die Buffelsrivier. Op dieselfde roete is die Van Ryneveldpas, die Oubergpas en die Rooikranshoogte. =...') Etiket: Disambiguation links
- 06:49, 12 September 2024 AFM besprekings bydraes created page Rooikranshoogte (Nuwe bladsy geskep met ''''Rooikranshoogte''' is ‘n bergpas tussen Graaff-Reinet en Murraysburg in die Oos-Kaap. Die pas is ten suidooste van Murraysburg op die R63-pad. Op dieselfde roete is die Van Ryneveldpas, Voetpadhoogte en die Oubergpas. ==Lees ook== *Lys van bergpasse in Suid-Afrika ==Bibliografie== *samountainpasses.co.za Kategorie: Oos-Kaap Kategorie: Bergpasse van Suid-Afrika') Etiket: Disambiguation links
- 16:15, 10 September 2024 AFM besprekings bydraes created page Pynappelvesel (Nuwe bladsy geskep met ''''Pynappelvesel''' (ook bekend as '''piňa''') word verkry uit die blare van die pynappelplant en verwerk tot ‘n duursame weefstof. ==Verwerking== Die blare word geskraap, gewas en dan saamgeknoop, waarna die vesels tot ‘n garedraad van buitengewone sterkte gespin word. Sekere spesies pynappels met langer blare en growwer vesels is meer geskik vir hierdie proses. Omdat hierdie ontveseling ‘n arbeidsintensiewe proses is, word dit teenswoordig meesal masjinaal...')
- 15:57, 1 September 2024 AFM besprekings bydraes created page Fisantekraal (Nuwe bladsy geskep met ''''Fisantekraal''' (soms Phesantekraal) is ‘n nedersetting in die Boland veral bekend om sy nabygeleë vliegveld. ==Ligging== Die dorp lê aan die Lichtenburgweg (die R312) wat die Agter-Paarl-pad en die Klipheuwelpad verbind, by nagenoeg 33° 47′ suid en 18° 43′ oos, tussen twee takke van die Mosselbankrivier en ‘n 10 km van Durbanville. Die spoorlyn kom van Kraaifontein en gaan vanaf Fisantekraal verder na Klipheuwel, [[Kalbaskraal]...')
- 16:01, 30 Augustus 2024 AFM besprekings bydraes created page The Outspan (Nuwe bladsy geskep met ''''The Outspan''' was ‘n Suid-Afrikaanse gesinstydskrif gewild in die middel van die 20ste eeu. Die eerste uitgawe van die weekblad het verskyn op 4 Maart 1927 en is uitgegee deur The Friend Newspapers in Bloemfontein met Arthur W. Wells as eerste redakteur. Wells was ‘n knap kortverhaalskrywer en besonder berese. Artikels in die blad het gehandel oor musiek, films, kuns, sport, motors en reis. Politiek is vermy. Kompetisies op groot skaal het die sirkulasi...')
- 15:25, 28 Augustus 2024 AFM besprekings bydraes created page Peelton (Nuwe bladsy geskep met ''''Peelton''' is ‘n landelike nedersetting in die Oos-Kaap. ==Ligging== Dit is by 32° 46′ suid, 27° 29′ oos, 584 m bo see, suidwes van Kei Road, noordoos van Bisho, 16 km noordoos van Kingwilliamstown en ‘n 60 km van Oos-Londen. ==Sendingstasie== Peelton was ‘n sendingstasie van die Londense Sendinggenootskap gestig in 1848-1849 deur eerw. Richard Birt (*Bromsberrow, Gloucestershire, Mei 1812 - †Peelton, 20 Maart 1892). Hy is...')
- 14:54, 28 Augustus 2024 AFM besprekings bydraes created page Paardeberg (Swartland) (Nuwe bladsy geskep met ''''Paardeberg''' is ‘n eilandberg in die Swartland. Die omgewing is bekend om sy wynplase. Die gebied lê rondom die punt 33° 30′ suid en 18° 45′ oos en die hoogste punt is 750 m bo seevlak. Dit is tussen die Paarl, Wellington, Hermon en Malmesbury, 50 km noordoos van Kaapstad, 16 km suid van Malmesbury en 35 km van die see. In die streek word geboer met koring, kanola en wingerd. Oorspronklik was die kontrei ryk aan fynbo...') Etiket: Disambiguation links
- 13:59, 28 Augustus 2024 AFM besprekings bydraes created page Te Water Huis (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Te Water Huis''' in Graaff-Reinet is tot gedenkwaardigheid verklaar weens die besondere boustyl. Vanaf 1854 tot 1976 was dit die woning van die bekende Te Water-familie. ==Huis== Die huis is op die hoek van Kerkstraat en Somersetstraat. Op 9 September 1818 is die perseel aan Andries Stockenström toegeken en die huis is waarskynlik deur hom in ±1820 gebou. Hierdie besonder ruim huis was in die H-uitleg met groot gewels en ‘n riet dak. Die swierig...')
- 09:11, 25 Augustus 2024 AFM besprekings bydraes created page Boschendal (Nuwe bladsy geskep met ''''Boschendal''' is ‘n museum en restaurant op ‘n wynplaas by Groot-Drakenstein. Dit is van besondere kultuur-historiese belang. ==Ligging== Die plaas is tussen die Paarl en Stellenbosch langs die R310-pad en die Banghoekrivier, noord van Pniël, Languedoc en Johannesdal met die Groot-Drakensteinberge op die agtergrond. Bien Donné, Zandvliet, Allee Bleue, Lekkerwyn en La Rhône is die buurplase. Dit is by die koördinate 33...')
- 08:24, 22 Augustus 2024 AFM besprekings bydraes created page Parlementsbiblioteek (Nuwe bladsy geskep met 'Die Parlementsbiblioteek in Kaapstad is ‘n besondere vak- en naslaanbiblioteek. Dit bedien alle huidige sowel as voormalige parlementslede, die staatspresident, dienende en oud-regters, amptenare van die parlement en die staat se regsadviseurs. Met spesiale toestemming kan sekere navorsers en studente die geriewe gebruik. Dit is nie vir die algemene publiek toeganklik nie. Sedert 1950 is dit ‘n pligleweringsbiblioteek. Vanaf die 1960’s word dit n...')
- 10:47, 20 Augustus 2024 AFM besprekings bydraes created page Parkside (Nuwe bladsy geskep met 'Die huis bekend as '''Parkside''' in Pietermaritzburg was die ampswoning vir die administrateur van Natal. Voor die huis staan ‘n kameeldoringboom van besondere belang in die geskiedenis van die Voortrekkers. ==Ligging== Die huis is geleë op die hoek van Kollege- en Tophamweg in die buurt Pelham by 29° 36′ 38″ suid en 30° 22′ 42″ oos. ==Huis== Die groot huis op aanvanklik 3 ha is in 1882 gebou en later deur sir Theophilus Shepstone...') Etiket: Disambiguation links